Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 9/11
Nuus 9/11 [boodskap #70246] Ma, 09 Desember 2002 05:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1)Elaine kon nie wag om te vertel dat ons teen Pakistan gewen het nie:))
Dis waar, ons het.
Gister tydens die RSG uitsending is van die opponente as Sri Lanka gepraat.
Vanoggend het die nuusleser 'n tonglips gehad en van Hansie Bojč gepraat:))

2) 'n Vyfjarige dogtertjie van Uitenhage is dood nadat 'n skoenlapper haar
mond ingevlieg het.

3) Sampie Terblanche van die US het 'n boek geskryf wat deur Onse Prez se
broer onderskryf, ondersteun en uitgegee word waarin die huidige regering
beskuldig word dat hulle hul eie voorheenbenadeeldes verraai het en liewers
hand om die blaas staan met groot besighede.

4) Quinton Fortune kan nou nog minder doelloos rondhardloop - hy het 'n been
gebreek.

5) Die paaie het oor die naweek begin besig raak - dis vakansietyd en almal
wil gaan lê en ontspan.

6) Die 2 blondekoppe van die 5 finaliste in die Mej SA wedstryd het dit nie
gemaak nie, maar die 2 blondekoppe van die laaste 3 in The Bachelor het wel.

Annette
Re: Nuus 9/11 - moes wees 9/12 - jammer [boodskap #70247 is 'n antwoord op boodskap #70246] Ma, 09 Desember 2002 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop nie die oorspronklike opskrif is 'n voorbode vir 'n vakansieseisoen
vol bomontploffings nie.
Annette

"Annette" wrote in message
news:at1a9o$vk888$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1)Elaine kon nie wag om te vertel dat ons teen Pakistan gewen het nie:))
> Dis waar, ons het.
> Gister tydens die RSG uitsending is van die opponente as Sri Lanka gepraat.
> Vanoggend het die nuusleser 'n tonglips gehad en van Hansie Bojč gepraat:))
>
> 2) 'n Vyfjarige dogtertjie van Uitenhage is dood nadat 'n skoenlapper haar
> mond ingevlieg het.
>
> 3) Sampie Terblanche van die US het 'n boek geskryf wat deur Onse Prez se
> broer onderskryf, ondersteun en uitgegee word waarin die huidige regering
> beskuldig word dat hulle hul eie voorheenbenadeeldes verraai het en liewers
> hand om die blaas staan met groot besighede.
>
> 4) Quinton Fortune kan nou nog minder doelloos rondhardloop - hy het 'n been
> gebreek.
>
> 5) Die paaie het oor die naweek begin besig raak - dis vakansietyd en almal
> wil gaan lê en ontspan.
>
> 6) Die 2 blondekoppe van die 5 finaliste in die Mej SA wedstryd het dit nie
> gemaak nie, maar die 2 blondekoppe van die laaste 3 in The Bachelor het wel.
>
> Annette
>
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70249 is 'n antwoord op boodskap #70246] Ma, 09 Desember 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat's jy so behep met blond ~ nie-blond nie? Die nuwe Mej. SA het moerse
selfvertroue. Dalk nie heeltemal so mooi soos daai Lee-Ann nie, maar sy
het 'n brein.....die enigste onder die lot. Dalk het dit gehelp?

"Annette" skryf in boodskap news:at1a9o$vk888$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1)Elaine kon nie wag om te vertel dat ons teen Pakistan gewen het nie:))
> Dis waar, ons het.
> Gister tydens die RSG uitsending is van die opponente as Sri Lanka gepraat.
> Vanoggend het die nuusleser 'n tonglips gehad en van Hansie Bojč gepraat:))
>
> 2) 'n Vyfjarige dogtertjie van Uitenhage is dood nadat 'n skoenlapper haar
> mond ingevlieg het.
>
> 3) Sampie Terblanche van die US het 'n boek geskryf wat deur Onse Prez se
> broer onderskryf, ondersteun en uitgegee word waarin die huidige regering
> beskuldig word dat hulle hul eie voorheenbenadeeldes verraai het en liewers
> hand om die blaas staan met groot besighede.
>
> 4) Quinton Fortune kan nou nog minder doelloos rondhardloop - hy het 'n been
> gebreek.
>
> 5) Die paaie het oor die naweek begin besig raak - dis vakansietyd en almal
> wil gaan lê en ontspan.
>
> 6) Die 2 blondekoppe van die 5 finaliste in die Mej SA wedstryd het dit nie
> gemaak nie, maar die 2 blondekoppe van die laaste 3 in The Bachelor het wel.
>
> Annette
>
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70251 is 'n antwoord op boodskap #70249] Ma, 09 Desember 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Nie behep nie - maar is dit nie interessant dat waar 'n man die keuse
het vir 'n toekomstige maat hy uit 2 blondines wil kies ,en nie kans sien
vir brunet wat indringende vrae het nie, en die skoonheidsmense waargeneem
het dat 'n blondine nie 'n kans staan om te wen by internasionale
kompetisies nie?
Ek kan glad nie saampraat oor wie intelligent is of nie, want ek het slegs
die begin en die einde wan die kompetisie gesien gisteraand gesien.
Ek stel nie eintlik in skoonheidswedstryde belang nie, maar van jongsaf
word ons vertel dat die wenner so besig is, maar mens sien geen blywende
nalatenskap van enige wenner nie. - dus 'n mors van tyd en energie 'n jaar
lank omdat hulle so slim en daarby ook mooi is.
Ek het heel aan die begin die uitdunrondteprogram gesien - en toe nie een
van die deelnemers 'n simpel algemene kennis vragie kon beantwoord het nie,
het ek besef dat my idee van intelligent en die beoordelaars nie ooreenstem
nie.
As net een van hulle daardie oggend hul koerant gelees het, ipv om die hare
100 keer te borsel, sou hulle al die algemense kennis vrae kon beantwoord.
En hier kom ek by 'n ander punt - al ooit opgelet dat diegene met die mooi
hare wat die hare glo so vreeslik elke dag borsel, niks anders in daardie
tyd doen as net hare borsel nie?
Vir my klink dit taamblik onproduktief, maar blykbaar is dit nie, want mooi
hare is 'n moet as nie swart is nie en wil wen:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df43028.0@news1.mweb.co.za...
> Wat's jy so behep met blond ~ nie-blond nie? Die nuwe Mej. SA het moerse
> selfvertroue. Dalk nie heeltemal so mooi soos daai Lee-Ann nie, maar sy
> het 'n brein.....die enigste onder die lot. Dalk het dit gehelp?
> "Annette" wrote in message
> news:at1a9o$vk888$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1)Elaine kon nie wag om te vertel dat ons teen Pakistan gewen het nie:))
>> Dis waar, ons het.
>> Gister tydens die RSG uitsending is van die opponente as Sri Lanka
> gepraat.
>> Vanoggend het die nuusleser 'n tonglips gehad en van Hansie Bojč
> gepraat:))
>>
>> 2) 'n Vyfjarige dogtertjie van Uitenhage is dood nadat 'n skoenlapper
> haar
>> mond ingevlieg het.
>>
>> 3) Sampie Terblanche van die US het 'n boek geskryf wat deur Onse Prez se
>> broer onderskryf, ondersteun en uitgegee word waarin die huidige regering
>> beskuldig word dat hulle hul eie voorheenbenadeeldes verraai het en
> liewers
>> hand om die blaas staan met groot besighede.
>>
>> 4) Quinton Fortune kan nou nog minder doelloos rondhardloop - hy het 'n
> been
>> gebreek.
>>
>> 5) Die paaie het oor die naweek begin besig raak - dis vakansietyd en
> almal
>> wil gaan lê en ontspan.
>>
>> 6) Die 2 blondekoppe van die 5 finaliste in die Mej SA wedstryd het dit
> nie
>> gemaak nie, maar die 2 blondekoppe van die laaste 3 in The Bachelor het
> wel.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70253 is 'n antwoord op boodskap #70246] Ma, 09 Desember 2002 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie of dit oral bekend is nie, maar ek ken dit al lankal.
Vir my is dit meer "intiem" as slegs hand om die lyf:)))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:lfd8vuc7t7f99pu1mvbl857v30c2ngsmoc@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> hand om die blaas staan met groot besighede.
>
> Hand om die blaas? Is dit 'n rerige Afrikaanse sêding? Dis die
> eerste keer wat ek dit hoor. Klink nogal snaaks, hoor? :-)
>
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70257 is 'n antwoord op boodskap #70246] Ma, 09 Desember 2002 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> hand om die blaas staan met groot besighede.

Hand om die blaas? Is dit 'n rerige Afrikaanse sêding? Dis die
eerste keer wat ek dit hoor. Klink nogal snaaks, hoor? :-)
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70262 is 'n antwoord op boodskap #70253] Ma, 09 Desember 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

Re: Hand om die blaas.

> Ek weet nie of dit oral bekend is nie, maar ek ken dit al lankal.
> Vir my is dit meer "intiem" as slegs hand om die lyf:)))

Ek glo jou. Dis nogal lekker om sulke nuwe goeters te leer. Nie dat
ek dit ooit sal kan gebruik nie, maar mens weet nooit! :-))
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70264 is 'n antwoord op boodskap #70262] Ma, 09 Desember 2002 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie Hand Around the Bladder gaan so lekker werk in die VSA nie;))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:m4f8vucv0e353j8nlhb8rc90pc8snvv3kp@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
> Re: Hand om die blaas.
>
>> Ek weet nie of dit oral bekend is nie, maar ek ken dit al lankal.
>> Vir my is dit meer "intiem" as slegs hand om die lyf:)))
>
> Ek glo jou. Dis nogal lekker om sulke nuwe goeters te leer. Nie dat
> ek dit ooit sal kan gebruik nie, maar mens weet nooit! :-))
>
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70265 is 'n antwoord op boodskap #70257] Ma, 09 Desember 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" wrote in message ...
> "Annette" wrote:
>
>> hand om die blaas staan met groot besighede.
>
> Hand om die blaas? Is dit 'n rerige Afrikaanse sêding? Dis die
> eerste keer wat ek dit hoor. Klink nogal snaaks, hoor? :-)
>

Ek ken dit as hand OP die blaas en hoor en gebruik dit redelik gereeld.
Nog nooit van hand OM die blaas gehoor nie.
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70267 is 'n antwoord op boodskap #70265] Ma, 09 Desember 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan wees dat ek nog altyd verkeerd gepraat het - maar ek is nie 'n dokter
nie, en kan nie my hand gou op die blaas sit nie;))
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:at1fq8$43i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Katryn" wrote in message ...
>> "Annette" wrote:
>>
>>> hand om die blaas staan met groot besighede.
>>
>> Hand om die blaas? Is dit 'n rerige Afrikaanse sêding? Dis die
>> eerste keer wat ek dit hoor. Klink nogal snaaks, hoor? :-)
>>
>
> Ek ken dit as hand OP die blaas en hoor en gebruik dit redelik gereeld.
> Nog nooit van hand OM die blaas gehoor nie.
>
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70269 is 'n antwoord op boodskap #70267] Ma, 09 Desember 2002 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet ook nie watter een is reg nie, maar ek gebruik hand OP die blaas en
jy gebruik
hand OM die blaas, so dit beteken, volgens my, dat altwee gebruik word en
daarom is
altwee reg:-))

"Annette" wrote in message ...
> Kan wees dat ek nog altyd verkeerd gepraat het - maar ek is nie 'n dokter
> nie, en kan nie my hand gou op die blaas sit nie;))
> Annette
>
>
> "Stone" wrote in message
> ...
>>
>> "Katryn" wrote in message ...
>>> "Annette" wrote:
>>>
>>>> hand om die blaas staan met groot besighede.
>>>
>>> Hand om die blaas? Is dit 'n rerige Afrikaanse sêding? Dis die
>>> eerste keer wat ek dit hoor. Klink nogal snaaks, hoor? :-)
>>>
>>
>> Ek ken dit as hand OP die blaas en hoor en gebruik dit redelik gereeld.
>> Nog nooit van hand OM die blaas gehoor nie.
>>
>
Hand om die blaas [boodskap #70273 is 'n antwoord op boodskap #70253] Ma, 09 Desember 2002 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis 'n ou sêding, maar ek dink nie jy sal dit sommer in 'n
gewone woordeboek raakloop nie.

Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:at1d9r$ufe44$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ek weet nie of dit oral bekend is nie, maar ek ken dit al lankal.
Vir my is dit meer "intiem" as slegs hand om die lyf:)))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:lfd8vuc7t7f99pu1mvbl857v30c2ngsmoc@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>> hand om die blaas staan met groot besighede.

> Hand om die blaas? Is dit 'n rerige Afrikaanse sêding? Dis die
> eerste keer wat ek dit hoor. Klink nogal snaaks, hoor? :-)
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70278 is 'n antwoord op boodskap #70246] Ma, 09 Desember 2002 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, maar ek hou van krieket. Ek's so trots om ons spelers :-). Hulle doen
beslis 'n beter job van die krieket as wat die rugbyspelers doen van die...
rugby :-)

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:at1a9o$vk888$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1)Elaine kon nie wag om te vertel dat ons teen Pakistan gewen het nie:))
> Dis waar, ons het.
> Gister tydens die RSG uitsending is van die opponente as Sri Lanka gepraat.
> Vanoggend het die nuusleser 'n tonglips gehad en van Hansie Bojč gepraat:))
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70279 is 'n antwoord op boodskap #70278] Ma, 09 Desember 2002 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" wrote in message ...
> Ag, maar ek hou van krieket. Ek's so trots om ons spelers :-). Hulle doen
> beslis 'n beter job van die krieket as wat die rugbyspelers doen van die...
> rugby :-)
>
> Elaine
>

Ek ken dit as "trots OP ons spelers" en hoor en gebruik dit redelik gereeld.
Nog nooit van "trots OM ons spelers" gehoor nie.
:-))))))))))))))))))))))))))))))))))))
Re: Nuus 9/11 [boodskap #70282 is 'n antwoord op boodskap #70279] Ma, 09 Desember 2002 14:42 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oops :-))

"Stone" wrote:
>>
>
> Ek ken dit as "trots OP ons spelers" en hoor en gebruik dit redelik gereeld.
> Nog nooit van "trots OM ons spelers" gehoor nie.
> :-))))))))))))))))))))))))))))))))))))
>
Vorige onderwerp: Nuus 21/11
Volgende onderwerp: Nuus 10/12
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:28:17 MGT 2024