Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n dom vraag van 'n nuwe(rige) oukie
'n dom vraag van 'n nuwe(rige) oukie [boodskap #68950] So, 17 November 2002 22:17 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die nuus oor Kerkorrel se 'demise' gepos hier Maandagaand.
Sedertdien is pos en antwoorde verdwene? Ek dom?
--
Groetnis

Francois

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.394 / Virus Database: 224 - Release Date: 2002/10/04
Re: 'n dom vraag van 'n nuwe(rige) oukie [boodskap #68955 is 'n antwoord op boodskap #68950] Ma, 18 November 2002 01:07 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human"
Ek het die nuus oor Kerkorrel se 'demise' gepos hier Maandagaand.
Sedertdien is pos en antwoorde verdwene? Ek dom?

Wouter
Hier is mense wat baie meer hiervan weet, maar nuusgroepe se
berigte het 'n beperkte leeftyd, ja. Ek sien jy gebruik Outlook
Express, jy kan die periode stel by Tools/Options/Maintenance.
(Na jy dié boodskap gelees en toegemaak het.)

Maar ek dink dit hang in die praktyk ook af hoe lank jou ISP
(telkomsa) die ou boodskappe gaan ondersteun. Dit gaan
jou waarskynlik beperk.

Die boodskap wat jy gestuur het, behoort jy nog onder "Sent
Items" te hê, as jy 'n standaardopstelling het. En jy kan
boodskappe bewaar deur hulle te "copy" na 'n gewone e-pos
"Folder". Skep eers 'n ekstra Folder, klik regs op die boodskap
en kies "Copy to Folder".

Maar as jy ernstiger opsies wil oorweeg moet jy met die mense
met die regte Nuuslesers gesels.
Vorige onderwerp: Hoe op dees aarde is dit moontlik?
Volgende onderwerp: US se Monstervergadering vanaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 21:41:03 MGT 2024