Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van laers trek
Van laers trek [boodskap #699] Ma, 09 Junie 2003 17:59 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD,

Pak en vat pad, jy is verplaas. Kaap toe. Jy ook Andries, as jy al oor die
bom skok an babelaas is.

Lorinda
Re: Van laers trek [boodskap #700 is 'n antwoord op boodskap #699] Ma, 09 Junie 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Jun 2003 18:59:40 +0100, "Lorinda" wrote:

> DD,
>
> Pak en vat pad, jy is verplaas. Kaap toe. Jy ook Andries, as jy al oor die
> bom skok an babelaas is.
>
> Lorinda
>
>

Sorry almal op die groep. Veral aan ons nuwe vriende
wat pas hier aangekom het, kort voor my verplasing.

Wanneer ek in die Kaap is, sal ek weer 'n nuusgroep
soek en julle laat weet.

Tot later. Ek gaan my tasse pak.

DD
Re: Van laers trek [boodskap #701 is 'n antwoord op boodskap #700] Ma, 09 Junie 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:cdj9ev47jha285ittoqr75be7aittg2rsj@4ax.com...
> On Mon, 9 Jun 2003 18:59:40 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> DD,
>>
>> Pak en vat pad, jy is verplaas. Kaap toe. Jy ook Andries, as jy al oor die
>> bom skok an babelaas is.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Sorry almal op die groep. Veral aan ons nuwe vriende
> wat pas hier aangekom het, kort voor my verplasing.
>
> Wanneer ek in die Kaap is, sal ek weer 'n nuusgroep
> soek en julle laat weet.
>
> Tot later. Ek gaan my tasse pak.
>
> DD
>

Ek het baie gelag vir die "pak" beeld wat jy opgeroep het daar oorkant. Het
jy dit voor jou geestesoog sien afspeel?

Lorinda
Re: Van laers trek [boodskap #703 is 'n antwoord op boodskap #701] Ma, 09 Junie 2003 19:14 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Jun 2003 19:22:20 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Ek het baie gelag vir die "pak" beeld wat jy opgeroep het daar oorkant. Het
> jy dit voor jou geestesoog sien afspeel?
>
> Lorinda
>
>

Ja, toe ek 'n voorbeeld soek
was dit net outomaties voor
my:-)))

D
Vorige onderwerp: Sensor
Volgende onderwerp: Re: Wit vrou in die Namib
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:14:11 MGT 2024