Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mamparra vir 2002
Mamparra vir 2002 [boodskap #71458] Di, 07 Januarie 2003 07:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
eie Manto wat met die louere weggestap het.
Annette
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71468 is 'n antwoord op boodskap #71458] Di, 07 Januarie 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Pieter de Singer-Premier Marais? of Gerald die g'n-meer-waarborg
Morkel?
Wie dra nou die broek (of is dit te kort?) in die Wes-Kaap?

Thys (wat ok weer pebeer werk!) op dieselle Bos waarie anti gekom leerret!

"Annette" skryf in boodskap news:ave00h$eftvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
> eie Manto wat met die louere weggestap het.
> Annette
>
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71481 is 'n antwoord op boodskap #71468] Di, 07 Januarie 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pietertjie was ook 'n kandidaat, maar het nie die podium gemaak nie;))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:avec8i$19ed$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat van Pieter de Singer-Premier Marais? of Gerald die g'n-meer-waarborg
> Morkel?
> Wie dra nou die broek (of is dit te kort?) in die Wes-Kaap?
>
> Thys (wat ok weer pebeer werk!) op dieselle Bos waarie anti gekom leerret!
>
> "Annette" wrote in message
> news:ave00h$eftvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
>> eie Manto wat met die louere weggestap het.
>> Annette
>>
>
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71489 is 'n antwoord op boodskap #71468] Di, 07 Januarie 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

>
> Thys (wat ok weer pebeer werk!) op dieselle Bos waarie anti gekom leerret!

Ja, volgens Jonas is dit mos 'n
bosuniversiteit.

Tant Hessie van die Eersterivier.
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71519 is 'n antwoord op boodskap #71458] Di, 07 Januarie 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai hoe trots word ek nou! Ons mense wen darem ook so nou en dan iets :o))

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:ave00h$eftvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
> eie Manto wat met die louere weggestap het.
> Annette
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71554 is 'n antwoord op boodskap #71519] Wo, 08 Januarie 2003 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En dis nie al nie!! Dis die eerste keer dat 'n dame met die louere
wegstap:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e1b2816.0@news1.mweb.co.za...
> Haai hoe trots word ek nou! Ons mense wen darem ook so nou en dan iets :o))
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:ave00h$eftvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
>> eie Manto wat met die louere weggestap het.
>> Annette
>
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71573 is 'n antwoord op boodskap #71554] Wo, 08 Januarie 2003 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haaaaiiiiiiiii jitte, ek's nou so trots op haar ek kan bars! lolol, ja wat
kan 'n mens nou sê nê?

E

"Annette" skryf in boodskap news:avgatn$fc57j$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> En dis nie al nie!! Dis die eerste keer dat 'n dame met die louere
> wegstap:))
> Annette
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71759 is 'n antwoord op boodskap #71573] Vr, 10 Januarie 2003 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas[1]  is tans af-lyn  Jonas[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Haaaaiiiiiiiii jitte, ek's nou so trots op haar ek kan bars! lolol, ja wat
> kan 'n mens nou sê nê?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:avgatn$fc57j$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En dis nie al nie!! Dis die eerste keer dat 'n dame met die louere
>> wegstap:))
>> Annette

Mamparras van die jaar behoort verregses te wees wat oorsee sit in
plaas van doen wat hulle moet doen in Suid-Afrika
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71781 is 'n antwoord op boodskap #71759] Sa, 11 Januarie 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Jan 2003 14:06:51 -0800, wi...@hushmail.com (Jonas) het geskryf:

>
> Mamparras van die jaar behoort verregses te wees wat oorsee sit in
> plaas van doen wat hulle moet doen in Suid-Afrika

Seker het ons almal op die ng eie idees wie die mamparra vir die jaar
was. En seker verskil die meeste idees. En verseker moet julle nie ons
nuusgroep verminderwaardig deur dit uit te sluit àsof sy nie dalk van
hier haar verskyning gemaak en talente ten toon gestel het het nie.

DD
Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71921 is 'n antwoord op boodskap #71759] Di, 14 Januarie 2003 11:56 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas2 - jammer maar ek is Jonas!
My eposadres op die groep is fana...@hotmail.com
Gaan dit gerus na - ek is ek ....

"Jonas" skryf in boodskap news:13996f26.0301101406.49c25e74@posting.google.com...
> "Elaine" wrote in message
news:...
>> Haaaaiiiiiiiii jitte, ek's nou so trots op haar ek kan bars! lolol, ja wat
>> kan 'n mens nou sê nê?
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:avgatn$fc57j$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> En dis nie al nie!! Dis die eerste keer dat 'n dame met die louere
>>> wegstap:))
>>> Annette
>
> Mamparras van die jaar behoort verregses te wees wat oorsee sit in
> plaas van doen wat hulle moet doen in Suid-Afrika
Vorige onderwerp: Ingelse woorde
Volgende onderwerp: Wie betaal kommissie - die koper of die verkoper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 04:55:21 MGT 2024