Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans vir Backgammon?
Afrikaans vir Backgammon? [boodskap #6955] Wo, 07 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
Gert de Beer  is tans af-lyn  Gert de Beer
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Wat is die Afrikaanse benaming vir die speletjie bekend as Backgammon?
Re: Afrikaans vir Backgammon? [boodskap #6959 is 'n antwoord op boodskap #6955] Do, 08 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
E Raubenheimer  is tans af-lyn  E Raubenheimer
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Gert

Die Afrikaans vir backgammon is "bakspel". Ja, dit klink snaaks, maar wie
is ons om te stry???

Groete

Elsa
Vorige onderwerp: Hoe te....
Volgende onderwerp: GOED SO HEZEKEL SEPENG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:56:56 MGT 2024