Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugbylogika
Rugbylogika [boodskap #69189] Vr, 22 November 2002 06:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat nie eintlik bestaan nie - maar wat.
Aangesien ons meer punte teen die Franse aangeteken het as die Skotte, wat
'n swakker span is - moet ons dus meer punte aanteken teen die Engelse.
Dus 13 vir ons more.

Ons het egter twee woeste hoogvatters op senter, so ons sal 'n hele paar
strafskoppe afstaan -
dus 51 vir hulle
:))))
Annette
Re: Rugbylogika [boodskap #69199 is 'n antwoord op boodskap #69189] Vr, 22 November 2002 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die rugby is nie op SuperSport of M-Net nie, maar sal wel op Cartoon Network
te sien wees.

:-)

TJ
Re: Rugbylogika [boodskap #69202 is 'n antwoord op boodskap #69189] Vr, 22 November 2002 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan die Engelse rugbyspelers speel môre sonder onderbroeke.
Sodat die Springbokke ook 'n kans sal hê om aan 'n bal te vat...
Re: Rugbylogika [boodskap #69218 is 'n antwoord op boodskap #69202] Vr, 22 November 2002 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dde220a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan die Engelse rugbyspelers speel môre sonder onderbroeke.
> Sodat die Springbokke ook 'n kans sal hê om aan 'n bal te vat...
>

hahahaha. LMGA

Maar is dit nie so die Skotte speel altyd sonder onderbroeke nie, hulle
speel met 'n kilt en daar is niks onder nie.
Wel ons het so 'n kommurcial op die tv hier :-))

Gr.Rico
>
Re: Rugbylogika [boodskap #69219 is 'n antwoord op boodskap #69218] Vr, 22 November 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis hoekom die bokke teen die skotte verloor het:))
Hulle is nie gewoond om aan ander manne se balle te vat nie;))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3dde70e0$0$46616$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Wouter Plaasvark" schreef in bericht
> news:3dde220a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan die Engelse rugbyspelers speel môre sonder onderbroeke.
>> Sodat die Springbokke ook 'n kans sal hê om aan 'n bal te vat...
>>
>
> hahahaha. LMGA
>
> Maar is dit nie so die Skotte speel altyd sonder onderbroeke nie, hulle
> speel met 'n kilt en daar is niks onder nie.
> Wel ons het so 'n kommurcial op die tv hier :-))
>
> Gr.Rico
>>
>
Re: Rugbylogika [boodskap #69220 is 'n antwoord op boodskap #69202] Vr, 22 November 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Snaaks - maar ons bokke is Manne wat nie graag aan ander spelers se
balle vat nie;))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dde220a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan die Engelse rugbyspelers speel môre sonder onderbroeke.
> Sodat die Springbokke ook 'n kans sal hê om aan 'n bal te vat...
>
Re: Rugbylogika [boodskap #69222 is 'n antwoord op boodskap #69219] Vr, 22 November 2002 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Nov 2002 20:37:09 +0200, "Annette" wrote:


>> "Wouter Plaasvark" schreef in bericht


>> Gr.Rico
>>>

realiteit is snaakser as fiksie.
(N)iemand wat nié DSTV het nié, sal mòre
op die spel kan inskakel nie.
Dit word op cartoon.net uitgesaai.

DD
Re: Rugbylogika [boodskap #69234 is 'n antwoord op boodskap #69219] Sa, 23 November 2002 00:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:arltot$ju2ej$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis hoekom die bokke teen die skotte verloor het:))
> Hulle is nie gewoond om aan ander manne se balle te vat nie;))
> Annette

Hoekom hulle ruik maar altyd by mekaar in hulle kruise?? :-))))

Dalk sal jy, Annette, maar 'n wedstryd gaan meespeel en vir ons almal te
ondersoek :-))))))

Gr.Rico
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3dde70e0$0$46616$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Wouter Plaasvark" schreef in bericht
>> news:3dde220a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek verstaan die Engelse rugbyspelers speel môre sonder onderbroeke.
>>> Sodat die Springbokke ook 'n kans sal hê om aan 'n bal te vat...
>>>
>>
>> hahahaha. LMGA
>>
>> Maar is dit nie so die Skotte speel altyd sonder onderbroeke nie, hulle
>> speel met 'n kilt en daar is niks onder nie.
>> Wel ons het so 'n kommurcial op die tv hier :-))
>>
>> Gr.Rico
>>>
>>
>
Re: Rugbylogika [boodskap #69236 is 'n antwoord op boodskap #69234] Sa, 23 November 2002 03:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Rico, met die grootste graagte. Daar is egter 'n paar probleempies.
Eerstens, met my etniese bou sal ek 'n stut moet wees - want 'n haker kan
net die verkeerde gedagtes vir sekere mense gee.
Tweedens, omdat ek 'n stut is, sal ek nie kans kry om tydens skrums die
ondersoek te doen op die teenstanders nie.
Derdens sal ek moeilikheid optel as ek tydens losskrums onderdoek instel en
per ongeluk een van my eie spanmaats beetkry:))

Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3ddec9ed$0$46609$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:arltot$ju2ej$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis hoekom die bokke teen die skotte verloor het:))
>> Hulle is nie gewoond om aan ander manne se balle te vat nie;))
>> Annette
>
> Hoekom hulle ruik maar altyd by mekaar in hulle kruise?? :-))))
>
> Dalk sal jy, Annette, maar 'n wedstryd gaan meespeel en vir ons almal te
> ondersoek :-))))))
>
>
> Gr.Rico
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3dde70e0$0$46616$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" schreef in bericht
>>> news:3dde220a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek verstaan die Engelse rugbyspelers speel môre sonder onderbroeke.
>>>> Sodat die Springbokke ook 'n kans sal hê om aan 'n bal te vat...
>>>>
>>>
>>> hahahaha. LMGA
>>>
>>> Maar is dit nie so die Skotte speel altyd sonder onderbroeke nie, hulle
>>> speel met 'n kilt en daar is niks onder nie.
>>> Wel ons het so 'n kommurcial op die tv hier :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugbylogika [boodskap #69237 is 'n antwoord op boodskap #69236] Sa, 23 November 2002 04:33 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Wel Rico, met die grootste graagte. Daar is egter 'n paar probleempies.
> Eerstens, met my etniese bou sal ek 'n stut moet wees - want 'n haker kan
> net die verkeerde gedagtes vir sekere mense gee.
> Tweedens, omdat ek 'n stut is, sal ek nie kans kry om tydens skrums die
> ondersoek te doen op die teenstanders nie.
> Derdens sal ek moeilikheid optel as ek tydens losskrums onderdoek instel en
> per ongeluk een van my eie spanmaats beetkry:))

Verskonings, verskonings,
verskonings.

Die mense van Swellendam
Vorige onderwerp: Gé se versoek
Volgende onderwerp: 53-3: Nie so sleg nie ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 13:53:55 MGT 2024