Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ontdekking
Ontdekking [boodskap #71112] Ma, 30 Desember 2002 03:46 na volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang, het
my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.

Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n paar
mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.

Tot later

Joeboy

--
There are 10 types of people in the world
Those who understand binary and those who don't
Re: Ontdekking [boodskap #71122 is 'n antwoord op boodskap #71112] Ma, 30 Desember 2002 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Welkom Joe.
Dis goed om nog 'n rugby en kriekerman by te kry.
Hier is bepaald 'n paar "funnies" wat hier dwaal - maar jy sal sien hulle
neem nooit deel aan die bespreking van normale onderwerpe soos sport nie ...
So welkom ....

"Joe de Beer" skryf in boodskap news:auofkn$rq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang, het
> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>
> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n paar
> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>
> Tot later
>
> Joeboy
>
> --
> There are 10 types of people in the world
> Those who understand binary and those who don't
>
Re: Ontdekking [boodskap #71150 is 'n antwoord op boodskap #71122] Ma, 30 Desember 2002 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag party van ons funnies hou net nie so baie van rugby soos jy nie. Al het
my pa al hoeveel keer vir my probeer verduidelik, maak die ou simpel game
net nie vir my sin nie. As julle nou oor krieket wil praat, nou ja dan sal
ek saam gesels. Krieket is goed, krieket maak sin :))))

Groete
Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3e0fed42$0$229@hades.is.co.za...
> Welkom Joe.
> Dis goed om nog 'n rugby en kriekerman by te kry.
> Hier is bepaald 'n paar "funnies" wat hier dwaal - maar jy sal sien hulle
> neem nooit deel aan die bespreking van normale onderwerpe soos sport nie ...
> So welkom ...
Re: Ontdekking [boodskap #71175 is 'n antwoord op boodskap #71112] Di, 31 Desember 2002 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rugby? RUGBY?!! Daai deng wat die Bokke aanhoudend en professioneel
verloor?

"Joe de Beer" skryf in boodskap news:auofkn$rq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang, het
> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>
> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n paar
> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>
> Tot later
>
> Joeboy
>
> --
> There are 10 types of people in the world
> Those who understand binary and those who don't
>
Re: Ontdekking [boodskap #71179 is 'n antwoord op boodskap #71175] Di, 31 Desember 2002 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie net die Bokke nie. WP ook:))))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e112e2a.0@news1.mweb.co.za...
> Rugby? RUGBY?!! Daai deng wat die Bokke aanhoudend en professioneel
> verloor?
> "Joe de Beer" wrote in message
> news:auofkn$rq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang,
> het
>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>
>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n
> paar
>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>
>> Tot later
>>
>> Joeboy
>>
>> --
>> There are 10 types of people in the world
>> Those who understand binary and those who don't
>>
>
Re: Ontdekking [boodskap #71184 is 'n antwoord op boodskap #71179] Di, 31 Desember 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig het hierdie hele verloorkultuur in SA rugby juis in die WP sy
ontstaan gehad!

"Annette" skryf in boodskap news:aurkno$9h2ig$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie net die Bokke nie. WP ook:))))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e112e2a.0@news1.mweb.co.za...
>> Rugby? RUGBY?!! Daai deng wat die Bokke aanhoudend en professioneel
>> verloor?
>> "Joe de Beer" wrote in message
>> news:auofkn$rq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit
> werk
>>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die
gang,
>> het
>>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
>>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>>
>>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om
n
>> paar
>>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>>
>>> Tot later
>>>
>>> Joeboy
>>>
>>> --
>>> There are 10 types of people in the world
>>> Those who understand binary and those who don't
>>>
>>
>
Re: Ontdekking [boodskap #71185 is 'n antwoord op boodskap #71150] Di, 31 Desember 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rugby gaan net oor balle en dis seker waaroom die gespletes dit nie lekker
kan verstaan nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e10901a.0@news1.mweb.co.za...
> Ag party van ons funnies hou net nie so baie van rugby soos jy nie. Al het
> my pa al hoeveel keer vir my probeer verduidelik, maak die ou simpel game
> net nie vir my sin nie. As julle nou oor krieket wil praat, nou ja dan sal
> ek saam gesels. Krieket is goed, krieket maak sin :))))
>
> Groete
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e0fed42$0$229@hades.is.co.za...
>> Welkom Joe.
>> Dis goed om nog 'n rugby en kriekerman by te kry.
>> Hier is bepaald 'n paar "funnies" wat hier dwaal - maar jy sal sien hulle
>> neem nooit deel aan die bespreking van normale onderwerpe soos sport nie
> ...
>> So welkom ...
>
Re: Ontdekking [boodskap #71187 is 'n antwoord op boodskap #71184] Di, 31 Desember 2002 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alles Danie Craven se skuld - omdat hy sy hond Bliksem genoem het;))

Ek wonder net nou die dag - intervasities was altyd se lekker groot
rugbydae - deesdae hoor mens nie eers wanneer daar is sulke dae is nie. Die
studente is seker te besig om rasies te oefen:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e115f22.0@news1.mweb.co.za...
> Ongelukkig het hierdie hele verloorkultuur in SA rugby juis in die WP sy
> ontstaan gehad!
> "Annette" wrote in message
> news:aurkno$9h2ig$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie net die Bokke nie. WP ook:))))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e112e2a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Rugby? RUGBY?!! Daai deng wat die Bokke aanhoudend en professioneel
>>> verloor?
>>> "Joe de Beer" wrote in message
>>> news:auofkn$rq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit
>> werk
>>>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die
> gang,
>>> het
>>>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die
> kans
>>>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>>>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>>>
>>>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed
om
> n
>>> paar
>>>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>>>
>>>> Tot later
>>>>
>>>> Joeboy
>>>>
>>>> --
>>>> There are 10 types of people in the world
>>>> Those who understand binary and those who don't
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ontdekking [boodskap #71188 is 'n antwoord op boodskap #71185] Di, 31 Desember 2002 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan verstaan hoekom Elaine van die krieket soveel hou - dit gaan oor
balle EN oor 'n Middelpen:))
Annette

.com.na> skryf in boodskap news:3e115fba.0@news1.mweb.co.za...
> Rugby gaan net oor balle en dis seker waaroom die gespletes dit nie lekker
> kan verstaan nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e10901a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag party van ons funnies hou net nie so baie van rugby soos jy nie. Al
> het
>> my pa al hoeveel keer vir my probeer verduidelik, maak die ou simpel game
>> net nie vir my sin nie. As julle nou oor krieket wil praat, nou ja dan
> sal
>> ek saam gesels. Krieket is goed, krieket maak sin :))))
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3e0fed42$0$229@hades.is.co.za...
>>> Welkom Joe.
>>> Dis goed om nog 'n rugby en kriekerman by te kry.
>>> Hier is bepaald 'n paar "funnies" wat hier dwaal - maar jy sal sien
> hulle
>>> neem nooit deel aan die bespreking van normale onderwerpe soos sport
nie
>> ...
>>> So welkom ...
>>
>
Re: Ontdekking [boodskap #71193 is 'n antwoord op boodskap #71187] Di, 31 Desember 2002 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Hulle's te besig met zolle en spyker!

"Annette" skryf in boodskap news:aurrls$9j2ur$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Alles Danie Craven se skuld - omdat hy sy hond Bliksem genoem het;))
>
> Ek wonder net nou die dag - intervasities was altyd se lekker groot
> rugbydae - deesdae hoor mens nie eers wanneer daar is sulke dae is nie. Die
> studente is seker te besig om rasies te oefen:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e115f22.0@news1.mweb.co.za...
>> Ongelukkig het hierdie hele verloorkultuur in SA rugby juis in die WP sy
>> ontstaan gehad!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aurkno$9h2ig$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nie net die Bokke nie. WP ook:))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e112e2a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Rugby? RUGBY?!! Daai deng wat die Bokke aanhoudend en professioneel
>>>> verloor?
>>>> "Joe de Beer" wrote in message
>>>> news:auofkn$rq9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien
dit
>>> werk
>>>> > so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die
>> gang,
>>>> het
>>>> > my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek
die
>> kans
>>>> > gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>>>> > newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>>> >
>>>> > Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed
> om
>> n
>>>> paar
>>>> > mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>>> >
>>>> > Tot later
>>>> >
>>>> > Joeboy
>>>> >
>>>> > --
>>>> > There are 10 types of people in the world
>>>> > Those who understand binary and those who don't
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ontdekking [boodskap #71204 is 'n antwoord op boodskap #71188] Di, 31 Desember 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol, jaaaa, maar daar is net een bal.

E

"Annette" skryf in boodskap news:aurrlv$9j2ur$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan verstaan hoekom Elaine van die krieket soveel hou - dit gaan oor
> balle EN oor 'n Middelpen:))
> Annette
Re: Ontdekking [boodskap #71207 is 'n antwoord op boodskap #71204] Di, 31 Desember 2002 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Korreksie - daar is 'n hele skooltassie vol balletjies van alle kleure en
toestande by elke wedstryd:))
Annette

> lol, jaaaa, maar daar is net een bal.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:aurrlv$9j2ur$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek kan verstaan hoekom Elaine van die krieket soveel hou - dit gaan oor
>> balle EN oor 'n Middelpen:))
>> Annette
>
Re: Ontdekking [boodskap #71210 is 'n antwoord op boodskap #71207] Di, 31 Desember 2002 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hou net in gedagte dat DAARDIE tassie gevul is met balletjies met
verskillende fases van "wear-and-tear" op, die algemene reel is dat hoe
rooier en blinker, hoe beter ...

Joeboy
--
There are 10 types of people in the world
Those who understand binary and those who don't

Annette skryf in boodskap news:ausiif$a4hvl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Korreksie - daar is 'n hele skooltassie vol balletjies van alle kleure en
> toestande by elke wedstryd:))
> Annette
>
>
>> lol, jaaaa, maar daar is net een bal.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aurrlv$9j2ur$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek kan verstaan hoekom Elaine van die krieket soveel hou - dit gaan oor
>>> balle EN oor 'n Middelpen:))
>>> Annette
>>
>
Re: Ontdekking [boodskap #71219 is 'n antwoord op boodskap #71112] Di, 31 Desember 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
"Joe de Beer" skryf in boodskap news:...
> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang, het
> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>
> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n paar
> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>
> Tot later
>
> Joeboy

Hallo Joe, ek is ook Joe
Wonner hoeveel van ons is daar al??

Ek lees ook hierdie NG vir omtrent 2 weke al en man het ek al gelag
vir die bollie wat die mense hier kan kwytraak. Ek dink party mense
sal rêrig liewers anoniem wil bly.

Ek persoonlik het geen probleem as die mense weet wie ek is nie en
enige opinie wat ek in hierdie of enige ander NG uitspreek doen ek so
eerlik soos wat my gewete my toelaat.Ek dink net dat enigeen wat poste
pos (of wat jy dit ookal noem) dit met die volle verantwoordelikheid
doen as wat jy sou doen as jy voor die Skepper sou getuig. Ek dink dat
solank jy eerlik is, het jy niks om oor skaam of anoniem te wees nie.

Joe van die Karo
Re: Ontdekking [boodskap #71220 is 'n antwoord op boodskap #71219] Di, 31 Desember 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Joe wrote:

> Hallo Joe, ek is ook Joe
> Wonner hoeveel van ons is daar al??

> Joe van die Karo

Daar is Didi en DD en Chrisjolette
en nog ander, ad nauseam.
En nie een kan goed spel nie,
kan nie interessant reg spel nie,
kan nie karoo reg spel nie, los
alewig hierdie forensiese voetspore
van slegte spel oor die hele nuusgroep
versprei. Weet jy wat ad nauseam
beteken, du Plessis?

Tant Hessie van Rome
Re: Ontdekking [boodskap #71223 is 'n antwoord op boodskap #71219] Di, 31 Desember 2002 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Gesalfdes

Dis nou die manne sonder tanne wat op die Parade staan en preek Saterdae.
Hoe langer hy kan praat, hoe meer gesalfd is hy.

Hieronder 'n paar "waarhede" wat ek so oor die jare se vermaaklike
Saterdagoggende op die Parade gehoor het.
Dis ook in die boekie: 'n Kaapse Ding ( 'n joke onner die berg) deur Eugene
Hendricks.
Pure gratis komedie, en as ek my nie so slap gelag het nie, was ek ook
seker al bekeer:)

1) Djulle Aanties wat so pille suip, daar is net een pil.
Dit is 'n pil vir die maagseer,
Dit is 'n pil vir die ma raak
Dit is 'n pil vir die hoebloed
Maar ek sê vir dag vir djulle, dis die beste pil en dis die Gospel.!

2) In die ou dae was ek 'n gangster, ma 'n gangster met 'n trade
Ek was 'n tailor.
Jy kon vir my eneige lap gee en ek het vir jou 'n soetjie gesny.
Gee vir my 'n Diamond lap en ek sny vir die beste Diamond Soetjie wat jy kan
kry.
Gee vir my 'n check lap en ek sny vir jou die beste check soetjie wat jy kan
kry.
Mense djulle kon my enige lap gee en ek sny, maar laat ek julle vandag sê
daar is een lap wat die Here niks mee kan maak nie, en dis 'n dronklap.

3) Djulle wat soe rook, djulle gaan hel toe
Djulle wat soe vloek, djulle gaan die duisternis in
Djulle wat soe hoereer, djulle gaan moet antwoord.
Ek sê vandag vir djulle, die duiwel speel nie.

'n Gangster wat eenkant na die preek staan en luister draai weg en sê: Djou
moer djy praat kak.
Die gesalfde, nou vol van die gees en opgewarm :
Djou moer ook, maar ons sal sien as die Here kom.

4) Djulle moet djulle maaind opmaak vir wie julle wil dien, die Here of die
Duiwel.
Djulle kan nie soos verkleuremannetjies wees nie.
As 'n verkleuremannetjie op 'n bloulap sit, dan raak hy blou.
As mens 'n verkleuremannetjie op 'n rooilap sit. dan raak hy rooi.
But as 'n mens 'n verkleuremannetjie op 'n checklap sit, dan kry hy 'n
nervousbrakedown.

5) Broers en susters, vandag wil ek vir julle preek.
Ek wil vir julle preek en waarsku teen 'n stukkie vleis.
Dis 'n stukkie vleis met hare om
Dis 'n stukkie vleis wat menige jong meisie se lewe verwoes het
Dis 'n stukkie vleis wat jongmans in tronke laat beland het
Dis 'n stukkie vleis wat die hospitaal vol het van kranksinnige mense
Broers en Susters, ek wil julle waarsku teen die stukkie vleis wat Jacobus
in die Bybel van praat.
mense en dis die tong.

6)( My gunsteling ene)
Geliefde Broers en Susters ek groet julle in die oorwindende naam van onse
Liewe Meester en Saligmaker.
Mense ek is nie vandag hier om klippe te goei nie.
mense ek is nie vandag hier om iemand uit te sonder nie, maar om die Woord
te lewer aan die wat nog nie die Liewe en Goeie Meester in hul lewe
aangeneem het nie.
Mense, julle gaan brand in die Hel!

Annette

"Joe" skryf in boodskap news:21d4cf99.0212311242.3f74fa1e@posting.google.com...
> "Joe de Beer" wrote in message
news:...
>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang, het
>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>
>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n paar
>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>
>> Tot later
>>
>> Joeboy
>
> Hallo Joe, ek is ook Joe
> Wonner hoeveel van ons is daar al??
>
> Ek lees ook hierdie NG vir omtrent 2 weke al en man het ek al gelag
> vir die bollie wat die mense hier kan kwytraak. Ek dink party mense
> sal rêrig liewers anoniem wil bly.
>
> Ek persoonlik het geen probleem as die mense weet wie ek is nie en
> enige opinie wat ek in hierdie of enige ander NG uitspreek doen ek so
> eerlik soos wat my gewete my toelaat.Ek dink net dat enigeen wat poste
> pos (of wat jy dit ookal noem) dit met die volle verantwoordelikheid
> doen as wat jy sou doen as jy voor die Skepper sou getuig. Ek dink dat
> solank jy eerlik is, het jy niks om oor skaam of anoniem te wees nie.
>
> Joe van die Karo
Re: Ontdekking [boodskap #71225 is 'n antwoord op boodskap #71207] Wo, 01 Januarie 2003 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar hulle gebruik net een op 'n slag!!!

E

"Annette" skryf in boodskap news:ausiif$a4hvl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Korreksie - daar is 'n hele skooltassie vol balletjies van alle kleure en
> toestande by elke wedstryd:))
> Annette
Re: Ontdekking [boodskap #71226 is 'n antwoord op boodskap #71225] Wo, 01 Januarie 2003 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik!:))))
Annette

wrote in message news:3e123171.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar hulle gebruik net een op 'n slag!!!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:ausiif$a4hvl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Korreksie - daar is 'n hele skooltassie vol balletjies van alle kleure en
>> toestande by elke wedstryd:))
>> Annette
>
Re: Ontdekking [boodskap #71231 is 'n antwoord op boodskap #71223] Wo, 01 Januarie 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die "stukkie vleis" het my aanvanklik mislei.

"Annette" skryf in boodskap news:aut1u4$9qf8k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Gesalfdes
>
> Dis nou die manne sonder tanne wat op die Parade staan en preek Saterdae.
> Hoe langer hy kan praat, hoe meer gesalfd is hy.
>
> Hieronder 'n paar "waarhede" wat ek so oor die jare se vermaaklike
> Saterdagoggende op die Parade gehoor het.
> Dis ook in die boekie: 'n Kaapse Ding ( 'n joke onner die berg) deur Eugene
> Hendricks.
> Pure gratis komedie, en as ek my nie so slap gelag het nie, was ek ook
> seker al bekeer:)
>
> 1) Djulle Aanties wat so pille suip, daar is net een pil.
> Dit is 'n pil vir die maagseer,
> Dit is 'n pil vir die ma raak
> Dit is 'n pil vir die hoebloed
> Maar ek sê vir dag vir djulle, dis die beste pil en dis die Gospel.!
>
> 2) In die ou dae was ek 'n gangster, ma 'n gangster met 'n trade
> Ek was 'n tailor.
> Jy kon vir my eneige lap gee en ek het vir jou 'n soetjie gesny.
> Gee vir my 'n Diamond lap en ek sny vir die beste Diamond Soetjie wat jy kan
> kry.
> Gee vir my 'n check lap en ek sny vir jou die beste check soetjie wat jy kan
> kry.
> Mense djulle kon my enige lap gee en ek sny, maar laat ek julle vandag sê
> daar is een lap wat die Here niks mee kan maak nie, en dis 'n dronklap.
>
> 3) Djulle wat soe rook, djulle gaan hel toe
> Djulle wat soe vloek, djulle gaan die duisternis in
> Djulle wat soe hoereer, djulle gaan moet antwoord.
> Ek sê vandag vir djulle, die duiwel speel nie.
>
> 'n Gangster wat eenkant na die preek staan en luister draai weg en sê: Djou
> moer djy praat kak.
> Die gesalfde, nou vol van die gees en opgewarm :
> Djou moer ook, maar ons sal sien as die Here kom.
>
> 4) Djulle moet djulle maaind opmaak vir wie julle wil dien, die Here of die
> Duiwel.
> Djulle kan nie soos verkleuremannetjies wees nie.
> As 'n verkleuremannetjie op 'n bloulap sit, dan raak hy blou.
> As mens 'n verkleuremannetjie op 'n rooilap sit. dan raak hy rooi.
> But as 'n mens 'n verkleuremannetjie op 'n checklap sit, dan kry hy 'n
> nervousbrakedown.
>
> 5) Broers en susters, vandag wil ek vir julle preek.
> Ek wil vir julle preek en waarsku teen 'n stukkie vleis.
> Dis 'n stukkie vleis met hare om
> Dis 'n stukkie vleis wat menige jong meisie se lewe verwoes het
> Dis 'n stukkie vleis wat jongmans in tronke laat beland het
> Dis 'n stukkie vleis wat die hospitaal vol het van kranksinnige mense
> Broers en Susters, ek wil julle waarsku teen die stukkie vleis wat Jacobus
> in die Bybel van praat.
> mense en dis die tong.
>
> 6)( My gunsteling ene)
> Geliefde Broers en Susters ek groet julle in die oorwindende naam van onse
> Liewe Meester en Saligmaker.
> Mense ek is nie vandag hier om klippe te goei nie.
> mense ek is nie vandag hier om iemand uit te sonder nie, maar om die Woord
> te lewer aan die wat nog nie die Liewe en Goeie Meester in hul lewe
> aangeneem het nie.
> Mense, julle gaan brand in die Hel!
>
> Annette
>
> "Joe" wrote in message
> news:21d4cf99.0212311242.3f74fa1e@posting.google.com...
>> "Joe de Beer" wrote in message
> news:...
>>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit
> werk
>>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die
gang,
> het
>>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
>>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>>
>>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om
n
> paar
>>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>>
>>> Tot later
>>>
>>> Joeboy
>>
>> Hallo Joe, ek is ook Joe
>> Wonner hoeveel van ons is daar al??
>>
>> Ek lees ook hierdie NG vir omtrent 2 weke al en man het ek al gelag
>> vir die bollie wat die mense hier kan kwytraak. Ek dink party mense
>> sal rêrig liewers anoniem wil bly.
>>
>> Ek persoonlik het geen probleem as die mense weet wie ek is nie en
>> enige opinie wat ek in hierdie of enige ander NG uitspreek doen ek so
>> eerlik soos wat my gewete my toelaat.Ek dink net dat enigeen wat poste
>> pos (of wat jy dit ookal noem) dit met die volle verantwoordelikheid
>> doen as wat jy sou doen as jy voor die Skepper sou getuig. Ek dink dat
>> solank jy eerlik is, het jy niks om oor skaam of anoniem te wees nie.
>>
>> Joe van die Karo
>
Re: Ontdekking [boodskap #71234 is 'n antwoord op boodskap #71223] Wo, 01 Januarie 2003 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Die Gesalfdes
>
> Dis nou die manne sonder tanne wat op die Parade staan en preek Saterdae.
> Hoe langer hy kan praat, hoe meer gesalfd is hy.

> Mense, julle gaan brand in die Hel!

ROTFL! Annette, dit was nou baie snaaks.

Dis amper ook soos om 'n huwelik in SA by te woon, en die lyntjie
waar die priester vra:
Jute ache thus womb-in tooby yawl awful wetted wharf?

Dis dan wat ek gewoonlik hewiglik aan't giggel gegaan het!! :-))
Re: Ontdekking [boodskap #71247 is 'n antwoord op boodskap #71223] Do, 02 Januarie 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
2003 en jy's op jou stukke, hê? Pragtig!

"Annette" skryf in boodskap news:aut1u4$9qf8k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Gesalfdes
>
> Dis nou die manne sonder tanne wat op die Parade staan en preek Saterdae.
> Hoe langer hy kan praat, hoe meer gesalfd is hy.
>
> Hieronder 'n paar "waarhede" wat ek so oor die jare se vermaaklike
> Saterdagoggende op die Parade gehoor het.
> Dis ook in die boekie: 'n Kaapse Ding ( 'n joke onner die berg) deur Eugene
> Hendricks.
> Pure gratis komedie, en as ek my nie so slap gelag het nie, was ek ook
> seker al bekeer:)
>
> 1) Djulle Aanties wat so pille suip, daar is net een pil.
> Dit is 'n pil vir die maagseer,
> Dit is 'n pil vir die ma raak
> Dit is 'n pil vir die hoebloed
> Maar ek sê vir dag vir djulle, dis die beste pil en dis die Gospel.!
>
> 2) In die ou dae was ek 'n gangster, ma 'n gangster met 'n trade
> Ek was 'n tailor.
> Jy kon vir my eneige lap gee en ek het vir jou 'n soetjie gesny.
> Gee vir my 'n Diamond lap en ek sny vir die beste Diamond Soetjie wat jy kan
> kry.
> Gee vir my 'n check lap en ek sny vir jou die beste check soetjie wat jy kan
> kry.
> Mense djulle kon my enige lap gee en ek sny, maar laat ek julle vandag sê
> daar is een lap wat die Here niks mee kan maak nie, en dis 'n dronklap.
>
> 3) Djulle wat soe rook, djulle gaan hel toe
> Djulle wat soe vloek, djulle gaan die duisternis in
> Djulle wat soe hoereer, djulle gaan moet antwoord.
> Ek sê vandag vir djulle, die duiwel speel nie.
>
> 'n Gangster wat eenkant na die preek staan en luister draai weg en sê: Djou
> moer djy praat kak.
> Die gesalfde, nou vol van die gees en opgewarm :
> Djou moer ook, maar ons sal sien as die Here kom.
>
> 4) Djulle moet djulle maaind opmaak vir wie julle wil dien, die Here of die
> Duiwel.
> Djulle kan nie soos verkleuremannetjies wees nie.
> As 'n verkleuremannetjie op 'n bloulap sit, dan raak hy blou.
> As mens 'n verkleuremannetjie op 'n rooilap sit. dan raak hy rooi.
> But as 'n mens 'n verkleuremannetjie op 'n checklap sit, dan kry hy 'n
> nervousbrakedown.
>
> 5) Broers en susters, vandag wil ek vir julle preek.
> Ek wil vir julle preek en waarsku teen 'n stukkie vleis.
> Dis 'n stukkie vleis met hare om
> Dis 'n stukkie vleis wat menige jong meisie se lewe verwoes het
> Dis 'n stukkie vleis wat jongmans in tronke laat beland het
> Dis 'n stukkie vleis wat die hospitaal vol het van kranksinnige mense
> Broers en Susters, ek wil julle waarsku teen die stukkie vleis wat Jacobus
> in die Bybel van praat.
> mense en dis die tong.
>
> 6)( My gunsteling ene)
> Geliefde Broers en Susters ek groet julle in die oorwindende naam van onse
> Liewe Meester en Saligmaker.
> Mense ek is nie vandag hier om klippe te goei nie.
> mense ek is nie vandag hier om iemand uit te sonder nie, maar om die Woord
> te lewer aan die wat nog nie die Liewe en Goeie Meester in hul lewe
> aangeneem het nie.
> Mense, julle gaan brand in die Hel!
>
> Annette
>
> "Joe" wrote in message
> news:21d4cf99.0212311242.3f74fa1e@posting.google.com...
>> "Joe de Beer" wrote in message
> news:...
>>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit
> werk
>>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die
gang,
> het
>>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
>>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>>
>>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om
n
> paar
>>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>>
>>> Tot later
>>>
>>> Joeboy
>>
>> Hallo Joe, ek is ook Joe
>> Wonner hoeveel van ons is daar al??
>>
>> Ek lees ook hierdie NG vir omtrent 2 weke al en man het ek al gelag
>> vir die bollie wat die mense hier kan kwytraak. Ek dink party mense
>> sal rêrig liewers anoniem wil bly.
>>
>> Ek persoonlik het geen probleem as die mense weet wie ek is nie en
>> enige opinie wat ek in hierdie of enige ander NG uitspreek doen ek so
>> eerlik soos wat my gewete my toelaat.Ek dink net dat enigeen wat poste
>> pos (of wat jy dit ookal noem) dit met die volle verantwoordelikheid
>> doen as wat jy sou doen as jy voor die Skepper sou getuig. Ek dink dat
>> solank jy eerlik is, het jy niks om oor skaam of anoniem te wees nie.
>>
>> Joe van die Karo
>
Re: Ontdekking [boodskap #72489 is 'n antwoord op boodskap #71220] Sa, 25 Januarie 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Chrisjolette: Ag, dan het ons die wyfie darem iets laat doen, al is
dit nou om tot brakens toe raak oor ons spelling. Van wanneer af is
jy nogal die amptelike taalkeurder? Daar is nie meer iets soos regte
ov verkeerde speling nie, ons spel soos wat ons praat, vra maar
bietjie die juffrouens wat moet skool hou vir mense wat afrikaans as
vak het. Of dit nou eerste of tweede of derde of laaste taal is, jy
mag nie `n kind dop oor sy speling nie. Hy kan selfs sy hele
afrikaanse vraestel in ingels beantwoord dan moet jy hom daarvoor
krediet gee. So los ons en onse spelling uit, en gaan braak jouse gal
op `n ander plek.

"@rogers.com"
> Daar is Didi en DD en Chrisjolette
> en nog ander, ad nauseam.
> En nie een kan goed spel nie,
> kan nie interessant reg spel nie,
> kan nie karoo reg spel nie, los
> alewig hierdie forensiese voetspore
> van slegte spel oor die hele nuusgroep
> versprei. Weet jy wat ad nauseam
> beteken, du Plessis?
>
> Tant Hessie van Rome
Re: Ontdekking [boodskap #72499 is 'n antwoord op boodskap #72489] Sa, 25 Januarie 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Chrisjolette wrote:

So los ons en onse spelling uit, en gaan braak jouse gal
> op `n ander plek.

En hoe gaan dit deesdae met die besluit
waar die volgende atoomkragstasie in SA
opgerig gaan word?

Jouse vriendin, Hessie Einstein
Re: Ontdekking [boodskap #72500 is 'n antwoord op boodskap #72489] Sa, 25 Januarie 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Jan 2003 10:38:32 -0800, chrisjo...@yahoo.com
(Chrisjolette) wrote:

> Chrisjolette: Ag, dan het ons die wyfie darem iets laat doen, al is
> dit nou om tot brakens toe raak oor ons spelling. Van wanneer af is
> jy nogal die amptelike taalkeurder? Daar is nie meer iets soos regte
> ov verkeerde speling nie, ons spel soos wat ons praat, vra maar
> bietjie die juffrouens wat moet skool hou vir mense wat afrikaans as
> vak het. Of dit nou eerste of tweede of derde of laaste taal is, jy
> mag nie `n kind dop oor sy speling nie. Hy kan selfs sy hele
> afrikaanse vraestel in ingels beantwoord dan moet jy hom daarvoor
> krediet gee. So los ons en onse spelling uit, en gaan braak jouse gal
> op `n ander plek.

Sit jy lekker met jouself en gesels hier, Gloudina?
Onder die indruk dat jy jou forensiese voetspore
verbloem met verkeerde speling?
Te kyke na alles wat hier staan begin ek deur jou kyk
en ek dink dat ek nie die enigste is nie.
Chrisjolette is dus toe al die tyd jyself wat meer as net ietwat
van 'n Dr. Jeckyll en Mr. Hyde is.
Eenmaal het jy jou hand oorspeel, Bouwer.

DD
Re: Ontdekking [boodskap #72505 is 'n antwoord op boodskap #72500] Sa, 25 Januarie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Sit jy lekker met jouself en gesels hier, Gloudina?
> Onder die indruk dat jy jou forensiese voetspore
> verbloem met verkeerde speling?

Nie net verkeerde spelling nie - maar het jy gesien hoe sy aspris
woorde wat gekapituliseer moes word, met klein lettertjies skryf?
Soos jy sê, DD - sy het haar hand die keer oorspeel.
En daai arme Suidwester is seker nou so deurmekaar soos 'n
koggelmander op 'n M&M doos.
(Wat noem mens daai ding nou weer wat van kleur verander?)
:-))
Re: Ontdekking [boodskap #72506 is 'n antwoord op boodskap #72505] Sa, 25 Januarie 2003 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 15:59:46 -0500, Katryn wrote:

> (Wat noem mens daai ding nou weer wat van kleur verander?)
> :-))

Gewoonlik 'n verkleurmannetjie, maar hiérdie keer was dit 'n
verkleurvroutjie, Katryn:-)))

DD
Re: Ontdekking [boodskap #72507 is 'n antwoord op boodskap #72506] Sa, 25 Januarie 2003 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>> (Wat noem mens daai ding nou weer wat van kleur verander?)
>> :-))
>
>
> Gewoonlik 'n verkleurmannetjie, maar hiérdie keer was dit 'n
> verkleurvroutjie, Katryn:-)))

Aah ja, nou onthou ek! Bly jy het darem nie gesê dis 'n Dingus
nie! :-))
Ek was mos ook gereeld uitgeskel om 'n verkleurmannetjie (nie eens
vroutjie nie!), te wees. Om nie eens te praat van jellievis en
platanna en watookal nog anders nie. Jy en Chrisjolette en ander kom
ook maar baie ligter daarvan af. Gmmfff...
:-)

Dankie vir die lekker gesels en speel vandag. Nou gaan ek die res van
die aand rustig met my man en so paar vriende deurbring. Sien julle
more dalk weer, :-)
Re: Ontdekking [boodskap #72511 is 'n antwoord op boodskap #72505] So, 26 Januarie 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai! Ek so nooit kon dink dat Gloudina vir haarself soooooo sou slegsê
nie;)))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:cau53v8te7e95ssv2cleq4jrn8tgt30j00@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> Sit jy lekker met jouself en gesels hier, Gloudina?
>> Onder die indruk dat jy jou forensiese voetspore
>> verbloem met verkeerde speling?
>
> Nie net verkeerde spelling nie - maar het jy gesien hoe sy aspris
> woorde wat gekapituliseer moes word, met klein lettertjies skryf?
> Soos jy sê, DD - sy het haar hand die keer oorspeel.
> En daai arme Suidwester is seker nou so deurmekaar soos 'n
> koggelmander op 'n M&M doos.
> (Wat noem mens daai ding nou weer wat van kleur verander?)
> :-))
>
Re: Ontdekking [boodskap #72516 is 'n antwoord op boodskap #72511] So, 26 Januarie 2003 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 10:56:01 +0200, "Annette" wrote:

> Haai! Ek so nooit kon dink dat Gloudina vir haarself soooooo sou slegsê
> nie;)))
> Annette
>

Kyk die briefhoof, Annette. Sy't gedink dat sy 'n manier ontdek het
om verbloemd 'n tweede rol te speel.

DD
Re: Ontdekking [boodskap #72548 is 'n antwoord op boodskap #72505] Ma, 27 Januarie 2003 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag skattie, idt vat nie veel om 'n klomp bokse te identifiseer
nie......duidelik het julle klompie te veel tyd en te min werk. Seker
afgelê of op pensioen en die drange werk seker nie meer so lekker nie nou
bevredig julle maar op 'n ander manier? Foeitog!

"Katryn" skryf in boodskap news:cau53v8te7e95ssv2cleq4jrn8tgt30j00@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> Sit jy lekker met jouself en gesels hier, Gloudina?
>> Onder die indruk dat jy jou forensiese voetspore
>> verbloem met verkeerde speling?
>
> Nie net verkeerde spelling nie - maar het jy gesien hoe sy aspris
> woorde wat gekapituliseer moes word, met klein lettertjies skryf?
> Soos jy sê, DD - sy het haar hand die keer oorspeel.
> En daai arme Suidwester is seker nou so deurmekaar soos 'n
> koggelmander op 'n M&M doos.
> (Wat noem mens daai ding nou weer wat van kleur verander?)
> :-))
>
Re: Ontdekking [boodskap #72596 is 'n antwoord op boodskap #72548] Di, 28 Januarie 2003 15:26 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> Ag skattie, idt vat nie veel om 'n klomp bokse te identifiseer
> nie......duidelik het julle klompie te veel tyd en te min werk. Seker
> afgelê of op pensioen en die drange werk seker nie meer so lekker nie nou
> bevredig julle maar op 'n ander manier? Foeitog!

Grote Griet seunie, jy toon dan al die tekens van 'n erg frustreerde
oujongkêrel!
Is jy getroud ou Ockie?
Vorige onderwerp: Afrikaanse biblioteek tuiste en organisatie-cultuur
Volgende onderwerp: Kortbroek se volgende stap?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 21:35:33 MGT 2024