Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie was dié DD
Wie was dié DD [boodskap #70753] Wo, 18 Desember 2002 13:44 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
David (Dawid) du Plessis (bynaam DD) Gebore op 7 Feb. 1905 op 'n plek
met die naam Vier- en-twintig Riviere naby Kaapstad. Hy was al deur
bekendes gekwoteer in TIME Magazine, hy het ook destyds die Pous
ontmoet wat ook bekend met hom was.
Hy het gewoon in Ladybrandt in sy kinderjare. Hy het ook as kind in
die destydse Basotholand 'n tydlank gewoon met sy ouers.
Hy is vereer deur die Universiteit van St. John (ge-administreer deur
die St Benedict orde) in Mei 1976 en die Pax Christi Award is aan hom
toegeken.
Wie was hy? (Ek dink nie hy leef meer nie)
Re: Wie was dié DD [boodskap #70756 is 'n antwoord op boodskap #70753] Wo, 18 Desember 2002 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onse DD se oupa?:))
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:atpu8e$dfr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> David (Dawid) du Plessis (bynaam DD) Gebore op 7 Feb. 1905 op 'n plek
> met die naam Vier- en-twintig Riviere naby Kaapstad. Hy was al deur
> bekendes gekwoteer in TIME Magazine, hy het ook destyds die Pous
> ontmoet wat ook bekend met hom was.
> Hy het gewoon in Ladybrandt in sy kinderjare. Hy het ook as kind in
> die destydse Basotholand 'n tydlank gewoon met sy ouers.
> Hy is vereer deur die Universiteit van St. John (ge-administreer deur
> die St Benedict orde) in Mei 1976 en die Pax Christi Award is aan hom
> toegeken.
> Wie was hy? (Ek dink nie hy leef meer nie)
>
Re: Wie was dié DD [boodskap #70767 is 'n antwoord op boodskap #70753] Wo, 18 Desember 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
David John du Plessis was toe sy regte naam.
---
"Tobie"
> David (Dawid) du Plessis (bynaam DD)
Re: Wie was dié DD [boodskap #70785 is 'n antwoord op boodskap #70753] Do, 19 Desember 2002 02:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wie was hy? (Ek dink nie hy leef meer nie)

En wat laat jou sê dink :-)))

So terloops, Tobie - jy sal nou seker dink ek lieg, maar ek het foto's!
Laas Saterdag hoor ek 'n ongewone voël gekwetter in een van die28 (ek het
hulle getel!) bloekombome hier op ons erf (sal dit nou maar nie 'n plot noem
nie - in die Aussies se taal is 'n plot iets wat jy in 'n begraafplaas
koop...). Ek kyk so 30 voet op, en wragtag, TWEE black cockatoos hoop in
die boom! Die local ekspert in die apteek het dit vanoggend bevestig...
weet nou nog nie of dit 'n Palm Cockatoo is nie, maar dis definitief Swart
en nie inheems aan dié area nie. Daar het jy dit nou - miskien moet jy daai
paspoort regkry. Sodra ek dit ingescan het, stuur ek vir jou die bewys.
Palm 2 kan ook gekom het :-) [boodskap #70828 is 'n antwoord op boodskap #70785] Do, 19 Desember 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"
---
Palm cockatoo sal ook doen, 2 van asb 1 mannetjie en 1wyfie. Ek sal
dit vir jou sê dat as ek 2 van hulle hier kan kry sal ek genoeg geld
kan maak om my vrou te laat aftree ............ heheheheheh :-)
Ek wag vir daai fouties
---
Re: Palm 2 kan ook gekom het :-) [boodskap #70832 is 'n antwoord op boodskap #70828] Do, 19 Desember 2002 21:30 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Palm cockatoo sal ook doen, 2 van asb 1 mannetjie en 1wyfie. Ek sal
> dit vir jou sê dat as ek 2 van hulle hier kan kry sal ek genoeg geld
> kan maak om my vrou te laat aftree ............ heheheheheh :-)

Ja-nee, die ekspert in die apteek het gesê hulle is baie geld werd. Nou
moet ek nog net 30 voet in die boom opklim, hulle mooi vra om daar te bly
sit en hulle dan ompraat om in die hokkie in te klim... Ek laaik nie my
kanse nie.
Vorige onderwerp: Vigs en duikbote
Volgende onderwerp: Oud genoeg?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:51:06 MGT 2024