Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: KYK VIR FERDI...
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71021] Vr, 27 Desember 2002 05:41 na volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Paul moet jou nie aan hom steur nie, hy verkla mense gereeld (het self
deurgeloop, maar toe daar bietjie gedelf word in wat hy gese het toe kry hy
'n rooi kaart), stuur vir hom 5 sent. Kry elke verwysing waar hy jou beledig
het en dagvaar hom ooreenkomstig.

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:auffvu$a6k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeelmaar mensig raak hy naar as
> 'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71022 is 'n antwoord op boodskap #71021] Vr, 27 Desember 2002 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Miskien moet ons vir jou 'n trust begin om Ferdi te klop in die stryd, glo
my hier wat "anti-irretasie" is

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:auffvu$a6k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeelmaar mensig raak hy naar as
> 'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71037 is 'n antwoord op boodskap #71021] Vr, 27 Desember 2002 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Paul, ek is dodelik ernstig.

Soos ek gevra het: Wie is jou regsverteenwoordigers.

On Thu, 26 Dec 2002 19:55:17 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeelmaar mensig raak hy naar as
> 'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71038 is 'n antwoord op boodskap #71021] Vr, 27 Desember 2002 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Dec 2002 07:41:19 +0200, "pieter" wrote:

> Paul moet jou nie aan hom steur nie, hy verkla mense gereeld (het self
> deurgeloop, maar toe daar bietjie gedelf word in wat hy gese het toe kry hy
> 'n rooi kaart), stuur vir hom 5 sent. Kry elke verwysing waar hy jou beledig
> het en dagvaar hom ooreenkomstig.

Laat hy dit doen.
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71086 is 'n antwoord op boodskap #71037] So, 29 Desember 2002 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - dit lyk vir my asof jy instaat is om persoonlike beledigings
uit te deel - maar dit nie self kan hanteer nie.

Ek hou hierdie saak dop.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:qlfp0vkn0102brb27teo0avh422909blhm@4ax.com...
>
> Paul, ek is dodelik ernstig.
>
> Soos ek gevra het: Wie is jou regsverteenwoordigers.
>
>
> On Thu, 26 Dec 2002 19:55:17 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
>> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeelmaar mensig raak hy naar as
>> 'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>>
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71087 is 'n antwoord op boodskap #71021] So, 29 Desember 2002 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Dec 2002 07:41:19 +0200, "pieter" wrote:

> Paul moet jou nie aan hom steur nie, hy verkla mense gereeld (het self
> deurgeloop, maar toe daar bietjie gedelf word in wat hy gese het toe kry hy
> 'n rooi kaart),

Rerig? Wanneer was dit?

Al wat ek gekry het was goeie samewerking (meer as wat jy sou vermoed)
van ISP-kant af.

Hoekom herhaal jy nie dit was gedelf was hier nie? Dan kan ons bietjie
kyk.

Se sommer ook wie jy is.

Rakende die verlede - Ek onthou drie klagtes. Die een was erge
rassistiese beledigings, die ander een was 'n doodsdreigement en die
derde een was kinder-pornografie wat hier gepos was.

In al drie gevalle was die een wat gepos het natuurlik agter 'n
skuilnaam.

Watter gevalle waar jy "deurgeloop het" onthou jy?

stuur vir hom 5 sent. Kry elke verwysing waar hy jou beledig
> het en dagvaar hom ooreenkomstig.
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71088 is 'n antwoord op boodskap #71086] So, 29 Desember 2002 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Dec 2002 16:05:37 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - dit lyk vir my asof jy instaat is om persoonlike beledigings
> uit te deel - maar dit nie self kan hanteer nie.
>
> Ek hou hierdie saak dop.

Van agter jou vrou se rok?
Ek dag jy sou vir my kom kuier het?
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71090 is 'n antwoord op boodskap #71086] So, 29 Desember 2002 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

"Paul Van Straaten" wrote:

>>> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak hy naar
> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.

Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
is met hulle "spioene" op elke vlak van die
maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
het daar is spioene in haar klas. En ons het self
ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
Christen was.
Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
word.
Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?

Die Ruiter in die Dag.
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71097 is 'n antwoord op boodskap #71090] So, 29 Desember 2002 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Dec 2002 15:34:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
> word.

Ek werk (steeds) saam met van hulle. Ons het destyds geweet hulle is
veiligheidspolisie-medewerkers. Ons het hulle uitgevang. Wat hulle
gedoen het, kon moontlik gelei het tot die dood van mense.
Hulle het destyds daarby gebaat. Baie geld is oorhandig. Dit is ook
(onbedoeld) gesien deur van my kollegas.
Vandag werk hulle rustig aan asof niks gebeur het nie. En die WVK het
nooit daarby uitgekom om hulle te noem nie.

> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71120 is 'n antwoord op boodskap #71097] Ma, 30 Desember 2002 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is "hulle" Ferdietjiekie? Of is jy bang om hulle name te noem - lafaard?

Hoekom het jy dit nie aan die WVK gerapporteer nie?

Ek vind jou rol op die nuusgroep baie interessant - ietwat van 'n
provokateur. Dis maar seker ten behoewe van jou werkgewer - wie natuurlik en
volle op hoogte sal wees met die feit dat jy jou beroep hier gebruik om jou
lyfie rond te gooi ...

Maar gelukkig het jy die swynevrou (Antie) se ondersteuning - om jou
resistasies hier te publiseer. Ek wonder wat julle twee mekaar skuld?

Jy ondersteun seker ook die feit dat sy die kopiereg hier links en regs
oortree?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:v07u0vc0q60g6o8os553pt5t9utr8igqja@4ax.com...
> On Sun, 29 Dec 2002 15:34:06 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>
> > daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
>> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
>> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
>> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
>> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
>> word.
>
> Ek werk (steeds) saam met van hulle. Ons het destyds geweet hulle is
> veiligheidspolisie-medewerkers. Ons het hulle uitgevang. Wat hulle
> gedoen het, kon moontlik gelei het tot die dood van mense.
> Hulle het destyds daarby gebaat. Baie geld is oorhandig. Dit is ook
> (onbedoeld) gesien deur van my kollegas.
> Vandag werk hulle rustig aan asof niks gebeur het nie. En die WVK het
> nooit daarby uitgekom om hulle te noem nie.
>
>
>
>> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>>
>> Die Ruiter in die Dag.
>>
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71123 is 'n antwoord op boodskap #71090] Ma, 30 Desember 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
jy is een van hulle

skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>
> "Paul Van Straaten" wrote:
>
>>>> Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak hy
naar
>> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>
>
> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
> Christen was.
> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
> word.
> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71124 is 'n antwoord op boodskap #71087] Ma, 30 Desember 2002 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Het jy op skool ook jou "maatjies" verklik ?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mg4u0v4bde2aejlgps07i7u67kr0bmg963@4ax.com...
> On Fri, 27 Dec 2002 07:41:19 +0200, "pieter" wrote:
>
> self
>> deurgeloop, maar toe daar bietjie gedelf word in wat hy gese het toe kry hy
>> 'n rooi kaart),
>
> Rerig? Wanneer was dit?
>
> Al wat ek gekry het was goeie samewerking (meer as wat jy sou vermoed)
> van ISP-kant af.
>
> Hoekom herhaal jy nie dit was gedelf was hier nie? Dan kan ons bietjie
> kyk.
>
> Se sommer ook wie jy is.
>
> Rakende die verlede - Ek onthou drie klagtes. Die een was erge
> rassistiese beledigings, die ander een was 'n doodsdreigement en die
> derde een was kinder-pornografie wat hier gepos was.
>
> In al drie gevalle was die een wat gepos het natuurlik agter 'n
> skuilnaam.
>
> Watter gevalle waar jy "deurgeloop het" onthou jy?
>
> > het en dagvaar hom ooreenkomstig.
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71125 is 'n antwoord op boodskap #71087] Ma, 30 Desember 2002 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dit was in die dae toe jy en ou Sabsy so lekker le en piele vleg het

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mg4u0v4bde2aejlgps07i7u67kr0bmg963@4ax.com...
> On Fri, 27 Dec 2002 07:41:19 +0200, "pieter" wrote:
>
> self
>> deurgeloop, maar toe daar bietjie gedelf word in wat hy gese het toe kry hy
>> 'n rooi kaart),
>
> Rerig? Wanneer was dit?
>
> Al wat ek gekry het was goeie samewerking (meer as wat jy sou vermoed)
> van ISP-kant af.
>
> Hoekom herhaal jy nie dit was gedelf was hier nie? Dan kan ons bietjie
> kyk.
>
> Se sommer ook wie jy is.
>
> Rakende die verlede - Ek onthou drie klagtes. Die een was erge
> rassistiese beledigings, die ander een was 'n doodsdreigement en die
> derde een was kinder-pornografie wat hier gepos was.
>
> In al drie gevalle was die een wat gepos het natuurlik agter 'n
> skuilnaam.
>
> Watter gevalle waar jy "deurgeloop het" onthou jy?
>
> > het en dagvaar hom ooreenkomstig.
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71127 is 'n antwoord op boodskap #71123] Ma, 30 Desember 2002 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Een van wat - Pieter?

As jy insinueer dat ek 'n spioen is kan jy dit maar doen my ou maat? Ek weet
wie en wat ek is - so sydelings opmerkingtjies pla my nie. Ek het in die ou
Weermag my diensplig gedoen - en ek is besonders trots daarop.

Wat ek wel weet is dat ek nog nooit saam met die ANC/SAKP/COSATU onder 'n
kombers gelê het nie.

Dit is wat ek nou verraad noem....

"pieter" skryf in boodskap news:auoqis$2fc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> jy is een van hulle
>
> skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>>
>> "Paul Van Straaten" wrote:
>>
>>>> >Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak hy
> naar
>>> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>>
>>
>> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
>> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
>> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
>> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
>> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
>> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
>> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
>> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
>> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
>> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
>> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
>> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
>> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
>> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
>> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
>> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
>> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
>> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
>> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
>> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
>> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
>> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
>> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
>> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
>> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
>> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
>> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
>> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
>> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
>> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
>> Christen was.
>> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
>> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
>> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
>> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
>> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
>> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
>> word.
>> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>>
>> Die Ruiter in die Dag.
>>
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71128 is 'n antwoord op boodskap #71127] Ma, 30 Desember 2002 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek het eintlik met Gloudina gepraat

"Jonas" skryf in boodskap news:3e0ff906$0$226@hades.is.co.za...
> Een van wat - Pieter?
>
> As jy insinueer dat ek 'n spioen is kan jy dit maar doen my ou maat? Ek weet
> wie en wat ek is - so sydelings opmerkingtjies pla my nie. Ek het in die ou
> Weermag my diensplig gedoen - en ek is besonders trots daarop.
>
> Wat ek wel weet is dat ek nog nooit saam met die ANC/SAKP/COSATU onder 'n
> kombers gelê het nie.
>
> Dit is wat ek nou verraad noem....
>
> "pieter" wrote in message
> news:auoqis$2fc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> jy is een van hulle
>>
>> skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>>>
>>> "Paul Van Straaten" wrote:
>>>
>>>> >>Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak
hy
>> naar
>>>> as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>>>
>>>
>>> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
>>> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
>>> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
>>> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
>>> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
>>> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
>>> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
>>> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
>>> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
>>> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
>>> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
>>> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
>>> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
>>> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
>>> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
>>> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
>>> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
>>> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
>>> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
>>> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
>>> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
>>> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
>>> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
>>> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
>>> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
>>> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
>>> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
>>> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
>>> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
>>> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
>>> Christen was.
>>> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
>>> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
>>> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
>>> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
>>> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
>>> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
>>> word.
>>> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>>>
>>> Die Ruiter in die Dag.
>>>
>>
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71130 is 'n antwoord op boodskap #71128] Ma, 30 Desember 2002 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Pieter ...
Maar ek het gedink dis net die Skepper wat met die Antie mag praat? ; -))

"pieter" skryf in boodskap news:aup6a2$6ua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het eintlik met Gloudina gepraat
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e0ff906$0$226@hades.is.co.za...
>> Een van wat - Pieter?
>>
>> As jy insinueer dat ek 'n spioen is kan jy dit maar doen my ou maat? Ek
> weet
>> wie en wat ek is - so sydelings opmerkingtjies pla my nie. Ek het in
die
> ou
>> Weermag my diensplig gedoen - en ek is besonders trots daarop.
>>
>> Wat ek wel weet is dat ek nog nooit saam met die ANC/SAKP/COSATU onder 'n
>> kombers gelê het nie.
>>
>> Dit is wat ek nou verraad noem....
>>
>> "pieter" wrote in message
>> news:auoqis$2fc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> jy is een van hulle
>>>
>>> skryf in boodskap news:3E0F16F4.1080406@rogers.com...
>>>>
>>>> "Paul Van Straaten" wrote:
>>>>
>>>> >>>Kyk nou hoe naar is Ferdi...hy wil graag uitdeel maar mensig raak
> hy
>>> naar
>>>> > as >>>'n mens die man 'n bietjie van sy eie medisyne terug gee.
>>>>
>>>>
>>>> Maar jy, du Plessis, behoort te weet watter
>>>> klimaat daar deur die apartheidsvarke geskep
>>>> is met hulle "spioene" op elke vlak van die
>>>> maatskappy ( op dieselfde skaal heelwaarskynlik
>>>> as wat die Russe en Oos-Europeërs van verklikkers
>>>> gebruik gemaak het.) Dus dink ek enige Suid-
>>>> Afrikaanse burger vandag is ekstra sensitief oor
>>>> die beskuldiging dat hy 'n regerings-spioen is.
>>>> 'n Afrikaanse joernalis het vir my vertel dat hy
>>>> genader is in die apartheidsregime om te spioeneer.
>>>> Hy het geweier en daardeur agterdog op homself getrek,
>>>> alhoewel sy hande skoon was. 'n Engelse lektrise
>>>> by RAU het vertel hoe haar studente haar gewaarsku
>>>> het daar is spioene in haar klas. En ons het self
>>>> ondervinding gehad van hoe 'n hoogaanstaande lid
>>>> van die Nasionale Party establishment (aanvanklik
>>>> aangestel as wetenskaplike raadgewer vir die president)
>>>> uiteindelik uit die pos geskop is omdat hy 'n lid was
>>>> van 'n Apostoliese karismatiese groep wat geglo het
>>>> in die direkte inspirasie van die Heilige Gees, en
>>>> by wie se byeenkomste by Half-Way House daar soms
>>>> kleurlinge teenwoordig was. Die paar keer wat ons die
>>>> plek besoek het in sy teenwoordigheid, was dit hoogs
>>>> duidelik vir my dat daar een Afrikanermannetjie is wat
>>>> nie gevul was met die gees nie, maar met sy harde oë
>>>> wou voorgee dat hy deel van die groep was. Die groep is
>>>> as 'n kult beskou, bloot omdat hulle hul eie drukpers
>>>> gehad het en van hulle eie leesstof gedruk het. Ons
>>>> wetenskaplike vriend is later verwyder as raadgewer
>>>> aan die President. Net omdat hy 'n praktiserende
>>>> Christen was.
>>>> Ek wonder hoe baie witmense in SA sit vandag met
>>>> daardie geheim in hulle siel: dat hulle op hulle
>>>> medemense gespioeneer het en verklik het. Dis soos
>>>> 'n ekskrement wat op die land gelos is deur die
>>>> apartheidsvarke, en wat dekades en dekades sal neem
>>>> om uit die siel van veral die Afrikaner uitgewas te
>>>> word.
>>>> Was jy ooit 'n spioen, du Plessis?
>>>>
>>>> Die Ruiter in die Dag.
>>>>
>>>
>>
>
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71133 is 'n antwoord op boodskap #71120] Ma, 30 Desember 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Ek vind jou rol op die nuusgroep baie interessant

> Maar gelukkig het jy die swynevrou (Antie) se ondersteuning

Ag, arme Jonas, wat met sulke PROBLEME

sit. En alles so ernstig opneem. En sulke
oordele vel. Of hy nou op 'n rots by die
Noordkus van Natal sit of in sy motor deur
die Vrystaatse vlaktes ry.

Tant Hessie van Van Reenens Pas. As
Jonas se kar breek, dra sy dit stuk
stuk die Drakensberge uit.
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71134 is 'n antwoord op boodskap #71123] Ma, 30 Desember 2002 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

pieter wrote:

> jy is een van hulle

Du Plessis, jy antwoord nie my
vraag nie.

Die Ruiter in die Dag
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71135 is 'n antwoord op boodskap #71125] Ma, 30 Desember 2002 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

pieter wrote:

> Dit was in die dae toe jy en ou Sabsy so lekker le en piele vleg het

Sien, du Plessis, dis wat ek bedoel.
Hoe regser julle is, hoe meer praat
julle vuil en is julle gefassineer
met seks en seksorgane. Wat is dit
met julle?

Die Ruiter in die Dag
Re: KYK VIR FERDI... [boodskap #71138 is 'n antwoord op boodskap #71135] Ma, 30 Desember 2002 14:35 Na vorige boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Jy's te lank die land uit antieeeee. Dis algemene taalgebruik hier al vir 20
jaar. Of moes ek eerder gese het da die tweetjies "hand in die gulp sit"

skryf in boodskap news:3E105398.5050707@rogers.com...
>
> pieter wrote:
>
>> Dit was in die dae toe jy en ou Sabsy so lekker le en piele vleg het
>
> Sien, du Plessis, dis wat ek bedoel.
> Hoe regser julle is, hoe meer praat
> julle vuil en is julle gefassineer
> met seks en seksorgane. Wat is dit
> met julle?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Vorige onderwerp: Ag Paul, jy was verkeerd
Volgende onderwerp: Bush wen die oorlog ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:32:10 MGT 2024