Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is 'n .................
Wat is 'n ................. [boodskap #70397] Wo, 11 Desember 2002 05:53 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70398 is 'n antwoord op boodskap #70397] Wo, 11 Desember 2002 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik!! Ek is mos 'n dogtertjie:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df6d2e4.0@news1.mweb.co.za...
> Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
>
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70405 is 'n antwoord op boodskap #70398] Wo, 11 Desember 2002 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou vertel!

"Annette" skryf in boodskap news:at6kdg$116ipp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Natuurlik!! Ek is mos 'n dogtertjie:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df6d2e4.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
>>
>
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70407 is 'n antwoord op boodskap #70398] Wo, 11 Desember 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Staan in die hardewarewinkel vanmôre en die een ou soek 'n 'manhole cover'.
Toe vertel die een ou vir hom jy koop dit by Edgars.....sê dis 'n panty!
Goeie lag so vroeg in die môre!

"Annette" skryf in boodskap news:at6kdg$116ipp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Natuurlik!! Ek is mos 'n dogtertjie:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df6d2e4.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
>>
>
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70409 is 'n antwoord op boodskap #70407] Wo, 11 Desember 2002 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daai ou was reg:)))
Wil jy nou regtig weet wat 'n regte een is?
As jy die posgeld betaal sal ek vir jou 'n regte manhole cover stuur;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df6eb3a.0@news1.mweb.co.za...
> Staan in die hardewarewinkel vanmôre en die een ou soek 'n 'manhole cover'.
> Toe vertel die een ou vir hom jy koop dit by Edgars.....sê dis 'n panty!
> Goeie lag so vroeg in die môre!
> "Annette" wrote in message
> news:at6kdg$116ipp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Natuurlik!! Ek is mos 'n dogtertjie:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3df6d2e4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
>>>
>>
>
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70421 is 'n antwoord op boodskap #70409] Wo, 11 Desember 2002 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gatdeksel!

Gehoor dat die woord 'manhole' glo seksisties van aard is.  Om polities
korrek te wees moet mens praat van 'n 'person hole cover'

Maar PERSON diskrimneer weer teen kinders, en daarom behoort die naam dan
'homo sapiens spp. hole cover' te wees

Anette, 'n ander naam vir daar parra kwaai na hol land se verbintenis is ook
"boude vlos"!  (seg my vrou vir my!)

Thys

"Annette"  skryf in boodskap news:at6qf1$117ilb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>  Daai ou was reg:)))
>  Wil jy nou regtig weet wat 'n regte een is?
>  As jy die posgeld betaal sal ek vir jou 'n regte manhole cover stuur;)))
>  Annette
>
>
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:3df6eb3a.0@news1.mweb.co.za...
>>  Staan in die hardewarewinkel vanmôre en die een ou soek 'n 'manhole cover'.
>>  Toe vertel die een ou vir hom jy koop dit by Edgars.....sê dis 'n panty!
>>  Goeie lag so vroeg in die môre!
>>  "Annette"  wrote in message
>>  news:at6kdg$116ipp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>  Natuurlik!! Ek is mos 'n dogtertjie:))
>>>  Annette
>>>
>>>
>>>  "Suidwester"  wrote in message
>>>  news:3df6d2e4.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70422 is 'n antwoord op boodskap #70421] Wo, 11 Desember 2002 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Ander ou storie vanoggend dat hy 35 jaar getroud is vandag en dat sy naam
moet verander na 'Climax'.....vernoem na die windpompe, want hy staan en
pomp nou al vir 35 jaar op dieselfde gat!!!!

"Thys de Wet"  skryf in boodskap news:at6uul$2di8$1@news.adamastor.ac.za...
>  Gatdeksel!
>
>  Gehoor dat die woord 'manhole' glo seksisties van aard is.  Om polities
>  korrek te wees moet mens praat van 'n 'person hole cover'
>
>  Maar PERSON diskrimneer weer teen kinders, en daarom behoort die naam dan
>  'homo sapiens spp. hole cover' te wees
>
>  Anette, 'n ander naam vir daar parra kwaai na hol land se verbintenis is ook
>  "boude vlos"!  (seg my vrou vir my!)
>
>  Thys
>  "Annette"  wrote in message
>  news:at6qf1$117ilb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>  Daai ou was reg:)))
>>  Wil jy nou regtig weet wat 'n regte een is?
>>  As jy die posgeld betaal sal ek vir jou 'n regte manhole cover stuur;)))
>>  Annette
>>
>>
>>  "Suidwester"  wrote in message
>>  news:3df6eb3a.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Staan in die hardewarewinkel vanmôre en die een ou soek 'n 'manhole cover'.
>>>  Toe vertel die een ou vir hom jy koop dit by Edgars.....sê dis 'n panty!
>>>  Goeie lag so vroeg in die môre!
>>>  "Annette"  wrote in message
>>>  news:at6kdg$116ipp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  Natuurlik!! Ek is mos 'n dogtertjie:))
>>>>  Annette
>>>>
>>>>
>>>>  "Suidwester"  wrote in message
>>>>  news:3df6d2e4.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  > Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70423 is 'n antwoord op boodskap #70422] Wo, 11 Desember 2002 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Dis snaaks:))))

Miskien moet al die manne hier ouer as 35 'n Cl.  voor hul naam sit:)))
Clinton is ook oor 35:))
Annette

"Suidwester"  skryf in boodskap news:3df70188.0@news1.mweb.co.za...
>  'n Ander ou storie vanoggend dat hy 35 jaar getroud is vandag en dat sy naam
>  moet verander na 'Climax'.....vernoem na die windpompe, want hy staan en
>  pomp nou al vir 35 jaar op dieselfde gat!!!!
>  "Thys de Wet"  wrote in message
>  news:at6uul$2di8$1@news.adamastor.ac.za...
>>  Gatdeksel!
>>
>>  Gehoor dat die woord 'manhole' glo seksisties van aard is.  Om polities
>>  korrek te wees moet mens praat van 'n 'person hole cover'
>>
>>  Maar PERSON diskrimneer weer teen kinders, en daarom behoort die naam dan
>>  'homo sapiens spp. hole cover' te wees
>>
>>  Anette, 'n ander naam vir daar parra kwaai na hol land se verbintenis is ook
>>  "boude vlos"!  (seg my vrou vir my!)
>>
>>  Thys
>>  "Annette"  wrote in message
>>  news:at6qf1$117ilb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>  Daai ou was reg:)))
>>>  Wil jy nou regtig weet wat 'n regte een is?
>>>  As jy die posgeld betaal sal ek vir jou 'n regte manhole cover stuur;)))
>>>  Annette
>>>
>>>
>>>  "Suidwester"  wrote in message
>>>  news:3df6eb3a.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  Staan in die hardewarewinkel vanmôre en die een ou soek 'n 'manhole cover'.
>>>>  Toe vertel die een ou vir hom jy koop dit by Edgars.....sê dis 'n panty!
>>>>  Goeie lag so vroeg in die môre!
>>>>  "Annette"  wrote in message
>>>>  news:at6kdg$116ipp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  > Natuurlik!! Ek is mos 'n dogtertjie:))
>>>>  > Annette
>>>>  >
>>>>  >
>>>>  > "Suidwester"  wrote in message
>>>>  > news:3df6d2e4.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  > > Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?
>>>>  > >
>>>>  > >
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is 'n ................. [boodskap #70444 is 'n antwoord op boodskap #70397] Wo, 11 Desember 2002 20:13 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" schreef...
> Annette weet jy wat is 'n 'manhole cover'?

Hmmm, ons het ongeveer 20.000 manhole covers in Den Haag ....

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Steve Biko
Volgende onderwerp: Plase in die RSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 23:37:40 MGT 2024