Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 100 Grootste Suid-Afrikaners.
100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69413] Di, 26 November 2002 06:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
Mick Jagger het dit nie gemaak nie.

Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
het.
Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
nie - solank ons net 100 name kan kry.

Annette
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69427 is 'n antwoord op boodskap #69413] Di, 26 November 2002 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
daaroor nie baklei nie!!

Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
Kerkorrel en Wayne Ferreira.

Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69431 is 'n antwoord op boodskap #69427] Di, 26 November 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nelson Mandela
Tutu
Johannes Kerkorrel
Wayne Ferreira
Jan Pohl
Dirkie de Villiers
Van Zyl Slabbert
Frew McMillan
9)

"Rico" skryf in boodskap news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
> daaroor nie baklei nie!!
>
> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>
> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>
>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>> het.
>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69439 is 'n antwoord op boodskap #69431] Di, 26 November 2002 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nelson Mandela
> Tutu
> Johannes Kerkorrel
> Wayne Ferreira
> Jan Pohl
> Dirkie de Villiers
> Van Zyl Slabbert
> Frew McMillan

> 9)
Annette ;-))

grt emmy
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
>> daaroor nie baklei nie!!
>>
>> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
>> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>
>> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>
>>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>> het.
>>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69440 is 'n antwoord op boodskap #69431] Di, 26 November 2002 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Maretha Maartens en Dalene Matthee (het ek dit reg gespel), en ook
Pieter Pieterse. Van ons land se beste skrywers.
Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nelson Mandela
> Tutu
> Johannes Kerkorrel
> Wayne Ferreira
> Jan Pohl
> Dirkie de Villiers
> Van Zyl Slabbert
> Frew McMillan
> 9)
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69441 is 'n antwoord op boodskap #69440] Di, 26 November 2002 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pieter van der Westhuizen ( skilder)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3de34fee.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van Maretha Maartens en Dalene Matthee (het ek dit reg gespel), en ook
> Pieter Pieterse. Van ons land se beste skrywers.
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nelson Mandela
>> Tutu
>> Johannes Kerkorrel
>> Wayne Ferreira
>> Jan Pohl
>> Dirkie de Villiers
>> Van Zyl Slabbert
>> Frew McMillan
>> 9)
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69442 is 'n antwoord op boodskap #69439] Di, 26 November 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Emmy - ek wou hê die volgende een moet by No 9 aangaan:))
Ons moet mos by no 100 ophou, sien?

Los my dus uit die lys uit - ek is nie lus daarvoor nie:)

Annette

"emmy" skryf in boodskap news:3de34d21$0$10857$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nelson Mandela
>> Tutu
>> Johannes Kerkorrel
>> Wayne Ferreira
>> Jan Pohl
>> Dirkie de Villiers
>> Van Zyl Slabbert
>> Frew McMillan
>
>> 9)
> Annette ;-))
>
> grt emmy
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
>>> daaroor nie baklei nie!!
>>>
>>> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
>>> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>>
>>> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>>
>>>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>>> het.
>>>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69446 is 'n antwoord op boodskap #69441] Di, 26 November 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Help my! Hierdie ouens onder die top 100? Dan moet ons die winkel sluit.
Byvoorbeeld - Johannes Kerkorrel het self besluit dat hy 'n mislukking is -
en nou wil julle hom verheerlik. Selfmoord is die toppunt van selfsug.
Wayne Ferreira - ek aanvaar dis die tennispeler! Grappie - nê?
Desmond Tutu - volgens homself 'n "cardsharp"...

Kom ons probeer weer...

Johannes Kerkorrel
Wayne Ferreira
Jan Pohl
Dirkie de Villiers
Van Zyl Slabbert
Frew McMillan
Tutu

"Annette" skryf in boodskap news:arvk90$m8g8e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pieter van der Westhuizen ( skilder)
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3de34fee.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van Maretha Maartens en Dalene Matthee (het ek dit reg gespel), en ook
>> Pieter Pieterse. Van ons land se beste skrywers.
>> Elaine
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nelson Mandela
>>> Tutu
>>> Johannes Kerkorrel
>>> Wayne Ferreira
>>> Jan Pohl
>>> Dirkie de Villiers
>>> Van Zyl Slabbert
>>> Frew McMillan
>>> 9)
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69450 is 'n antwoord op boodskap #69441] Di, 26 November 2002 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
en wat van Breyten Breytenbach
Steve Biko
Etienne van Heerden
Andre P.Brink
Cloud, dit was tog die eerste egte vroueband in die wereld??
Gloudina???????

ek soek door

Groet Rico

"Annette" skryf in boodskap news:arvk90$m8g8e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pieter van der Westhuizen ( skilder)
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3de34fee.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van Maretha Maartens en Dalene Matthee (het ek dit reg gespel), en ook
>> Pieter Pieterse. Van ons land se beste skrywers.
>> Elaine
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nelson Mandela
>>> Tutu
>>> Johannes Kerkorrel
>>> Wayne Ferreira
>>> Jan Pohl
>>> Dirkie de Villiers
>>> Van Zyl Slabbert
>>> Frew McMillan
>>> 9)
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69451 is 'n antwoord op boodskap #69442] Di, 26 November 2002 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:arvkd0$mb8uv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Emmy - ek wou hê die volgende een moet by No 9 aangaan:))
> Ons moet mos by no 100 ophou, sien?
>
> Los my dus uit die lys uit - ek is nie lus daarvoor nie:)

Dan absoluut Mandela ..nr 1
Ghandi heeft ook in ZA gewoond was hij oorspronkelijk van ZA. Kan hij daar
ook op?
Welke zwarte kan ook op de lijst...( rechtvaardige vrijheidsstrijders )

grt emmy

>
> Annette
>
> "emmy" wrote in message
> news:3de34d21$0$10857$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nelson Mandela
>>> Tutu
>>> Johannes Kerkorrel
>>> Wayne Ferreira
>>> Jan Pohl
>>> Dirkie de Villiers
>>> Van Zyl Slabbert
>>> Frew McMillan
>>
>>> 9)
>> Annette ;-))
>>
>> grt emmy
>>>
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
>>>> daaroor nie baklei nie!!
>>>>
>>>> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
>>>> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>>>
>>>> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>>> > Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>>> > Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>> >
>>>> > Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>>> > het.
>>>> > Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>>> > nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69453 is 'n antwoord op boodskap #69451] Di, 26 November 2002 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Emmy - Ghandhi was nie hier gebore nie.
Annette

"emmy" skryf in boodskap news:3de36135$0$10852$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:arvkd0$mb8uv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee Emmy - ek wou hê die volgende een moet by No 9 aangaan:))
>> Ons moet mos by no 100 ophou, sien?
>>
>> Los my dus uit die lys uit - ek is nie lus daarvoor nie:)
>
> Dan absoluut Mandela ..nr 1
> Ghandi heeft ook in ZA gewoond was hij oorspronkelijk van ZA. Kan hij daar
> ook op?
> Welke zwarte kan ook op de lijst...( rechtvaardige vrijheidsstrijders )
>
> grt emmy
>
>
>>
>> Annette
>>
>> "emmy" wrote in message
>> news:3de34d21$0$10857$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nelson Mandela
>>>> Tutu
>>>> Johannes Kerkorrel
>>>> Wayne Ferreira
>>>> Jan Pohl
>>>> Dirkie de Villiers
>>>> Van Zyl Slabbert
>>>> Frew McMillan
>>>
>>>> 9)
>>> Annette ;-))
>>>
>>> grt emmy
>>>>
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se,
julle
>> kan
>>>> > daaroor nie baklei nie!!
>>>> >
>>>> > Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu,
>> Johannes
>>>> > Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>>> >
>>>> > Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>>> >
>>>> > Gr.Rico
>>>> > "Annette" schreef in bericht
>>>> > news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>>> > > Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>>> > > Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>> > >
>>>> > > Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA
> name
>>>> gekry
>>>> > > het.
>>>> > > Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak
nie
>>> saak
>>>> > > nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69454 is 'n antwoord op boodskap #69446] Di, 26 November 2002 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geduld en verdraagsaamheid mens!! Daar is plek vir 100 name!!
Al Debbo
Frederick Burgers
Jamie Uys.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3de35ecf$0$229@hades.is.co.za...
> Help my! Hierdie ouens onder die top 100? Dan moet ons die winkel sluit.
> Byvoorbeeld - Johannes Kerkorrel het self besluit dat hy 'n mislukking is -
> en nou wil julle hom verheerlik. Selfmoord is die toppunt van selfsug.
> Wayne Ferreira - ek aanvaar dis die tennispeler! Grappie - nê?
> Desmond Tutu - volgens homself 'n "cardsharp"...
>
> Kom ons probeer weer...
>
> Johannes Kerkorrel
> Wayne Ferreira
> Jan Pohl
> Dirkie de Villiers
> Van Zyl Slabbert
> Frew McMillan
> Tutu
> "Annette" wrote in message
> news:arvk90$m8g8e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pieter van der Westhuizen ( skilder)
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3de34fee.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat van Maretha Maartens en Dalene Matthee (het ek dit reg gespel), en ook
>>> Pieter Pieterse. Van ons land se beste skrywers.
>>> Elaine
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nelson Mandela
>>>> Tutu
>>>> Johannes Kerkorrel
>>>> Wayne Ferreira
>>>> Jan Pohl
>>>> Dirkie de Villiers
>>>> Van Zyl Slabbert
>>>> Frew McMillan
>>>> 9)
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69455 is 'n antwoord op boodskap #69453] Di, 26 November 2002 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Karen Muir
Zola Budd
Nico Carstens
Dawie Couzyn

"Annette" skryf in boodskap news:arvo6t$m9ti9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Emmy - Ghandhi was nie hier gebore nie.
> Annette
>
>
> "emmy" wrote in message
> news:3de36135$0$10852$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:arvkd0$mb8uv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee Emmy - ek wou hê die volgende een moet by No 9 aangaan:))
>>> Ons moet mos by no 100 ophou, sien?
>>>
>>> Los my dus uit die lys uit - ek is nie lus daarvoor nie:)
>>
>> Dan absoluut Mandela ..nr 1
>> Ghandi heeft ook in ZA gewoond was hij oorspronkelijk van ZA. Kan hij daar
>> ook op?
>> Welke zwarte kan ook op de lijst...( rechtvaardige vrijheidsstrijders )
>>
>> grt emmy
>>
>>
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "emmy" wrote in message
>>> news:3de34d21$0$10857$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nelson Mandela
>>>> > Tutu
>>>> > Johannes Kerkorrel
>>>> > Wayne Ferreira
>>>> > Jan Pohl
>>>> > Dirkie de Villiers
>>>> > Van Zyl Slabbert
>>>> > Frew McMillan
>>>>
>>>> > 9)
>>>> Annette ;-))
>>>>
>>>> grt emmy
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Rico" wrote in message
>>>> > news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
>>>> > > daaroor nie baklei nie!!
>>>> > >
>>>> > > Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
>>>> > > Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>>> > >
>>>> > > Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>>> > >
>>>> > > Gr.Rico
>>>> > > "Annette" schreef in bericht
>>>> > > news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>>> > > > Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>>> > > > Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>>> > > > het.
>>>> > > > Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>>> > > > nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69467 is 'n antwoord op boodskap #69413] Di, 26 November 2002 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons verander die vraag - die 100 Suid-Afrikaners wat binne hulle
tydsgewrig die grootste invloed op die verloop van sake in SA gehad het -
positief of negatief....

"Annette" skryf in boodskap news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69476 is 'n antwoord op boodskap #69455] Di, 26 November 2002 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
James Henry Greathead ( die enginieur wat die boor onrwerp het om die
moltrein tonnels te grawe)
Hugh Masikela
Dollar Brand
Anton Rupert

Annette

"Annette" skryf in boodskap news:arvodo$lvtf4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Karen Muir
> Zola Budd
> Nico Carstens
> Dawie Couzyn
>
> "Annette" wrote in message
> news:arvo6t$m9ti9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee Emmy - Ghandhi was nie hier gebore nie.
>> Annette
>>
>>
>> "emmy" wrote in message
>> news:3de36135$0$10852$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:arvkd0$mb8uv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee Emmy - ek wou hê die volgende een moet by No 9 aangaan:))
>>>> Ons moet mos by no 100 ophou, sien?
>>>>
>>>> Los my dus uit die lys uit - ek is nie lus daarvoor nie:)
>>>
>>> Dan absoluut Mandela ..nr 1
>>> Ghandi heeft ook in ZA gewoond was hij oorspronkelijk van ZA. Kan hij daar
>>> ook op?
>>> Welke zwarte kan ook op de lijst...( rechtvaardige vrijheidsstrijders )
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>>
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> "emmy" wrote in message
>>>> news:3de34d21$0$10857$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>>> >
>>>> > "Annette" schreef in bericht
>>>> > news:arvei8$mdf02$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Nelson Mandela
>>>> > > Tutu
>>>> > > Johannes Kerkorrel
>>>> > > Wayne Ferreira
>>>> > > Jan Pohl
>>>> > > Dirkie de Villiers
>>>> > > Van Zyl Slabbert
>>>> > > Frew McMillan
>>>> >
>>>> > > 9)
>>>> > Annette ;-))
>>>> >
>>>> > grt emmy
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Rico" wrote in message
>>>> > > news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > > Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
>>>> > > > daaroor nie baklei nie!!
>>>> > > >
>>>> > > > Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
>>>> > > > Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>>> > > >
>>>> > > > Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>>> > > >
>>>> > > > Gr.Rico
>>>> > > > "Annette" schreef in bericht
>>>> > > > news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>>> > > > > Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>>> > > > > Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>>> > > > > het.
>>>> > > > > Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>>> > > > > nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69477 is 'n antwoord op boodskap #69467] Di, 26 November 2002 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Steve Biko
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3de3777d$0$231@hades.is.co.za...
> Kom ons verander die vraag - die 100 Suid-Afrikaners wat binne hulle
> tydsgewrig die grootste invloed op die verloop van sake in SA gehad het -
> positief of negatief....
> "Annette" wrote in message
> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>
>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>> het.
>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69478 is 'n antwoord op boodskap #69413] Di, 26 November 2002 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
>

Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-

Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
Schreiner,
Shaka, Jan Smuts...

Baba Mung
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69488 is 'n antwoord op boodskap #69477] Di, 26 November 2002 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met Steve Biko - maar nie met Annette nie....

"Annette" skryf in boodskap news:as01di$mksr0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Steve Biko
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3de3777d$0$231@hades.is.co.za...
>> Kom ons verander die vraag - die 100 Suid-Afrikaners wat binne hulle
>> tydsgewrig die grootste invloed op die verloop van sake in SA gehad het -
>> positief of negatief....
>> "Annette" wrote in message
>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>
>>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>> het.
>>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69499 is 'n antwoord op boodskap #69488] Di, 26 November 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam met jou Jonas:))
Nog een van 'n loerder:

De Wet ( generaal op 'n perd - nie die Vrystaatse losskakel nie:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3de3aa26$0$227@hades.is.co.za...
> Ek stem saam met Steve Biko - maar nie met Annette nie....
> "Annette" wrote in message
> news:as01di$mksr0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Steve Biko
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3de3777d$0$231@hades.is.co.za...
>>> Kom ons verander die vraag - die 100 Suid-Afrikaners wat binne hulle
>>> tydsgewrig die grootste invloed op die verloop van sake in SA gehad het -
>>> positief of negatief....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>>
>>>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>>> het.
>>>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69502 is 'n antwoord op boodskap #69431] Di, 26 November 2002 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef op Tue, 26 Nov 2002 11:14:54 +0200 in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

> Nelson Mandela
> Tutu
> Johannes Kerkorrel
> Wayne Ferreira
> Jan Pohl
> Dirkie de Villiers
> Van Zyl Slabbert
> Frew McMillan
> 9)
>

Elisabeth Eybers.
--
Groeten,
Michel.

(e-mailadres = nep)
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69504 is 'n antwoord op boodskap #69478] Di, 26 November 2002 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Okay, wat van
A.D. Keet
Koos du Plessis
Antjie Krog
A.G. Visser

"baba.mung" wrote:

> Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-
>
> Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
> Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
> Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
> Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
> Schreiner,
> Shaka, Jan Smuts...
>
> Baba Mung
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69514 is 'n antwoord op boodskap #69504] Di, 26 November 2002 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3de3dc11.0@news1.mweb.co.za...

>
> "baba.mung" wrote:
>
>> Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-
>>
>> Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
>> Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
>> Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
>> Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
>> Schreiner,
>> Shaka, Jan Smuts...
>>
>> Baba Mung
>
> Okay, wat van
> A.D. Keet
> Koos du Plessis
> Antjie Krog
> A.G. Visser

Ek stem saam met jou oor A.G. Visser.

Baba Mung
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69519 is 'n antwoord op boodskap #69413] Wo, 27 November 2002 00:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou net aan nog mense gedink.

T.T. Cloete
D.J. Opperman

"Annette" wrote:
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69520 is 'n antwoord op boodskap #69413] Wo, 27 November 2002 00:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ja en N.P. van wyk Louw, Adam Small en Ingrid Jonker.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69526 is 'n antwoord op boodskap #69519] Wo, 27 November 2002 01:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Nou net aan nog mense gedink.
>
> T.T. Cloete
> D.J. Opperman

Ag, moet hulle tog asseblief nie in
dieselfde asem noem nie.

Gloudina
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69529 is 'n antwoord op boodskap #69514] Wo, 27 November 2002 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
As julle so aanhou sit on sommer vir Steve Hofmeyer by (lol

"baba.mung" skryf in boodskap news:WcSE9.11$sQ4.3@news-binary.blueyonder.co.uk...
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3de3dc11.0@news1.mweb.co.za...
>
>>
>> "baba.mung" wrote:
>>
>>> Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-
>>>
>>> Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
>>> Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
>>> Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
>>> Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
>>> Schreiner,
>>> Shaka, Jan Smuts...
>>>
>>> Baba Mung
>>
>> Okay, wat van
>> A.D. Keet
>> Koos du Plessis
>> Antjie Krog
>> A.G. Visser
>
> Ek stem saam met jou oor A.G. Visser.
>
> Baba Mung
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69539 is 'n antwoord op boodskap #69467] Wo, 27 November 2002 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dr.H.F.VERWOERD
P.W.Botha
Kevin Curren eerder as Wayne Ferreira
Ilana Kloss
Zola Budd-Pieterse
Gary Player
Penny Heyns
Francois Pienaar
Charmaine Fick(oor twee dekades heen SA_Rekords in verskeie items
gehou:400m/80mH/400m H,asook die springbok atletiek kapteine gewees)
Ina Van Rensburg
Johan Fourie
Evette De Klerk
Naas Das Botha
A.P.Treurnicht
Mandela
Clive Derby Lewis
Piet Skiet Rudolph
Robert Van Tonder(oud-taal stryder)
Eugene Terre Blanche
Yvonne Vermaak
Beverly Mould
Anna Neetling-Pohl
Wena Naude
Siegfriedt Mynhardt
Ge Korsten
Gerrie Coetzee
Ernie Els
Ester Brand
Karen Muir
Charmaine Gail-Weavers
Hesterie Storbeck-Cloete
John Van Reenen
Chris Barnard
John Vorster(eerste premier wat met 'n Afrika leier in
gesprek getree het)
Genl JBM Hertzog
Genl.Beyers
Dr.Hans La Grange
Dr.Buthelezi
Dr.Lucas Mangope
Bantu Holomisa
Winnie Madikizela-Mandela
Patricia De Lille
Mathews Phosa
Tokyo Sexwale

"Jonas" skryf in boodskap news:3de3777d$0$231@hades.is.co.za...
> Kom ons verander die vraag - die 100 Suid-Afrikaners wat binne hulle
> tydsgewrig die grootste invloed op die verloop van sake in SA gehad het -
> positief of negatief....
> "Annette" wrote in message
> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>
>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>> het.
>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69547 is 'n antwoord op boodskap #69529] Wo, 27 November 2002 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, wat van Ernie Els en Retief Goosen? Gary Player?

"Pieter" skryf in boodskap news:3de447a9$0$226@hades.is.co.za...
> As julle so aanhou sit on sommer vir Steve Hofmeyer by (lol)
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69550 is 'n antwoord op boodskap #69547] Wo, 27 November 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En Jody Scheckter.

Annette

Happiness is a State of Mind

"Elaine" skryf in boodskap news:3de48ba6.0@news1.mweb.co.za...
> Haai, wat van Ernie Els en Retief Goosen? Gary Player?
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3de447a9$0$226@hades.is.co.za...
>> As julle so aanhou sit on sommer vir Steve Hofmeyer by (lol)
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69552 is 'n antwoord op boodskap #69539] Wo, 27 November 2002 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul - wat van Tommy Bedford?

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:as1qit$pjq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dr.H.F.VERWOERD
> P.W.Botha
> Kevin Curren eerder as Wayne Ferreira
> Ilana Kloss
> Zola Budd-Pieterse
> Gary Player
> Penny Heyns
> Francois Pienaar
> Charmaine Fick(oor twee dekades heen SA_Rekords in verskeie items
> gehou:400m/80mH/400m H,asook die springbok atletiek kapteine gewees)
> Ina Van Rensburg
> Johan Fourie
> Evette De Klerk
> Naas Das Botha
> A.P.Treurnicht
> Mandela
> Clive Derby Lewis
> Piet Skiet Rudolph
> Robert Van Tonder(oud-taal stryder)
> Eugene Terre Blanche
> Yvonne Vermaak
> Beverly Mould
> Anna Neetling-Pohl
> Wena Naude
> Siegfriedt Mynhardt
> Ge Korsten
> Gerrie Coetzee
> Ernie Els
> Ester Brand
> Karen Muir
> Charmaine Gail-Weavers
> Hesterie Storbeck-Cloete
> John Van Reenen
> Chris Barnard
> John Vorster(eerste premier wat met 'n Afrika leier in
> gesprek getree het)
> Genl JBM Hertzog
> Genl.Beyers
> Dr.Hans La Grange
> Dr.Buthelezi
> Dr.Lucas Mangope
> Bantu Holomisa
> Winnie Madikizela-Mandela
> Patricia De Lille
> Mathews Phosa
> Tokyo Sexwale
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3de3777d$0$231@hades.is.co.za...
>> Kom ons verander die vraag - die 100 Suid-Afrikaners wat binne hulle
>> tydsgewrig die grootste invloed op die verloop van sake in SA gehad het -
>> positief of negatief....
>> "Annette" wrote in message
>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>
>>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
>>> het.
>>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69553 is 'n antwoord op boodskap #69547] Wo, 27 November 2002 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal oor die naweek die names wat gegee is benommer - en as daar meer as
100 is, sal ons begin baklei wie uitgelaat moet word:))
Annette

in message news:3de48ba6.0@news1.mweb.co.za...
> Haai, wat van Ernie Els en Retief Goosen? Gary Player?
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3de447a9$0$226@hades.is.co.za...
>> As julle so aanhou sit on sommer vir Steve Hofmeyer by (lol)
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69559 is 'n antwoord op boodskap #69553] Wo, 27 November 2002 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier's 'n idee. Gee al die name, en elke ou kies 'n honderd daaruit. Die
100 wat die meeste stemme verwerf wen. Ons moet net elke keer jou
oorspronklike pos gebruik wanneer ons ons 100 kies.
Nou wie't kon dink daar's so baie Afrikaners wat 'n impak op ons sal hê?

E

"Annette" skryf in boodskap news:as22gi$n3ink$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal oor die naweek die names wat gegee is benommer - en as daar meer as
> 100 is, sal ons begin baklei wie uitgelaat moet word:))
> Annette
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69560 is 'n antwoord op boodskap #69413] Wo, 27 November 2002 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oe, ek het nog 'n paar:

Johnny Clegg
Shaun Pollock
Francois Pienaar (hy was ons Kaptein toe ons die 1995 wêreldbeker gewen
het).

E

"Annette" wrote:
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69565 is 'n antwoord op boodskap #69560] Wo, 27 November 2002 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
Elisabeth Eybers?
Baba

"Elaine" skryf in boodskap news:3de4916d.0@news1.mweb.co.za...
> Oe, ek het nog 'n paar:
>
> Johnny Clegg
> Shaun Pollock
> Francois Pienaar (hy was ons Kaptein toe ons die 1995 wêreldbeker gewen
> het).
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69568 is 'n antwoord op boodskap #69553] Wo, 27 November 2002 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette jy moenie my opninie uitlaat nie, want ek kan se maar net die
Afrikaners die in die wereld bekend is :-)))

So ek dink my stem is baie belangrik.

Gr.Rico, Die nie meer rugby kan kyk nie, sonder Annette oor die veld te sien
hardloop tussen Skotte en Franse :-))

"Annette" skryf in boodskap news:as22gi$n3ink$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal oor die naweek die names wat gegee is benommer - en as daar meer as
> 100 is, sal ons begin baklei wie uitgelaat moet word:))
> Annette
>
>
> in message news:3de48ba6.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai, wat van Ernie Els en Retief Goosen? Gary Player?
>>
>> "Pieter" wrote in message
>> news:3de447a9$0$226@hades.is.co.za...
>>> As julle so aanhou sit on sommer vir Steve Hofmeyer by (lol)
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69570 is 'n antwoord op boodskap #69568] Wo, 27 November 2002 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik sal jou lysie name daar weer Rico.
En jy kan maar rugby kyk hoor, dis net met die losskrums dat jy moet oë
toehou:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3de4ab2a$0$11745$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Annette jy moenie my opninie uitlaat nie, want ek kan se maar net die
> Afrikaners die in die wereld bekend is :-)))
>
> So ek dink my stem is baie belangrik.
>
> Gr.Rico, Die nie meer rugby kan kyk nie, sonder Annette oor die veld te sien
> hardloop tussen Skotte en Franse :-))
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:as22gi$n3ink$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal oor die naweek die names wat gegee is benommer - en as daar meer as
>> 100 is, sal ons begin baklei wie uitgelaat moet word:))
>> Annette
>>
>>
>> in message news:3de48ba6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Haai, wat van Ernie Els en Retief Goosen? Gary Player?
>>>
>>> "Pieter" wrote in message
>>> news:3de447a9$0$226@hades.is.co.za...
>>>> As julle so aanhou sit on sommer vir Steve Hofmeyer by (lol)
>>>
>>
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69578 is 'n antwoord op boodskap #69413] Wo, 27 November 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek noem hulle soos ek hulle onthou :)

Jonty Rhodes
Nanti Hayward
Lance Klusener
Alan Donald

E

"Annette" wrote:
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69581 is 'n antwoord op boodskap #69413] Wo, 27 November 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - siende dat jy hierdie bal aan die rol gesit het, wil jy die
"finale" 100 saamstel - sodat ons daarmee kan verskil.
Net dit. Steven Bantu Biko was eintlik 'n "nobody" - totdat Kol Goosen & kie
hom bygekom het. Hy was 'n besondere nie-suksesvolle mediese student aan
Natal Univ. - iets soos 3 jaar aan die eerstejaar getorring. 'n Haan onner
die henne - vra vir Mamphela Remphela (hoop my spelling is korrek).

"Annette" skryf in boodskap news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69582 is 'n antwoord op boodskap #69413] Wo, 27 November 2002 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Min Shaw en Ge Korsten - hoe vinnig vergeet julle ....; -))))
Danie Craven?

"Annette" skryf in boodskap news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69592 is 'n antwoord op boodskap #69539] Wo, 27 November 2002 18:01 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Serial # 19781010  is tans af-lyn  Serial # 19781010
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 27 Nov 2002 08:54:42 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Dr.H.F.VERWOERD
> P.W.Botha
> Kevin Curren eerder as Wayne Ferreira
> Ilana Kloss
> Zola Budd-Pieterse Sy dra nou skoene, het julle gesien:-)
> Gary Player
> Penny Heyns
> Francois Pienaar Wie's hy? Van Bafana Bafana faam?
> Charmaine Fick(oor twee dekades heen SA_Rekords in verskeie items
> gehou:400m/80mH/400m H,asook die springbok atletiek kapteine gewees)
> Ina Van Rensburg
> Johan Fourie
> Evette De Klerk Ek stim.
> Naas Das Botha Annette het nie gesê noem name nie. Sy soek name wat merke gemaak het
> A.P.Treurnicht
> Mandela
> Clive Derby Lewis
> Piet Skiet Rudolph Lid van hoeveel verskillende politieke partye was hy?
> Robert Van Tonder(oud-taal stryder)
Eendag die voorreg gehad dat Oom Robert my hier by die huis geskakel
het. Net na die stigting van die Boerestaat Party.
> Eugene Terre Blanche Het julle gesien hoe maer het hy geword?
> Yvonne Vermaak
> Beverly Mould
> Anna Neetling-Pohl
> Wena Naude Natuurlik
> Siegfriedt Mynhardt
> Ge Korsten
> Gerrie Coetzee
> Ernie Els Hy kan nie tennis speel om sy lewe te red nie
> Ester Brand
> Karen Muir Absoluut
> Charmaine Gail-Weavers
> Hesterie Storbeck-Cloete Die Koster Girltjie
> John Van Reenen
> Chris Barnard
Hier het tannie Hester haar tune gechange toe sy agterkom hoe
rasssisties hy was
> John Vorster(eerste premier wat met 'n Afrika leier in
> gesprek getree het) Ja, positief òf negatief het sy gesê
> Genl JBM Hertzog
> Genl.Beyers
> Dr.Hans La Grange
> Dr.Buthelezi
> Dr.Lucas Mangope
> Bantu Holomisa
> Winnie Madikizela-Mandela Hoekom?
> Patricia De Lille Die vrou wat haar dogter weggegooi het?
> Mathews Phosa
> Tokyo Sexwale
>
>

Kawa
Vorige onderwerp: Vir Wouter
Volgende onderwerp: Andre P.Brink op BBC-TV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:30:30 MGT 2024