Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Davie
Vir Davie [boodskap #37489] Do, 30 November 2000 23:09 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hi Davie

Ek het op deja ingevaar en jou possie daar gekry. Ek's nog hier, net nie
veel om te sê nie. Ek het ook nie die afgelope ruk vreeslik baie tyd gekry
om op die ng rond te hang nie, sommige mense moet werk jy weet :-). Die
laaste 2 weke werk ek so 18 uur 'n dag - "deadlines" en goed :) My base het
my net waar hulle my wil hê. "Overworked and underpaid"

Elaine
Re: Vir Davie [boodskap #70258 is 'n antwoord op boodskap #37489] Ma, 09 Desember 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wanneer gaan Davie vir ons laat weet wanneer die naskok ingetree het?
Annete

"Katryn" skryf in boodskap news:nld8vugkps56msktghgb1eh9o1t1n2s02s@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Entlik Katryn, weet jy dat jy spesiaal is; jy moet dit weet want jy's
>> jy:-) So moet nie meer wonder waarom jy so diep hoek (lw, ek sê nie
>> 'hoekie' nie:-) in my hart ingeneem het.
>
> I bet you say that to all the girls!
> :-))))
> (Dankie DD)
>
>> Miskien gaan julle nou ietwat langer vanaand met my opgeskeep sit
>> want my meisie het aan die slaap geraak en daar's nie 'n kans dat ek
>> nou in die bed gaan klim en haar wakker maak nie:-) Sy moet deurslaap
>> tot môreoggend. Dit moet vir julle snaaks klink wanneer ons in SA van
>> aandure praat en julle kyk by die venster uit na hoe hoog die son nog
>> sit.
>
> Ek sien volgens die boodskappe dat dit darem effens beter met julle
> gaan. Skies dat ek so besig was die naweek, en nie kon saamgesels
> nie. Dis nou alweer amper 2 uur in die oggend, en as ek nie nou 'n
> plan maak om te gaan slaap nie, gaan dit nag more ...er...later
> vandag, wees. :-)
>
> Oor daardie Indiër - ai, sommige mense kan darem maar mislike
> onmenslike goeters aanvang. :-(
>
Re: Vir Davie [boodskap #70371 is 'n antwoord op boodskap #70258] Di, 10 Desember 2002 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Dec 2002 08:22:01 +0200, "Annette" wrote:

> Wanneer gaan Davie vir ons laat weet wanneer die naskok ingetree het?
> Annete
>

Interessante ervaring gehad, Annette. Enkele minute na die ongeluk
het ek die heel vreemde ervering gehad dat die spiere bo my knieë
hewig begin spring het. Verdomp of ek weet wat dit beteken, maar ek
het vir myself gesê 'Du Plessis, daar's net nie tyd na dit alles om
nog skok ook op te doen nie, so hou kop'. Ek't kop genoeg gehou om
vandag alweer kar te koop:-)))

Davie - heel geskok oor alles op hierdie ng:-)))
Re: Vir Davie [boodskap #70384 is 'n antwoord op boodskap #70371] Di, 10 Desember 2002 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wanneer gaan jy ons vertel hoe lekker die nuwe Lambourghini ry?:))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:befcvu4ek9omq8dr3rv06fm87nsncvp5i6@4ax.com...
> On Mon, 9 Dec 2002 08:22:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wanneer gaan Davie vir ons laat weet wanneer die naskok ingetree het?
>> Annete
>>
>
> Interessante ervaring gehad, Annette. Enkele minute na die ongeluk
> het ek die heel vreemde ervering gehad dat die spiere bo my knieë
> hewig begin spring het. Verdomp of ek weet wat dit beteken, maar ek
> het vir myself gesê 'Du Plessis, daar's net nie tyd na dit alles om
> nog skok ook op te doen nie, so hou kop'. Ek't kop genoeg gehou om
> vandag alweer kar te koop:-)))
>
> Davie - heel geskok oor alles op hierdie ng:-)))
>
Re: Vir Davie [boodskap #70388 is 'n antwoord op boodskap #70371] Wo, 11 Desember 2002 02:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Davie - heel geskok oor alles op hierdie ng:-)))

ROTFL!! Arm tyallin yew...
Maar mooniwharrini, hoor?!
:-))))
Re: Vir Davie [boodskap #70391 is 'n antwoord op boodskap #70371] Wo, 11 Desember 2002 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Enkele minute na die ongeluk
> het ek die heel vreemde ervering gehad dat die spiere bo my knieë
> hewig begin spring het. Verdomp of ek weet wat dit beteken,

Daar's maar net iewers 'n ou skroefie los.
Maar dis nooit 'n goeie teken as mens se spiere sommer vanself erveer
nie.

(Ervering is mos dalk die tegniese naam om die aksie van "springs" in
afrikaans te verduidelik?) :-)))
Re: Vir Davie [boodskap #70446 is 'n antwoord op boodskap #70391] Wo, 11 Desember 2002 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 22:18:21 -0500, Katryn wrote:

>
> (Ervering is mos dalk die tegniese naam om die aksie van "springs" in
> afrikaans te verduidelik?) :-)))

Maak ek myself poppey! Ek kry nie die woord in Die eerste, tweede of
selfs die derde uitgebreide en hersiene uitgawe van HAT nie. Heel
naïef kyk ek toe in die Groot Tesourus Van Afrikaans en toe ek dit ook
nie daar kry nie lees ek weer jou brief! Jou eie skepping! Ek skuld
jou!

DD

>
Re: Vir Davie - Toyota Corolla 160i GLE.jpg (0/1) [boodskap #70453 is 'n antwoord op boodskap #70384] Wo, 11 Desember 2002 21:48 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Dec 2002 01:01:45 +0200, "Annette" wrote:

> Wanneer gaan jy ons vertel hoe lekker die nuwe Lambourghini ry?:))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Petisie teen verkragters en aanranders
Volgende onderwerp: Wat sou jy antwoord?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 16:55:18 MGT 2024