Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anonimiteit nuusgroep ...
Re: Meboskonfyt [boodskap #71439 is 'n antwoord op boodskap #71406] Ma, 06 Januarie 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Meboskonfyt is so 'n dik donker stroop wat gemaak word van die druiwe wat
> nie die wynbottel haal nie.

Ek dog dis mos - dus moskonfyt.
Re: Meboskonfyt [boodskap #71447 is 'n antwoord op boodskap #71439] Di, 07 Januarie 2003 03:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek ja - jy is reg - ek was gister bietjie besig en was in die
wabbeljoe:))
Annette'

"Katryn" skryf in boodskap news:7d1k1v4hei0r60gi2om8adt0ehmb8ngi5m@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Meboskonfyt is so 'n dik donker stroop wat gemaak word van die druiwe wat
>> nie die wynbottel haal nie.
>
> Ek dog dis mos - dus moskonfyt.
>
Re: Meboskonfyt [boodskap #71503 is 'n antwoord op boodskap #71424] Di, 07 Januarie 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Willie Vorster" wrote:

> Katryn, ek kan nou nie wag om te hoor hoekom die woorde van die ou liedjie
> vir julle sin sou maak nie. Wil jy nie vir ons se nie, seblief?

Nee.
Re: Meboskonfyt [boodskap #71559 is 'n antwoord op boodskap #71503] Wo, 08 Januarie 2003 07:42 Na vorige boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom nie?

"Katryn" skryf in boodskap news:0f2m1v4ga5anms61lenunlnjs4liqv5of2@4ax.com...
> "Willie Vorster" wrote:
>
>> Katryn, ek kan nou nie wag om te hoor hoekom die woorde van die ou liedjie
>> vir julle sin sou maak nie. Wil jy nie vir ons se nie, seblief?
>
> Nee.
>
Vorige onderwerp: PMS
Volgende onderwerp: Aai Aai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:01:53 MGT 2024