Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vlag
Vlag [boodskap #7101] Vr, 23 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
koll  is tans af-lyn  koll
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nou al amper drie jaar in die USA (Alabama). Ek will einde van die
Jaar huis toe gaan vir Kersfees. My vraag: Waar kan ek 'n
OranjeBlanjeBlau vlag koop? Mag die vlag nog in SA verkoop word ?
As iemand weet, e-mail my asb. ko...@ix.netcom.com
Dankie
Rudiger Koll
Re: Vlag [boodskap #7108 is 'n antwoord op boodskap #7101] Sa, 24 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
koll wrote:

>>[/color]

Waarskynlik enige vlagwinkel, hoewel die vraag nie juis groot is nie,
so hulle sal dit dalk nie "stock" nie. Maar dit is geensins verbied
nie. Jy kan enige vlag wat jy wil, koop en waai in SA.

(Die ouens langs jou op die paviljoen gaan jou dalk met biltong of
selfone slaan, afhangende van die vlag wat jy waai, maar jy is vry om
dit te waai.)

(As jy vashak om een te koop, kontak regse politieke groepe. Hulle sal
jou waarskynlik kan help aangesien dit altyd lyk asof hulle baie van
die vlae het.)
Re: Vlag [boodskap #7129 is 'n antwoord op boodskap #7101] Di, 27 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Oranje Blanje Blou:

Ek het gehoor dat die blou eers
'n ligter, mooier (pastel)blou was,
maar omdat dit gou verbleik het in die son,
het mense die blou donkerder begin maak,
om sodoende dit langer blou te hou.
Op die ou end het dit toe na baie jare 'n donker blou geword.

Eintlik 'n pragtige vlag,
maar waai tog eerder die nuwe een asb.

Groete.
Re: Vlag [boodskap #7137 is 'n antwoord op boodskap #7101] Wo, 28 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
koll wrote:
>
> Ek is nou al amper drie jaar in die USA (Alabama). Ek will einde van die
> Jaar huis toe gaan vir Kersfees. My vraag: Waar kan ek 'n
> OranjeBlanjeBlau vlag koop? Mag die vlag nog in SA verkoop word ?
> As iemand weet, e-mail my asb. ko...@ix.netcom.com
> Dankie
> Rudiger Koll

Snaaks genoeg, terwyl Morne du Plessis en sekere ministers daaroor kerm,
word dit nog in verskeie winkels en selfs op straathoeke deur smouse,
verkoop - besigheid is besigheid en die mense gee nie om wat hulle
verkoop nie, solank hulle net iets verkoop kan kry...

Johan
Re: Vlag [boodskap #7138 is 'n antwoord op boodskap #7101] Wo, 28 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ibm.net wrote:
Re: Vlag [boodskap #7147 is 'n antwoord op boodskap #7101] Do, 29 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote:
>
> gal...@ibm.net wrote:
>
[color=blue]>
Re: Vlag [boodskap #7157 is 'n antwoord op boodskap #7101] Vr, 30 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Johan van Vollenhoven wrote:

>>

Natuurlik gun ek hom dit! Hy kan die ou vlag waai of hang waar hy wil
hoe hy wil!
Al wat ek wou se is dat dit nooit vir my persoonlik n mooi vlag was
nie.
Daar is geen verskuilde betekenisse in die sin nie.
Net dit: Gestroop van alle politieke aanhangsels en geoordeel bloot
as 'n vlag was die ou vlag vir my altyd 'n redelik lelike ontwerp.
Dis al.
Die nuwe een is effens beter, maar het te veel kleure en maak dit ook
nie juis nie. Dit het my egter nie daarvan weerhou om dit by
geleentheid met vreugde rond te waai nie.
Vorige onderwerp: JPG Viewer...
Volgende onderwerp: Re: Ek stel aan julle voor: TWEE VERRAAIERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 15:49:31 MGT 2024