Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nare feite
Nare feite [boodskap #68739] Do, 14 November 2002 11:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
1) Daar was finansiële probleme
2) 'n Brief is agtergelaat
3) Beide sy polse is gesny
4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.

Annette
Re: Nare feite [boodskap #68742 is 'n antwoord op boodskap #68739] Do, 14 November 2002 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja, dis wreed, maar hy't seker gemaak hy doen die job ordentelik. Elke
keer as ek iets hoor van Jantjie Orrel sink my hart sommer. Gister het
hulle 'n spesiale program op Geraas ter nagedagtenis aan Ralph gehad. Ek
was skoon in trane. Veral toe hulle die laaste liedjie wat hy op video
vrygestel het (Die Ander Kant) gespeel het.
Sy CD verkope gaan nou natuurlik styg. Dis jammer ons het hom nie so baie
waardeer terwyl hy geleef het nie nê?

Groete
Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:ar01lc$dvr71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
> 1) Daar was finansiële probleme
> 2) 'n Brief is agtergelaat
> 3) Beide sy polse is gesny
> 4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
> 5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
> 6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
> 7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
>
> Annette
Re: Nare feite [boodskap #68744 is 'n antwoord op boodskap #68742] Do, 14 November 2002 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink hy was besonder waardeer. Maar as mens al 1 CD het waarvan mens hou,
dan wag mens maar vir 'n latere een waarop al sy beste liedjies voorkom. Nou
sal daar een wees, maar hy sal nie daar wees om die gevolge te geniet nie.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd39698.0@news1.mweb.co.za...
> Nou ja, dis wreed, maar hy't seker gemaak hy doen die job ordentelik. Elke
> keer as ek iets hoor van Jantjie Orrel sink my hart sommer. Gister het
> hulle 'n spesiale program op Geraas ter nagedagtenis aan Ralph gehad. Ek
> was skoon in trane. Veral toe hulle die laaste liedjie wat hy op video
> vrygestel het (Die Ander Kant) gespeel het.
> Sy CD verkope gaan nou natuurlik styg. Dis jammer ons het hom nie so baie
> waardeer terwyl hy geleef het nie nê?
>
> Groete
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:ar01lc$dvr71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
>> 1) Daar was finansiële probleme
>> 2) 'n Brief is agtergelaat
>> 3) Beide sy polse is gesny
>> 4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
>> 5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
>> 6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
>> 7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
>>
>> Annette
>
Re: Nare feite [boodskap #68747 is 'n antwoord op boodskap #68739] Do, 14 November 2002 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klink meer na moord?

"Annette" skryf in boodskap news:ar01lc$dvr71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
> 1) Daar was finansiële probleme
> 2) 'n Brief is agtergelaat
> 3) Beide sy polse is gesny
> 4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
> 5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
> 6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
> 7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
>
> Annette
>
Re: Nare feite [boodskap #68751 is 'n antwoord op boodskap #68747] Do, 14 November 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja hulle kyk in op vuil spel. So het ek gehoor in elk geval.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3dd3d1d5$0$229@hades.is.co.za...
> Klink meer na moord?
Re: Nare feite [boodskap #68766 is 'n antwoord op boodskap #68744] Do, 14 November 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lexmaniac  is tans af-lyn  lexmaniac
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in boodskap news:ar08oo$dnkjq$1@ID-
92016.news.dfncis.de...
> Ek dink hy was besonder waardeer. Maar as mens al 1 CD het waarvan
> mens hou, dan wag mens maar vir 'n latere een waarop al sy beste
> liedjies voorkom. Nou sal daar een wees, maar hy sal nie daar wees om
> die gevolge te geniet nie. Annette
>

Ook hier in Vlaanderen zijn er mensen die verdriet hebben om hem
:'-(

Gebed aan God

Laat in mijn leven van hem over, Heer,
wat niet geheel aan U is toegevallen:
Er gaan nog Witte Vogels heen en weer,
die in mijn bloed hun nesten bleven bouwen.

En zwarte vlinders komen telkens meer
uit de coconnen van verzonken dalen
de bloemen vinden, die zich openvouwen
onder de stergewelven van weleer.

Naar Gerrit Achterberg
uit de bundel "Thebe" (1941)

--
Lex
Re: Nare feite [boodskap #68767 is 'n antwoord op boodskap #68751] Do, 14 November 2002 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Denk hulle dit was moord???

Gr.Rico

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd3e86d.0@news1.mweb.co.za...
> Ja hulle kyk in op vuil spel. So het ek gehoor in elk geval.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3dd3d1d5$0$229@hades.is.co.za...
>> Klink meer na moord?
>
Re: Nare feite [boodskap #68768 is 'n antwoord op boodskap #68744] Do, 14 November 2002 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees partykeer oor sy vriend Dimitri??
Was JK gay??

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:ar08oo$dnkjq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink hy was besonder waardeer. Maar as mens al 1 CD het waarvan mens hou,
> dan wag mens maar vir 'n latere een waarop al sy beste liedjies voorkom. Nou
> sal daar een wees, maar hy sal nie daar wees om die gevolge te geniet nie.
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3dd39698.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou ja, dis wreed, maar hy't seker gemaak hy doen die job ordentelik.
> Elke
>> keer as ek iets hoor van Jantjie Orrel sink my hart sommer. Gister het
>> hulle 'n spesiale program op Geraas ter nagedagtenis aan Ralph gehad. Ek
>> was skoon in trane. Veral toe hulle die laaste liedjie wat hy op video
>> vrygestel het (Die Ander Kant) gespeel het.
>> Sy CD verkope gaan nou natuurlik styg. Dis jammer ons het hom nie so baie
>> waardeer terwyl hy geleef het nie nê?
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ar01lc$dvr71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
>>> 1) Daar was finansiële probleme
>>> 2) 'n Brief is agtergelaat
>>> 3) Beide sy polse is gesny
>>> 4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
>>> 5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
>>> 6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
>>> 7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
>>>
>>> Annette
>>
>
Re: Nare feite [boodskap #68772 is 'n antwoord op boodskap #68767] Do, 14 November 2002 23:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek twyfel sterk. Hy het 'n brief gelos?
Wouter

"Rico" skryf in boodskap news:3dd41f0b$0$46617$e4fe514c@news.xs4all.nl...
Denk hulle dit was moord???

Gr.Rico

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd3e86d.0@news1.mweb.co.za...
> Ja hulle kyk in op vuil spel. So het ek gehoor in elk geval.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3dd3d1d5$0$229@hades.is.co.za...
>> Klink meer na moord?
>
Re: Nare feite [boodskap #68773 is 'n antwoord op boodskap #68767] Vr, 15 November 2002 00:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle doen standaard ondersoeke met selfmoord - net om seker te maak. Ek
twyfel of dit moord was. Die bewyse wys na selfmoord.

E

"Rico" skryf in boodskap news:3dd41f0b$0$46617$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Denk hulle dit was moord???
>
> Gr.Rico
Re: Nare feite [boodskap #68774 is 'n antwoord op boodskap #68772] Vr, 15 November 2002 00:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sê so - ja.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dd434a7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek twyfel sterk. Hy het 'n brief gelos?
> Wouter
Re: Nare feite [boodskap #68803 is 'n antwoord op boodskap #68773] Vr, 15 November 2002 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja,soms is hulle ook verkeerd.Dit kan so wees...maar ook nie.
Hulle uitspraak op die ondersoek kan reg wees en ook nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd44213.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle doen standaard ondersoeke met selfmoord - net om seker te maak. Ek
> twyfel of dit moord was. Die bewyse wys na selfmoord.
>
> E
>
> "Rico" wrote in message
> news:3dd41f0b$0$46617$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Denk hulle dit was moord???
>>
>> Gr.Rico
>
Re: Nare feite [boodskap #68814 is 'n antwoord op boodskap #68772] Vr, 15 November 2002 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 01:27:55 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Ek twyfel sterk. Hy het 'n brief gelos?
> Wouter
>
> "Rico"
> Denk hulle dit was moord???
>

Hulle moet nog die handskrif check Rico
Re: Nare feite [boodskap #68861 is 'n antwoord op boodskap #68739] Sa, 16 November 2002 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:ar01lc$dvr71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die volgende verskyn in Die burger vandag re JK:
> 1) Daar was finansiële probleme
> 2) 'n Brief is agtergelaat
> 3) Beide sy polse is gesny
> 4) Daar was ook snymerke aan weerskante van sy nek.
> 5) Die motorsitplek was deurtrek met bloed.
> 6) 30m die bos in het hy op blare gelê.
> 7) 50 m verder het hy hom met sy belt opgehang.
>
> Annette

Ek het nog eens 'n bietjie nagedink, maar hoe op aarde, kan 'n ou na so baie
bloedverlies, sy eie nog ophang?????

Dit moet definitief moord wees!!!!!

Gr.inspector Rico
>
Re: Nare feite [boodskap #68892 is 'n antwoord op boodskap #68803] Sa, 16 November 2002 21:43 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stry nie met jou nie. Ons sal maar wag en sien wat sê hulle.

Elaine

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:ar383s$r78$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja,soms is hulle ook verkeerd.Dit kan so wees...maar ook nie.
> Hulle uitspraak op die ondersoek kan reg wees en ook nie.
Vorige onderwerp: Lag 'n bietjie daar...
Volgende onderwerp: Hulp met "Inkopie Site"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 07:40:44 MGT 2024