Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kersfees
Kersfees [boodskap #70906] So, 22 Desember 2002 11:55 na volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal

Andrew (Taylor) http://www.taylor.co.uk
http://www.taylor.co.uk
Re: Kersfees [boodskap #70909 is 'n antwoord op boodskap #70906] So, 22 Desember 2002 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Andrew- en dieselfde warm wemse van hierdie kant af aan jou.
Annette

.co.uk> skryf in boodskap news:pk9b0vc9v780414ucmk8h68ts1ls453n71@4ax.com...
> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal
>
>
>
> Andrew (Taylor) http://www.taylor.co.uk
> http://www.taylor.co.uk
Re: Kersfees [boodskap #70910 is 'n antwoord op boodskap #70906] So, 22 Desember 2002 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir jou ook Andrew, en mag die nuwe jaar voorspoedig wees.

Elaine

"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:pk9b0vc9v780414ucmk8h68ts1ls453n71@4ax.com...
> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal
>
>
>
> Andrew (Taylor) http://www.taylor.co.uk
> http://www.taylor.co.uk
Re: Kersfees - AG TOG! [boodskap #70913 is 'n antwoord op boodskap #70906] So, 22 Desember 2002 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal

MAAR in die loop van dit nuwe jaar sal dit voor honderde
mense in Iraq nie baie gelukkig wees nie .......
Ook nie vir honderde Amerikaanse families wat verminkte en
doodgeskiete seuns en dogters tuis besorg kry nie.
Ook nie vir ouers in Engeland wat doodgeskiete seuns en dogters
tuis besorg kry nie.
Patrick (Hy wat tog probeer die sake altyd optimisties te beskou!)
Re: Kersfees - AG TOG! [boodskap #70919 is 'n antwoord op boodskap #70913] So, 22 Desember 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkige kersfees en geseende nuwejaar vir jou ook. Mag jy baie
oukers ontmoet op oukersaand 'n nuwe P4 kry ens.

Ja dit lyk of Klein George Irak se olie WIL he.
Wat 'n mens natuurlik laat wonder wat presies op grondvlak in Saudie
Arabie aan die gang is. Robert Fisk van die Independent reken
natuurlik daar is 'n goeie kans dat Bin laden in Saudie Arabie is.

Die Yanks is ook big time besig om voelers uit te stoot in Wes-Afrika
(vir olie), maar ek dink hulle kan hulle dalk net lelik misreken met
die voorspelbaarheid/stabiliteit van die olie-ryke Nigerie.

Op die einde gaan die goudprys darem hopelik die hoogte is soos die
Amerikaanse en Europese beleggers hulle broeke beskyt. Dan score SA
darem...

On Sun, 22 Dec 2002 14:15:41 +0000, l&p wrote:

>
> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal
>
> MAAR in die loop van dit nuwe jaar sal dit voor honderde
> mense in Iraq nie baie gelukkig wees nie .......
> Ook nie vir honderde Amerikaanse families wat verminkte en
> doodgeskiete seuns en dogters tuis besorg kry nie.
> Ook nie vir ouers in Engeland wat doodgeskiete seuns en dogters
> tuis besorg kry nie.
> Patrick (Hy wat tog probeer die sake altyd optimisties te beskou!)
>
Re: Kersfees - AG TOG! [boodskap #70935 is 'n antwoord op boodskap #70913] Ma, 23 Desember 2002 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 22 Dec 2002 14:15:41 +0000, l&p wrote:

>
> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal
>
> MAAR in die loop van dit nuwe jaar sal dit voor honderde
> mense in Iraq nie baie gelukkig wees nie .......
> Ook nie vir honderde Amerikaanse families wat verminkte en
> doodgeskiete seuns en dogters tuis besorg kry nie.
> Ook nie vir ouers in Engeland wat doodgeskiete seuns en dogters
> tuis besorg kry nie.
> Patrick (Hy wat tog probeer die sake altyd optimisties te beskou!)

Ek kan nie jou verstaan nie. Ek is drie-en-sestig. Ek sal nie na Iraq
gaan nie!
Re: Kersfees [boodskap #70955 is 'n antwoord op boodskap #70906] Ma, 23 Desember 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andrew Taylor" schreef...
> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal

Ook 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar, Andrew!

Maar as diktatore soos Sadam ongestoor miljoene mense mag bly onderdruk en
op die lank termyn die aanvoer van olie in gevaar mag bring (wat die werld
honderde miljoene lewens kan gaan kos) sal dit vir baie mense nie baie
gelukkig wees nie.

Groete,
Arthur, wat nadenk vir hy oordeel
Re: Kersfees [boodskap #70986 is 'n antwoord op boodskap #70955] Di, 24 Desember 2002 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 23 Dec 2002 13:18:27 +0100, "Arthur" wrote:

> "Andrew Taylor" schreef...
>> 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar na jou almal
>
> Ook 'n geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar, Andrew!
>
> Maar as diktatore soos Sadam ongestoor miljoene mense mag bly onderdruk en
> op die lank termyn die aanvoer van olie in gevaar mag bring (wat die werld
> honderde miljoene lewens kan gaan kos) sal dit vir baie mense nie baie
> gelukkig wees nie.

Ja, maar ek is meer betrokke met die aids in Afrika en die miljoen
van mense dood all die tyd (Ekskuus grammatika.)
Re: Kersfees [boodskap #70987 is 'n antwoord op boodskap #70986] Di, 24 Desember 2002 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Andrew Taylor wrote:

> Ja, maar ek is meer betrokke met die aids in Afrika en die miljoen
> van mense dood all die tyd (Ekskuus grammatika.)

Andrew, moenie vir jou bekommer oor
jou grammatika en spelling nie. Jou
Afrikaans is verbasend goed na so 'n
lang tyd. Skryf net gereeld Afrikaans.
Gebruik kort sinnetjies, en onthou die
dubbele negatief, en ons sal jou altyd
kan verstaan. So hier en daar sal ek
jou miskien reghelp, as jy wil. Hoop
die weer is goed in Engeland.

Gloudina ( in Ottawa)
Re: Kersfees [boodskap #71025 is 'n antwoord op boodskap #70987] Vr, 27 Desember 2002 08:23 Na vorige boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 24 Dec 2002 14:31:26 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Andrew Taylor wrote:
>
>
>> Ja, maar ek is meer betrokke met die aids in Afrika en die miljoen
>> van mense dood all die tyd (Ekskuus grammatika.)
>
> Andrew, moenie vir jou bekommer oor
> jou grammatika en spelling nie. Jou
> Afrikaans is verbasend goed na so 'n
> lang tyd. Skryf net gereeld Afrikaans.
> Gebruik kort sinnetjies, en onthou die
> dubbele negatief, en ons sal jou altyd
> kan verstaan. So hier en daar sal ek
> jou miskien reghelp, as jy wil. Hoop
> die weer is goed in Engeland.
>
> Gloudina ( in Ottawa)

Tante

Baie Dankie, en die weer is baie warm vir December in Engeland! Ek kan
buite in my hemp gaan. Ongewoon vir winter!!!

Andrew
Vorige onderwerp: PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY
Volgende onderwerp: Irak, oorlog en geld....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:25:16 MGT 2024