Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek's 'n doos
Ek's 'n doos [boodskap #71658] Do, 09 Januarie 2003 08:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou weer in
die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.

Annette
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71660 is 'n antwoord op boodskap #71658] Do, 09 Januarie 2003 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette

Ek het dit altyd al geweet jy is.
Ek's bly jy' s nou uit die kas :-)))

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou weer in
> die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>
> Annette
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71664 is 'n antwoord op boodskap #71660] Do, 09 Januarie 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Rico, om een of ander donker rede lyk 'n man se naam langs die
opskrif beter;))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3e1d3dc2$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Annette
>
> Ek het dit altyd al geweet jy is.
> Ek's bly jy' s nou uit die kas :-)))
>
> Gr.Rico
> "Annette" wrote in message
> news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou weer in
>> die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71665 is 'n antwoord op boodskap #71658] Do, 09 Januarie 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?

"Annette" skryf in boodskap news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou weer in
> die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>
> Annette
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71666 is 'n antwoord op boodskap #71665] Do, 09 Januarie 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nnnnneeeee!!! Ek vloek nie - so die " 'n " gaan saam met......

boks
:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1d6aa3.0@news1.mweb.co.za...
> En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?
> "Annette" wrote in message
> news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou weer in
>> die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71674 is 'n antwoord op boodskap #71666] Do, 09 Januarie 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O! Vir 'n oomblik was ek bekommerd jy mis dalk 'n belangrike onderdeel!!!

"Annette" skryf in boodskap news:avjt5e$g5va6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nnnnneeeee!!! Ek vloek nie - so die " 'n " gaan saam met......
>
> boks
> :))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1d6aa3.0@news1.mweb.co.za...
>> En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou
weer
> in
>>> die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71676 is 'n antwoord op boodskap #71674] Do, 09 Januarie 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, nie sommer maklik nie. Ek het selfs die nodige bodele ook:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1d830d.0@news1.mweb.co.za...
> O! Vir 'n oomblik was ek bekommerd jy mis dalk 'n belangrike onderdeel!!!
> "Annette" wrote in message
> news:avjt5e$g5va6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nnnnneeeee!!! Ek vloek nie - so die " 'n " gaan saam met......
>>
>> boks
>> :))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e1d6aa3.0@news1.mweb.co.za...
>>> En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou
> weer
>> in
>>>> die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71691 is 'n antwoord op boodskap #71676] Vr, 10 Januarie 2003 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekka!

"Annette" skryf in boodskap news:avk1jp$g5v3c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, nie sommer maklik nie. Ek het selfs die nodige bodele ook:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1d830d.0@news1.mweb.co.za...
>> O! Vir 'n oomblik was ek bekommerd jy mis dalk 'n belangrike
> onderdeel!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:avjt5e$g5va6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nnnnneeeee!!! Ek vloek nie - so die " 'n " gaan saam met......
>>>
>>> boks
>>> :))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e1d6aa3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word nou
>> weer
>>> in
>>>> > die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71693 is 'n antwoord op boodskap #71691] Vr, 10 Januarie 2003 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand vir Jerry Springer gesien waar hy genooi was om aan sy oë te
vat?:)))
Ek kan nou nie sê wat die res van die program gebeur het nie, want ek het
dit nie gesien nie.- daar was ander meer interessante programme - soos die
Dakar waar arme Alfie net sy skouer gebreek het, en die arme Japanees in die
SA geboude Nissan nou veg om sy lewe.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1e80a2.0@news1.mweb.co.za...
> Lekka!
> "Annette" wrote in message
> news:avk1jp$g5v3c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, nie sommer maklik nie. Ek het selfs die nodige bodele ook:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e1d830d.0@news1.mweb.co.za...
>>> O! Vir 'n oomblik was ek bekommerd jy mis dalk 'n belangrike
>> onderdeel!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:avjt5e$g5va6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nnnnneeeee!!! Ek vloek nie - so die " 'n " gaan saam met......
>>>>
>>>> boks
>>>> :))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e1d6aa3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word
nou
>>> weer
>>>> in
>>>> > > die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71740 is 'n antwoord op boodskap #71693] Vr, 10 Januarie 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Praat ban Jerry , op oujaar so @ 2 uur die middag was daar 'n program met
die tema disgusting goete op.
Daars 'n perd in Amerika wat bevredig word as die girls op hom kots. Hy bere
dan elkeen se "sample" in 'n sakkie om later weer die euforie te ervaar. Het
julle dit gesien ?

"Annette" skryf in boodskap news:avm41t$haisv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gisteraand vir Jerry Springer gesien waar hy genooi was om aan sy oë te
> vat?:)))
> Ek kan nou nie sê wat die res van die program gebeur het nie, want ek het
> dit nie gesien nie.- daar was ander meer interessante programme - soos die
> Dakar waar arme Alfie net sy skouer gebreek het, en die arme Japanees in die
> SA geboude Nissan nou veg om sy lewe.
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1e80a2.0@news1.mweb.co.za...
>> Lekka!
>> "Annette" wrote in message
>> news:avk1jp$g5v3c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee, nie sommer maklik nie. Ek het selfs die nodige bodele ook:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e1d830d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> O! Vir 'n oomblik was ek bekommerd jy mis dalk 'n belangrike
>>> onderdeel!!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:avjt5e$g5va6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nnnnneeeee!!! Ek vloek nie - so die " 'n " gaan saam met......
>>>> >
>>>> > boks
>>>> > :))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e1d6aa3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks - word
> nou
>>>> weer
>>>> > in
>>>> > > > die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek's 'n doos [boodskap #71763 is 'n antwoord op boodskap #71740] Sa, 11 Januarie 2003 02:54 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, gelukkig nie.
Annette

"pieter" skryf in boodskap news:avnce0$q4i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Praat ban Jerry , op oujaar so @ 2 uur die middag was daar 'n program met
> die tema disgusting goete op.
> Daars 'n perd in Amerika wat bevredig word as die girls op hom kots. Hy bere
> dan elkeen se "sample" in 'n sakkie om later weer die euforie te ervaar. Het
> julle dit gesien ?
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:avm41t$haisv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gisteraand vir Jerry Springer gesien waar hy genooi was om aan sy oë te
>> vat?:)))
>> Ek kan nou nie sê wat die res van die program gebeur het nie, want ek het
>> dit nie gesien nie.- daar was ander meer interessante programme - soos die
>> Dakar waar arme Alfie net sy skouer gebreek het, en die arme Japanees in
> die
>> SA geboude Nissan nou veg om sy lewe.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e1e80a2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Lekka!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:avk1jp$g5v3c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee, nie sommer maklik nie. Ek het selfs die nodige bodele ook:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e1d830d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > O! Vir 'n oomblik was ek bekommerd jy mis dalk 'n belangrike
>>>> onderdeel!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:avjt5e$g5va6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Nnnnneeeee!!! Ek vloek nie - so die " 'n " gaan saam met......
>>>> > >
>>>> > > boks
>>>> > > :))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e1d6aa3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > En EK dog nog altyd jy is in die 'ek het 'n' - kategorie?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:avjd37$g1tk9$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > ( exodus) from South Afrika - 'n satire deur Mark Banks -
word
>> nou
>>>> > weer
>>>> > > in
>>>> > > > > die Baxter opgevoer tot 27 Januarie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Schuster
Volgende onderwerp: Hi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:24:09 MGT 2024