Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp met "Inkopie Site"
Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68725] Wo, 13 November 2002 21:55 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou daarvan om myself te vermaak. Ek praat nou van lees, musiek, flieks,
rekenaar speletjies, Internet, ens. Basies enige ding wat ek by die huis
kan doen wat my sal vermaak. Ek glo nie aan "piracy" nie en ek probeer so
ver moontlik al my "goed" (CD's, DVD's, en boeke) wettig koop. Voorheen het
ek al my "goed" by theshoppingmatrix.com gekoop, maar hulle het hulle deure
in Augustus toegemaak. Ek is nie mal oor Kalahari.net nie en ek kan uit die
aard van die saak nie Amazon se goed bekostig nie.
Ek soek 'n plek waar ek al my "goed" kan koop. Een sentrale site wat boeke,
dvd's, cd's en "games" verkoop. As theshoppingmatrix.com binne 24 - 48 uur
kon aflewer kan ander ouens dit ook doen. Nie een van die sites wat ek
besoek het kan dit aan my waarborg nie. Kalahari.net bied 24 uur aflewering
aan vir produkte wat hulle in voorraad het, maar dis gewoonlik die simpel
goed wat niemand wil hê nie.
My vraag is, wie kan my na 'n goeie "Inkopie Site" verwys? Een waar ek my
boeke, cd's, dvd's en games kan koop en waar ek nie 'n ewigheid moet wag
voordat hulle sal aflewer nie. Meer as een site is ook reg as dit moet.

Groete
Elaine
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68749 is 'n antwoord op boodskap #68725] Do, 14 November 2002 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie van die boeke nie, maar probeer gerus www.mysimon.com - baie
gaaf indien elektroniese pryse vergelyk word.
Ek stem nie saam mbt piracy nie. Enige ou wat betaal vir sagteware sal ook
vir die dienste van slegte vrouens betaal...

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd2ca60.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hou daarvan om myself te vermaak. Ek praat nou van lees, musiek, flieks,
> rekenaar speletjies, Internet, ens. Basies enige ding wat ek by die huis
> kan doen wat my sal vermaak. Ek glo nie aan "piracy" nie en ek probeer so
> ver moontlik al my "goed" (CD's, DVD's, en boeke) wettig koop. Voorheen het
> ek al my "goed" by theshoppingmatrix.com gekoop, maar hulle het hulle deure
> in Augustus toegemaak. Ek is nie mal oor Kalahari.net nie en ek kan uit die
> aard van die saak nie Amazon se goed bekostig nie.
> Ek soek 'n plek waar ek al my "goed" kan koop. Een sentrale site wat boeke,
> dvd's, cd's en "games" verkoop. As theshoppingmatrix.com binne 24 - 48 uur
> kon aflewer kan ander ouens dit ook doen. Nie een van die sites wat ek
> besoek het kan dit aan my waarborg nie. Kalahari.net bied 24 uur aflewering
> aan vir produkte wat hulle in voorraad het, maar dis gewoonlik die simpel
> goed wat niemand wil hê nie.
> My vraag is, wie kan my na 'n goeie "Inkopie Site" verwys? Een waar ek my
> boeke, cd's, dvd's en games kan koop en waar ek nie 'n ewigheid moet wag
> voordat hulle sal aflewer nie. Meer as een site is ook reg as dit moet.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68752 is 'n antwoord op boodskap #68749] Do, 14 November 2002 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die site.

En wat van "pirated" dvd's, boeke, musiek en dies meer? Ek voel dat die
skrywers en kunstenaars moeite gedoen het met hulle onderskeie "kunste" om
die beste vir my en jou te lewer. Dan moet ek hom mos betaal vir sy moeite.
alhoewel, die pryse vir sagteware is belaglik. Dis hoekom daar Linux is nê?

Groete
Elaine

"Jonas" wrote:
> Ek stem nie saam mbt piracy nie. Enige ou wat betaal vir sagteware sal ook
> vir die dienste van slegte vrouens betaal...
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68756 is 'n antwoord op boodskap #68725] Do, 14 November 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 23:55:41 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek glo nie aan "piracy" nie en ek probeer so
> ver moontlik al my "goed" (CD's, DVD's, en boeke) wettig koop.

jy is òf skatryk, of jy besit min sagteware of jy jok. Finis en klaar!

> Ek soek 'n plek waar ek al my "goed" kan koop. Een sentrale site wat boeke,
> dvd's, cd's en "games" verkoop.
> Meer as een site is ook reg as dit moet.

daviedavis.apz.azzitnieannerskan.com

DD
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68757 is 'n antwoord op boodskap #68749] Do, 14 November 2002 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Nov 2002 18:43:53 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek weet nie van die boeke nie, maar probeer gerus www.mysimon.com - baie
> gaaf indien elektroniese pryse vergelyk word.
> Ek stem nie saam mbt piracy nie. Enige ou wat betaal vir sagteware sal ook
> vir die dienste van slegte vrouens betaal...

lol - wat sê vir jou ek hou nie van slegte vrouens se geselsskap
nie:-)
Aan die annerkant hoef jy nie met haar te gesels nie:-)))

D
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68775 is 'n antwoord op boodskap #68756] Vr, 15 November 2002 00:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie van sagteware gepraat nie. Sagteware se pryse is ongelooflik
belaglik. As die mense wat Linux sagteware verniet - of so te sê verniet -
kan weg gee en nog steeds 'n wins kan maak, kan die anner ouens sekerlik
hulle pryse ook 'n bietjie af bring.

Ek begroot elke maand vir ietsie nice. 'n CD en 'n boek, of 'n dvd en 'n
game of iets dergliks. Ek koop so een dvd en 'n boek of cd per maand. So
elke tweede of derde maand sal ek 'n "game" koop, speel nie rerig rekenaar
speletjies nie. Dit kos so R500 per maand - afhangende van wat ek koop. 'n
Gemiddelde DVD kos R200 - behalwe as jy iets gewilds koop. Ek moes bv R330
uithaal vir die Gladiator DVD.
Ek doen dit al vandat ek my eie geld verdien het, selfs al maak jy 'n
bietjie minder geld, moet jy nog steeds geld uit hou vir 'n "luxury". Ek
het een keer een van hierdie vreeslike slim ekonome hoor sê - as jy arm dink
sal jy arm leef, sal jy arm wees. Hy het voorgestel jy begroot vir jou
"luxury" elke maand. Dan sal jy nie arm voel nie, jy sal nie arm dink nie,
jy sal nie arm leef nie, en dalk sal jy ook, eendag, nie arm wees nie. So
ver werk dit nie te goed nie - maar ek voel beter oor die saak :-)

Groetnis
Elaine

"Davie Davis" skryf in boodskap news:34r7tuogldmmdeabs7nhovt7olgr6q6ql4@4ax.com...
> On Wed, 13 Nov 2002 23:55:41 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
> jy is óf skatryk, of jy besit min sagteware of jy jok. Finis en klaar!
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68777 is 'n antwoord op boodskap #68752] Vr, 15 November 2002 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
As jy sagteware wettig aflaai van die net en toevallig op die wettige serial
afkom is dit piracy ?

"Elaine" skryf in boodskap news:3dd3e928.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie vir die site.
>
> En wat van "pirated" dvd's, boeke, musiek en dies meer? Ek voel dat die
> skrywers en kunstenaars moeite gedoen het met hulle onderskeie "kunste" om
> die beste vir my en jou te lewer. Dan moet ek hom mos betaal vir sy moeite.
> alhoewel, die pryse vir sagteware is belaglik. Dis hoekom daar Linux is n�?
>
> Groete
> Elaine
>
> "Jonas" wrote:
>> Ek stem nie saam mbt piracy nie. Enige ou wat betaal vir sagteware sal ook
>> vir die dienste van slegte vrouens betaal...
>
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68788 is 'n antwoord op boodskap #68777] Vr, 15 November 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
HEHEHEHE, ja ek dink so.

"Pieter" skryf in boodskap news:3dd477e5$0$227@hades.is.co.za...
> As jy sagteware wettig aflaai van die net en toevallig op die wettige serial
> afkom is dit piracy ?
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68810 is 'n antwoord op boodskap #68777] Vr, 15 November 2002 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Nov 2002 06:28:05 +0200, "Pieter" wrote:

> As jy sagteware wettig aflaai van die net en toevallig op die wettige serial
> afkom is dit piracy ?
>
>
>

As jy in die afdelingswinkel iets van die rak afhaal
en toevallig tussen die rak en kassier by die deur
verbystap, is dit steel as jy kortpad neem na die kar?

DD

ns.
Waarom sal jy om die sirkel loop
as jy daaroor kan stap?
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68811 is 'n antwoord op boodskap #68775] Vr, 15 November 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Davie Davis" wrote in message
> news:34r7tuogldmmdeabs7nhovt7olgr6q6ql4@4ax.com...
>> On Wed, 13 Nov 2002 23:55:41 +0200, "Elaine"
>> wrote:

>> jy is òf skatryk, of jy besit min sagteware of jy jok. Finis en klaar!
>
>
>
> Ek begroot elke maand vir ietsie nice. 'n CD en 'n boek, of 'n dvd en 'n
> game of iets dergliks.

> Groetnis
> Elaine
>

Eendag as jy groot is
en sommetjies maak
sal jy dink en wis
om te kraak
sal miskien nie jou gewetenssaak
maar wel jou bankstaat sis

David Confucius
Re: Hulp met "Inkopie Site" [boodskap #68893 is 'n antwoord op boodskap #68811] Sa, 16 November 2002 21:46 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel siende ek oud genoeg om my eie geld te verdien, en my eie geldsake te
beheer, en solank ek niks beter het om met my geld te doen nie, behalwe om
dit te gebruik vir my eie plesier nie, sien ek nie 'n krisis daarmee om 'n
CD of twee te koop nie.

"Davie Davis" wrote
> Eendag as jy groot is
> en sommetjies maak
> sal jy dink en wis
> om te kraak
> sal miskien nie jou gewetenssaak
> maar wel jou bankstaat sis
>
> David Confucius
Vorige onderwerp: Nare feite
Volgende onderwerp: Ek hoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:42:54 MGT 2024