Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PAGAD is net nog n BENDE
PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7004] Do, 15 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
ci...  is tans af-lyn  ci...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Pagad is net nog a Kaapse bende wat skuil
agter die doek van islamisme !

Hulle doen niks daadwerklik om misdaad
te bekamp nie, maar gebruik islamisme
om hulleself te vermom sodat hulle die
bende oorlog teen die hards living bende
in helder daglig kan voortsit.

Een ding wat alle s-afrikaners geleer
het is dat massa aksie doeltreffend is.
Dit is wat die pagads doen !

Probeer jy om 1000 afrikaans sprekendes
bymekaar te roep om te mas-aksie
teen die verengelsing van die media.

Ek verwys spesifiek na die sauk wat
nou es y bee see geword het !

Bende mentaliteit is aan die groei,
mense drom maar saam in groepe
omdat hulle dan magtiger voel.

Pagad, anc, ifp, awb, csv, ng,
almal bendes !!!

Ek hoef nie te wonder aan watter bende
behoort ons wat op hierdie nuusgroep pos.

viva, DIE TAAL
groete --cs
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7015 is 'n antwoord op boodskap #7004] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
ci...@new.co.za wrote:

> Pagad is net nog a Kaapse bende wat skuil
> agter die doek van islamisme !

> Hulle doen niks daadwerklik om misdaad
> te bekamp nie, maar gebruik islamisme
> om hulleself te vermom sodat hulle die
> bende oorlog teen die hards living bende
> in helder daglig kan voortsit.

> Een ding wat alle s-afrikaners geleer
> het is dat massa aksie doeltreffend is.
> Dit is wat die pagads doen !

> Probeer jy om 1000 afrikaans sprekendes
> bymekaar te roep om te mas-aksie
> teen die verengelsing van die media.

> Ek verwys spesifiek na die sauk wat
> nou es y bee see geword het !

> Bende mentaliteit is aan die groei,
> mense drom maar saam in groepe
> omdat hulle dan magtiger voel.

> Pagad, anc, ifp, awb, csv, ng,
> almal bendes !!!

> Ek hoef nie te wonder aan watter bende
> behoort ons wat op hierdie nuusgroep pos.

> viva, DIE TAAL
> groete --cs

Cindy, kan ons ASSEBLIEF meer van jou hoor! Ek hou van jou redenasie!!
Terloops, ek het probeer 'n kortverhaal in die TAAL skryf wat ek aan
die GHA vir beoordeling gaan stuur. Albert.
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7026 is 'n antwoord op boodskap #7004] Sa, 17 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
ci...@new.co.za wrote:

> Pagad is net nog a Kaapse bende wat skuil
> agter die doek van islamisme !

> Hulle doen niks daadwerklik om misdaad
> te bekamp nie, maar gebruik islamisme
> om hulleself te vermom sodat hulle die
> bende oorlog teen die hards living bende
> in helder daglig kan voortsit.

> Een ding wat alle s-afrikaners geleer
> het is dat massa aksie doeltreffend is.
> Dit is wat die pagads doen !

> Probeer jy om 1000 afrikaans sprekendes
> bymekaar te roep om te mas-aksie
> teen die verengelsing van die media.

> Ek verwys spesifiek na die sauk wat
> nou es y bee see geword het !

> Bende mentaliteit is aan die groei,
> mense drom maar saam in groepe
> omdat hulle dan magtiger voel.

> Pagad, anc, ifp, awb, csv, ng,
> almal bendes !!!

> Ek hoef nie te wonder aan watter bende
> behoort ons wat op hierdie nuusgroep pos.

> viva, DIE TAAL
> groete --cs
Cindy jy het nog twee bendes vergeet: Die NP en Die HP
groete Dolores.
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7081 is 'n antwoord op boodskap #7004] Wo, 21 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ci...  is tans af-lyn  ci...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
> ci...@new.co.za wrote:

>> Pagad is net nog a Kaapse bende wat skuil
>> agter die doek van islamisme !
knip-knip

dvd...@xs4all.nl (Dolores De Beer) wrote:
> Cindy jy het nog twee bendes vergeet: Die NP en Die HP
> groete Dolores.

Dolores, ek dink die lys is baie langer,
bogenoemde bendes is maar n druppel
in die emmer, hoe raak n mens ontslae
van hierdie parasitiese elemente ?

Mens, hoef nie, hulle raak ontslae van
mekaar, en spaar ons die moeite.

Die massas kry wat hulle verdien !

Skaapwagters, kry die skape !
........................... vryheid vir die res
groete
cindy
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7088 is 'n antwoord op boodskap #7004] Do, 22 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
ci...@new.co.za wrote:
>
>> ci...@new.co.za wrote:
>
>>> Pagad is net nog a Kaapse bende wat skuil
>>> agter die doek van islamisme !
> knip-knip
>
> dvd...@xs4all.nl (Dolores De Beer) wrote:
>> Cindy jy het nog twee bendes vergeet: Die NP en Die HP
>> groete Dolores.
>
> Dolores, ek dink die lys is baie langer,
> bogenoemde bendes is maar n druppel
> in die emmer, hoe raak n mens ontslae
> van hierdie parasitiese elemente ?
>
> Mens, hoef nie, hulle raak ontslae van
> mekaar, en spaar ons die moeite.
>
> Die massas kry wat hulle verdien !
>
> Skaapwagters, kry die skape !
> .......................... vryheid vir die res
> groete
> cindy

Dolores & Cindy,

Brei vir ons so 'n bietjie uit op die lys van sogenaamde bendes. Wil
graag weet wie julle almal so beskou, voordat ek kommentaar daarop sal
kan lewer. Tot dusver stem ek 50% met julle saam...

Die groot vraag vir my is, of die regerende party van vandag, die ANC,
nie maar ook net bestaan uit 'n hele aantal soorgelyke bendes nie...??

Wonder ook maar net...

Johan
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7102 is 'n antwoord op boodskap #7004] Vr, 23 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!news
> From: Johan van Vollenhoven
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: PAGAD is net nog n BENDE
> Date: Thu, 22 Aug 1996 16:02:50 -0700
> Organization: GID
> Lines: 40
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: gauntlet.sasol.com
> Mime-Version: 1.0
> Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
> Content-Transfer-Encoding: 7bit
> X-Mailer: Mozilla 2.01 (Win16; I)
>
> ci...@new.co.za wrote:
>>
>>> ci...@new.co.za wrote:
>>
>>>> Pagad is net nog a Kaapse bende wat skuil
>>>> agter die doek van islamisme !
>> knip-knip
>>
>> dvd...@xs4all.nl (Dolores De Beer) wrote:
>>> Cindy jy het nog twee bendes vergeet: Die NP en Die HP
>>> groete Dolores.
>>
>> Dolores, ek dink die lys is baie langer,
>> bogenoemde bendes is maar n druppel
>> in die emmer, hoe raak n mens ontslae
>> van hierdie parasitiese elemente ?
>>
>> Mens, hoef nie, hulle raak ontslae van
>> mekaar, en spaar ons die moeite.
>>
>> Die massas kry wat hulle verdien !
>>
>> Skaapwagters, kry die skape !
>> .......................... vryheid vir die res
>> groete
>> cindy
>
>
> Dolores & Cindy,
>
> Brei vir ons so 'n bietjie uit op die lys van sogenaamde bendes. Wil
> graag weet wie julle almal so beskou, voordat ek kommentaar daarop sal
> kan lewer. Tot dusver stem ek 50% met julle saam...
>
> Die groot vraag vir my is, of die regerende party van vandag, die ANC,
> nie maar ook net bestaan uit 'n hele aantal soorgelyke bendes nie...??
>
> Wonder ook maar net...
>
> Johan

Terwyl die bespreking nou heeltemal histeries word laat ek 'n tipiese Suid
Afrikaner ding doen en 'n grap daaroor oorvertel:

What is the most popular fast food on the Cape flats at the moment?

Kenstaggie fried chicken and a pagad of chips

Cheers
Lou
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7110 is 'n antwoord op boodskap #7004] Sa, 24 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Johan van Vollenhoven wrote:

> ci...@new.co.za wrote:
>>
>>> ci...@new.co.za wrote:
>>
>>>> Pagad is net nog a Kaapse bende wat skuil
>>>> agter die doek van islamisme !
>> knip-knip
>>
>> dvd...@xs4all.nl (Dolores De Beer) wrote:
>>> Cindy jy het nog twee bendes vergeet: Die NP en Die HP
>>> groete Dolores.
>>
>> Dolores, ek dink die lys is baie langer,
>> bogenoemde bendes is maar n druppel
>> in die emmer, hoe raak n mens ontslae
>> van hierdie parasitiese elemente ?
>>
>> Mens, hoef nie, hulle raak ontslae van
>> mekaar, en spaar ons die moeite.
>>
>> Die massas kry wat hulle verdien !
>>
>> Skaapwagters, kry die skape !
>> .......................... vryheid vir die res
>> groete
>> cindy

> Dolores & Cindy,

> Brei vir ons so 'n bietjie uit op die lys van sogenaamde bendes. Wil
> graag weet wie julle almal so beskou, voordat ek kommentaar daarop sal
> kan lewer. Tot dusver stem ek 50% met julle saam...

> Die groot vraag vir my is, of die regerende party van vandag, die ANC,
> nie maar ook net bestaan uit 'n hele aantal soorgelyke bendes nie...??

> Wonder ook maar net...

> Johan
Johan,
Jij het nie alles goed gelees nie. Cindy het die ANC al genaamd. Is
jij dan bang vir die nuwe regering?? Die NP bende het nogal lang
uitgehou. Gelukkig is hulle weg.
Maar ik wil wat anders sê.

Ek het gehoor dat die PAGAD besig is met een intifada. Hulle wil ons
land oorneem en een islamitiese staat vanSuid Afrika maak.
Dolores.
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7130 is 'n antwoord op boodskap #7004] Di, 27 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
dvd...@xs4all.nl (Dolores De Beer) wrote:

land oorneem en een islamitiese staat vanSuid Afrika maak.[/color]
> Dolores.>>>

Dis koel.
Hier is 'n moskee naby my.
Re: PAGAD is net nog n BENDE [boodskap #7131 is 'n antwoord op boodskap #7004] Di, 27 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:
Nee Lourens, ek is nie histeries nie, ek volg alleen maar die gang van
saken in Kaapstad.
Die bende lys is baie lang maar jammer genoeg kan die mens nie sonder
so 'n bende lewe nie. Die een kom op vir sy eie belang en laat die
rest maar stikke. Nou lyk dit alsof die anc nie alleen vir hul eie
belang opkom nie maar vir die belang van die regenboog nasie. Dit sal
die eerste keer in onse geskiedenis wees dat een bende so onpartydig
regeer.
Jou grap van die pagad is so tiepies Kaapstad, ek moet daarvan laggen
en huilen van die heimwee.
Het jy trouwens die musikal District Six gesien?? sit vol met dit
soort humour.
Dolores de Beer, meer dan 20 jaar geleden uit Elsies River, Kaapstad.


>> Dolores & Cindy,
>>
>> Brei vir ons so 'n bietjie uit op die lys van sogenaamde bendes. Wil
>> graag weet wie julle almal so beskou, voordat ek kommentaar daarop sal
>> kan lewer. Tot dusver stem ek 50% met julle saam...
>>
>> Die groot vraag vir my is, of die regerende party van vandag, die ANC,
>> nie maar ook net bestaan uit 'n hele aantal soorgelyke bendes nie...??
>>
>> Wonder ook maar net...
>>
>> Johan

> Terwyl die bespreking nou heeltemal histeries word laat ek 'n tipiese Suid
> Afrikaner ding doen en 'n grap daaroor oorvertel:

> What is the most popular fast food on the Cape flats at the moment?

> Kenstaggie fried chicken and a pagad of chips

> Cheers
> Lou
Vorige onderwerp: Misdaad, bendes ens - hiers die oplossing!
Volgende onderwerp: Was die Kool die sous werd vir die nuwe SA?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:42:54 MGT 2024