Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » US se Monstervergadering vanaand
US se Monstervergadering vanaand [boodskap #68736] Do, 14 November 2002 10:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Grootse konvokasievergadering word vir vanaand voorspel, met duisende
mense wat verwag word om dit by te woon.
Die US se konseptaalplan en -beleid gaan deur die konvokasie gevel word.
Die konseptaalplan en -beleid is gister uitgereik.
Daarvolgens is die voorgraadse leer- en onderrigtaal van die US by verstek
Afrikaans.
Prof Christo Viljoen en sy makkers van die Afrikaanse Oorlegplatform, groep
van 63 en Vriende van Afrikaans wil hê die beleid moet stel dat Afrikaans
die ankertaal is, by verstek Afrikaans is te vaag.

Annette
Re: US se Monstervergadering vanaand [boodskap #69005 is 'n antwoord op boodskap #68736] Ma, 18 November 2002 19:02 Na vorige boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat het toe gebeur?
"Annette" wrote in message
news:aqvuem$dl92p$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Grootse konvokasievergadering word vir vanaand voorspel, met duisende
> mense wat verwag word om dit by te woon.
> Die US se konseptaalplan en -beleid gaan deur die konvokasie gevel word.
> Die konseptaalplan en -beleid is gister uitgereik.
> Daarvolgens is die voorgraadse leer- en onderrigtaal van die US by verstek
> Afrikaans.
> Prof Christo Viljoen en sy makkers van die Afrikaanse Oorlegplatform, groep
> van 63 en Vriende van Afrikaans wil hê die beleid moet stel dat Afrikaans
> die ankertaal is, by verstek Afrikaans is te vaag.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: 'n dom vraag van 'n nuwe(rige) oukie
Volgende onderwerp: Help
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:25:08 MGT 2024