Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Matriek 2002
Matriek 2002 [boodskap #71058] Sa, 28 Desember 2002 08:21 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Baie geluk aan al die matrikulante wat geslaag het.Die verbetering in die
slaag syfer is 7,2%...maar is dit agv
verbeterde onderwys of 'n verswakking in die sillabusse?

Welgedaan.
Re: Matriek 2002 [boodskap #71061 is 'n antwoord op boodskap #71058] Sa, 28 Desember 2002 10:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Minder matrikulante.
Annette

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:aujun9$he2$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie geluk aan al die matrikulante wat geslaag het.Die verbetering in die
> slaag syfer is 7,2%...maar is dit agv
> verbeterde onderwys of 'n verswakking in die sillabusse?
>
> Welgedaan.
>
Vorige onderwerp: Skoolvakke
Volgende onderwerp: Klasfoto's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 14:15:29 MGT 2024