Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Siener in die Suburbs
Siener in die Suburbs [boodskap #71199] Di, 31 Desember 2002 13:59 na volgende boodskap
Johannes Kantelberg  is tans af-lyn  Johannes Kantelberg
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek lees nou die dag in 'n ou uitgawe van Insig dat die drama "Siener in die
Suburbs" eenkeer verfilm was. Weet enige iemand of dit op video beskikbaar
is?

Groete,

Johannes van Vuren,

Canterbury, Engeland.
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71203 is 'n antwoord op boodskap #71199] Di, 31 Desember 2002 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een ding weet ek, as jy Marius Weyers se rol wat ongelukkig net in Afrikaans
kan wees, sou kon oorsit in Engels, sou hy 'n Oscar gekry het vir sy spel.
Wonderlik! Die hele storie is eenvoudig ongelooflik. Kontak KykNet ...by
M-net, as jy dit op video soek. Dalk kan hulle jou help. Hulle het dit
eenkeer uitgesaai.

"Johannes Kantelberg" skryf in boodskap news:1041343173.95071.0@doris.uk.clara.net...
> Ek lees nou die dag in 'n ou uitgawe van Insig dat die drama "Siener in die
> Suburbs" eenkeer verfilm was. Weet enige iemand of dit op video beskikbaar
> is?
>
> Groete,
>
> Johannes van Vuren,
>
> Canterbury, Engeland.
>
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71206 is 'n antwoord op boodskap #71203] Di, 31 Desember 2002 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johannes Kantelberg  is tans af-lyn  Johannes Kantelberg
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam. Marius is 'n puik akteur.

Laat aub weet die kontack adres of web bladsy van KykNet.

Johannes.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e11ac7a.0@news1.mweb.co.za...
> Een ding weet ek, as jy Marius Weyers se rol wat ongelukkig net in Afrikaans
> kan wees, sou kon oorsit in Engels, sou hy 'n Oscar gekry het vir sy spel.
> Wonderlik! Die hele storie is eenvoudig ongelooflik. Kontak KykNet ...by
> M-net, as jy dit op video soek. Dalk kan hulle jou help. Hulle het dit
> eenkeer uitgesaai.
> "Johannes Kantelberg" wrote in message
> news:1041343173.95071.0@doris.uk.clara.net...
>> Ek lees nou die dag in 'n ou uitgawe van Insig dat die drama "Siener in die
>> Suburbs" eenkeer verfilm was. Weet enige iemand of dit op video beskikbaar
>> is?
>>
>> Groete,
>>
>> Johannes van Vuren,
>>
>> Canterbury, Engeland.
>>
>
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71209 is 'n antwoord op boodskap #71206] Di, 31 Desember 2002 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
http://www.mnet.co.za/kyknet/

Daar gaan nie veel daar aan op die oomblik nie, lyk omtrent asof hulle
Groep-5 gaan nodig he om die konstruksie klaar te maak 8-)

Joeboy

Johannes Kantelberg skryf in boodskap news:1041348018.2149.0@doris.uk.clara.net...
> Ek stem saam. Marius is 'n puik akteur.
>
> Laat aub weet die kontack adres of web bladsy van KykNet.
>
> Johannes.
>
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71227 is 'n antwoord op boodskap #71199] Wo, 01 Januarie 2003 05:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.fliekvlooi.com/flieks.html
http://www.fliekvlooi.com/prid.html = Siener

en vele ander Afrikaanse prente ook!

Kontak via mot...@skybiz.com of Posbus 2152, Honeydew, Gauteng, 2040.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71228 is 'n antwoord op boodskap #71199] Wo, 01 Januarie 2003 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Baie Afrikaanse videos (en Siener) ook by
http://www.oocities.org/cjmvideo/koop.htm

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Siener in die Suburbs [boodskap #71232 is 'n antwoord op boodskap #71227] Wo, 01 Januarie 2003 16:22 Na vorige boodskap
Johannes Kantelberg  is tans af-lyn  Johannes Kantelberg
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hi TJ,
Dankie vir die inligting, maar ongelukkig werk dit nie. My epos na
mot...@skybiz.com bons. Ook, op die fliekvlooi webblad werk die bestel link
nie.

Wat nou gedaan?

Hoop jy kan verder help,

Johannes.

"TJ" skryf in boodskap news:3e127b94$0$230@hades.is.co.za...
> http://www.fliekvlooi.com/flieks.html
> http://www.fliekvlooi.com/prid.html = Siener
>
> en vele ander Afrikaanse prente ook!
>
> Kontak via mot...@skybiz.com of Posbus 2152, Honeydew, Gauteng, 2040.
>
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Vorige onderwerp: Bush wen die oorlog ....
Volgende onderwerp: Het niemand iets te sê oor die
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:53:46 MGT 2024