Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY
PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY [boodskap #70999] Wo, 25 Desember 2002 10:04 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die S.A. regstelsel het vir 'n tweede keer uitspraak ten gunste van
mnr.Braam Duvenhage gegee in sy jarelange
stryd om van die groeiende plakkersdorp op sy grond ontslae te raak.
Die regter se opsomming spel op presiese wyse die regering se rol uit om aan
daardie plakkerdorp te laat voortbestaan.Die regeringsbeleid maak geen
voorsiening vir 'n plakker hervestiging met die gepaardgaande onkostes nie.
Daarenteen moet alle grondeienaars in SA die hoed hoog lig vir 'n man soos
Braam Duvenhage vir sy uithou vermoe in hierdie uitmergelende stryd.Sy
optrede is 'n voorbeeld vir almal.
Die regering staan voor 'n toets van sy eie integriteit.Indien
hierdie hofuitspraak weer verontagsaam word,dan kan ons met groot sekerheid
die grondroof in Zimbabwe ook hier verwag.Dit sal die sein aan grondrowers
wees om voort te gaan en ook 'n sein aan beleggers dat SA te riskant is vir
beleggersvertroue.
Hierdie voortekens van anargie kan voorkom word as nie net die grondeienaars
nie,maar ook die Afrikaner teen wie die grondroof hoofsaaklik gemik
is,eendragtig sou saamstaan om volksgenote by te staan wanneer sulke gevalle
van "staats-toegelate-grondroof" gebeur!
Re: PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY [boodskap #71001 is 'n antwoord op boodskap #70999] Wo, 25 Desember 2002 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> Hierdie voortekens van anargie kan voorkom word as nie net die grondeienaars
> nie,maar ook die Afrikaner teen wie die grondroof hoofsaaklik gemik
> is,eendragtig sou saamstaan om volksgenote by te staan wanneer sulke gevalle
> van "staats-toegelate-grondroof" gebeur!

Du Plessis, jy behoort 'n studie te maak
van die metodes wat die inwoners van dele
van die aardbol gebruik het om van die wit-
nerwe, wat in die sewentiende en agtiende
eeu op hulle grond kom plak het, ontslae te
raak. Neem nou byvoorbeeld Meksiko en groot
dele van Sentraal- en Suid-Amerika. Die
Spanjaarde en die Portugese en die regerings
wat hulle nog meestal beheer, veg in baie
gevalle nou nog teen lokale bevrydingsgroepe
wat meestal bestaan uit die oorspronklike
inwoners van die Amerikas voordat die Spanjaarde
en die Portugese die "nuwe wêreld" tussen hulle
verdeel het, die swernoters. En kyk wat het op
die Indiese subkontinent gebeur. En hoe lank die
mense van Suid-Oos Asië geveg het om van die Franse
ontslae te raak.
As jy en jou trawante nou net julle groot bekke
kan hou, ophou kawademan speel en probeer om die land
bewoonbaar te kry vir die nie-blanke oorweldigende
meerderheid van die bevolking wat DIE REG HET OM IN DIE
LAND 'N BESTAAN TE MAAK, in so 'n mate sal julle kan
voorkom dat daar grootskaalse gevegte plaasvind
selfs van toekomstige geslagte wat hulle woonreg wil
bekom.

Gloudina
Re: PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY [boodskap #71007 is 'n antwoord op boodskap #71001] Do, 26 Desember 2002 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek vertrou die eskimos en indiane sal van jou en jou gebroedsel daar in
Kanada ook ontslae raak ...

skryf in boodskap news:3E09C25F.5070008@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>
>> Hierdie voortekens van anargie kan voorkom word as nie net die grondeienaars
>> nie,maar ook die Afrikaner teen wie die grondroof hoofsaaklik gemik
>> is,eendragtig sou saamstaan om volksgenote by te staan wanneer sulke gevalle
>> van "staats-toegelate-grondroof" gebeur!
>
>
> Du Plessis, jy behoort 'n studie te maak
> van die metodes wat die inwoners van dele
> van die aardbol gebruik het om van die wit-
> nerwe, wat in die sewentiende en agtiende
> eeu op hulle grond kom plak het, ontslae te
> raak. Neem nou byvoorbeeld Meksiko en groot
> dele van Sentraal- en Suid-Amerika. Die
> Spanjaarde en die Portugese en die regerings
> wat hulle nog meestal beheer, veg in baie
> gevalle nou nog teen lokale bevrydingsgroepe
> wat meestal bestaan uit die oorspronklike
> inwoners van die Amerikas voordat die Spanjaarde
> en die Portugese die "nuwe wêreld" tussen hulle
> verdeel het, die swernoters. En kyk wat het op
> die Indiese subkontinent gebeur. En hoe lank die
> mense van Suid-Oos Asië geveg het om van die Franse
> ontslae te raak.
> As jy en jou trawante nou net julle groot bekke
> kan hou, ophou kawademan speel en probeer om die land
> bewoonbaar te kry vir die nie-blanke oorweldigende
> meerderheid van die bevolking wat DIE REG HET OM IN DIE
> LAND 'N BESTAAN TE MAAK, in so 'n mate sal julle kan
> voorkom dat daar grootskaalse gevegte plaasvind
> selfs van toekomstige geslagte wat hulle woonreg wil
> bekom.
>
> Gloudina
>
Re: PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY [boodskap #71009 is 'n antwoord op boodskap #71001] Do, 26 Desember 2002 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Ek het nog nooit genoem dat enige mens nie die reg het om 'n bestaan te maak
nie.Ek gun elke mens wat ek myself gun,en meer!Die feit van die saak is dat
mense vir baie jare nie die grond waarop hulle is,bewerk het om sodoende te
deel aan die ekonomie van die land nie.
Geen sogenaamde "regse" het al ooit die bestaan van 'n ander mens sy regte
ontneem nie.Ja, ek weet dat daar baie
mense is wat onregverdig optree...maar sou jy dit nie ook so stel van die
ANC se bevrydingstryd nie?
Bo en behalwe die onskuldige blankes wat in daardie jare
onskuldig gedood en vermink is deur hulle optredes,het hulle van hul eie
mense gedood en vermink.
Ek het onder andere baie respek vir Winnie Madikizela-Mandela,maar dit wat
sy haar eie mense aangedoen het
is onvergeefbaar en onvergeetlik.
skryf in boodskap news:3E09C25F.5070008@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>
>> Hierdie voortekens van anargie kan voorkom word as nie net die grondeienaars
>> nie,maar ook die Afrikaner teen wie die grondroof hoofsaaklik gemik
>> is,eendragtig sou saamstaan om volksgenote by te staan wanneer sulke gevalle
>> van "staats-toegelate-grondroof" gebeur!
>
>
> Du Plessis, jy behoort 'n studie te maak
> van die metodes wat die inwoners van dele
> van die aardbol gebruik het om van die wit-
> nerwe, wat in die sewentiende en agtiende
> eeu op hulle grond kom plak het, ontslae te
> raak. Neem nou byvoorbeeld Meksiko en groot
> dele van Sentraal- en Suid-Amerika. Die
> Spanjaarde en die Portugese en die regerings
> wat hulle nog meestal beheer, veg in baie
> gevalle nou nog teen lokale bevrydingsgroepe
> wat meestal bestaan uit die oorspronklike
> inwoners van die Amerikas voordat die Spanjaarde
> en die Portugese die "nuwe wêreld" tussen hulle
> verdeel het, die swernoters. En kyk wat het op
> die Indiese subkontinent gebeur. En hoe lank die
> mense van Suid-Oos Asië geveg het om van die Franse
> ontslae te raak.
> As jy en jou trawante nou net julle groot bekke
> kan hou, ophou kawademan speel en probeer om die land
> bewoonbaar te kry vir die nie-blanke oorweldigende
> meerderheid van die bevolking wat DIE REG HET OM IN DIE
> LAND 'N BESTAAN TE MAAK, in so 'n mate sal julle kan
> voorkom dat daar grootskaalse gevegte plaasvind
> selfs van toekomstige geslagte wat hulle woonreg wil
> bekom.
>
> Gloudina
>
Re: PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY [boodskap #71012 is 'n antwoord op boodskap #71001] Do, 26 Desember 2002 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Nou wat soek jy in Kanada , voorgeslagte gehad

skryf in boodskap news:3E09C25F.5070008@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>
>> Hierdie voortekens van anargie kan voorkom word as nie net die grondeienaars
>> nie,maar ook die Afrikaner teen wie die grondroof hoofsaaklik gemik
>> is,eendragtig sou saamstaan om volksgenote by te staan wanneer sulke gevalle
>> van "staats-toegelate-grondroof" gebeur!
>
>
> Du Plessis, jy behoort 'n studie te maak
> van die metodes wat die inwoners van dele
> van die aardbol gebruik het om van die wit-
> nerwe, wat in die sewentiende en agtiende
> eeu op hulle grond kom plak het, ontslae te
> raak. Neem nou byvoorbeeld Meksiko en groot
> dele van Sentraal- en Suid-Amerika. Die
> Spanjaarde en die Portugese en die regerings
> wat hulle nog meestal beheer, veg in baie
> gevalle nou nog teen lokale bevrydingsgroepe
> wat meestal bestaan uit die oorspronklike
> inwoners van die Amerikas voordat die Spanjaarde
> en die Portugese die "nuwe wêreld" tussen hulle
> verdeel het, die swernoters. En kyk wat het op
> die Indiese subkontinent gebeur. En hoe lank die
> mense van Suid-Oos Asië geveg het om van die Franse
> ontslae te raak.
> As jy en jou trawante nou net julle groot bekke
> kan hou, ophou kawademan speel en probeer om die land
> bewoonbaar te kry vir die nie-blanke oorweldigende
> meerderheid van die bevolking wat DIE REG HET OM IN DIE
> LAND 'N BESTAAN TE MAAK, in so 'n mate sal julle kan
> voorkom dat daar grootskaalse gevegte plaasvind
> selfs van toekomstige geslagte wat hulle woonreg wil
> bekom.
>
> Gloudina
>
Re: PLAKKERS OP MODDERKLIP BOERDERY [boodskap #71013 is 'n antwoord op boodskap #71009] Do, 26 Desember 2002 15:55 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> Ek het nog nooit genoem dat enige mens nie die reg het om 'n bestaan te maak
> nie.Ek gun elke mens wat ek myself gun
> Geen sogenaamde "regse" het al ooit die bestaan van 'n ander mens sy regte
> ontneem nie.

Du Plessis, vergeet van die ANC, vergeet
van Suid-Afrika, en leer wat in Suid-Amerika
nog besig is om te gebeur: waar daar dele van
die oorspronklike bevolkings nog altyd uitge-
stoot voel, en daar dus freedom struggles vir
meer as 'n eeu plaasvind. Vir mense in Suid-
Afrika is dit baie belangrik dat hierdie
grondstryd opgelos word, anders ly jou kinders
en kleinkinders en agterkleinkinders nog altyd
aan blinde opstandige bevrydingsmagte. Dis 'n
baie moeilike saak, maar ek dink oor die algemeen
het die wit bevolking van SA nog die minste rede
om te kla.

Gloudina
Vorige onderwerp: Vir Almal
Volgende onderwerp: Kersfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 02:55:11 MGT 2024