Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette Leer Hollands
Annette Leer Hollands [boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 12:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
klink ook buitendien nie mooi nie.
Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
Annette
Re: Annette Leer Hollands JA JA! [boodskap #70761 is 'n antwoord op boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En soos die skilder Anton Heyboer het gese
"KUT" is die mooiste woord wat ek ken!
(oorgens: hy's 'n baie ordinaire man)
Annette jy's geen man en sulk vieslike woorde
hoor nie by jou tuis nie
Ag nou dink ek aan die Hollandse somer as die
jonk vroumense daar kaal op die strand loop .....
Dan se ek "KUT" (as 'n verbasings uitroep - jy begryp!!)
(Ek is 'n man van baie beskawing!)
Met groete van Den Haag
Patrick
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70762 is 'n antwoord op boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die plaas waar shit gemaak word is nie ver van die kut nie!

Norbert (uit Vlaandere)

On Wed, 18 Dec 2002 14:57:08 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
> Annette
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70764 is 'n antwoord op boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))

Ongelukkig, Annette, is die twee woorde se
betekenis nie presies dieselfde nie. 'n Kut
is, met permissie gesê, 'n drol. En dan is
die vraag nog of mens nie net van diere se
jy-weet-wat as kutte praat nie.( Hier behoort
die Nederlanders vir ons te kan help.) Die
Engelse woord "shit" behoort jy te vertaal
as "stront" of "kak." Die Engelse ekspleet
"shit" het egter sy eie nuanses, net soos
die Franse "merde," en ek dink nie dit druk
presies uit wat die Afrikaanse eksplete
"stront" en "kak" wil sê nie. Laasgenoemde
in Afrikaans spreek bloot 'n negatiewe
oordeel uit oor die situasie. Die Engelse
"shit" druk verrassing, verbasing, en algemene
senuweeagtigheid uit.

Tant Hessie van Onderstepoort
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70765 is 'n antwoord op boodskap #70764] Wo, 18 Desember 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee shit! is jy seker dis nie 'n stront storie of een of anner kakpretery
nie? :)

Die Engelse
> "shit" druk verrassing, verbasing, en algemene
> senuweeagtigheid uit.
>
> Tant Hessie van Onderstepoort
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.394 / Virus Database: 224 - Release Date: 2002/10/03
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70766 is 'n antwoord op boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))

Ag sjit man, as jy dan nou graag wil vloek, dan is enige woord beter
as daardie afrikaanse woord wat met 'n "k" begin. Ek weet nie of dit
net ek is wat so voel nie, maar daar is nie vir my 'n meer kommin,
nare, walglike, vieslike en al die res, woord, as juis daardie 3
letter afrikaanse woord, nie.

Hier in Dixieland, sê die mense ' Well, isn't that nice.', as hulle
bedoel om te sê: ' I don't give a crap', soos die rednecks sou sê.

Nou ja....Well....aint this forum nice huh?
:-)))
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70773 is 'n antwoord op boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag Annette, glo mij!!!!

Kut is nie meer 'n vloek nie.
Klote en Lul is ook maar net 'n kommin woorde geword.

As ons oor kak praat, sal niemand meer opkyk nie en 'n klein kind sou se,
wat bedoel jy met kak.

Boondien, as ons oor 'n vloek praat, is dit meer die woorde wat met God te
doen het, soos, Godverdomme, ouma verskoon my, maar ek se dit maar net om
die Afrikaners iets uit te le :-))

en drol Gloudina is nie 'n kut nie:-))) nou are my lips sealed, but not with
a kiss.

Ons drol is ook maar net shit, of schijt, stront, kak, poep.
maar woorde soos die en lul en kut is skuttingtaal.

Vloeke gaan oor God.

Wel waaroor praat ek?????????????

Gr.Rico,
maar woorde as kut en lul is nie vir die poes nie :-)))

"Annette" skryf in boodskap news:atprfd$1gmer$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
> Annette
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70775 is 'n antwoord op boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ploos? Ek het in my jong dae 'n Corrie Ploos van Amstel geken.
Annette

"News" skryf in boodskap news:atqjvj$n3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet darem nie, wat van "ploos" wat verkeerd gespel is, ek dink baie
> mense sal met my saamstem
>
> "Katryn" wrote in message
> news:tvf10vge6dvtevit8ggqcngqbgbpbfu21e@4ax.com...
>> "Annette" wrote:
>>
>>> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie.
> Dit
>>> klink ook buitendien nie mooi nie.
>>> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
>>
>> Ag sjit man, as jy dan nou graag wil vloek, dan is enige woord beter
>> as daardie afrikaanse woord wat met 'n "k" begin. Ek weet nie of dit
>> net ek is wat so voel nie, maar daar is nie vir my 'n meer kommin,
>> nare, walglike, vieslike en al die res, woord, as juis daardie 3
>> letter afrikaanse woord, nie.
>>
>> Hier in Dixieland, sê die mense ' Well, isn't that nice.', as hulle
>> bedoel om te sê: ' I don't give a crap', soos die rednecks sou sê.
>>
>> Nou ja....Well....aint this forum nice huh?
>> :-)))
>>
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70776 is 'n antwoord op boodskap #70773] Wo, 18 Desember 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Rico wrote:

> en drol Gloudina is nie 'n kut nie

Ja-nee, ek sien ek het die verkeerde
mense gevra oor die betekenis van
"kut," nadat ek die Nederlandse
woordeboek geraadpleeg het. In Afrikaans
word "kuttels" egter gebruik vir die
drolletjies van diere ( alhoewel ek dit
nie eens in ons Afrikaanse woordeboek
kan kry nie). Miskien is ek verkeerd,
ek sal bietjie meer naslaan.

Gloudina
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70778 is 'n antwoord op boodskap #70752] Wo, 18 Desember 2002 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))

Een kapot gefokte poes is ook Nederlands ;-))

Dat betekent bij ons als met een soort ras kat teveel geteeld is..daardoor
krijg je ongezonde dieren of dieren met een gebrek

Wij spreken ook van paardefokkery
Wij gebruiken het woord telen bij planten en gewassen maar niet bij dieren
;-)) bij dieren zeggen wij fokken.

grt emmy
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70779 is 'n antwoord op boodskap #70776] Wo, 18 Desember 2002 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan,

Julle kuttels, noem ons keutels.
Daar is skapekeutels, perde keutels und so weiter.

Die betekenis is dus nie anders as in Afrikaans nie, ons skryf dit net 'n
bietjie anders.

Gr.Rico

schreef in bericht news:3E00ED68.7080001@rogers.com...
>
> Rico wrote:
>
>
>> en drol Gloudina is nie 'n kut nie
>
> Ja-nee, ek sien ek het die verkeerde
> mense gevra oor die betekenis van
> "kut," nadat ek die Nederlandse
> woordeboek geraadpleeg het. In Afrikaans
> word "kuttels" egter gebruik vir die
> drolletjies van diere ( alhoewel ek dit
> nie eens in ons Afrikaanse woordeboek
> kan kry nie). Miskien is ek verkeerd,
> ek sal bietjie meer naslaan.
>
> Gloudina
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70793 is 'n antwoord op boodskap #70766] Do, 19 Desember 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet darem nie, wat van "ploos" wat verkeerd gespel is, ek dink baie
mense sal met my saamstem

"Katryn" skryf in boodskap news:tvf10vge6dvtevit8ggqcngqbgbpbfu21e@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
>> klink ook buitendien nie mooi nie.
>> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
>
> Ag sjit man, as jy dan nou graag wil vloek, dan is enige woord beter
> as daardie afrikaanse woord wat met 'n "k" begin. Ek weet nie of dit
> net ek is wat so voel nie, maar daar is nie vir my 'n meer kommin,
> nare, walglike, vieslike en al die res, woord, as juis daardie 3
> letter afrikaanse woord, nie.
>
> Hier in Dixieland, sê die mense ' Well, isn't that nice.', as hulle
> bedoel om te sê: ' I don't give a crap', soos die rednecks sou sê.
>
> Nou ja....Well....aint this forum nice huh?
> :-)))
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70803 is 'n antwoord op boodskap #70752] Do, 19 Desember 2002 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wa's jou probleem? Kan jy nie meer lekker vry in Afrikaans nie?

"Annette" skryf in boodskap news:atprfd$1gmer$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
> klink ook buitendien nie mooi nie.
> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
> Annette
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70808 is 'n antwoord op boodskap #70803] Do, 19 Desember 2002 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Askies dat ek vra - ek is soms nog onskuldig sien?
Wat het vry en om shit uit te roep met mekaar te doen?
Jy hoef nie persoonlike te raak nie - jy kan sê jy hoor ander mense doen dit
so:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e018eab.0@news1.mweb.co.za...
> Wa's jou probleem? Kan jy nie meer lekker vry in Afrikaans nie?
> "Annette" wrote in message
> news:atprfd$1gmer$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
>> klink ook buitendien nie mooi nie.
>> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
>> Annette
>>
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70811 is 'n antwoord op boodskap #70808] Do, 19 Desember 2002 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die entertainment en die shit is darem naby aan mekaar!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:ats90r$235df$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Askies dat ek vra - ek is soms nog onskuldig sien?
> Wat het vry en om shit uit te roep met mekaar te doen?
> Jy hoef nie persoonlike te raak nie - jy kan sê jy hoor ander mense doen dit
> so:))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e018eab.0@news1.mweb.co.za...
>> Wa's jou probleem? Kan jy nie meer lekker vry in Afrikaans nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:atprfd$1gmer$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie.
> Dit
>>> klink ook buitendien nie mooi nie.
>>> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70813 is 'n antwoord op boodskap #70811] Do, 19 Desember 2002 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!!! Mens leer ook elke dag iets nuuts van die mense hier;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e01b4e6.0@news1.mweb.co.za...
> Die entertainment en die shit is darem naby aan mekaar!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:ats90r$235df$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Askies dat ek vra - ek is soms nog onskuldig sien?
>> Wat het vry en om shit uit te roep met mekaar te doen?
>> Jy hoef nie persoonlike te raak nie - jy kan sê jy hoor ander mense doen
> dit
>> so:))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e018eab.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wa's jou probleem? Kan jy nie meer lekker vry in Afrikaans nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:atprfd$1gmer$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord
nie.
>> Dit
>>>> klink ook buitendien nie mooi nie.
>>>> Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70819 is 'n antwoord op boodskap #70793] Do, 19 Desember 2002 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"News" wrote:

> Ek weet darem nie, wat van "ploos" wat verkeerd gespel is, ek dink baie
> mense sal met my saamstem

Jaaa 'kay, ek kan nie met jou stry nie, want hoe sal ek dan nou
weet? :-)
Dis net dat daar rerig eintlik net 2 woorde in Afrikaans is wat vir my
erg liederlik is, en dit is k*k, en dan die heel onskuldige woordjie:
"aaklig". Ek gril vreeslik vir daardie woord. Dalk moet ek maar 'n
Afrikaanse sielkundige soek om my te help met hierdie issues?
:-))
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70941 is 'n antwoord op boodskap #70779] Ma, 23 Desember 2002 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Julle kuttels, noem ons keutels.
> Daar is skapekeutels, perde keutels und so weiter.

Rico, stadsmens! Het zijn paardenvijgen. Keutels zijn klein :)

Groeten,
Arthur
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70952 is 'n antwoord op boodskap #70941] Ma, 23 Desember 2002 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooeeeee!!!!! 'n Nuwe woord!!
Wat is paardenvijgen?
Kan mens snaps van dit maak?:)))
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:1040636124.445800@halkan.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> Julle kuttels, noem ons keutels.
>> Daar is skapekeutels, perde keutels und so weiter.
>
> Rico, stadsmens! Het zijn paardenvijgen. Keutels zijn klein :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70954 is 'n antwoord op boodskap #70952] Ma, 23 Desember 2002 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ooooeeeee!!!!! 'n Nuwe woord!!
> Wat is paardenvijgen?

Horse manure, Annette!

> Kan mens snaps van dit maak?

Ek dink dit moet moontlik wees ;)

Groete,
Arthur
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70956 is 'n antwoord op boodskap #70954] Ma, 23 Desember 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kut!! Tjorts!:))
Annette

> skryf in boodskap news:1040645746.784974@halkan.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ooooeeeee!!!!! 'n Nuwe woord!!
>> Wat is paardenvijgen?
>
> Horse manure, Annette!
>
>> Kan mens snaps van dit maak?
>
> Ek dink dit moet moontlik wees ;)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Annette Leer Hollands [boodskap #70977 is 'n antwoord op boodskap #70954] Di, 24 Desember 2002 01:32 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Horse manure, Annette!
>
>> Kan mens snaps van dit maak?

> Ek dink dit moet moontlik wees ;)

Arthur, Arthur.

Gloudina
Vorige onderwerp: Ding-Dong DINGUS
Volgende onderwerp: Plekke en tye...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:20:16 MGT 2024