Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:)
AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71799] So, 12 Januarie 2003 05:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In Vrydag se M&G is daar 'n artikel oor die netocrats.
Dit is die breinkind van die twee filosowe Jan Soderqvist en Alexander Bard,
waar hulle dink dat ons besig is met 'n rewolusie sonder dat ons dit besef ,
gelykstaande aan die industriële rewolusie, wat tot gevolg sal hê dat aparte
regerings vir verskillende nasies sal verdwyn.
Hulle beweer dat internasionale groepe op die internet gevorm word waar
mense dieselfde menings en sienings huldig, en dat hierdie groepe die
uiteindelike drukgroepe en sal word wat sal bepaal wat gedoen sal word, nie
regerings nie.
Ek hou sommer baie van die idee, en my verbeelding maak wilde vlugte;))

Annette
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71801 is 'n antwoord op boodskap #71799] So, 12 Januarie 2003 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Jan 2003 07:58:06 +0200, "Annette" wrote:

> In Vrydag se M&G is daar 'n artikel oor die netocrats.
> Dit is die breinkind van die twee filosowe Jan Soderqvist en Alexander Bard,
> waar hulle dink dat ons besig is met 'n rewolusie sonder dat ons dit besef ,
> gelykstaande aan die industriële rewolusie, wat tot gevolg sal hê dat aparte
> regerings vir verskillende nasies sal verdwyn.
> Hulle beweer dat internasionale groepe op die internet gevorm word waar
> mense dieselfde menings en sienings huldig, en dat hierdie groepe die
> uiteindelike drukgroepe en sal word wat sal bepaal wat gedoen sal word, nie
> regerings nie.
> Ek hou sommer baie van die idee, en my verbeelding maak wilde vlugte;))
>
> Annette
>

Jan SonderWis en Alecander wie?

En
Dan is Tant Hester en Koos mos deel van die minderheidsgroep wat sal
verdwyn?
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71802 is 'n antwoord op boodskap #71799] So, 12 Januarie 2003 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm...

Dit is interessant - daar is ook heelwat spekulatiewe fiksie (sciense
fiction) wat hierdie moontlikheid in vooruitsig stel.

'n Interessante reeks wat ek aan kan dink, is die Ender reeks van Orson
Scott Card. In die eerste boek (Ender's Game) gebruik die broer en suster
van die hoofkarakter nuusgroepe om 'n profiel vir die broer te skep om
uiteindelik heerser van die hegemonie van wêreldstate te word. As jy
enigsins van 'n goeie boek hou en van politiek (of sosiologie for that
matter), is dit 'n interessante reeks.

Volgens my haal sg. "futurists" hul idees sonder ekskuus uit spekulatiewe
fiksie boeke.

In elk geval is dit nie vergesog nie. Wat wel waar is, is dat daar 'n sterk
groepsdinamika sowel as 'n groot hoeveelheid lesers voor so 'n groep
enigsins in 'n drukgroep kan ontwikkel. Daar moet helaas ook 'n redelike
sterk vermoë wees by die lesers en skrywers van so 'n groep om te
relativeer, redeneer en konsensus bereik. Dus - daar s geen gevaar op
hierdie oomblik dat S.C.S-A.A 'n drukgroep kan word nie ;)

-Gideon-

"Annette" skryf in boodskap news:avr1uj$idrc4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> In Vrydag se M&G is daar 'n artikel oor die netocrats.
> Dit is die breinkind van die twee filosowe Jan Soderqvist en Alexander Bard,
> waar hulle dink dat ons besig is met 'n rewolusie sonder dat ons dit besef ,
> gelykstaande aan die industriële rewolusie, wat tot gevolg sal hê dat aparte
> regerings vir verskillende nasies sal verdwyn.
> Hulle beweer dat internasionale groepe op die internet gevorm word waar
> mense dieselfde menings en sienings huldig, en dat hierdie groepe die
> uiteindelike drukgroepe en sal word wat sal bepaal wat gedoen sal word, nie
> regerings nie.
> Ek hou sommer baie van die idee, en my verbeelding maak wilde vlugte;))
>
> Annette
>
>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.435 / Virus Database: 244 - Release Date: 2003/01/01
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71807 is 'n antwoord op boodskap #71801] So, 12 Januarie 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DD
>>
>
> Jan SonderWis en Alecander wie?
Kwas en Baard:))

>
> En
> Dan is Tant Hester en Koos mos deel van die minderheidsgroep wat sal
> verdwyn?
>
Neeneenee - hulle is die opposisiestem wat moet sorg vir gesonde balans;))

Annette

>
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71808 is 'n antwoord op boodskap #71802] So, 12 Januarie 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis Gids, Juis:)))

Dankie vir die boekvoorstel. Ek hou baie van wetenskapsfiksie.

Snaaks genoeg, die twee here se filosofiese denke word gereken as een van
die mees gerespekteerde werke van die 21ste eeu.

Annette

.wol.co.za> skryf in boodskap news:avr5it$3un$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hmmm...
>
> Dit is interessant - daar is ook heelwat spekulatiewe fiksie (sciense
> fiction) wat hierdie moontlikheid in vooruitsig stel.
>
> 'n Interessante reeks wat ek aan kan dink, is die Ender reeks van Orson
> Scott Card. In die eerste boek (Ender's Game) gebruik die broer en suster
> van die hoofkarakter nuusgroepe om 'n profiel vir die broer te skep om
> uiteindelik heerser van die hegemonie van wêreldstate te word. As jy
> enigsins van 'n goeie boek hou en van politiek (of sosiologie for that
> matter), is dit 'n interessante reeks.
>
> Volgens my haal sg. "futurists" hul idees sonder ekskuus uit spekulatiewe
> fiksie boeke.
>
> In elk geval is dit nie vergesog nie. Wat wel waar is, is dat daar 'n sterk
> groepsdinamika sowel as 'n groot hoeveelheid lesers voor so 'n groep
> enigsins in 'n drukgroep kan ontwikkel. Daar moet helaas ook 'n redelike
> sterk vermoë wees by die lesers en skrywers van so 'n groep om te
> relativeer, redeneer en konsensus bereik. Dus - daar s geen gevaar op
> hierdie oomblik dat S.C.S-A.A 'n drukgroep kan word nie ;)
>
> -Gideon-
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:avr1uj$idrc4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In Vrydag se M&G is daar 'n artikel oor die netocrats.
>> Dit is die breinkind van die twee filosowe Jan Soderqvist en Alexander
> Bard,
>> waar hulle dink dat ons besig is met 'n rewolusie sonder dat ons dit
besef
> ,
>> gelykstaande aan die industriële rewolusie, wat tot gevolg sal hê dat
> aparte
>> regerings vir verskillende nasies sal verdwyn.
>> Hulle beweer dat internasionale groepe op die internet gevorm word waar
>> mense dieselfde menings en sienings huldig, en dat hierdie groepe die
>> uiteindelike drukgroepe en sal word wat sal bepaal wat gedoen sal word,
> nie
>> regerings nie.
>> Ek hou sommer baie van die idee, en my verbeelding maak wilde vlugte;))
>>
>> Annette
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.435 / Virus Database: 244 - Release Date: 2003/01/01
>
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71819 is 'n antwoord op boodskap #71808] So, 12 Januarie 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan ek die Minister sonder Portefeulje wees?
(Volle salaris PLUS voordele - sonder verantwoordelikheid. Iets soos Thabo
M.)

"Annette" skryf in boodskap news:avrgln$is8k3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Juis Gids, Juis:)))
>
> Dankie vir die boekvoorstel. Ek hou baie van wetenskapsfiksie.
>
> Snaaks genoeg, die twee here se filosofiese denke word gereken as een van
> die mees gerespekteerde werke van die 21ste eeu.
>
> Annette
>
>
> .wol.co.za> skryf in boodskap news:avr5it$3un$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hmmm...
>>
>> Dit is interessant - daar is ook heelwat spekulatiewe fiksie (sciense
>> fiction) wat hierdie moontlikheid in vooruitsig stel.
>>
>> 'n Interessante reeks wat ek aan kan dink, is die Ender reeks van Orson
>> Scott Card. In die eerste boek (Ender's Game) gebruik die broer en suster
>> van die hoofkarakter nuusgroepe om 'n profiel vir die broer te skep om
>> uiteindelik heerser van die hegemonie van wêreldstate te word. As jy
>> enigsins van 'n goeie boek hou en van politiek (of sosiologie for that
>> matter), is dit 'n interessante reeks.
>>
>> Volgens my haal sg. "futurists" hul idees sonder ekskuus uit spekulatiewe
>> fiksie boeke.
>>
>> In elk geval is dit nie vergesog nie. Wat wel waar is, is dat daar 'n
> sterk
>> groepsdinamika sowel as 'n groot hoeveelheid lesers voor so 'n groep
>> enigsins in 'n drukgroep kan ontwikkel. Daar moet helaas ook 'n redelike
>> sterk vermoë wees by die lesers en skrywers van so 'n groep om te
>> relativeer, redeneer en konsensus bereik. Dus - daar s geen gevaar op
>> hierdie oomblik dat S.C.S-A.A 'n drukgroep kan word nie ;)
>>
>> -Gideon-
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:avr1uj$idrc4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> In Vrydag se M&G is daar 'n artikel oor die netocrats.
>>> Dit is die breinkind van die twee filosowe Jan Soderqvist en Alexander
>> Bard,
>>> waar hulle dink dat ons besig is met 'n rewolusie sonder dat ons dit
> besef
>> ,
>>> gelykstaande aan die industriële rewolusie, wat tot gevolg sal hê dat
>> aparte
>>> regerings vir verskillende nasies sal verdwyn.
>>> Hulle beweer dat internasionale groepe op die internet gevorm word waar
>>> mense dieselfde menings en sienings huldig, en dat hierdie groepe die
>>> uiteindelike drukgroepe en sal word wat sal bepaal wat gedoen sal
word,
>> nie
>>> regerings nie.
>>> Ek hou sommer baie van die idee, en my verbeelding maak wilde vlugte;))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.435 / Virus Database: 244 - Release Date: 2003/01/01
>>
>
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71821 is 'n antwoord op boodskap #71819] So, 12 Januarie 2003 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stel myself beskikbaar as die internasionale persoon verantwoordelik vir
dons;))
Enige persoon kan by my daaroor kla, en ek belowe ek sal met die dons praat
om dit nie weer te doen nie:)
Annette

> skryf in boodskap news:3e2165c0$0$230@hades.is.co.za...
> Kan ek die Minister sonder Portefeulje wees?
> (Volle salaris PLUS voordele - sonder verantwoordelikheid. Iets soos Thabo
> M.)
> "Annette" wrote in message
> news:avrgln$is8k3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Juis Gids, Juis:)))
>>
>> Dankie vir die boekvoorstel. Ek hou baie van wetenskapsfiksie.
>>
>> Snaaks genoeg, die twee here se filosofiese denke word gereken as een van
>> die mees gerespekteerde werke van die 21ste eeu.
>>
>> Annette
>>
>>
>> .wol.co.za> skryf in boodskap news:avr5it$3un$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hmmm...
>>>
>>> Dit is interessant - daar is ook heelwat spekulatiewe fiksie (sciense
>>> fiction) wat hierdie moontlikheid in vooruitsig stel.
>>>
>>> 'n Interessante reeks wat ek aan kan dink, is die Ender reeks van Orson
>>> Scott Card. In die eerste boek (Ender's Game) gebruik die broer en
> suster
>>> van die hoofkarakter nuusgroepe om 'n profiel vir die broer te skep om
>>> uiteindelik heerser van die hegemonie van wêreldstate te word. As jy
>>> enigsins van 'n goeie boek hou en van politiek (of sosiologie for that
>>> matter), is dit 'n interessante reeks.
>>>
>>> Volgens my haal sg. "futurists" hul idees sonder ekskuus uit
> spekulatiewe
>>> fiksie boeke.
>>>
>>> In elk geval is dit nie vergesog nie. Wat wel waar is, is dat daar 'n
>> sterk
>>> groepsdinamika sowel as 'n groot hoeveelheid lesers voor so 'n groep
>>> enigsins in 'n drukgroep kan ontwikkel. Daar moet helaas ook 'n redelike
>>> sterk vermoë wees by die lesers en skrywers van so 'n groep om te
>>> relativeer, redeneer en konsensus bereik. Dus - daar s geen gevaar op
>>> hierdie oomblik dat S.C.S-A.A 'n drukgroep kan word nie ;)
>>>
>>> -Gideon-
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:avr1uj$idrc4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> In Vrydag se M&G is daar 'n artikel oor die netocrats.
>>>> Dit is die breinkind van die twee filosowe Jan Soderqvist en
Alexander
>>> Bard,
>>>> waar hulle dink dat ons besig is met 'n rewolusie sonder dat ons dit
>> besef
>>> ,
>>>> gelykstaande aan die industriële rewolusie, wat tot gevolg sal hê
dat
>>> aparte
>>>> regerings vir verskillende nasies sal verdwyn.
>>>> Hulle beweer dat internasionale groepe op die internet gevorm word
> waar
>>>> mense dieselfde menings en sienings huldig, en dat hierdie groepe die
>>>> uiteindelike drukgroepe en sal word wat sal bepaal wat gedoen sal
> word,
>>> nie
>>>> regerings nie.
>>>> Ek hou sommer baie van die idee, en my verbeelding maak wilde
> vlugte;))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.435 / Virus Database: 244 - Release Date: 2003/01/01
>>>
>>
>
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71823 is 'n antwoord op boodskap #71799] So, 12 Januarie 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

'n rewolusie sonder dat ons dit besef ,
> gelykstaande aan die industriële rewolusie, wat tot gevolg sal hê dat aparte
> regerings vir verskillende nasies sal verdwyn. hierdie groepe die
> uiteindelike drukgroepe wat sal bepaal wat gedoen sal word, nie
> regerings nie.

Jy het dit al klaar in Bin Laden
se drukgroep.

Gloudina
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71824 is 'n antwoord op boodskap #71802] So, 12 Januarie 2003 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Gids wrote:

Dus - daar s geen gevaar op
> hierdie oomblik dat S.C.S-A.A 'n drukgroep kan word nie ;)

O so. Moenie wat Tant Hessie reggekry het
oor die jare onderskat nie.

Die Ruiter in die Dag,
verkenner in diens van die
Derde Republiek.
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71826 is 'n antwoord op boodskap #71821] So, 12 Januarie 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Jan 2003 16:15:23 +0200, "Annette" wrote:

> Ek stel myself beskikbaar as die internasionale persoon verantwoordelik vir
> dons;))
> Enige persoon kan by my daaroor kla,

> Annette
>

Dit is duidelik dat jy nog nie opgemerk het dat byna almal mekaar hier
wil opdons nie. Miskien hap jy groot.

DD
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71833 is 'n antwoord op boodskap #71802] So, 12 Januarie 2003 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" wrote:

> relativeer, redeneer en konsensus bereik. Dus - daar s geen gevaar op
> hierdie oomblik dat S.C.S-A.A 'n drukgroep kan word nie ;)

Maar mens weet nooit....:-))))
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71839 is 'n antwoord op boodskap #71826] So, 12 Januarie 2003 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
-- Okie dokie - dankie dat jy my op hierdie tegniese puntjie gewys het.
Sulke nuwe goed maak dat mens nie besef mens moet spesialiseer nie.
Ek wil die internasionale persoon vir afdons wees)))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:0m032vc9e5p7ldt3d2bk8ca0f23bpmcufi@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 16:15:23 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek stel myself beskikbaar as die internasionale persoon verantwoordelik vir
>> dons;))
>> Enige persoon kan by my daaroor kla,
>
>> Annette
>>
>
> Dit is duidelik dat jy nog nie opgemerk het dat byna almal mekaar hier
> wil opdons nie. Miskien hap jy groot.
>
> DD
>
Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:) [boodskap #71844 is 'n antwoord op boodskap #71799] So, 12 Januarie 2003 17:23 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Date: Sun, 12 Jan 2003 12:23:05 -0500
Message-ID:
References:

X-Original-From: "@rogers.com"
X-Original-Subject: Re: AfrSoc Gaan die Wêreld oorneem!:)

X-Original-Date: Sun, 12 Jan 2003 14:41:54 GMT
X-Original-Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
X-Original-Message-ID:
X-Agent-Group: soc.culture.south-africa.afrikaans
X-Agent-Format: 1 1 0 1 1 630000 0 0 1 0 "*" 0
X-Intro: ""@rogers.com" wrote:\n"

"@rogers.com" wrote:

> O so. Moenie wat Tant Hessie reggekry het
> oor die jare onderskat nie.

Tant Hessie is verskriklik arrogant, daarom moet mens dalk di ewaarde
van dit wat sy dink sy dalk reggekry het, ook nie oorskat nie.
Vorige onderwerp: Paté Foie Gras
Volgende onderwerp: " Reaksie " deur VERNON FEBRUARY
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:39:59 MGT 2024