Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n raai-raai.
Nog 'n raai-raai. [boodskap #70414] Wo, 11 Desember 2002 08:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is dit?

harig is my luf
Lank is my nek
Een twee drie-
en ek sit 'n vuil
bottel op sy plek

Annette
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70424 is 'n antwoord op boodskap #70414] Wo, 11 Desember 2002 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg - kry mens nog die goed?
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at73bi$2guf$1@news.adamastor.ac.za...
> Bottel borsel
> "Annette" wrote in message
> news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit?
>>
>> harig is my luf
>> Lank is my nek
>> Een twee drie-
>> en ek sit 'n vuil
>> bottel op sy plek
>>
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70425 is 'n antwoord op boodskap #70414] Wo, 11 Desember 2002 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Bottel borsel

"Annette" skryf in boodskap news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit?
>
> harig is my luf
> Lank is my nek
> Een twee drie-
> en ek sit 'n vuil
> bottel op sy plek
>
>
> Annette
>
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70426 is 'n antwoord op boodskap #70414] Wo, 11 Desember 2002 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Tobie Cronje

"Annette" skryf in boodskap news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit?
>
> harig is my luf
> Lank is my nek
> Een twee drie-
> en ek sit 'n vuil
> bottel op sy plek
>
>
> Annette
>
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70428 is 'n antwoord op boodskap #70426] Wo, 11 Desember 2002 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))))) Jy kan reg weees:)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:at76ll$t3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tobie Cronje
>
> "Annette" wrote in message
> news:at6thv$1181v9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit?
>>
>> harig is my luf
>> Lank is my nek
>> Een twee drie-
>> en ek sit 'n vuil
>> bottel op sy plek
>>
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70432 is 'n antwoord op boodskap #70424] Wo, 11 Desember 2002 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek het Saterdag vir my suster een gekoop. Sy verwag haar eerstelung in
Feb. Nogal 'n meisiekind :))

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:at73is$109sn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is reg - kry mens nog die goed?
> Annette
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70452 is 'n antwoord op boodskap #70432] Wo, 11 Desember 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Dec 2002 16:25:55 +0200, "Elaine" wrote:
>
> Nogal 'n meisiekind :))
>
> Elaine

Wie? Jou suster?

DD
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70454 is 'n antwoord op boodskap #70452] Wo, 11 Desember 2002 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek was nogal moerig gewees ook. Ek probeer nou al 2 jaar en sy kry dit
reg in 4 maande :)) Maar nou ja, alles gebeur met 'n doel.

Elaine

"Davie Davis" wrote:

>> Nogal 'n meisiekind :))
>>
>> Elaine
>
>
> Wie? Jou suster?
>
> DD
>
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70498 is 'n antwoord op boodskap #70454] Do, 12 Desember 2002 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Dec 2002 01:10:55 +0200, "Elaine" wrote:

> Ja, ek was nogal moerig gewees ook. Ek probeer nou al 2 jaar en sy kry dit
> reg in 4 maande :)) Maar nou ja, alles gebeur met 'n doel.
>
> Elaine
>
> "Davie Davis" wrote:
>
>>> Nogal 'n meisiekind :))
>>>
>>> Elaine


>> Wie? Jou suster?

>> DD

Ja, ek het Saterdag vir my suster een gekoop. Sy verwag haar
eerstelung in Feb. Nogal 'n meisiekind :))

Elaine
Dit is toe wat ek jou gevra het of dit jou suster
is wat nogal 'n meisiekind is, meisiekind.

DD
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70508 is 'n antwoord op boodskap #70498] Do, 12 Desember 2002 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uit die aard van die saak is sy 'n meisiekind Davie, anders was sy my broer.
My suster verwag 'n meisiekind. 'n Dogtertjie. So my sus en haar kind is
altwee meisiekinders :)))))

E

"Davie Davis" wrote:
>
> Elaine
> Dit is toe wat ek jou gevra het of dit jou suster
> is wat nogal 'n meisiekind is, meisiekind.
>
> DD
>
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70554 is 'n antwoord op boodskap #70508] Vr, 13 Desember 2002 20:18 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Dec 2002 21:21:06 +0200, "Elaine" wrote:

> Uit die aard van die saak is sy 'n meisiekind Davie, anders was sy my broer.
> My suster verwag 'n meisiekind. 'n Dogtertjie. So my sus en haar kind is
> altwee meisiekinders :)))))
>
> E
>

Toevallig né Elaine! :-))))))

DD
Vorige onderwerp: Maatskaplike werkers...en hul werk in SA!
Volgende onderwerp: nou en volgende jaar:-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:10:41 MGT 2024