Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets!
Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets! [boodskap #71829] So, 12 Januarie 2003 15:48 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Al die belangrikste politieke partye meet kragte op 22 Januarie 2003 om die
steun van sowat 30 000 Pretorianers.
Die ANC,KP,DA,NNP asook drie kleinere partye(waaronder die VF en die NA) met
mekaar in die stryd tree in 'n tussenverkiesing.
Die algemene aanvaarding is ook dat dit die lankverwagte afsterwe van die
eens magtige NNP sal aandui.Verder sal dit ook aandui waar die Afrikaner se
heil le in die massa
politiek.Dit sal dalk die antwoord verskaf of die DA net 'n tydelike tuiste
aan die Afrikaner gemeenskap gebied het en of die KP regtig met mag en
mening terug is in die stryd!
Daar sal ook in Pretoria se wyk 40 in Maart gestem word.Daar kom die DA voor
sy grootste toets tot dusver
te staan.Hy sal moet wys dat hy steun wen in die anderskleurige wyke.Daar is
nagenoeg 15000 bruin en swart kiessers.
Re: Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets! [boodskap #71849 is 'n antwoord op boodskap #71829] So, 12 Januarie 2003 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Jan 2003 17:48:22 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Al die belangrikste politieke partye meet kragte op 22 Januarie 2003 om die
> steun van sowat 30 000 Pretorianers.

Ek het nagelaat om by te voeg dat ek glo
dat daar slegs 'n toekoms is vir linkse en
linkser partye in die land.
Re: Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets! [boodskap #71853 is 'n antwoord op boodskap #71829] So, 12 Januarie 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Glo jy regtig dat daar nog plek is vir Apartheidspolitiek in Suid-Afrika?
Waarom sou die blanke Suid-Afrikaner so naief wees om te glo dat die KP nog
enigiets kan bydra in 'n land waar selfs die meeste blankes agtergekom het
dat daar nie meer 'n pad terug is nie?

'n Vraag is miskien - wat het die KP op hierdie stadium nog om by te dra tot
die debat wat nie reeds deur ander partye aangespreek word nie?

-Gideon-

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:avs8sf$s7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al die belangrikste politieke partye meet kragte op 22 Januarie 2003 om die
> steun van sowat 30 000 Pretorianers.
> Die ANC,KP,DA,NNP asook drie kleinere partye(waaronder die VF en die NA) met
> mekaar in die stryd tree in 'n tussenverkiesing.
> Die algemene aanvaarding is ook dat dit die lankverwagte afsterwe van die
> eens magtige NNP sal aandui.Verder sal dit ook aandui waar die Afrikaner se
> heil le in die massa
> politiek.Dit sal dalk die antwoord verskaf of die DA net 'n tydelike tuiste
> aan die Afrikaner gemeenskap gebied het en of die KP regtig met mag en
> mening terug is in die stryd!
> Daar sal ook in Pretoria se wyk 40 in Maart gestem word.Daar kom die DA voor
> sy grootste toets tot dusver
> te staan.Hy sal moet wys dat hy steun wen in die anderskleurige wyke.Daar is
> nagenoeg 15000 bruin en swart kiessers.
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.443 / Virus Database: 248 - Release Date: 2003/01/10
Re: Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets! [boodskap #71859 is 'n antwoord op boodskap #71849] So, 12 Januarie 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Links en linkser van wat?
Annette

"DD" skryf in boodskap news:2ma32v04um7lsqp0kvsdo6kq0nqoluailu@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 17:48:22 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
>> Al die belangrikste politieke partye meet kragte op 22 Januarie 2003 om die
>> steun van sowat 30 000 Pretorianers.
>
> Ek het nagelaat om by te voeg dat ek glo
> dat daar slegs 'n toekoms is vir linkse en
> linkser partye in die land.
>
Re: Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets! [boodskap #71862 is 'n antwoord op boodskap #71859] So, 12 Januarie 2003 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Jan 2003 21:50:13 +0200, "Annette" wrote:

> Links en linkser van wat?
> Annette
>
>

van die huidige linksgeit
Re: Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets! [boodskap #71900 is 'n antwoord op boodskap #71853] Ma, 13 Januarie 2003 22:36 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Paul Van Straaten: Dit sal dalk die antwoord verskaf of die DA net 'n
> tydelike tuiste aan die Afrikaner gemeenskap gebied het en of die
> KP regtig met mag en mening terug is in die stryd!

-Gideon-
Glo jy regtig dat daar nog plek is vir Apartheidspolitiek in Suid-Afrika?
Waarom sou die blanke Suid-Afrikaner so naief wees om te glo dat die
KP nog enigiets kan bydra in 'n land waar selfs die meeste blankes
agtergekom het dat daar nie meer 'n pad terug is nie?
'n Vraag is miskien - wat het die KP op hierdie stadium nog om by te
dra tot die debat wat nie reeds deur ander partye aangespreek word nie?

Wouter
Goeie vraag.

Ek het gedink die KP is vir alle praktiese oorwegings reeds begrawe.
As ek 'n regse stem wil uitbring, sal ek kyk na die partye van die
twee mense wat die meeste 'sense' in die openbaar praat, nl die VF
(Pieter Mulder) en Cassie Aucamp (AEB, aan die omvorm na NA?)

> Paul: Die ANC,KP,DA,NNP asook drie kleinere partye(waaronder
die VF en die NA) ....

Wouter
Op watter basis kan jy die KP uitsluit by die 'kleinere partye'?
Dis mos suiwer propaganda...?
Vorige onderwerp: Zuid-Afrikaanse schrijvers naar Winternachten festival in Den Haag
Volgende onderwerp: Kriek-het vraagstuk ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:52:21 MGT 2024