Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help
Help [boodskap #68896] So, 17 November 2002 00:56 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Help asb. Ek het vandag (of is dit gister?) 'n baba hondjie persent gekry
en sy weier om te slaap. Sy wil nie ophou skree nie, nie eers as ek haar
optel nie. My eerste hond het net geskree as hy wou uitgaan, en het na die
tyd weer ewe soet in sy boks gaan lê en slaap. Dis al 3:00 en dit gaan al
van 5 uur vanmiddag aan. My man lê rustig en slaap. Daai swembad begin al
hoe aantrekliker lyk. Heeeeeeeelllllllllppppppppppp!

Groete
Elaine
Re: Help [boodskap #68897 is 'n antwoord op boodskap #68896] So, 17 November 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sit 'n horlosie onder die matras, sodat hy/sy die "hartklop" kan hoor.en
rustig raak.
Of nog beter - laat baba by jou lê:)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd6e948.0@news1.mweb.co.za...
> Help asb. Ek het vandag (of is dit gister?) 'n baba hondjie persent gekry
> en sy weier om te slaap. Sy wil nie ophou skree nie, nie eers as ek haar
> optel nie. My eerste hond het net geskree as hy wou uitgaan, en het na die
> tyd weer ewe soet in sy boks gaan lê en slaap. Dis al 3:00 en dit gaan al
> van 5 uur vanmiddag aan. My man lê rustig en slaap. Daai swembad begin al
> hoe aantrekliker lyk. Heeeeeeeelllllllllppppppppppp!
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Help [boodskap #68899 is 'n antwoord op boodskap #68897] So, 17 November 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hiermee stem ek saam. Ek het Weimeraners en as so 'n klein seuntjie nie
wil rustig raak nie, werk 'n wekker goed, of vat 'n sokkie wat jy pas gedra
het en gee dit vir hom daar waar hy lê. Hy voel alleen en verlore.....jou
reuk sal hom rustig stem.

"Annette" skryf in boodskap news:ar7avq$fsgfr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sit 'n horlosie onder die matras, sodat hy/sy die "hartklop" kan hoor.en
> rustig raak.
> Of nog beter - laat baba by jou lê:)
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3dd6e948.0@news1.mweb.co.za...
>> Help asb. Ek het vandag (of is dit gister?) 'n baba hondjie persent gekry
>> en sy weier om te slaap. Sy wil nie ophou skree nie, nie eers as ek haar
>> optel nie. My eerste hond het net geskree as hy wou uitgaan, en het na
> die
>> tyd weer ewe soet in sy boks gaan lê en slaap. Dis al 3:00 en dit gaan al
>> van 5 uur vanmiddag aan. My man lê rustig en slaap. Daai swembad begin
> al
>> hoe aantrekliker lyk. Heeeeeeeelllllllllppppppppppp!
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: Help [boodskap #68912 is 'n antwoord op boodskap #68897] So, 17 November 2002 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek besit nie so horlosie nie. En baba hou ook nie op huil as sy by my le
nie. Sy's 'n difficult brakkie.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:ar7avq$fsgfr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sit 'n horlosie onder die matras, sodat hy/sy die "hartklop" kan hoor.en
> rustig raak.
> Of nog beter - laat baba by jou lê:)
> Annette
Re: Help [boodskap #68913 is 'n antwoord op boodskap #68899] So, 17 November 2002 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het dit ook getry. Ek dink sy's gewoond daaraan om buite te wees. My ander
hond (8 maande), hou niks van hierdie nuwe indringer nie. Ons hoop maar hy
raak haar gewoond. Ek het baba op 'n stadium langs "ouboet" neergesit, en
die het gevlug. Hopenlik voel sy 'n bietjie beter vanaand.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd73690.0@news1.mweb.co.za...
> Hiermee stem ek saam. Ek het Weimeraners en as so 'n klein seuntjie nie
> wil rustig raak nie, werk 'n wekker goed, of vat 'n sokkie wat jy pas gedra
> het en gee dit vir hom daar waar hy lê. Hy voel alleen en verlore.....jou
> reuk sal hom rustig stem.
Re: Help [boodskap #68919 is 'n antwoord op boodskap #68912] So, 17 November 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Doop haar Gloudina.....o nee! Arme hond!

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd788f5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek besit nie so horlosie nie. En baba hou ook nie op huil as sy by my le
> nie. Sy's 'n difficult brakkie.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:ar7avq$fsgfr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sit 'n horlosie onder die matras, sodat hy/sy die "hartklop" kan hoor.en
>> rustig raak.
>> Of nog beter - laat baba by jou lê:)
>> Annette
>
Re: Help [boodskap #68922 is 'n antwoord op boodskap #68919] So, 17 November 2002 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee jitte, dit kan ek nie aan haar doen nie. Haar naam is Sasha. Sy lê
nou - heel rustig nogal - op die tafel langs my muis. Steun en kreun net so
bietjie. Ek sukkel ook met bosluise en vlooie op die arme hond. Sy kom
seker van 'n plaas af, want sy's nou al "gefrontline" en gedip, maar die
bosluise en vlooie klou.

Wat weet julle van "Border Kollies" af. Ek's bevrees, ek weet nie veel van
hulle persoonlikhede en behoeftes nie.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd795c3.0@news1.mweb.co.za...
> Doop haar Gloudina.....o nee! Arme hond!
Re: Help [boodskap #68938 is 'n antwoord op boodskap #68922] So, 17 November 2002 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eindelose energie - groot erf/plaas nodig. Baie aandag - sinvolle take ..
Bal speletjies - fetch - eindeloos.
Baie / hoogs intelligent - baie getrou. 'n Plaasseun se droomhond. Goeie
moeders - die tewe natuurlik. O ja, jy kry 'n korthaar variasie - 'n Joodse
vrind van my het twee van beide soorte gehad.

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd79c4e.0@news1.mweb.co.za...
> Nee jitte, dit kan ek nie aan haar doen nie. Haar naam is Sasha. Sy lê
> nou - heel rustig nogal - op die tafel langs my muis. Steun en kreun net so
> bietjie. Ek sukkel ook met bosluise en vlooie op die arme hond. Sy kom
> seker van 'n plaas af, want sy's nou al "gefrontline" en gedip, maar die
> bosluise en vlooie klou.
>
> Wat weet julle van "Border Kollies" af. Ek's bevrees, ek weet nie veel van
> hulle persoonlikhede en behoeftes nie.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd795c3.0@news1.mweb.co.za...
>> Doop haar Gloudina.....o nee! Arme hond!
>
Re: Help [boodskap #68945 is 'n antwoord op boodskap #68938] So, 17 November 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, dit help. Kom hulle goed oor die weg met ander honde? Die Chow is
op die oomblik nie te mal oor haar nie. Hoop maar hy kom oor dit, anders
sal ek die Kollie moet weggee.

Groete
Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3dd7dc0c$0$237@hades.is.co.za...
> Eindelose energie - groot erf/plaas nodig. Baie aandag - sinvolle take ..
> Bal speletjies - fetch - eindeloos.
> Baie / hoogs intelligent - baie getrou. 'n Plaasseun se droomhond. Goeie
> moeders - die tewe natuurlik. O ja, jy kry 'n korthaar variasie - 'n Joodse
> vrind van my het twee van beide soorte gehad.
Re: Help [boodskap #68954 is 'n antwoord op boodskap #68912] Ma, 18 November 2002 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Onthou tog maardat 'n elektroniese wekker nie die gewensde uitwerking het
nie :)

--
Groetnis

Francois

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd788f5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek besit nie so horlosie nie. En baba hou ook nie op huil as sy by my le
> nie. Sy's 'n difficult brakkie.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:ar7avq$fsgfr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sit 'n horlosie onder die matras, sodat hy/sy die "hartklop" kan hoor.en
>> rustig raak.
>> Of nog beter - laat baba by jou lê:)
>> Annette
>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.394 / Virus Database: 224 - Release Date: 2002/10/04
Re: Help [boodskap #68956 is 'n antwoord op boodskap #68945] Ma, 18 November 2002 03:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Byt vas - ek dink die kollie is slimmer as die chow...

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd7ee68.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie, dit help. Kom hulle goed oor die weg met ander honde? Die Chow is
> op die oomblik nie te mal oor haar nie. Hoop maar hy kom oor dit, anders
> sal ek die Kollie moet weggee.
>
> Groete
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3dd7dc0c$0$237@hades.is.co.za...
>> Eindelose energie - groot erf/plaas nodig. Baie aandag - sinvolle take ..
>> Bal speletjies - fetch - eindeloos.
>> Baie / hoogs intelligent - baie getrou. 'n Plaasseun se droomhond. Goeie
>> moeders - die tewe natuurlik. O ja, jy kry 'n korthaar variasie - 'n
> Joodse
>> vrind van my het twee van beide soorte gehad.
>
Re: Help [boodskap #68968 is 'n antwoord op boodskap #68956] Ma, 18 November 2002 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy is tien teen een, maar die chow was eerste hier. Hy sal haar wel gewoond
raak.
Dankie vir die raad.

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3dd85d45$0$229@hades.is.co.za...
> Byt vas - ek dink die kollie is slimmer as die chow...
Re: Help [boodskap #68979 is 'n antwoord op boodskap #68896] Ma, 18 November 2002 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kan ook maar sien jy is nie baba-hondjies gewoond nie!

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd6e948.0@news1.mweb.co.za...
> Help asb. Ek het vandag (of is dit gister?) 'n baba hondjie persent gekry
> en sy weier om te slaap. Sy wil nie ophou skree nie, nie eers as ek haar
> optel nie. My eerste hond het net geskree as hy wou uitgaan, en het na die
> tyd weer ewe soet in sy boks gaan lê en slaap. Dis al 3:00 en dit gaan al
> van 5 uur vanmiddag aan. My man lê rustig en slaap. Daai swembad begin al
> hoe aantrekliker lyk. Heeeeeeeelllllllllppppppppppp!
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Help [boodskap #69010 is 'n antwoord op boodskap #68954] Ma, 18 November 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
UHM - DUH!

"Francois Human" skryf in boodskap news:arbfcn$fnk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou tog maardat 'n elektroniese wekker nie die gewensde uitwerking het
> nie :)
Re: Help [boodskap #69011 is 'n antwoord op boodskap #68979] Ma, 18 November 2002 21:39 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is eindelik. Ek het al honde vandat ek 10 is. My eerste hond was 'n
vreeslik aggresiewe foxterrier. Toe hy so 8 was het ek 'n Duitse Herder
gekry en toe die eerste foxie dood is, het ek vir hom 'n dogtertjie maatjie
gekoop (ook 'n foxie). Ek moes hulle by my ouers los toe ek Johannesburg
toe getrek het omdat ek in 'n woonstel gebly het. So 9 maande terug het ek
in 'n huis ingetrek en ek het 'n maand later 'n Chow gekoop. Saterdag het
ek die kollie persent gekry vir my jaarsdag.
Maar al is sy my vyfde hond het ek nog nooit 'n hond so sonder ophou hoor
skreeu nie. Hulle hou gewoonlik op as 'n mens hulle optel of een van jou
kledingstukke langs hulle neersit. Nie hierdie enetjie nie. Sy skrou en
skrou en skrou en skrou sonder ophou. Vandag ek uitgevind het kollies hou
nie daarvan om "ingedruk" te voel nie. Hulle het spasie om hulle nodig, so
die boks waarin ek haar laat slaap het is iets van die verlede. Vanaand kan
sy op die vloer slaap, dit lyk asof sy daarvan hou.

Groete
Elaine

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:arb4nb$33u$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan ook maar sien jy is nie baba-hondjies gewoond nie!
Vorige onderwerp: US se Monstervergadering vanaand
Volgende onderwerp: Lang Lus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:59:03 MGT 2024