Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper
Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper [boodskap #71894] Ma, 13 Januarie 2003 21:48 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wie betaal die kommissie wanneer 'n eiendom
verkoop word in SA - die verkoper of die
koper? (In Kanada betaal die verkoper dit.)

Gloudina
Re: Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper [boodskap #71897 is 'n antwoord op boodskap #71894] Ma, 13 Januarie 2003 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die verkoper, die enigste rede hoekom ek dit weet is omdat ons Saterdag 'n
huis gekoop het.

Groete
Elaine

skryf in boodskap news:3E23353C.4080904@rogers.com...
> Wie betaal die kommissie wanneer 'n eiendom
> verkoop word in SA - die verkoper of die
> koper? (In Kanada betaal die verkoper dit.)
>
> Gloudina
>
Re: Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper [boodskap #71903 is 'n antwoord op boodskap #71894] Di, 14 Januarie 2003 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Die verkoper betaal dit. Maar gewoonlik se die verkoper aan die agent dat
hy x bedrag wil uitkry, so die komm word eintlik maar by die prys bygetel.

skryf in boodskap news:3E23353C.4080904@rogers.com...
> Wie betaal die kommissie wanneer 'n eiendom
> verkoop word in SA - die verkoper of die
> koper? (In Kanada betaal die verkoper dit.)
>
> Gloudina
>
Re: Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper [boodskap #71904 is 'n antwoord op boodskap #71894] Di, 14 Januarie 2003 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Die verkoper betaal dit. Maar gewoonlik se die verkoper aan die agent dat
hy x bedrag wil uitkry, so die komm word eintlik maar by die prys bygetel.

skryf in boodskap news:3E23353C.4080904@rogers.com...
> Wie betaal die kommissie wanneer 'n eiendom
> verkoop word in SA - die verkoper of die
> koper? (In Kanada betaal die verkoper dit.)
>
> Gloudina
>
Re: Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper [boodskap #71905 is 'n antwoord op boodskap #71894] Di, 14 Januarie 2003 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Die verkoper betaal dit. Maar gewoonlik se die verkoper aan die agent dat
hy x bedrag wil uitkry, so die komm word eintlik maar by die prys bygetel.

skryf in boodskap news:3E23353C.4080904@rogers.com...
> Wie betaal die kommissie wanneer 'n eiendom
> verkoop word in SA - die verkoper of die
> koper? (In Kanada betaal die verkoper dit.)
>
> Gloudina
>
Re: Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper [boodskap #71923 is 'n antwoord op boodskap #71897] Di, 14 Januarie 2003 13:32 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Die verkoper, die enigste rede hoekom ek dit weet is omdat ons Saterdag 'n
> huis gekoop het.

Dankie.
Gloudina
Vorige onderwerp: Mamparra vir 2002
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 00:45:57 MGT 2024