Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat was?
Wat was? [boodskap #71298] Sa, 04 Januarie 2003 19:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat was was voor was was was?
Was was maar was voor was was was.
Annette
Re: Wat was? [boodskap #71299 is 'n antwoord op boodskap #71298] Sa, 04 Januarie 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Wat was was voor was was was?
> Was was maar was voor was was was.

Nee, ek dink was was wees voor dit was was.
Re: Wat was? [boodskap #71325 is 'n antwoord op boodskap #71299] So, 05 Januarie 2003 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van geen wees was nie:)))
Is dit nou die was wat in vloeibare vorm is?
Annette

wrote in message news:gaee1v4rtqa23js56rpnkl6tsa5luqonh1@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Wat was was voor was was was?
>> Was was maar was voor was was was.
>
> Nee, ek dink was was wees voor dit was was.
>
Re: Wat was? [boodskap #71346 is 'n antwoord op boodskap #71325] So, 05 Januarie 2003 15:49 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Ek weet van geen wees was nie:)))
> Is dit nou die was wat in vloeibare vorm is?

Skies, ek het seker maar verkeerd onthou. :-)
Vorige onderwerp: Snaakse SMS boodskappe
Volgende onderwerp: Van Wyk Louw en Afrikanernasionalisme?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 22:37:26 MGT 2024