Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Poets Bak
Poets Bak [boodskap #70266] Ma, 09 Desember 2002 07:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar kom dit vandaan?
Wat is die poets wat juis gebak moet word?
Is dit iets soos haggis?:)))))
Annette
Re: Poets Bak [boodskap #70276 is 'n antwoord op boodskap #70266] Ma, 09 Desember 2002 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent, wat
gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.

K

"Annette" skryf in boodskap news:at1g96$vbd1e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waar kom dit vandaan?
> Wat is die poets wat juis gebak moet word?
> Is dit iets soos haggis?:)))))
> Annette
>
Re: Poets Bak [boodskap #70288 is 'n antwoord op boodskap #70276] Ma, 09 Desember 2002 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" schreef...
> Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
> kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent, wat
> gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.

Poets of pots is 'n ou woord vir 'grap'.

Groete,
Arthur

> "Annette" wrote...
>> Waar kom dit vandaan?
>> Wat is die poets wat juis gebak moet word?
>> Is dit iets soos haggis?:)))))
Re: Poets Bak [boodskap #70289 is 'n antwoord op boodskap #70288] Ma, 09 Desember 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar hoekom moet jy dit juis bak?
Hokom nie kook of braai nie?
:))
Ek weet van baie mense wat aan die ontvangkant van 'n poets is wat glad nie
dink dis 'n grap nie.

Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:1039455853.797952@halkan.kabelfoon.nl...
> "Koot" schreef...
>> Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
>> kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent, wat
>> gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.
>
> Poets of pots is 'n ou woord vir 'grap'.
>
> Groete,
> Arthur
>
>> "Annette" wrote...
>>> Waar kom dit vandaan?
>>> Wat is die poets wat juis gebak moet word?
>>> Is dit iets soos haggis?:)))))
>
Re: Poets Bak [boodskap #70290 is 'n antwoord op boodskap #70289] Ma, 09 Desember 2002 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poets Pats  is tans af-lyn  Poets Pats
Boodskappe: 7
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in boodskap news:at2lje$vmgpt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar hoekom moet jy dit juis bak?
> Hokom nie kook of braai nie?
> :))

Want dis verwand aan koek bak.
Tee is baie belangrik in 'n poets anders bak jy straks 'n koek.
En kort voor lank is die vet in die vuur :))))))

Volg jy?
Jy behoort te weet jong.
Re: Poets Bak [boodskap #70307 is 'n antwoord op boodskap #70289] Di, 10 Desember 2002 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink "bak" is hier soos "bekook". Ek dink bak is nogal eintlik 'n baie
toepaslike werkwoord - bedink die resep, meng saam, sit in die oond en wag
vir die uitslag...

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:at2lje$vmgpt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar hoekom moet jy dit juis bak?
> Hokom nie kook of braai nie?
> :))
> Ek weet van baie mense wat aan die ontvangkant van 'n poets is wat glad nie
> dink dis 'n grap nie.
>
> Annette
>
>
> "Arthur" wrote in message
> news:1039455853.797952@halkan.kabelfoon.nl...
>> "Koot" schreef...
>>> Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
>>> kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent, wat
>>> gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.
>>
>> Poets of pots is 'n ou woord vir 'grap'.
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>>> "Annette" wrote...
>>>> Waar kom dit vandaan?
>>>> Wat is die poets wat juis gebak moet word?
>>>> Is dit iets soos haggis?:)))))
>>
>
Re: Poets Bak [boodskap #70311 is 'n antwoord op boodskap #70307] Di, 10 Desember 2002 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan een poets onthou wat ek gebak het. ( daar was baie maar mens kan nie
alles onthou nie)
In die koshuis het ons eno's in die piepiepotte gegooi van die seniors:)))
O ja - my feimus ene het te doen met hipnotisering.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:at42gc$atn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink "bak" is hier soos "bekook". Ek dink bak is nogal eintlik 'n baie
> toepaslike werkwoord - bedink die resep, meng saam, sit in die oond en wag
> vir die uitslag...
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:at2lje$vmgpt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar hoekom moet jy dit juis bak?
>> Hokom nie kook of braai nie?
>> :))
>> Ek weet van baie mense wat aan die ontvangkant van 'n poets is wat glad nie
>> dink dis 'n grap nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Arthur" wrote in message
>> news:1039455853.797952@halkan.kabelfoon.nl...
>>> "Koot" schreef...
>>>> Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
>>>> kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent, wat
>>>> gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.
>>>
>>> Poets of pots is 'n ou woord vir 'grap'.
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>>> "Annette" wrote...
>>>> > Waar kom dit vandaan?
>>>> > Wat is die poets wat juis gebak moet word?
>>>> > Is dit iets soos haggis?:)))))
>>>
>>
>
Re: Poets Bak [boodskap #70313 is 'n antwoord op boodskap #70311] Di, 10 Desember 2002 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet mos hoe 'n pasta van maizena (?) (koringkiemmeel) (?) dik word as
mens dit wil roer. Wel, 'n klomp koshuisouens het blykbaar saamgespan, 'n
klomp van die goed gekoop, in 'n bad aangemaak en hul dronk pêl in die bad
laat sak. As hy wil beweeg, stol dit. Ek dink dit moes snaaks gewees het.

My gunsteling in Kollegehuis was om 'n stukkie NI3 pasta aan die
toiletsitplek te sit - as die ou gaan sit, ontplof dit. Tot ek myself so
gevang het. Skielik was dit nie snaaks nie.

K

"Annette" skryf in boodskap news:at445s$1001eb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan een poets onthou wat ek gebak het. ( daar was baie maar mens kan nie
> alles onthou nie)
> In die koshuis het ons eno's in die piepiepotte gegooi van die seniors:)))
> O ja - my feimus ene het te doen met hipnotisering.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at42gc$atn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink "bak" is hier soos "bekook". Ek dink bak is nogal eintlik 'n baie
>> toepaslike werkwoord - bedink die resep, meng saam, sit in die oond en wag
>> vir die uitslag...
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at2lje$vmgpt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Maar hoekom moet jy dit juis bak?
>>> Hokom nie kook of braai nie?
>>> :))
>>> Ek weet van baie mense wat aan die ontvangkant van 'n poets is wat glad nie
>>> dink dis 'n grap nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Arthur" wrote in message
>>> news:1039455853.797952@halkan.kabelfoon.nl...
>>>> "Koot" schreef...
>>>> > Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
>>>> > kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent wat
>>>> > gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.
>>>>
>>>> Poets of pots is 'n ou woord vir 'grap'.
>>>>
>>>> Groete,
>>>> Arthur
>>>>
>>>> > "Annette" wrote...
>>>> > > Waar kom dit vandaan?
>>>> > > Wat is die poets wat juis gebak moet word?
>>>> > > Is dit iets soos haggis?:)))))
>>>>
>>>
>>
>
Re: Poets Bak [boodskap #70319 is 'n antwoord op boodskap #70289] Di, 10 Desember 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Of hulle kan die "t" uitlos en dan katte bak

"Annette" skryf in boodskap news:at2lje$vmgpt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar hoekom moet jy dit juis bak?
> Hokom nie kook of braai nie?
> :))
> Ek weet van baie mense wat aan die ontvangkant van 'n poets is wat glad nie
> dink dis 'n grap nie.
>
> Annette
>
>
> "Arthur" wrote in message
> news:1039455853.797952@halkan.kabelfoon.nl...
>> "Koot" schreef...
>>> Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
>>> kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent, wat
>>> gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.
>>
>> Poets of pots is 'n ou woord vir 'grap'.
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>>> "Annette" wrote...
>>>> Waar kom dit vandaan?
>>>> Wat is die poets wat juis gebak moet word?
>>>> Is dit iets soos haggis?:)))))
>>
>
Re: Poets Bak [boodskap #70320 is 'n antwoord op boodskap #70290] Di, 10 Desember 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Poets Pats is jy deurmekaar ?

"Poets Pats" skryf in boodskap news:at2p92$mjj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:at2lje$vmgpt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar hoekom moet jy dit juis bak?
>> Hokom nie kook of braai nie?
>> :))
>
> Want dis verwand aan koek bak.
> Tee is baie belangrik in 'n poets anders bak jy straks 'n koek.
> En kort voor lank is die vet in die vuur :))))))
>
> Volg jy?
> Jy behoort te weet jong.
>
Re: Poets Bak [boodskap #70355 is 'n antwoord op boodskap #70320] Di, 10 Desember 2002 18:04 Na vorige boodskap
Poets Pats  is tans af-lyn  Poets Pats
Boodskappe: 7
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
Pieter skryf in boodskap news:3df5b664$0$225@hades.is.co.za...
> Poets Pats is jy deurmekaar ?

Met wie? :)
Vorige onderwerp: Kerkorrel
Volgende onderwerp: Hoe is dit dan moontlik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 10:57:22 MGT 2024