Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Watter rol speel jy in die lewe?
Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69249] Sa, 23 November 2002 15:28 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"reisiger"
---
huh !!! lewe JY nog ?
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69251 is 'n antwoord op boodskap #69249] Sa, 23 November 2002 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> "reisiger"
> ---
> huh !!! lewe JY nog ?

Ek het gesmaail toe ek jou boodskap sien, Tobie. My kop draai
deesdae van al die "wies wies" hier op die groep. Toe ek reisiger se
boodskap sien, en dit probeer lees, en geen kop of stert daarvan kon
uitmaak nie, toe weet ek...almal wat hier deelneem is darem nie rerig
net inkarnasies van ene Du Plessis nie. Daar is darem 'n Reisiger en
'n Dingus ook...
Nou voel ek baie rustiger...
:-))
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69253 is 'n antwoord op boodskap #69251] Sa, 23 November 2002 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
Toe ek reisiger se boodskap sien, en dit probeer lees, en geen kop of
stert daarvan kon uitmaak nie, toe weet ek...almal wat hier deelneem
is darem nie rerig net inkarnasies van ene Du Plessis nie.
---
ek ook, ek het al begin dink dat duppie die hele ng beheer en al die
postings hier doen en dat dit net jy en ek is wat nog eg is :-)
err ... hello hartlam van my :-)
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69257 is 'n antwoord op boodskap #69253] Sa, 23 November 2002 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Serial # 19781010  is tans af-lyn  Serial # 19781010
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 23 Nov 2002 18:02:20 +0200, "Tobie" wrote:

> "Katryn"
> Toe ek reisiger se boodskap sien, en dit probeer lees, en geen kop of
> stert daarvan kon uitmaak nie, toe weet ek...almal wat hier deelneem
> is darem nie rerig net inkarnasies van ene Du Plessis nie.
> ---
> ek ook, ek het al begin dink dat duppie die hele ng beheer en al die
> postings hier doen en dat dit net jy en ek is wat nog eg is :-)
> err ... hello hartlam van my :-)
>

uiteindelik...! Laat my toe om Gloudina se room te oes want sy sou dit
ook vir julle kon sê. Hierrie keer het ek julle gebôl...!

Dr. Dekkyl and Mr Dyde
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69259 is 'n antwoord op boodskap #69257] Sa, 23 November 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Serial # 19781010"
---
was jy gebore in 10 okt 1978? jy's chickenfeed hier tussen die
grootmense :-)
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69261 is 'n antwoord op boodskap #69259] Sa, 23 November 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Nov 2002 20:33:42 +0200, "Tobie" wrote:

> jy's chickenfeed hier tussen die
> grootmense :-)
>
>

Ek weet, o ja ek weet
maar steeds hoor jy
uit die mond van die suigeling...

seunie
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69263 is 'n antwoord op boodskap #69257] Sa, 23 November 2002 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Serial # 19781010 wrote:

> uiteindelik...! Laat my toe om Gloudina se room te oes want sy sou dit
> ook vir julle kon sê. Hierrie keer het ek julle gebôl...!
>
> Dr. Dekkyl and Mr Dyde

Ek het jou gesê van nouaf gaan ek jou
ignoreer.

Gloudina van Oostrum.
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69264 is 'n antwoord op boodskap #69263] Sa, 23 November 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Nov 2002 19:10:55 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

>
>
> Ek het jou gesê van nouaf gaan ek jou
> ignoreer.
>
> Gloudina van Oostrum.
>

Kom ons gaan eers vir berading
ons kan mos nie soveel jare se fights
ignorees asof dit nooit bestaan het nie

Dawie van die Weskus
Re: Wat [boodskap #69265 is 'n antwoord op boodskap #69261] Sa, 23 November 2002 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Nov 2002 20:55:19 +0200, "Tobie" wrote:

> remove the dummie from the whiskybottle ..... :-)
>

Ek kan nie twee van julle gelyk hanteer nie, Tobie;-)
have a heart...!

DD
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69268 is 'n antwoord op boodskap #69257] Sa, 23 November 2002 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Serial # 19781010 wrote:

> uiteindelik...! Laat my toe om Gloudina se room te oes want sy sou dit
> ook vir julle kon sê. Hierrie keer het ek julle gebôl...!

Aah ja - so bietjie John Donne uit konteks is dalk heel gepas hier?
:-)

"But I have told them, Since you will be true,
You shall be true to them who're false to you."

"And I, which was two fools, do so grow three.
Who are a little wise, the best fools be."

> Dr. Dekkyl and Mr Dyde

LOL!
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69269 is 'n antwoord op boodskap #69253] Sa, 23 November 2002 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> ek ook, ek het al begin dink dat duppie die hele ng beheer en al die
> postings hier doen en dat dit net jy en ek is wat nog eg is :-)

Hehehehe....

> err ... hello hartlam van my :-)


En toe mos ek alweer my serp en donkerbril gaan opdiep om incognito
te raak, want wat doen ek as my man dalk hier lees en sien hoe flirt
ek met die manne?
:-))
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69270 is 'n antwoord op boodskap #69268] So, 24 November 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Nov 2002 18:35:44 -0500, Mies Robinson
wrote:

>
> Aah ja - so bietjie John Donne uit konteks is dalk heel gepas hier?
> :-)
>
> "But I have told them, Since you will be true,
> You shall be true to them who're false to you."
>
> "And I, which was two fools, do so grow three.
> Who are a little wise, the best fools be."
>
>> Dr. Dekkyl and Mr Dyde
>
> LOL!

en om selfs meer uit konteks te gaan
(is dit werklik?)
het John Donne ook gesê:

For thee, thou need'st no such deceit,
For thou thyself art thine own bait;
That fish, that is not catch'd thereby,
Alas, is wiser far than I.

DD (met die aanloklikste kunsaas!)

ns.
Ek sal nou weer bietjie as Sebs skryf
en dan daarin slaag om haar te dryf
die oerwoud in
sonder enige sin
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69278 is 'n antwoord op boodskap #69270] So, 24 November 2002 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> ns.
> Ek sal nou weer bietjie as Sebs skryf
> en dan daarin slaag om haar te dryf
> die oerwoud in
> sonder enige sin

Reg so. :-)
Maar ek wonder tog wat is Sebs se rede om hier te wees?
Behalwe om te trol, bedoel ek.
Re: Wat [boodskap #69280 is 'n antwoord op boodskap #69265] So, 24 November 2002 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
sowwy .............. :-(
nie geweet jy gesels met iemand anders nie ..... seker een van my
blokkasies :-)
---
"DD"
> Ek kan nie twee van julle gelyk hanteer nie, Tobie;-)
> have a heart...!
>
> DD
>
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69281 is 'n antwoord op boodskap #69278] So, 24 November 2002 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Nov 2002 10:36:23 -0500, Miesies Robinson
wrote:

> DD wrote:
>
>> ns.
>> Ek sal nou weer bietjie as Sebs skryf
>> en dan daarin slaag om haar te dryf
>> die oerwoud in
>> sonder enige sin
>
> Reg so. :-)
> Maar ek wonder tog wat is Sebs se rede om hier te wees?
> Behalwe om te trol, bedoel ek.

Sebs stel teleur want hy moes die brief
as aansporing vir 'n opwagting beskou
het.

DX2
Re: Wat [boodskap #69282 is 'n antwoord op boodskap #69280] So, 24 November 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Nov 2002 17:44:02 +0200, "Tobie" wrote:

> sowwy .............. :-(
> nie geweet jy gesels met iemand anders nie ..... seker een van my
> blokkasies :-)
> ---
> "DD"
>> Ek kan nie twee van julle gelyk hanteer nie, Tobie;-)
>> have a heart...!

>> DD

>

Moenie warrie Tobie, ek het die anc reporterjie
ook in 'n blok kassie:-)))
Re: Watter rol speel jy in die lewe? [boodskap #69312 is 'n antwoord op boodskap #69263] Ma, 25 November 2002 04:13 Na vorige boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Van Van Oostrum gepraat wat is sy website se addr. nou weer ?

Pieter

skryf in boodskap news:3DDFD3A2.2060607@rogers.com...
>
> Serial # 19781010 wrote:
>
>
>> uiteindelik...! Laat my toe om Gloudina se room te oes want sy sou dit
>> ook vir julle kon sê. Hierrie keer het ek julle gebêl...!
>>
>> Dr. Dekkyl and Mr Dyde
>
>
> Ek het jou gesê van nouaf gaan ek jou
> ignoreer.
>
> Gloudina van Oostrum.
>
Vorige onderwerp: Afrika...al donkerder soos voor sy ontdekking!
Volgende onderwerp: 53-3: UITERS SLEG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:37:36 MGT 2024