Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ...
Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69630] Wo, 27 November 2002 23:30 na volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!

Baba
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69639 is 'n antwoord op boodskap #69630] Do, 28 November 2002 03:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
nie;))
Annette

"baba.mung" skryf in boodskap news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>
> Baba
>
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69672 is 'n antwoord op boodskap #69639] Do, 28 November 2002 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
Hulle doen dit 167 keer per jaar.
Afrikaners maar net 148.

Nou weet ek hoekom jy het vir die Franse gestem
http://www.durex.com/2002

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:as41e0$lio19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
> nie;))
> Annette
>
>
> "baba.mung" wrote in message
> news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
>> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>>
>> Baba
>>
>
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69687 is 'n antwoord op boodskap #69672] Do, 28 November 2002 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 14:57:28 +0100, "Rico" wrote:

> Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
> Hulle doen dit 167 keer per jaar.
> Afrikaners maar net 148.

Bestaan daar Frankaners ook? Dalk is Frankanië 'n meer jollie plek

DD
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69689 is 'n antwoord op boodskap #69672] Do, 28 November 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
Frans.

Norbert (uit Vlaandere)

On Thu, 28 Nov 2002 14:57:28 +0100, "Rico" wrote:

> Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
> Hulle doen dit 167 keer per jaar.
> Afrikaners maar net 148.
>
> Nou weet ek hoekom jy het vir die Franse gestem
> http://www.durex.com/2002
>
> Gr.Rico
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:as41e0$lio19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
>> nie;))
>> Annette


>> "baba.mung" wrote in message
>> news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
>>> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>>>
>>> Baba
>>>
>>>


>
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69691 is 'n antwoord op boodskap #69689] Do, 28 November 2002 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frans praat maak nog geen Fransman :-))

Ek is bly die Nederlanders is op plek 2, ons doen dit 158 keer per jaar,
mwah ook nie te sleg nie.
So vir my nie Frankanie nie

Gr.Rico
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:05ucuu8sb7r19ico2kpf2s3cca23gm9svs@4ax.com...
> Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
> Frans.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> On Thu, 28 Nov 2002 14:57:28 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
>> Hulle doen dit 167 keer per jaar.
>> Afrikaners maar net 148.
>>
>> Nou weet ek hoekom jy het vir die Franse gestem
>> http://www.durex.com/2002
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:as41e0$lio19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
>>> nie;))
>>> Annette
>
>
>>> "baba.mung" wrote in message
>>> news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
>>>> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>>>>
>>>> Baba
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69728 is 'n antwoord op boodskap #69691] Vr, 29 November 2002 06:13 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Doen die Nederlanders dit 158 keer per jaar? Wragtag? Neen, dis nie
baie sleg nie.
Maar dit val my tog op dat hulle geen 158 kindjies per jaar maak. Hm,
ek verstaan, dis alles slegs reklame vir Durex. Hulle wil slegs
sê:"Ons doen goeie sake!" Dis vir die aandeelhouers.

Norbert (uit Vlaandere)

On Thu, 28 Nov 2002 21:19:01 +0100, "Rico" wrote:

> Frans praat maak nog geen Fransman :-))
>
> Ek is bly die Nederlanders is op plek 2, ons doen dit 158 keer per jaar,
> mwah ook nie te sleg nie.
> So vir my nie Frankanie nie
>
> Gr.Rico
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:05ucuu8sb7r19ico2kpf2s3cca23gm9svs@4ax.com...
>> Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
>> Frans.

>> Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Afrikaners is plesierig?
Volgende onderwerp: Re: In opvolg - my aanbod aan Davie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 19:38:36 MGT 2024