Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Halstarrig
Halstarrig [boodskap #69272] So, 24 November 2002 13:42
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onderwyseres vra die klas om 'n sin te maak met die woord.
Elton: Juffrou, nou die dag toe ons met die skoolbus moes ry om teen
Wellington rugby te gaan speel, toe is dit baie warm, maar die wind waai ook
vreeslik en al die bus se vensters is toe. Toe los Trevor 'n vreeslike stink
wind, en toe het ons halstarrig asem.

Annette
Vorige onderwerp: http://mweb.games.tucows.com/download/preview/211796.html
Volgende onderwerp: Rugbypale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 12:29:57 MGT 2024