Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slegte nuus vir die nuwe jaar
Slegte nuus vir die nuwe jaar [boodskap #71217] Di, 31 Desember 2002 19:30 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
my isp gaan op na R85 vanaf môre, hulle gee Telkom die skuld. Dis'n
ekstra R10
Re: Slegte nuus vir die nuwe jaar [boodskap #71244 is 'n antwoord op boodskap #71217] Do, 02 Januarie 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes vW  is tans af-lyn  Hannes vW
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dis goeie nuus !!
my isp kos ? 30,00/maand
? 360,00 /a dis R3225,00

"Tobie" schrieb im Newsbeitrag
news:ausr6t$r6i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> my isp gaan op na R85 vanaf môre, hulle gee Telkom die skuld. Dis'n
> ekstra R10
>
Re: Slegte Nuus [boodskap #79690 is 'n antwoord op boodskap #71217] Do, 26 Junie 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter het die volgende skrywe gerig:

> Hallo julle almal,
> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
> Port Elizabeth eergisteraand nie.
> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
> enigste kind...



:-((
Re: Slegte Nuus [boodskap #79732 is 'n antwoord op boodskap #79690] Do, 26 Junie 2003 20:56 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 10:08:23 +0200, Andries Kriel
wrote:

> Frikkie Potgieter het die volgende skrywe gerig:
>
>> Hallo julle almal,
>> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
>> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
>> Port Elizabeth eergisteraand nie.
>> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
>> enigste kind...
>
>
>
> :-((

Wat wou jy hier gesê het wat jy toe nie gesê het nie, Andries?

Ek was gister by die begrafnis van 'n 26 jarige outjie wat verlede
Vrydag (as passasier) verongeluk het. Die ma het eers haar man,
vier maande later haar een seun, en verlede week haar tweede seun
in ongelukke verloor.
Daar was ook nie geld vir die begrafnis nie, en die kapel by AVBOB
is gebruik vir die diens.
Vorige onderwerp: Gloudina is 'n Afrikaner
Volgende onderwerp: kgggggk...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 16:33:48 MGT 2024