Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die definisie van 'n
Wat is die definisie van 'n [boodskap #70229] So, 08 Desember 2002 17:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
G String?

Kyk laer af

Kyk laer af

Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.

Annette
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70231 is 'n antwoord op boodskap #70229] So, 08 Desember 2002 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die 100 lys ( 97 eintlik) is al verlede Donderdagnag geplaas.
Moet ek dit weer pos?
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3df38709$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek glo nie dat ek dit verstaan nie.
> Dit maak ook nie saak nie, ek is tog al vies vir Annette.
>
> Gaan doen jou werk!!!!!!!
>
> Waar is die 100 lys??????????
>
>
> Gr.Rico
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:at00iq$vcogq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> G String?
>>
>> Kyk laer af
>>
>>
>>
>> Kyk laer af
>>
>>
>>
>>
>> Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70232 is 'n antwoord op boodskap #70229] So, 08 Desember 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie dat ek dit verstaan nie.
Dit maak ook nie saak nie, ek is tog al vies vir Annette.

Gaan doen jou werk!!!!!!!

Waar is die 100 lys??????????

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:at00iq$vcogq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> G String?
>
> Kyk laer af
>
>
>
> Kyk laer af
>
>
>
>
> Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.
>
> Annette
>
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70233 is 'n antwoord op boodskap #70229] So, 08 Desember 2002 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Dec 2002 19:34:09 +0200, "Annette" wrote:

> G String?
>
> Kyk laer af
>
>
>
> Kyk laer af
>
>
>
>
> Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.
>
> Annette
>
>

Nou sal jy die suurgat Bouwer hoor:-)))))))))
(of moes ek gesê die suur hollander?:-))

DD
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70234 is 'n antwoord op boodskap #70232] So, 08 Desember 2002 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Dec 2002 18:53:14 +0100, "Rico" wrote:

> Ek glo nie dat ek dit verstaan nie.

Jy sal nie Rico, dit is een van daardie lekker grappies
wat taalgebonde is.

DD
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70277 is 'n antwoord op boodskap #70231] Ma, 09 Desember 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:at02h2$ug9v8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die 100 lys ( 97 eintlik) is al verlede Donderdagnag geplaas.
> Moet ek dit weer pos?
> Annette

As jy wil, ja plies, ek het dit nie gesien nie.

Gr.Rico
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3df38709$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek glo nie dat ek dit verstaan nie.
>> Dit maak ook nie saak nie, ek is tog al vies vir Annette.
>>
>> Gaan doen jou werk!!!!!!!
>>
>> Waar is die 100 lys??????????
>>
>>
>> Gr.Rico
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:at00iq$vcogq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> G String?
>>>
>>> Kyk laer af
>>>
>>>
>>>
>>> Kyk laer af
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70283 is 'n antwoord op boodskap #70277] Ma, 09 Desember 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
For you my dear, I killa tha bull
For your sister I kill you:))))

OK - kyk nou BAIE mooi uit vir 'n 100 lys hoor?
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3df47767$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:at02h2$ug9v8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die 100 lys ( 97 eintlik) is al verlede Donderdagnag geplaas.
>> Moet ek dit weer pos?
>> Annette
>
> As jy wil, ja plies, ek het dit nie gesien nie.
>
> Gr.Rico
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3df38709$0$11755$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek glo nie dat ek dit verstaan nie.
>>> Dit maak ook nie saak nie, ek is tog al vies vir Annette.
>>>
>>> Gaan doen jou werk!!!!!!!
>>>
>>> Waar is die 100 lys??????????
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:at00iq$vcogq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> G String?
>>>>
>>>> Kyk laer af
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Kyk laer af
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Dis is die kortpad tussen Paraguay en Holland.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70366 is 'n antwoord op boodskap #70283] Di, 10 Desember 2002 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Dec 2002 16:52:04 +0200, "Annette" wrote:

> For you my dear, I killa tha bull
> For your sister I kill you:))))
>

ôk mar een van daai né!
lessieeeeee!!!!!!!

DD
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70389 is 'n antwoord op boodskap #70366] Wo, 11 Desember 2002 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> On Mon, 9 Dec 2002 16:52:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> For you my dear, I killa tha bull
>> For your sister I kill you:))))

>
>
> ôk mar een van daai né!
> lessieeeeee!!!!!!!

LOL! Ek moet erken dat ek ook op my hande moes sit om niks te sê toe
ek daardie stukkie van Annette gelees het.
Skies Annette! :-))))

Annette - terloops - BAIE dankie vir jou hulp met daardie woorde
vroeër vandag. Ek begin sommer alweer lag as ek net terugdink aan hoe
die 4 seuns vanmiddag "bobbejaan klim die berg" probeer sing/oefen
het met hulle erge Amerikaanse aksente!! :-)))
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70392 is 'n antwoord op boodskap #70389] Wo, 11 Desember 2002 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Terwyl Davie no so labeltjies uitdeel - wonder wat hy sal sê dat ek van my
mans hou soos van my koffie;))

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:pkadvu0m0jfd0tpoohhn9m1pt0df6m66tc@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> On Mon, 9 Dec 2002 16:52:04 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> For you my dear, I killa tha bull
>>> For your sister I kill you:))))
>
>>
>>
>> ék mar een van daai nè!
>> lessieeeeee!!!!!!!
>
> LOL! Ek moet erken dat ek ook op my hande moes sit om niks te sê toe
> ek daardie stukkie van Annette gelees het.
> Skies Annette! :-))))
>
> Annette - terloops - BAIE dankie vir jou hulp met daardie woorde
> vroeër vandag. Ek begin sommer alweer lag as ek net terugdink aan hoe
> die 4 seuns vanmiddag "bobbejaan klim die berg" probeer sing/oefen
> het met hulle erge Amerikaanse aksente!! :-)))
>
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70393 is 'n antwoord op boodskap #70392] Wo, 11 Desember 2002 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Terwyl Davie no so labeltjies uitdeel - wonder wat hy sal sê dat ek van my
> mans hou soos van my koffie;))

Sterk en swart? Of bitter? :-))
Re: Wat is die definisie van 'n [boodskap #70396 is 'n antwoord op boodskap #70393] Wo, 11 Desember 2002 05:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Swart, sterk en soet:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:6ggdvusdft9vg814rjoco7f7ujsi515fpj@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Terwyl Davie no so labeltjies uitdeel - wonder wat hy sal sê dat ek van my
>> mans hou soos van my koffie;))
>
> Sterk en swart? Of bitter? :-))
Vorige onderwerp: Jislaaik!!
Volgende onderwerp: Vir die Stellenbossers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:54:15 MGT 2024