Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mrs Balls se nuutste
Mrs Balls se nuutste [boodskap #68910] So, 17 November 2002 11:40 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Soos die pittige advertensie langs die M2 reken: uiteindelik 'n tamatiesous
vir volwassenes!

Het julle dit "getraai"? Dis nou die nuwe tamatie blatjang van die genoemde
tante. Heerlik! Een van die beter redes hoekom ek nog hier is.....
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #68940 is 'n antwoord op boodskap #68910] So, 17 November 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmm... ek vlieg hoeka volgende Donderdag na Dubai. Ek moet die gewone
boodskappielys saamneem - onder andere natuurlik 'n (groot) Mrs Balls
blatjang.

-Gideon-

"Pete" skryf in boodskap news:ar7v4q$rbq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soos die pittige advertensie langs die M2 reken: uiteindelik 'n tamatiesous
> vir volwassenes!
>
> Het julle dit "getraai"? Dis nou die nuwe tamatie blatjang van die genoemde
> tante. Heerlik! Een van die beter redes hoekom ek nog hier is.....
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #68942 is 'n antwoord op boodskap #68940] So, 17 November 2002 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 17 Nov 2002 20:29:22 +0200, "Gids"
wrote:

> Hmm... ek vlieg hoeka volgende Donderdag na Dubai. Ek moet die gewone
> boodskappielys saamneem - onder andere natuurlik 'n (groot) Mrs Balls
> blatjang.
>
> -Gideon-
>
So jy's 'n koerier

DD
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #68958 is 'n antwoord op boodskap #68942] Ma, 18 November 2002 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:jhoftuc6gln28j4hbfik6pdsr3ebadian6@4ax.com...
> On Sun, 17 Nov 2002 20:29:22 +0200, "Gids"
> wrote:
>
>> Hmm... ek vlieg hoeka volgende Donderdag na Dubai. Ek moet die gewone
>> boodskappielys saamneem - onder andere natuurlik 'n (groot) Mrs Balls
>> blatjang.
>>
>> -Gideon-
>>
> So jy's 'n koerier
>
> DD
>

Seker maar ;)

-Gideon-

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #68962 is 'n antwoord op boodskap #68958] Ma, 18 November 2002 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wens die mense by Balls sit die goed in plastiek of iets ligters as glas.
10 bottels blatjang in 'n tas maak dit nogal swaar.
Annette

"Gids" skryf in boodskap news:ar9ru8$94o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Dave" schreef in bericht
> news:jhoftuc6gln28j4hbfik6pdsr3ebadian6@4ax.com...
>> On Sun, 17 Nov 2002 20:29:22 +0200, "Gids"
>> wrote:
>>
>>> Hmm... ek vlieg hoeka volgende Donderdag na Dubai. Ek moet die gewone
>>> boodskappielys saamneem - onder andere natuurlik 'n (groot) Mrs Balls
>>> blatjang.
>>>
>>> -Gideon-
>>>
>> So jy's 'n koerier
>>
>> DD
>>
>
> Seker maar ;)
>
> -Gideon-
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #68978 is 'n antwoord op boodskap #68958] Ma, 18 November 2002 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" wrote:

> DD
> So jy's 'n koerier

> -Gideon-
> Seker maar ;)

'n Liedjieskrywer en sanger van formaat. Hmmm ja, koerier is dalk 'n
goeie benaming vir iemand wat boodskappe deur musiek kan oordra.
(Ek het toevallig op jou musiek afgekom op die Internet, Gideon.
Veral "Liriek" was baie goed. )
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #68996 is 'n antwoord op boodskap #68978] Ma, 18 November 2002 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Katryn :)

"Katryn" skryf in boodskap news:1gthtugi0cdq8g0bajllnh0i852c4o0pcm@4ax.com...
> "Gids" wrote:
>
>> DD
>> So jy's 'n koerier
>
>> -Gideon-
>> Seker maar ;)
>
> 'n Liedjieskrywer en sanger van formaat. Hmmm ja, koerier is dalk 'n
> goeie benaming vir iemand wat boodskappe deur musiek kan oordra.
> (Ek het toevallig op jou musiek afgekom op die Internet, Gideon.
> Veral "Liriek" was baie goed. )
>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69002 is 'n antwoord op boodskap #68996] Ma, 18 November 2002 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou sing laat ons hoor asseblief.
Annette - wat haar sangstem tydelik verloor het.
Ek het nou so 'n hees praatstem soos die arm kindertjies:))

"Gids" skryf in boodskap news:arb5ps$5f0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Katryn :)
>
> "Katryn" schreef in bericht
> news:1gthtugi0cdq8g0bajllnh0i852c4o0pcm@4ax.com...
>> "Gids" wrote:
>>
>>> DD
>>> So jy's 'n koerier
>>
>>> -Gideon-
>>> Seker maar ;)
>>
>> 'n Liedjieskrywer en sanger van formaat. Hmmm ja, koerier is dalk 'n
>> goeie benaming vir iemand wat boodskappe deur musiek kan oordra.
>> (Ek het toevallig op jou musiek afgekom op die Internet, Gideon.
>> Veral "Liriek" was baie goed. )
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69006 is 'n antwoord op boodskap #69002] Ma, 18 November 2002 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jy moes vir die Bokke geskree het dan sou jou stem nou nog reg gewees
het.......

"Annette" skryf in boodskap news:arb6qg$gkv4i$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou sing laat ons hoor asseblief.
> Annette - wat haar sangstem tydelik verloor het.
> Ek het nou so 'n hees praatstem soos die arm kindertjies:))
>
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69008 is 'n antwoord op boodskap #68978] Ma, 18 November 2002 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> 'n Liedjieskrywer en sanger van formaat. Hmmm ja, koerier is dalk 'n
> goeie benaming vir iemand wat boodskappe deur musiek kan oordra.
> (Ek het toevallig op jou musiek afgekom op die Internet, Gideon.
> Veral "Liriek" was baie goed. )

Kan jy asseblief vir ons die site gee
vir Gideon se musiek?

Gloudina
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69012 is 'n antwoord op boodskap #69008] Ma, 18 November 2002 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Kan jy asseblief vir ons die site gee
> vir Gideon se musiek?

Gideon, ek hoop dis in orde? Indien nie, moet jy my maar kom skop as
jy dalk eendag hier in Georgia kom kuier! :-)

http://www.oocities.org/giepievz/
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69020 is 'n antwoord op boodskap #69012] Di, 19 November 2002 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mooi seun:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:l8nitucvssln80l5sjm16pviuuu9h2qv97@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Kan jy asseblief vir ons die site gee
>> vir Gideon se musiek?
>
> Gideon, ek hoop dis in orde? Indien nie, moet jy my maar kom skop as
> jy dalk eendag hier in Georgia kom kuier! :-)
>
> http://www.oocities.org/giepievz/
>
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69041 is 'n antwoord op boodskap #69020] Di, 19 November 2002 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja - albei my seuns is mooi kinders - hulle lyk gelukkig na hul Ma
-Gideon-
"Annette" skryf in boodskap news:arch6p$h33gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mooi seun:))
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:l8nitucvssln80l5sjm16pviuuu9h2qv97@4ax.com...
>> "@rogers.com" wrote:
>>
>>> Kan jy asseblief vir ons die site gee
>>> vir Gideon se musiek?
>>
>> Gideon, ek hoop dis in orde? Indien nie, moet jy my maar kom skop as
>> jy dalk eendag hier in Georgia kom kuier! :-)
>>
>> http://www.oocities.org/giepievz/
>>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
Re: Mrs Balls se nuutste [boodskap #69062 is 'n antwoord op boodskap #69041] Wo, 20 November 2002 04:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek nie van jou seuns gepraat nie;))
Annette

"Gids" skryf in boodskap news:ardn4n$ddc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - albei my seuns is mooi kinders - hulle lyk gelukkig na hul Ma
> -Gideon-
> "Annette" schreef in bericht
> news:arch6p$h33gr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mooi seun:))
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:l8nitucvssln80l5sjm16pviuuu9h2qv97@4ax.com...
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>>> Kan jy asseblief vir ons die site gee
>>>> vir Gideon se musiek?
>>>
>>> Gideon, ek hoop dis in orde? Indien nie, moet jy my maar kom skop as
>>> jy dalk eendag hier in Georgia kom kuier! :-)
>>>
>>> http://www.oocities.org/giepievz/
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.410 / Virus Database: 231 - Release Date: 2002/10/31
>
Vorige onderwerp: Kaalgatpersketyd
Volgende onderwerp: adres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:56:33 MGT 2024