Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vragies vir Gloudina .........
vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71003] Wo, 25 Desember 2002 16:43 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Gloudina,
Ek het jou antwoord gelees wat jy vir
Paul van Straten gepos het - dit roep by
my 'n vraagie op:
Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
op 'n plek waarvan 'n eienaar beweer dis sy plek
hy sal dit kan bewys deur 'n aankoop sertifikaat,
of 'n ander bewys dat dit sy land is.
Vra enig iemand die plakkers waarvan hulle kom,
en waarom hulle dink hulle het die reg die land
vir hul eie doeleindes in gebruik te sit.
Sal die plakker enig bewys moet toon dat hy of hulle
persoonlike voorouers daar op die plek eiensdomregte
kan laat geld? Sal enig iemand daarna kyk of die plakkers
van 'n bepaalde bevolkingsgroep is en of hulle die daar
plak ook daadwerklik 'n plek is waar voor 300 jaar hul
voorouers gebly het. Of is die plakkers jonk ongeletterde
"have-nots" wat daar "toevallig" bly?
Gaan enig iemand probeer vas te stel of die plakkers daadwerklik
van Suid Afrika afkomstig is of dat hulle of hulle ouers
van 'n ander Afrikaans land afkomstig sou wees.
In die laaste geval sou ek se - hulle het nie die reg om daar
te plak nie. Of maak dit nie 'n saak waar hulle "roots" le nie
as lank as dit Afrika is?
Indien die laaste van toepassing - sou dit moontlik wees dat
plakkers - waar dan ook - plak - Marokko? Egipte?
En wat sou daar gebeur indien plakkers op b.v. 'n Egiptise
plaas gaan plak? En indien hulle b.v. uit die midde van
Afrika sou gekom het. Ek sal vir jou se - die Egiptise boer
sal nie baie bly wees nie en hulle sal met krag verwyerd word ne?

Moenie dink ek is boosaardig of naief nie - ek vra slegs en
sonder bybedoelings. Ek is jammer ek het jou prive e.post nummer
nie.

Ek is jammer my trip dwars deur Suid Afrika het skielik afgebreek in
desember 2001 deur 'n pankreas onsteking waardeur ek gou gou
weer na Nederland het moes trugvlieg. Ek het baie min met lokale
mense kan praat maar na ek hoop en vertrou sal ek in 2003 my nuwe trip
na Suid Afrika onderneem. En om my eie opinie oor die situasie
te vorm en nie slegs met teleurgestelde witmense praat.
Want ek weet wat die "have-gots" my sal vertel oor die situasie.
Ek herinner my 'n taxi bestuurder in Kaapstad wat my het vertel en
(hy was 'n bruin man van Kaapstad) wat gekla het oor die
buitenlandse swartmense wat hulle voordoen as straatverkopers maar
wat 'n ander taal praat wat die mense in Kaapstad nie verstaan nie.
Die taxi bestuurder het vir my vertel daar is honderde van hulle aan
die Kaap, noem ons hulle wellig plakkers?
Met groete van Den Haag
Patrick
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71005 is 'n antwoord op boodskap #71003] Wo, 25 Desember 2002 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dalk help die volgende jou:
In SA se grondwet word eiendomsreg besekerm.
Mense wie se grond onregverdiglik NA 1914 afgevat is, kos einde by die
Grondhof indien wat dit ondersoek het en as dit regverdig was of die
grond terugegee het (die wat verbeteringe aangebring het intussen is
dan daarvoor vergoed nadat die grond teen markwaarde gekoop is) of
hulle het ander beskikbare (bv. staatsgrond) gekry of geld vir die
aarde van die grond.
Mense - maak nie saak wie nie - mag nie plak op andere se grond nie.
Daar was verskeie hof-uitsprake hieroor wat met goedkeuring deur die
regering ontvang is.
In Jhb is die stadsraad bv. besig om tot 200 stelle plakkers metodies
te verwyder en te hervestig op munisipale grond buite die stad waar
hulle dan basiese regte kry.
Die probleem is dat daar 'n moerse klomp baie arm mense is SA is en
dat die probleem soms moeilik hanteerbaar word.
Hoe verwyder jy 10 000 plakkers wat hulle teesit?

Maar die regsbeginsel en die staat se verbintenis tot daardie beginsel
in baie duidelik.

On Wed, 25 Dec 2002 16:43:33 +0000, l&p wrote:

>
> Hallo Gloudina,
> Ek het jou antwoord gelees wat jy vir
> Paul van Straten gepos het - dit roep by
> my 'n vraagie op:
> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
> op 'n plek waarvan 'n eienaar beweer dis sy plek
> hy sal dit kan bewys deur 'n aankoop sertifikaat,
> of 'n ander bewys dat dit sy land is.
> Vra enig iemand die plakkers waarvan hulle kom,
> en waarom hulle dink hulle het die reg die land
> vir hul eie doeleindes in gebruik te sit.
> Sal die plakker enig bewys moet toon dat hy of hulle
> persoonlike voorouers daar op die plek eiensdomregte
> kan laat geld? Sal enig iemand daarna kyk of die plakkers
> van 'n bepaalde bevolkingsgroep is en of hulle die daar
> plak ook daadwerklik 'n plek is waar voor 300 jaar hul
> voorouers gebly het. Of is die plakkers jonk ongeletterde
> "have-nots" wat daar "toevallig" bly?
> Gaan enig iemand probeer vas te stel of die plakkers daadwerklik
> van Suid Afrika afkomstig is of dat hulle of hulle ouers
> van 'n ander Afrikaans land afkomstig sou wees.
> In die laaste geval sou ek se - hulle het nie die reg om daar
> te plak nie. Of maak dit nie 'n saak waar hulle "roots" le nie
> as lank as dit Afrika is?
> Indien die laaste van toepassing - sou dit moontlik wees dat
> plakkers - waar dan ook - plak - Marokko? Egipte?
> En wat sou daar gebeur indien plakkers op b.v. 'n Egiptise
> plaas gaan plak? En indien hulle b.v. uit die midde van
> Afrika sou gekom het. Ek sal vir jou se - die Egiptise boer
> sal nie baie bly wees nie en hulle sal met krag verwyerd word ne?
>
> Moenie dink ek is boosaardig of naief nie - ek vra slegs en
> sonder bybedoelings. Ek is jammer ek het jou prive e.post nummer
> nie.
>
> Ek is jammer my trip dwars deur Suid Afrika het skielik afgebreek in
> desember 2001 deur 'n pankreas onsteking waardeur ek gou gou
> weer na Nederland het moes trugvlieg. Ek het baie min met lokale
> mense kan praat maar na ek hoop en vertrou sal ek in 2003 my nuwe trip
> na Suid Afrika onderneem. En om my eie opinie oor die situasie
> te vorm en nie slegs met teleurgestelde witmense praat.
> Want ek weet wat die "have-gots" my sal vertel oor die situasie.
> Ek herinner my 'n taxi bestuurder in Kaapstad wat my het vertel en
> (hy was 'n bruin man van Kaapstad) wat gekla het oor die
> buitenlandse swartmense wat hulle voordoen as straatverkopers maar
> wat 'n ander taal praat wat die mense in Kaapstad nie verstaan nie.
> Die taxi bestuurder het vir my vertel daar is honderde van hulle aan
> die Kaap, noem ons hulle wellig plakkers?
> Met groete van Den Haag
> Patrick
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71006 is 'n antwoord op boodskap #71005] Do, 26 Desember 2002 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In Suid-Afrika is alles in plek - die grondwet, die wetgewing, 'n
regstelsel, ens.
Maar die vermoë en die wil om die reg toe te pas ontbreek.
Dit is seker kenmerkend van 'n "nuwe" bestel - en hopelik sal die daad later
wel by die woord gevoeg word. Tans bly dit in gebreke.
Maar, dit raak reeds laat, in sekere gevalle te laat, en word oortredings
wat nie sonder versuim toegepas word nie, later as die norm voorgehou. So
byvoorbeeld moet die plakker binne die eerste 72-uur van sy "plak" aangesê
word om te ontruim - indien nie kan die eienaar betrokke raak in uitgerekte
en duur regsgedinge.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:o6bk0vkg851n046pf31d2uikc425rk217d@4ax.com...
>
> Dalk help die volgende jou:
> In SA se grondwet word eiendomsreg besekerm.
> Mense wie se grond onregverdiglik NA 1914 afgevat is, kos einde by die
> Grondhof indien wat dit ondersoek het en as dit regverdig was of die
> grond terugegee het (die wat verbeteringe aangebring het intussen is
> dan daarvoor vergoed nadat die grond teen markwaarde gekoop is) of
> hulle het ander beskikbare (bv. staatsgrond) gekry of geld vir die
> aarde van die grond.
> Mense - maak nie saak wie nie - mag nie plak op andere se grond nie.
> Daar was verskeie hof-uitsprake hieroor wat met goedkeuring deur die
> regering ontvang is.
> In Jhb is die stadsraad bv. besig om tot 200 stelle plakkers metodies
> te verwyder en te hervestig op munisipale grond buite die stad waar
> hulle dan basiese regte kry.
> Die probleem is dat daar 'n moerse klomp baie arm mense is SA is en
> dat die probleem soms moeilik hanteerbaar word.
> Hoe verwyder jy 10 000 plakkers wat hulle teesit?
>
> Maar die regsbeginsel en die staat se verbintenis tot daardie beginsel
> in baie duidelik.
>
>
>
> On Wed, 25 Dec 2002 16:43:33 +0000, l&p wrote:
>
>>
>> Hallo Gloudina,
>> Ek het jou antwoord gelees wat jy vir
>> Paul van Straten gepos het - dit roep by
>> my 'n vraagie op:
>> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
>> op 'n plek waarvan 'n eienaar beweer dis sy plek
>> hy sal dit kan bewys deur 'n aankoop sertifikaat,
>> of 'n ander bewys dat dit sy land is.
>> Vra enig iemand die plakkers waarvan hulle kom,
>> en waarom hulle dink hulle het die reg die land
>> vir hul eie doeleindes in gebruik te sit.
>> Sal die plakker enig bewys moet toon dat hy of hulle
>> persoonlike voorouers daar op die plek eiensdomregte
>> kan laat geld? Sal enig iemand daarna kyk of die plakkers
>> van 'n bepaalde bevolkingsgroep is en of hulle die daar
>> plak ook daadwerklik 'n plek is waar voor 300 jaar hul
>> voorouers gebly het. Of is die plakkers jonk ongeletterde
>> "have-nots" wat daar "toevallig" bly?
>> Gaan enig iemand probeer vas te stel of die plakkers daadwerklik
>> van Suid Afrika afkomstig is of dat hulle of hulle ouers
>> van 'n ander Afrikaans land afkomstig sou wees.
>> In die laaste geval sou ek se - hulle het nie die reg om daar
>> te plak nie. Of maak dit nie 'n saak waar hulle "roots" le nie
>> as lank as dit Afrika is?
>> Indien die laaste van toepassing - sou dit moontlik wees dat
>> plakkers - waar dan ook - plak - Marokko? Egipte?
>> En wat sou daar gebeur indien plakkers op b.v. 'n Egiptise
>> plaas gaan plak? En indien hulle b.v. uit die midde van
>> Afrika sou gekom het. Ek sal vir jou se - die Egiptise boer
>> sal nie baie bly wees nie en hulle sal met krag verwyerd word ne?
>>
>> Moenie dink ek is boosaardig of naief nie - ek vra slegs en
>> sonder bybedoelings. Ek is jammer ek het jou prive e.post nummer
>> nie.
>>
>> Ek is jammer my trip dwars deur Suid Afrika het skielik afgebreek in
>> desember 2001 deur 'n pankreas onsteking waardeur ek gou gou
>> weer na Nederland het moes trugvlieg. Ek het baie min met lokale
>> mense kan praat maar na ek hoop en vertrou sal ek in 2003 my nuwe trip
>> na Suid Afrika onderneem. En om my eie opinie oor die situasie
>> te vorm en nie slegs met teleurgestelde witmense praat.
>> Want ek weet wat die "have-gots" my sal vertel oor die situasie.
>> Ek herinner my 'n taxi bestuurder in Kaapstad wat my het vertel en
>> (hy was 'n bruin man van Kaapstad) wat gekla het oor die
>> buitenlandse swartmense wat hulle voordoen as straatverkopers maar
>> wat 'n ander taal praat wat die mense in Kaapstad nie verstaan nie.
>> Die taxi bestuurder het vir my vertel daar is honderde van hulle aan
>> die Kaap, noem ons hulle wellig plakkers?
>> Met groete van Den Haag
>> Patrick
>>
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71014 is 'n antwoord op boodskap #71003] Do, 26 Desember 2002 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

l&p wrote:

> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"

Plakkery is oral 'n probleem. 'n Paar
jaar gelede het hulle in Amsterdam 'n
plakkersprobleem gehad in Amsterdam,
waar 'n groep mense geweier het om 'n
sekere stel geboue te ontruim. Ek het
nou vergeet hoe die probleem opgelos
is.
Plakkery in Suid-Afrika is egter 'n
heel ander probleem. Die nie-blanke
mense is vir so lank in stukkies land
ingeprop en van hulle besitregte ontneem,
dat 'n groot deel van die bevolking nog
amper nomadies is. Hierdie nomade sal
erens moet gevestig word op 'n manier wat
vir hulle sin maak, anders kry jy die
verskynsel van die intefada in die Middel-
Ooste of die terreur-groepe van Suid-
Amerika, wat in baie gevalle van drug money
gebruik maak vir hulle finansies.

Gloudina
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71018 is 'n antwoord op boodskap #71014] Vr, 27 Desember 2002 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie het nie die onwettige swart immigrante genoem nie - Antie het seker
maar vergeet. Of, omdat Antie reed dekades gelede die boot verlaat het, weet
Antie nie van hulle nie.

Daar is beraming dat daar tot 7 miljoen onwettige swart immigrante in
Suid-Afrika is, en raai, daar is nagenoeg 7 miljoen mense wat in plakkers
kampe woon. (Is dit nie heel toevallig nie?)

Dan is daar ook die kwessie van verstedeliking. (Antie het dit ook nie
genoem nie - het Antie vergeet, of probeer Antie dalkies 'n vals beeld
skep?)

Swartmense het wel genoegsame grond om op te woon - maar hulle verkies om na
die stede toe te trek - want daar is veronderstel om werksgeleenthede en
blink liggies te wees.

skryf in boodskap news:3E0B29DB.8010902@rogers.com...
>
> l&p wrote:
>
>
>> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
>
> Plakkery is oral 'n probleem. 'n Paar
> jaar gelede het hulle in Amsterdam 'n
> plakkersprobleem gehad in Amsterdam,
> waar 'n groep mense geweier het om 'n
> sekere stel geboue te ontruim. Ek het
> nou vergeet hoe die probleem opgelos
> is.
> Plakkery in Suid-Afrika is egter 'n
> heel ander probleem. Die nie-blanke
> mense is vir so lank in stukkies land
> ingeprop en van hulle besitregte ontneem,
> dat 'n groot deel van die bevolking nog
> amper nomadies is. Hierdie nomade sal
> erens moet gevestig word op 'n manier wat
> vir hulle sin maak, anders kry jy die
> verskynsel van die intefada in die Middel-
> Ooste of die terreur-groepe van Suid-
> Amerika, wat in baie gevalle van drug money
> gebruik maak vir hulle finansies.
>
> Gloudina
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71020 is 'n antwoord op boodskap #71018] Vr, 27 Desember 2002 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Jyt vergeet om te se : huise om te besteel

"Jonas" skryf in boodskap news:3e0bbc6e$0$228@hades.is.co.za...
> Antie het nie die onwettige swart immigrante genoem nie - Antie het seker
> maar vergeet. Of, omdat Antie reed dekades gelede die boot verlaat het, weet
> Antie nie van hulle nie.
>
> Daar is beraming dat daar tot 7 miljoen onwettige swart immigrante in
> Suid-Afrika is, en raai, daar is nagenoeg 7 miljoen mense wat in plakkers
> kampe woon. (Is dit nie heel toevallig nie?)
>
> Dan is daar ook die kwessie van verstedeliking. (Antie het dit ook nie
> genoem nie - het Antie vergeet, of probeer Antie dalkies 'n vals beeld
> skep?)
>
> Swartmense het wel genoegsame grond om op te woon - maar hulle verkies om na
> die stede toe te trek - want daar is veronderstel om werksgeleenthede en
> blink liggies te wees.
>
>
> skryf in boodskap news:3E0B29DB.8010902@rogers.com...
>>
>> l&p wrote:
>>
>>
>>> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
>>
>> Plakkery is oral 'n probleem. 'n Paar
>> jaar gelede het hulle in Amsterdam 'n
>> plakkersprobleem gehad in Amsterdam,
>> waar 'n groep mense geweier het om 'n
>> sekere stel geboue te ontruim. Ek het
>> nou vergeet hoe die probleem opgelos
>> is.
>> Plakkery in Suid-Afrika is egter 'n
>> heel ander probleem. Die nie-blanke
>> mense is vir so lank in stukkies land
>> ingeprop en van hulle besitregte ontneem,
>> dat 'n groot deel van die bevolking nog
>> amper nomadies is. Hierdie nomade sal
>> erens moet gevestig word op 'n manier wat
>> vir hulle sin maak, anders kry jy die
>> verskynsel van die intefada in die Middel-
>> Ooste of die terreur-groepe van Suid-
>> Amerika, wat in baie gevalle van drug money
>> gebruik maak vir hulle finansies.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71028 is 'n antwoord op boodskap #71005] Vr, 27 Desember 2002 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Plakkers het meer regte en voorregte as grondeienaars!
Dit was al so in die jare van die NP.
Dit is dieselfde met kriminele!
As 'n krimineel beseer word, word hy in die beste en duurste privaat
hospitale verpleeg.As jy in so 'n kriminele aksie beseer word en jy het nie
'n mediese fonds nie word jy in 'n derde wereldse staatshopitaal
ingeprop...en daar
is jou kanse op oorlewing uiters skraal.
Ek het 'n geval gehad waar een van my motor-wagte deur die oorhaastige SAPD
geskiet is na 'n gewapende roof.Die SAPD het dit toegesmeer en ek was
verantwoordelik vir die man se kostes.
Dit bevestig my standput dat hoe erger die krimineel en die kriminele
daad...hoe beter die behandeling!Daar was aan my genoem deur die Milpark
hospitaal dat indien daar 'n krimineel was wat raak geskiet sou wees...sou
hy behandeling in die Garden City hospitaal ontvang het!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:o6bk0vkg851n046pf31d2uikc425rk217d@4ax.com...
>
> Dalk help die volgende jou:
> In SA se grondwet word eiendomsreg besekerm.
> Mense wie se grond onregverdiglik NA 1914 afgevat is, kos einde by die
> Grondhof indien wat dit ondersoek het en as dit regverdig was of die
> grond terugegee het (die wat verbeteringe aangebring het intussen is
> dan daarvoor vergoed nadat die grond teen markwaarde gekoop is) of
> hulle het ander beskikbare (bv. staatsgrond) gekry of geld vir die
> aarde van die grond.
> Mense - maak nie saak wie nie - mag nie plak op andere se grond nie.
> Daar was verskeie hof-uitsprake hieroor wat met goedkeuring deur die
> regering ontvang is.
> In Jhb is die stadsraad bv. besig om tot 200 stelle plakkers metodies
> te verwyder en te hervestig op munisipale grond buite die stad waar
> hulle dan basiese regte kry.
> Die probleem is dat daar 'n moerse klomp baie arm mense is SA is en
> dat die probleem soms moeilik hanteerbaar word.
> Hoe verwyder jy 10 000 plakkers wat hulle teesit?
>
> Maar die regsbeginsel en die staat se verbintenis tot daardie beginsel
> in baie duidelik.
>
>
>
> On Wed, 25 Dec 2002 16:43:33 +0000, l&p wrote:
>
>>
>> Hallo Gloudina,
>> Ek het jou antwoord gelees wat jy vir
>> Paul van Straten gepos het - dit roep by
>> my 'n vraagie op:
>> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
>> op 'n plek waarvan 'n eienaar beweer dis sy plek
>> hy sal dit kan bewys deur 'n aankoop sertifikaat,
>> of 'n ander bewys dat dit sy land is.
>> Vra enig iemand die plakkers waarvan hulle kom,
>> en waarom hulle dink hulle het die reg die land
>> vir hul eie doeleindes in gebruik te sit.
>> Sal die plakker enig bewys moet toon dat hy of hulle
>> persoonlike voorouers daar op die plek eiensdomregte
>> kan laat geld? Sal enig iemand daarna kyk of die plakkers
>> van 'n bepaalde bevolkingsgroep is en of hulle die daar
>> plak ook daadwerklik 'n plek is waar voor 300 jaar hul
>> voorouers gebly het. Of is die plakkers jonk ongeletterde
>> "have-nots" wat daar "toevallig" bly?
>> Gaan enig iemand probeer vas te stel of die plakkers daadwerklik
>> van Suid Afrika afkomstig is of dat hulle of hulle ouers
>> van 'n ander Afrikaans land afkomstig sou wees.
>> In die laaste geval sou ek se - hulle het nie die reg om daar
>> te plak nie. Of maak dit nie 'n saak waar hulle "roots" le nie
>> as lank as dit Afrika is?
>> Indien die laaste van toepassing - sou dit moontlik wees dat
>> plakkers - waar dan ook - plak - Marokko? Egipte?
>> En wat sou daar gebeur indien plakkers op b.v. 'n Egiptise
>> plaas gaan plak? En indien hulle b.v. uit die midde van
>> Afrika sou gekom het. Ek sal vir jou se - die Egiptise boer
>> sal nie baie bly wees nie en hulle sal met krag verwyerd word ne?
>>
>> Moenie dink ek is boosaardig of naief nie - ek vra slegs en
>> sonder bybedoelings. Ek is jammer ek het jou prive e.post nummer
>> nie.
>>
>> Ek is jammer my trip dwars deur Suid Afrika het skielik afgebreek in
>> desember 2001 deur 'n pankreas onsteking waardeur ek gou gou
>> weer na Nederland het moes trugvlieg. Ek het baie min met lokale
>> mense kan praat maar na ek hoop en vertrou sal ek in 2003 my nuwe trip
>> na Suid Afrika onderneem. En om my eie opinie oor die situasie
>> te vorm en nie slegs met teleurgestelde witmense praat.
>> Want ek weet wat die "have-gots" my sal vertel oor die situasie.
>> Ek herinner my 'n taxi bestuurder in Kaapstad wat my het vertel en
>> (hy was 'n bruin man van Kaapstad) wat gekla het oor die
>> buitenlandse swartmense wat hulle voordoen as straatverkopers maar
>> wat 'n ander taal praat wat die mense in Kaapstad nie verstaan nie.
>> Die taxi bestuurder het vir my vertel daar is honderde van hulle aan
>> die Kaap, noem ons hulle wellig plakkers?
>> Met groete van Den Haag
>> Patrick
>>
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71029 is 'n antwoord op boodskap #71005] Vr, 27 Desember 2002 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Teoreties...Ja!
Prakties...Bulldust!

Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71034 is 'n antwoord op boodskap #71003] Vr, 27 Desember 2002 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Gloudiena

Arme jy. Wake up girl (antie) . Toe die Europese wittes na Suider Afrika
gekom het, het die
swartes nog niks groter of meer imposant as 'n stroois gebou nie. Alle
ontwikkeling in die streek is die gevolg van Europese (Wit) vermoe en
logika. Mens moet blind wees om dit nie te sien en te begryp nie.
Joe

"l&p" skryf in boodskap news:ant2516330b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Hallo Gloudina,
> Ek het jou antwoord gelees wat jy vir
> Paul van Straten gepos het - dit roep by
> my 'n vraagie op:
> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
> op 'n plek waarvan 'n eienaar beweer dis sy plek
> hy sal dit kan bewys deur 'n aankoop sertifikaat,
> of 'n ander bewys dat dit sy land is.
> Vra enig iemand die plakkers waarvan hulle kom,
> en waarom hulle dink hulle het die reg die land
> vir hul eie doeleindes in gebruik te sit.
> Sal die plakker enig bewys moet toon dat hy of hulle
> persoonlike voorouers daar op die plek eiensdomregte
> kan laat geld? Sal enig iemand daarna kyk of die plakkers
> van 'n bepaalde bevolkingsgroep is en of hulle die daar
> plak ook daadwerklik 'n plek is waar voor 300 jaar hul
> voorouers gebly het. Of is die plakkers jonk ongeletterde
> "have-nots" wat daar "toevallig" bly?
> Gaan enig iemand probeer vas te stel of die plakkers daadwerklik
> van Suid Afrika afkomstig is of dat hulle of hulle ouers
> van 'n ander Afrikaans land afkomstig sou wees.
> In die laaste geval sou ek se - hulle het nie die reg om daar
> te plak nie. Of maak dit nie 'n saak waar hulle "roots" le nie
> as lank as dit Afrika is?
> Indien die laaste van toepassing - sou dit moontlik wees dat
> plakkers - waar dan ook - plak - Marokko? Egipte?
> En wat sou daar gebeur indien plakkers op b.v. 'n Egiptise
> plaas gaan plak? En indien hulle b.v. uit die midde van
> Afrika sou gekom het. Ek sal vir jou se - die Egiptise boer
> sal nie baie bly wees nie en hulle sal met krag verwyerd word ne?
>
> Moenie dink ek is boosaardig of naief nie - ek vra slegs en
> sonder bybedoelings. Ek is jammer ek het jou prive e.post nummer
> nie.
>
> Ek is jammer my trip dwars deur Suid Afrika het skielik afgebreek in
> desember 2001 deur 'n pankreas onsteking waardeur ek gou gou
> weer na Nederland het moes trugvlieg. Ek het baie min met lokale
> mense kan praat maar na ek hoop en vertrou sal ek in 2003 my nuwe trip
> na Suid Afrika onderneem. En om my eie opinie oor die situasie
> te vorm en nie slegs met teleurgestelde witmense praat.
> Want ek weet wat die "have-gots" my sal vertel oor die situasie.
> Ek herinner my 'n taxi bestuurder in Kaapstad wat my het vertel en
> (hy was 'n bruin man van Kaapstad) wat gekla het oor die
> buitenlandse swartmense wat hulle voordoen as straatverkopers maar
> wat 'n ander taal praat wat die mense in Kaapstad nie verstaan nie.
> Die taxi bestuurder het vir my vertel daar is honderde van hulle aan
> die Kaap, noem ons hulle wellig plakkers?
> Met groete van Den Haag
> Patrick
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71036 is 'n antwoord op boodskap #71034] Vr, 27 Desember 2002 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Joe wrote:

> Gloudiena
>
> Arme jy. Wake up girl (antie)

En jy kan nie eers my naam reg spel
of die Afrikaanse taal met respek
behandel nie. En vertel my, ou Joe,
hoekom het jy en jou enersdenkendes
dan die burgeroorlog teen die swartes
verloor? En hoekom het jy en jou soort
Suid-Afrika tot in die grond in gerinne-
weer met julle nasionaal-sosialistiese
beleide.

Tant Hessie van die Derde Republiek.
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71054 is 'n antwoord op boodskap #71036] Sa, 28 Desember 2002 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar was geen Burgeroorlog nie.De Klerk het ons vir
30 stukkies silwer verkwansel aan die ANC.
Van watter Burgeroorlog praat jy, tante?Is dit die een wat nog gaan kom,
omdat die ANC nie sy beloftes aan sy volgelinge kan nakom nie?
Ek kan nie wag dat dit gebeur nie...dan sien die ANC ook
sy bas!Ons moet die swartes net genoeg kan opsteek!
skryf in boodskap news:3E0CC015.8060809@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Gloudiena
>>
>> Arme jy. Wake up girl (antie)
>
>
> En jy kan nie eers my naam reg spel
> of die Afrikaanse taal met respek
> behandel nie. En vertel my, ou Joe,
> hoekom het jy en jou enersdenkendes
> dan die burgeroorlog teen die swartes
> verloor? En hoekom het jy en jou soort
> Suid-Afrika tot in die grond in gerinne-
> weer met julle nasionaal-sosialistiese
> beleide.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71059 is 'n antwoord op boodskap #71003] Sa, 28 Desember 2002 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Volgens my het plakkers geen regte nie.Hulle vernietig sover hulle gaan en
die misdaad styg waar hulle in die omtrek is.Meeste is onwettige immigrante
en hulle word aangevul deur die uitgeworpenes uit die plaaslike
gemeenskappe.
Dus een groot gemors waar die regering nie wil optree nie.

"l&p" skryf in boodskap news:ant2516330b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Hallo Gloudina,
> Ek het jou antwoord gelees wat jy vir
> Paul van Straten gepos het - dit roep by
> my 'n vraagie op:
> Hoe sien jy nou die regte van "plakkers"
> op 'n plek waarvan 'n eienaar beweer dis sy plek
> hy sal dit kan bewys deur 'n aankoop sertifikaat,
> of 'n ander bewys dat dit sy land is.
> Vra enig iemand die plakkers waarvan hulle kom,
> en waarom hulle dink hulle het die reg die land
> vir hul eie doeleindes in gebruik te sit.
> Sal die plakker enig bewys moet toon dat hy of hulle
> persoonlike voorouers daar op die plek eiensdomregte
> kan laat geld? Sal enig iemand daarna kyk of die plakkers
> van 'n bepaalde bevolkingsgroep is en of hulle die daar
> plak ook daadwerklik 'n plek is waar voor 300 jaar hul
> voorouers gebly het. Of is die plakkers jonk ongeletterde
> "have-nots" wat daar "toevallig" bly?
> Gaan enig iemand probeer vas te stel of die plakkers daadwerklik
> van Suid Afrika afkomstig is of dat hulle of hulle ouers
> van 'n ander Afrikaans land afkomstig sou wees.
> In die laaste geval sou ek se - hulle het nie die reg om daar
> te plak nie. Of maak dit nie 'n saak waar hulle "roots" le nie
> as lank as dit Afrika is?
> Indien die laaste van toepassing - sou dit moontlik wees dat
> plakkers - waar dan ook - plak - Marokko? Egipte?
> En wat sou daar gebeur indien plakkers op b.v. 'n Egiptise
> plaas gaan plak? En indien hulle b.v. uit die midde van
> Afrika sou gekom het. Ek sal vir jou se - die Egiptise boer
> sal nie baie bly wees nie en hulle sal met krag verwyerd word ne?
>
> Moenie dink ek is boosaardig of naief nie - ek vra slegs en
> sonder bybedoelings. Ek is jammer ek het jou prive e.post nummer
> nie.
>
> Ek is jammer my trip dwars deur Suid Afrika het skielik afgebreek in
> desember 2001 deur 'n pankreas onsteking waardeur ek gou gou
> weer na Nederland het moes trugvlieg. Ek het baie min met lokale
> mense kan praat maar na ek hoop en vertrou sal ek in 2003 my nuwe trip
> na Suid Afrika onderneem. En om my eie opinie oor die situasie
> te vorm en nie slegs met teleurgestelde witmense praat.
> Want ek weet wat die "have-gots" my sal vertel oor die situasie.
> Ek herinner my 'n taxi bestuurder in Kaapstad wat my het vertel en
> (hy was 'n bruin man van Kaapstad) wat gekla het oor die
> buitenlandse swartmense wat hulle voordoen as straatverkopers maar
> wat 'n ander taal praat wat die mense in Kaapstad nie verstaan nie.
> Die taxi bestuurder het vir my vertel daar is honderde van hulle aan
> die Kaap, noem ons hulle wellig plakkers?
> Met groete van Den Haag
> Patrick
>
Re: vragies vir Gloudina ......... [boodskap #71074 is 'n antwoord op boodskap #71036] Sa, 28 Desember 2002 19:47 Na vorige boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
gloudiena

Jy ontwyk die stelling wat ek gemaak het tov van wat swartes bereik en
daargestel het in 'n pre-wit Suider-Afrika.....?? Baie duidelik het jy nie
'n antwoord daarop nie, nou wyk jy van die punt af............

skryf in boodskap news:3E0CC015.8060809@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Gloudiena
>>
>> Arme jy. Wake up girl (antie)
>
>
> En jy kan nie eers my naam reg spel
> of die Afrikaanse taal met respek
> behandel nie. En vertel my, ou Joe,
> hoekom het jy en jou enersdenkendes
> dan die burgeroorlog teen die swartes
> verloor? En hoekom het jy en jou soort
> Suid-Afrika tot in die grond in gerinne-
> weer met julle nasionaal-sosialistiese
> beleide.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Vorige onderwerp: Smouse op die Parade
Volgende onderwerp: Drom slaanl sy drom in Riversdal
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:57:53 MGT 2024