Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » boom
boom [boodskap #69083] Wo, 20 November 2002 17:26 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
wat hang aan 'n boom of iets en sing?
johannes kerkorrel
Re: boom [boodskap #69097 is 'n antwoord op boodskap #69083] Wo, 20 November 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Flou - kom dit uit jou eie siek brein uit?

Ek verstaan hoekom mense grappe maak na 'n tragedie. So hanteer die
menslike brein die tragedie makliker (kyk wat het gebeur na die 11 Sept.
"aanvalle"). Maar wees tog oorspronklik in jou grappe. Ek self het my
doodgelag die dag wat my beste vriend begrawe is (toevallig verlede jaar 11
Sept.), en het selfs 'n grap gemaak die dag wat my ouma nogal heel skielik
dood is (2 Sept.). My ander ouma het gebel om my te laat weet sy't gegaan,
en ek en my man klim in die kar en hy jaag deur na my ma-hulle toe. So ewe
onskuldig, en sonder om te dink, sê ek vir hom "Jy hoef nie te jaag nie - sy
gaan nerens heen nie."

Groete
Elaine

"koos" skryf in boodskap news:arggk2$dji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> wat hang aan 'n boom of iets en sing?
> johannes kerkorrel
>
Re: boom [boodskap #69266 is 'n antwoord op boodskap #69097] Sa, 23 November 2002 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis vieslik van jou koos!!!!!!!

en ja Elaine.....dit wat jy gese het is die snaakse en onskuldige manier om
so grappies te maak.....dit is ook nie bad om dit te doen nie........ solank
dit style het en nie hartseer maak nie.......maar daai "grappie" van koos is
mislik en siek.

-xxx- Sebs

"Elaine" skryf in boodskap news:3ddbf8fc.0@news1.mweb.co.za...
> Flou - kom dit uit jou eie siek brein uit?
>
> Ek verstaan hoekom mense grappe maak na 'n tragedie. So hanteer die
> menslike brein die tragedie makliker (kyk wat het gebeur na die 11 Sept.
> "aanvalle"). Maar wees tog oorspronklik in jou grappe. Ek self het my
> doodgelag die dag wat my beste vriend begrawe is (toevallig verlede jaar 11
> Sept.), en het selfs 'n grap gemaak die dag wat my ouma nogal heel skielik
> dood is (2 Sept.). My ander ouma het gebel om my te laat weet sy't gegaan,
> en ek en my man klim in die kar en hy jaag deur na my ma-hulle toe. So ewe
> onskuldig, en sonder om te dink, sê ek vir hom "Jy hoef nie te jaag nie - sy
> gaan nerens heen nie."
>
> Groete
> Elaine
>
> "koos" wrote in message
> news:arggk2$dji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> wat hang aan 'n boom of iets en sing?
>> johannes kerkorrel
>>
>
Re: boom [boodskap #69275 is 'n antwoord op boodskap #69266] So, 24 November 2002 14:26 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mos gesê dis siek, flou en onoorspronklik. Eindelik het ek nog nie regtig
grappies gehoor oor Kerkorrel nie. Nie soos die wat ons gehoor het van
Hansie en Bles nie.

Elaine

"Sebs" wrote:

maar daai "grappie" van koos is
> mislik en siek.
>
> -xxx- Sebs
Vorige onderwerp: Rugbypale
Volgende onderwerp: Afrika...al donkerder soos voor sy ontdekking!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 18:50:12 MGT 2024