Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GOED SO HEZEKEL SEPENG
GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6924] Vr, 02 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Baie mooi Hezekel, een silver medalje. Gaan jy nou vir die grote goude
next time???? in ZUID_AFRIKA?????
Re: GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6936 is 'n antwoord op boodskap #6924] Ma, 05 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
dvd...@xs4all.nl wrote:

> Baie mooi Hezekel, een silver medalje. Gaan jy nou vir die grote goude
> next time???? in ZUID_AFRIKA?????
Afrikaanse kultuur? Hoekom plaas die' kaaskop dit nie in 'n Hollandse
groep nie?ALP.
Re: GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6942 is 'n antwoord op boodskap #6924] Di, 06 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , a...@smartnet.co.za says...
>
> dvd...@xs4all.nl wrote:
>
>> Baie mooi Hezekel, een silver medalje. Gaan jy nou vir die grote goude
>> next time???? in ZUID_AFRIKA?????
> Afrikaanse kultuur? Hoekom plaas die' kaaskop dit nie in 'n Hollandse
> groep nie?ALP.
>
>

Meneer Pellencin,
Wie het vir jou aangestel as die administreerder
van hierdie nuusgroep.

Wat 'n on-Afrikaner manier om te reageer op die
Afrikaanse nuusgroep. Afrikaners is gasvry, verwelkom
vreemdelinge in hul midde.Ons hoor veral graag van
mense uit Nederland en Vlaandere.

Hulle vererg hulle egter maklik vir mense wat dink
hulle is "cock of the walk."

Totsiens, Meneer Pellencin

Gloudina Bouwer
Re: GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6943 is 'n antwoord op boodskap #6924] Di, 06 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie[2]  is tans af-lyn  Frikkie[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
a...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:


> Afrikaanse kultuur? Hoekom plaas die' kaaskop dit nie in 'n Hollandse
> groep nie?ALP.

Ag nee sies, jy is darem maar baie suur jong.

======================================
Casper de Vries
Johannesburg, South Africa
=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=
Casper
JoBurg, South Africa
Re: GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6951 is 'n antwoord op boodskap #6924] Wo, 07 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:

Wie het vir jou aangestel as die administreerder[/color]
> van hierdie nuusgroep.>>

......

>>>

Stem saam.
Re: GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6957 is 'n antwoord op boodskap #6924] Do, 08 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dvd...  is tans af-lyn  dvd...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
a...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

> dvd...@xs4all.nl wrote:

>> Baie mooi Hezekel, een silver medalje. Gaan jy nou vir die grote goude
>> next time???? in ZUID_AFRIKA?????
> Afrikaanse kultuur? Hoekom plaas die' kaaskop dit nie in 'n Hollandse
> groep nie?ALP.
ARMANDO PELLENCIN
wat vir naam het jij dan, nie eens een boere naam NIE. Ek is een DE
BEER en ek is SUID AFRIKAANSE.
MAAR dit gaan nie oor my of oor jou nie. HET JY DAN NIETS TE S^E NIE
OOR SEPENG???? JOU LANDGENOOT?
Dolores De Beer, Amsterdam
Re: GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6961 is 'n antwoord op boodskap #6924] Vr, 09 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
dvd...@xs4all.nl wrote:

>>>> a...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

>> dvd...@xs4all.nl wrote:

>>> Baie mooi Hezekel, een silver medalje....>>>

Armando ou swaer, is jy dalk familie van die leier van die Afrikaner
Fasciste beweging, daardie eenman-organisasie wat in die afgelope vyf
jaar onsuksesvol probeer het om homself in die regse lawaai te laat
hoor?
Re: GOED SO HEZEKEL SEPENG [boodskap #6962 is 'n antwoord op boodskap #6924] Vr, 09 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:

Niemand nie. Maar ek is maar so voor op die wa. My vraag, as julle dit
gelees het, staan egter nog: hoekom in 'n Afrikaanse nuusgroep en
hoekom deur 'n kaaskop? A. Pellencin

> > Wie het vir jou aangestel as die administreerder
>> van hierdie nuusgroep.>>

> ......

> >>>

> Stem saam.
Vorige onderwerp: Afrikaans vir Backgammon?
Volgende onderwerp: Oor "Anne of Green Gables" van my kinderdae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:31:21 MGT 2024