Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En die wenners is......
En die wenners is...... [boodskap #69247] Sa, 23 November 2002 09:38 na volgende boodskap
Internet Polisie  is tans af-lyn  Internet Polisie
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
die Springbokke!!!!!!!!!!!!

Iemand het laas voor die Hane-game al genoem (as ek reg onthou was dit
ekself) dat hulle gaan wen. Berig is ook ontvang dat die Skotte ons sou
trap, maar dit was so vergesog dat dit nooit gepubliseer is nie.

Maar vandag gaan die Bokke wen!!
Blykbaar gaan die volgende gebeur;

Daar gaan 'n helse fight of twee wees.
Die Bokke gaan die Ingelse saf maak deur 'n klomp strafskoppe af te staan en
hulle so tydelik laat voorloop.
Die Bokke gaan later ver voorloop, maar dan Vrystaat-tipe rugby begin speel
en nie heeltemal so ver wen nie.
Die Bokke gaan jammer genoeg met net 14 man klaarmaak.
(Party mense is net eenvoudig te butch vir die game)

Maar vandag gaan die Bokke wen !!!!!!!!!!
Re: En die wenners is...... [boodskap #69250 is 'n antwoord op boodskap #69247] Sa, 23 November 2002 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hel,maar jy is goed my ou!
14 man-rugby na net 'n rukkie...maar van die wen weet
ek nie so mooi nie!

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:arnj1b$fa4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die Springbokke!!!!!!!!!!!!
>
> Iemand het laas voor die Hane-game al genoem (as ek reg onthou was dit
> ekself) dat hulle gaan wen. Berig is ook ontvang dat die Skotte ons sou
> trap, maar dit was so vergesog dat dit nooit gepubliseer is nie.
>
> Maar vandag gaan die Bokke wen!!
> Blykbaar gaan die volgende gebeur;
>
> Daar gaan 'n helse fight of twee wees.
> Die Bokke gaan die Ingelse saf maak deur 'n klomp strafskoppe af te staan en
> hulle so tydelik laat voorloop.
> Die Bokke gaan later ver voorloop, maar dan Vrystaat-tipe rugby begin speel
> en nie heeltemal so ver wen nie.
> Die Bokke gaan jammer genoeg met net 14 man klaarmaak.
> (Party mense is net eenvoudig te butch vir die game)
>
> Maar vandag gaan die Bokke wen !!!!!!!!!!
>
Re: En die wenners is...... [boodskap #69289 is 'n antwoord op boodskap #69247] So, 24 November 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, 53 - 3 !
Vok, maar die 'bokke is kuk!

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:arnj1b$fa4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die Springbokke!!!!!!!!!!!!
>
> Iemand het laas voor die Hane-game al genoem (as ek reg onthou was dit
> ekself) dat hulle gaan wen. Berig is ook ontvang dat die Skotte ons sou
> trap, maar dit was so vergesog dat dit nooit gepubliseer is nie.
>
> Maar vandag gaan die Bokke wen!!
> Blykbaar gaan die volgende gebeur;
>
> Daar gaan 'n helse fight of twee wees.
> Die Bokke gaan die Ingelse saf maak deur 'n klomp strafskoppe af te staan en
> hulle so tydelik laat voorloop.
> Die Bokke gaan later ver voorloop, maar dan Vrystaat-tipe rugby begin speel
> en nie heeltemal so ver wen nie.
> Die Bokke gaan jammer genoeg met net 14 man klaarmaak.
> (Party mense is net eenvoudig te butch vir die game)
>
> Maar vandag gaan die Bokke wen !!!!!!!!!!
>
Re: En die wenners is...... [boodskap #69319 is 'n antwoord op boodskap #69247] Ma, 25 November 2002 06:51 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
definisie van 'n idioot: Iemand wat in die bad poep en dan na die bubbles
hap!

Watter bubble het jy gehap?
Of is jou naam dalk "Louis Luyt-ien-dis-ghaais"?

'n Blinde man kon met 'n stok gevoel het dat die ouens van Suid Afrika wat
daar oorsee probeer rugby speel het nie kans gestaan het om te wen nie!

Springbokke vra jy? Nee daar's nog so paar oor op Noblesfontein by
Mannetjies. Ander is hier ook nog, maar die rugbyspelende soort? Nee wat.
Hulle derm-biltongkies is daar in Marseilles, Murrayfield en by Twickenham
opgehang oor die dwarslatte!

Thys oppie Bos

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:arnj1b$fa4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die Springbokke!!!!!!!!!!!!
>
> Iemand het laas voor die Hane-game al genoem (as ek reg onthou was dit
> ekself) dat hulle gaan wen. Berig is ook ontvang dat die Skotte ons sou
> trap, maar dit was so vergesog dat dit nooit gepubliseer is nie.
>
> Maar vandag gaan die Bokke wen!!
> Blykbaar gaan die volgende gebeur;
>
> Daar gaan 'n helse fight of twee wees.
> Die Bokke gaan die Ingelse saf maak deur 'n klomp strafskoppe af te staan en
> hulle so tydelik laat voorloop.
> Die Bokke gaan later ver voorloop, maar dan Vrystaat-tipe rugby begin speel
> en nie heeltemal so ver wen nie.
> Die Bokke gaan jammer genoeg met net 14 man klaarmaak.
> (Party mense is net eenvoudig te butch vir die game)
>
> Maar vandag gaan die Bokke wen !!!!!!!!!!
>
Vorige onderwerp: " Raffinadery " deur ANNETTE SNYMAN
Volgende onderwerp: Goed wat julle nie geweet het nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:36:49 MGT 2024