Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan hulle nog laer?
Kan hulle nog laer? [boodskap #69738] Vr, 29 November 2002 10:17 na volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
pistool/rewolwer.
Waarop stuur hulle af?
Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
veroordeel nie?
Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
nodig is om die Afrikaner en diegene
wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
omtrent geweldadige verset verander.
Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69742 is 'n antwoord op boodskap #69738] Vr, 29 November 2002 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

Ek raak gatvol omdat dit nie
> nodig is om die Afrikaner en diegene
> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
> omtrent geweldadige verset verander.
> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!

Sien, du Plessis, nou is jy teen die ANC
EN DIE NASIONALE PARTY. En vir die Derby-
Lewisse. Die een is 'n double-barreled
Engelse naam-verraaier, die ander een is
eintlik 'n Australiër. Ek dink nie jy is
meer 'n trotse Afrikaner nie. Ek dink jy
is 'n lakei van die neo-nazis.

Gloudina
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69743 is 'n antwoord op boodskap #69742] Vr, 29 November 2002 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
>
> Paul Van Straaten skryf iets:
> Knip
>
> Gloudina antwoord toe:
> Sien, du Plessis, nou is jy teen die Knip
>

Jammer DD, ek weet jy en 'n paar ander geniet dit as sy so deurmekaar
raak met wie is wie, maar ek gaan haar nogtans brobeer help.

Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69746 is 'n antwoord op boodskap #69738] Vr, 29 November 2002 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
moet word.
Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
reg om so iemand in hegtenis te neem.
Sy het 'n stoepit ding gedoen.

Annette

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
> pistool/rewolwer.
> Waarop stuur hulle af?
> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
> veroordeel nie?
> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
> nodig is om die Afrikaner en diegene
> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
> omtrent geweldadige verset verander.
> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69750 is 'n antwoord op boodskap #69746] Vr, 29 November 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek dié ding so lees, dan word daar volgens Paul net toegeslaan op regses
wat ongelisensieerde wapens het? Of sê hy dat mense wat oor 60 is mag
maar wapens sonder lisensie besit? Wat sê die man eintlik behalwe 'n
geleentheid te soek om 'n politieke stelling te wil maak?

"Annette" skryf in boodskap news:as7qii$p77ac$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
> gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
> Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
> moet word.
> Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
> word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
> bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
> Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
> ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
> reg om so iemand in hegtenis te neem.
> Sy het 'n stoepit ding gedoen.
>
>
> Annette
>
>
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
>> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
>> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
>> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
>> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
>> pistool/rewolwer.
>> Waarop stuur hulle af?
>> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
>> veroordeel nie?
>> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpun t
>> omtrent geweldadige verset verander.
>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>>
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69751 is 'n antwoord op boodskap #69750] Vr, 29 November 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is ongelukkig omdat iemand in hegtenis geneem is wat 'n ongelisensieerde
wapen het;))
Vanmiddag op die radio bel daar glo ene Johan in wat behoort aan een of
ander Boere Krisis of wat ook al. Hy sê hy is 'n regse, en vanoggend 5 uur
toe breek swart polisiemanne sy deur af - geen dame eers by nie - om vir
ongelisensieerde wapens te soek - sonder 'n soekopdrag.
Die man was vreeslik ongelukkig.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de77cc4.0@news1.mweb.co.za...
> As ek dié ding so lees, dan word daar volgens Paul net toegeslaan op regses
> wat ongelisensieerde wapens het? Of sê hy dat mense wat oor 60 is mag
> maar wapens sonder lisensie besit? Wat sê die man eintlik behalwe 'n
> geleentheid te soek om 'n politieke stelling te wil maak?
> "Annette" wrote in message
> news:as7qii$p77ac$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
>> gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
>> Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
>> moet word.
>> Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
>> word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
>> bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
>> Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
>> ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
>> reg om so iemand in hegtenis te neem.
>> Sy het 'n stoepit ding gedoen.
>>
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>> news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
>>> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
>>> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
>>> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
>>> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
>>> pistool/rewolwer.
>>> Waarop stuur hulle af?
>>> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
>>> veroordeel nie?
>>> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
>>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
>>> omtrent geweldadige verset verander.
>>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>>>
>>
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69760 is 'n antwoord op boodskap #69751] Vr, 29 November 2002 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
om iemand op n tegniese punt in hegtenis te neem is laag. die vuurwapen is
haar seun s'n en hy bly in kanada

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69765 is 'n antwoord op boodskap #69760] Vr, 29 November 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jislaaik - een hele brief sonder 'n enkele vloekwoord. My magtag dis g'n
wonner dis so warm hier vandag nie.

E

"koos" skryf in boodskap news:as83a3$7j2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> om iemand op n tegniese punt in hegtenis te neem is laag. die vuurwapen is
> haar seun s'n en hy bly in kanada
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69766 is 'n antwoord op boodskap #69746] Vr, 29 November 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het twee vuurwapens in die huis - al twee is op my man se naam. As ek
nou alleen by die huis is, en die polisie kom kyk of ek ongelisensieerde
wapens het - is ek in die moeilikheid? Hulle is toegesluit in 'n kluis en
alles.

E

"Annette" skryf in boodskap news:as7qii$p77ac$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
> gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?

> Annette
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69767 is 'n antwoord op boodskap #69743] Vr, 29 November 2002 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die bulletin bord op security.co.za behoort af te wees. mmmm, ek neem aan jy
gebruik nie die link op die homepage nie?

E

"Stone" wrote:
>
> Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
> http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69787 is 'n antwoord op boodskap #69743] Vr, 29 November 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Nov 2002 14:48:43 +0200, "Stone"
wrote:

>

>> Paul Van Straaten skryf iets:

> Knip

>> Gloudina antwoord toe:
>> Sien, du Plessis, nou is jy teen die
> Knip

>
> Jammer DD, ek weet jy en 'n paar ander geniet dit as sy so deurmekaar
> raak met wie is wie, maar ek gaan haar nogtans brobeer help.
>
> Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
> http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html
>
>

Sy gaan jou nie glo nie, Stone

Paul
Paul Plaasvark du Plessis [boodskap #69807 is 'n antwoord op boodskap #69787] Vr, 29 November 2002 23:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Stone
> Jammer DD, ek weet jy en 'n paar ander geniet dit as sy deurmekaar
> raak met wie is wie, maar ek gaan haar nogtans brobeer help.
> Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
> http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html

Davie:
Sy gaan jou nie glo nie, Stone
Paul

Wouter
Gie gie gie....Ek dink jy is reg.
Gaaaa gaaaaa gaaaaaaaaaaa!!!!
Davie
Re: Paul Plaasvark du Plessis [boodskap #69828 is 'n antwoord op boodskap #69807] Sa, 30 November 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Nov 2002 01:37:32 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>> Stone
>> Jammer DD, ek weet jy en 'n paar ander geniet dit as sy deurmekaar
>> raak met wie is wie, maar ek gaan haar nogtans brobeer help.
>> Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
>> http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html
>
> Davie:
> Sy gaan jou nie glo nie, Stone
> Paul
>
> Wouter
> Gie gie gie....Ek dink jy is reg.
> Gaaaa gaaaaa gaaaaaaaaaaa!!!!
> Davie
>
>
>
>

LOL...:-))))
Katryn
Re: Paul Plaasvark du Plessis [boodskap #69831 is 'n antwoord op boodskap #69828] Sa, 30 November 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> On Sat, 30 Nov 2002 01:37:32 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>>> Stone
>>> Jammer DD, ek weet jy en 'n paar ander geniet dit as sy deurmekaar
>>> raak met wie is wie, maar ek gaan haar nogtans brobeer help.
>>> Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
>>> http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html

>> Davie:
>> Sy gaan jou nie glo nie, Stone
>> Paul

>> Wouter
>> Gie gie gie....Ek dink jy is reg.
>> Gaaaa gaaaaa gaaaaaaaaaaa!!!!
>> Davie




>
> LOL...:-))))
> Katryn

LOL X10
Chrisjollette

(Is dit met 1 of 2 elle en hoeveel t's nou weer?)
Re: Paul Plaasvark du Plessis [boodskap #69832 is 'n antwoord op boodskap #69831] Sa, 30 November 2002 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Nov 2002 12:14:48 -0500, Katryn wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> On Sat, 30 Nov 2002 01:37:32 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> wrote:

>>>> Stone
>>>> Jammer DD, ek weet jy en 'n paar ander geniet dit as sy deurmekaar
>>>> raak met wie is wie, maar ek gaan haar nogtans brobeer help.
>>>> Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
>>>> http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html
>
>>> Davie:
>>> Sy gaan jou nie glo nie, Stone
>>> Paul
>
>>> Wouter
>>> Gie gie gie....Ek dink jy is reg.
>>> Gaaaa gaaaaa gaaaaaaaaaaa!!!!
>>> Davie
>
>
>
>

>> LOL...:-))))
>> Katryn
>
> LOL X10
> Chrisjollette
>
> (Is dit met 1 of 2 elle en hoeveel t's nou weer?)

1 L el & 2 T's en moet nie moet my naam ploeg nie

DDrisjolette
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69844 is 'n antwoord op boodskap #69742] So, 01 Desember 2002 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Watse strooi borrel nou uit jou mond @Rogers? My hemel jy kry ook nie ent
met jou vermoë om mens te verbaas nie. Dit maak nie saak hoeveel keer mens
aan jou verduidelik dat alles nie net wit en swart, Engels of Afrikaans is
nie, hoe meer hou jy aan om te bewys hoe stommig jy is. Wat het die mense se
Engelse vanne met enige iets te doen? Wil jy sê Engelse mense is nie soms
skuldig aan rasse haat nie? Wat is die punt van jou argument eindlik? Of
sukkel jy nog steeds om jou siel te oortuig dat jy nie weg gehardloop het
uit SA nie? Waarom klou jy so vas aan die grond daar, maar jou bek rek jy
nogsteed op SA forums? Ek gun jou dit met liefde, maar mens wat gaan aan in
daai hartjie van jou? Jy klink vir my baie na iemand wat nie weet wat of wie
sy is nie en nog minder soos iemand wat weet waar sy hoort. Ek kry jou
jammer. Jou oortuigings (wil dit voorkom) het jou lewe begin oordonner en
vrede vind jy nou (wil dit voorkom) nêrens nie.

Sterkte @Rogers

OG

skryf in boodskap news:3DE75BCF.7030104@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
> Ek raak gatvol omdat dit nie
>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
>> omtrent geweldadige verset verander.
>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>
> Sien, du Plessis, nou is jy teen die ANC
> EN DIE NASIONALE PARTY. En vir die Derby-
> Lewisse. Die een is 'n double-barreled
> Engelse naam-verraaier, die ander een is
> eintlik 'n Australiër. Ek dink nie jy is
> meer 'n trotse Afrikaner nie. Ek dink jy
> is 'n lakei van die neo-nazis.
>
> Gloudina
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69848 is 'n antwoord op boodskap #69751] So, 01 Desember 2002 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Feit is:
Dis haar seun se vuurwapen waarvoor hy 'n lisensie het!
Dis nie dat dit 'n ongelensieerde wapen is nie.
Kom ek vra:Jy pas iemand se huis op.Die persoon het meer as een
gelisensieerde vuurwapen en hy neem slegs een saam met hom.Die SAPD kom klop
jou op in die donker oggend ure...opsoek na ongelisensieerde wapens.
Hulle vind die eienaar se kluis,maak dit oop en vind sy ander vuurwapens
daar.
Is jy skuldig vir die besit van ongelisensieerde wapens?

As enige persoon "nee" antwoord...dan geld dieselfde mos
vir Gaye Derby-Lewis,of hoe?

"Annette" skryf in boodskap news:as7vc3$ogpk1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy is ongelukkig omdat iemand in hegtenis geneem is wat 'n ongelisensieerde
> wapen het;))
> Vanmiddag op die radio bel daar glo ene Johan in wat behoort aan een of
> ander Boere Krisis of wat ook al. Hy sê hy is 'n regse, en vanoggend 5 uur
> toe breek swart polisiemanne sy deur af - geen dame eers by nie - om vir
> ongelisensieerde wapens te soek - sonder 'n soekopdrag.
> Die man was vreeslik ongelukkig.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de77cc4.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek dié ding so lees, dan word daar volgens Paul net toegeslaan op regses
>> wat ongelisensieerde wapens het? Of sê hy dat mense wat oor 60 is mag
>> maar wapens sonder lisensie besit? Wat sê die man eintlik behalwe 'n
>> geleentheid te soek om 'n politieke stelling te wil maak?
>> "Annette" wrote in message
>> news:as7qii$p77ac$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoekom het sy in die eerste plek 'n ongelisensieerde vuurwapen in haar besit
>>> gehad? Sy soek mos vir moeilikheid?
>>> Ek gee toe dat daar op ALMAL wat ongelisenseerde wapens besit op toegeslaan
>>> moet word.
>>> Dit blyk dat daar nou wel tans eerste na mense wat regse neigings het gekyk
>>> word, en of al die ander skelms wat hulle ook daaraan skuldig maak ook
>>> bygekom gaan word is natuurlik 'n ope vraag.
>>> Feit bly, maak nie saak wie en wat jy is nie - dis onwettig om 'n
>>> ongelisensieerde vuurwapen in jou besit te hê, en die polisie het die volste
>>> reg om so iemand in hegtenis te neem.
>>> Sy het 'n stoepit ding gedoen.
>>>
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>>> news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
>>>> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
>>>> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
>>>> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
>>>> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
>>>> pistool/rewolwer.
>>>> Waarop stuur hulle af?
>>>> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
>>>> veroordeel nie?
>>>> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
>>>> nodig is om die Afrikaner en diegene
>>>> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
>>>> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
>>>> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
>>>> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
>>>> omtrent geweldadige verset verander.
>>>> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
>>>> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69849 is 'n antwoord op boodskap #69848] So, 01 Desember 2002 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Dec 2002 12:52:59 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Feit is:
> Dis haar seun se vuurwapen waarvoor hy 'n lisensie het!
> Dis nie dat dit 'n ongelensieerde wapen is nie.
> Kom ek vra:Jy pas iemand se huis op.Die persoon het meer as een
> gelisensieerde vuurwapen en hy neem slegs een saam met hom.Die SAPD kom klop
> jou op in die donker oggend ure...opsoek na ongelisensieerde wapens.
> Hulle vind die eienaar se kluis,maak dit oop en vind sy ander vuurwapens
> daar.
> Is jy skuldig vir die besit van ongelisensieerde wapens?
>

Dit klink so vreeslik reg wat jy hier sê Paul,
maar indien wel, antwoord jy tog jou eie vraag
maw. waarom is sy gearresteer?
Die persoon in jou cenario kan nie gearresteer word nie
waarom sy dan?
Re: Paul Plaasvark du Plessis [boodskap #69851 is 'n antwoord op boodskap #69832] So, 01 Desember 2002 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Wouter, jy weet net nie hoe ons dit geniet nie! Vir DD en Katryn wil
ek net sê dat dit nie mooi is om so met my naam te ploeg nie, maar as
julle daarmee daarin slaag om die ou feeks nog verder in die war te
kry kan julle gerus daarmee voortgaan. Katryn jy moet net seker maak
van die spelling.
Die ware Chrisjolette Vos.

>>> On Sat, 30 Nov 2002 01:37:32 +0200, "Wouter Plaasvark"
>>> wrote:
>
>>>> >Stone
>>>> >Jammer DD, ek weet jy en 'n paar ander geniet dit as sy deurmekaar
>>>> >raak met wie is wie, maar ek gaan haar nogtans brobeer help.
>>>> >Gloudina, hierdie link behoort jou meer te vertel oor Paul:
>>>> >http://cgi.security.co.za/wwwboard/messages/1556.html
>>
>>>> Davie:
>>>> Sy gaan jou nie glo nie, Stone
>>>> Paul
>>
>>>> Wouter
>>>> Gie gie gie....Ek dink jy is reg.
>>>> Gaaaa gaaaaa gaaaaaaaaaaa!!!!
>>>> Davie
>>
>>
>>
>>
>
>>> LOL...:-))))
>>> Katryn
>>
>> LOL X10
>> Chrisjollette
>>
>> (Is dit met 1 of 2 elle en hoeveel t's nou weer?)
>
> 1 L el & 2 T's en moet nie moet my naam ploeg nie
>
> DDrisjolette
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69859 is 'n antwoord op boodskap #69844] So, 01 Desember 2002 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Oom Gert wrote:

Jy klink vir my baie na iemand wat nie weet wat of wie
> sy is nie en nog minder soos iemand wat weet waar sy hoort. Ek kry jou
> jammer. Jou oortuigings (wil dit voorkom) het jou lewe begin oordonner en
> vrede vind jy nou (wil dit voorkom) nêrens nie.

Du Plessis, die sielkundiges vertel
vir ons dat ons ons eie "siekte" bes
diagnoseer deur dit in andere te sien.
Dis nou wat jy doen. Jy is 'n absolute
verkleurmannetjie,kan nie eens soos 'n
man een karakter volstaan op die nuus-
groep nie, probeer as talle verskillende
persone optree. Dokter, heel jouself.

Tant Hessie Freud.
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69863 is 'n antwoord op boodskap #69859] So, 01 Desember 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cham  is tans af-lyn  Cham
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 01 Dec 2002 13:51:46 GMT, "@rogers.com" wrote:

> . Jy is 'n absolute
> verkleurmannetjie,kan nie eens soos 'n
> man een karakter volstaan op die nuus-
> groep nie, probeer as talle verskillende
> persone optree. Dokter, heel jouself.
>
> Tant Hessie Freud.

maar een ding moet jy toegee Bouwer,
dat ek totaal verskillende persoonlikhede
geniaal hanteer ...
Net miskien moet die Benoni Blond 'n afspraak
maak en 'n paar lesse kon neem:-)

ons almal
Re: Paul Plaasvark du Plessis [boodskap #69864 is 'n antwoord op boodskap #69851] So, 01 Desember 2002 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
chrisjo...@yahoo.com (Chrisjolette) wrote:

> Wouter, jy weet net nie hoe ons dit geniet nie!

Ek stem saam.

> Vir DD en Katryn wil
> ek net sê dat dit nie mooi is om so met my naam te ploeg nie, maar as
> julle daarmee daarin slaag om die ou feeks nog verder in die war te
> kry kan julle gerus daarmee voortgaan. Katryn jy moet net seker maak
> van die spelling.
> Die ware Chrisjolette Vos.

Ja, jammer Chrisjolette.
Laat ek nou maar eerlik vir jou sê dat ek SELF in die war is oor wie
wie is. Nie dat dit eintlik rerig 'n verskil maak nie, want name per
se beteken nie vir my veel nie. Dit is eerder wat die ouens skryf en
hulle woorde waarna ek kyk. Maar sekere mense voel blykbaar meer
"sekuur" in hulle menswees as hulle ander in poshokkies kan plaas.
Ek is dus geen voorstaander van die kakofonie wat tans hier heers nie,
maar as 'n buitelandse gas op hierdie groep, speel maar saam, en
geniet die kompleksiteit van die hele paradigma terdee. :-)
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69865 is 'n antwoord op boodskap #69863] So, 01 Desember 2002 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Cham wrote:

> maar een ding moet jy toegee Bouwer,
> dat ek totaal verskillende persoonlikhede
> geniaal hanteer ...

Inderdaad - eintlik ongelooflik goed. :-)
Dit sit nie sommer in enige ou se broek nie, hoor.
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69866 is 'n antwoord op boodskap #69865] So, 01 Desember 2002 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Dec 2002 10:07:25 -0500, Katryn wrote:

> Cham wrote:
>
>> maar een ding moet jy toegee Bouwer,
>> dat ek totaal verskillende persoonlikhede
>> geniaal hanteer ...
>
> Inderdaad - eintlik ongelooflik goed. :-)
> Dit sit nie sommer in enige ou se broek nie, hoor.

Dit is juis hier wat ek iets moet bely.
Ek het aan Oom Gert geskryf om
uit te vind wie hy werklik is
en in spannende afwagting op sy brief
ontvang ek toe my brief
Re: Paul Plaasvark du Plessis [boodskap #69867 is 'n antwoord op boodskap #69864] So, 01 Desember 2002 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Dec 2002 10:02:22 -0500, Katryn wrote:

> Ja, jammer Chrisjolette.
> Laat ek nou maar eerlik vir jou sê dat ek SELF in die war is oor wie
> wie is.

Nie net jy nie Katryn, selfs ek is nou al in die war oor wie ek is

DD
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69868 is 'n antwoord op boodskap #69866] So, 01 Desember 2002 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Dit is juis hier wat ek iets moet bely.
> Ek het aan Oom Gert geskryf om
> uit te vind wie hy werklik is
> en in spannende afwagting op sy brief
> ontvang ek toe my brief

RODVELSNE!!!!
:-))))))

(Ek wou al laaankal vir jou vra of dit al met jou gebeur het, en ook
of jy die stemme in jou kop antwoord?)
:-))))
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69869 is 'n antwoord op boodskap #69868] So, 01 Desember 2002 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Dec 2002 10:28:43 -0500, Katryn wrote:

>
> RODVELSNE!!!!
> :-))))))
>
> (Ek wou al laaankal vir jou vra of dit al met jou gebeur het, en ook
> of jy die stemme in jou kop antwoord?)
> :-))))

Katryn, as ek die stemme in my kop sou antwoord
sou hier heelwat meer identiteite te sprake gewees het:-)))

(So tussen hakkies, wat het van Sakkie geword?)
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69870 is 'n antwoord op boodskap #69869] So, 01 Desember 2002 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Katryn, as ek die stemme in my kop sou antwoord
> sou hier heelwat meer identiteite te sprake gewees het:-)))

Hehehehehe.....sjoe - okay. :-)))))

> (So tussen hakkies, wat het van Sakkie geword?)

Ja, ek mis hom ook.
Jy was nie Sakkie ook nie, was jy? Dit sal net te veel wees om te
probeer verwerk vir my ou kop. :-)

Nou moet ek eers hier aangaan. Gesels later weer...:-)
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69884 is 'n antwoord op boodskap #69859] Ma, 02 Desember 2002 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - jy leer darem iets by my, nê? En aanvanklik wou jy dit nie glo
nie....
skryf in boodskap news:3DEA14E2.9070508@rogers.com...
>
> Oom Gert wrote:
>
> Jy klink vir my baie na iemand wat nie weet wat of wie
>> sy is nie en nog minder soos iemand wat weet waar sy hoort. Ek kry jou
>> jammer. Jou oortuigings (wil dit voorkom) het jou lewe begin oordonner en
>> vrede vind jy nou (wil dit voorkom) nêrens nie.
>
> Du Plessis, die sielkundiges vertel
> vir ons dat ons ons eie "siekte" bes
> diagnoseer deur dit in andere te sien.
> Dis nou wat jy doen. Jy is 'n absolute
> verkleurmannetjie,kan nie eens soos 'n
> man een karakter volstaan op die nuus-
> groep nie, probeer as talle verskillende
> persone optree. Dokter, heel jouself.
>
> Tant Hessie Freud.
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #69899 is 'n antwoord op boodskap #69884] Ma, 02 Desember 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Antie - jy leer darem iets by my, nê? En aanvanklik wou jy dit nie glo
> nie....

Jonas, dit moet ek jou darem ter ere nagee.
Jy bly by een karakter. Mens weet wat jy aan
jou af het. Die enigste ding wat my tot nog
toe gegooi het, is toe jy vir ons vertel het
dat jy saam met Biko by die Universiteit van
Natal studeer het. Voorgraads-medies? Is jy
nou 'n dokter?

Gloudina
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #70041 is 'n antwoord op boodskap #69738] Wo, 04 Desember 2002 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Toe Ferdi,
Waar is jou en Beeld se insetsels?
Miskien maak julle nou eers nuus bymekaar vanaf ander media en die
nuusgroep,ha-ha-ha!

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:as7f0p$siu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend is mev.Gaye Derby-Lewis in hegtenis geneem
> vir onder andere die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen.Die vuurwapen
> behoort aan haar seun,wat hom huidiglik op besoek in Kanada bevind.
> Hoe snaaks is dit nie, dat mev.Derby-Lewis wat alreeds
> in die 60's is, so 'n helse gevaar vir die Staat inhou met 'n gewone
> pistool/rewolwer.
> Waarop stuur hulle af?
> Is dit geen wonder dat 'n mens voel om die bom ontploffings nie te wil
> veroordeel nie?
> Ek raak ook nou gatvol vir die ANC en sy lakeie.Ek raak gatvol omdat dit nie
> nodig is om die Afrikaner en diegene
> wat die Afrikaner meelewenskap deel, so aanhoudend te vervolg nie.
> As die Afrikaners maar net 1% van die "GUTS" gehad
> het wat hierdie vrou openbaar, sal dit baie beter gaan met die volk.
> As hierdie vrou onregverdig in hegtenis geneem is, dan sal ek my standpunt
> omtrent geweldadige verset verander.
> Maar soos ons by nou al weet sal hulle kastig getuienis teen haar fabriseer
> want hulle het mos goed geleer by die Natte om dit te doen!
>
Re: Kan hulle nog laer? [boodskap #70188 is 'n antwoord op boodskap #69884] Vr, 06 Desember 2002 20:12 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Dec 2002 07:06:42 +0200, "Jonas" wrote:

> Antie - jy leer darem iets by my, nê? En aanvanklik wou jy dit nie glo
> nie....
[color=blue]>
Vorige onderwerp: Seksie Kersfeesliedjie
Volgende onderwerp: Bomvervaardigers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 17:10:18 MGT 2024