Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Giggel met 'n traan
Giggel met 'n traan [boodskap #68665] Wo, 13 November 2002 08:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wil toe op die internet kyk wat is die statistiek ivm selfmoord in SA -
hoeveel mans, tienerseuns, vrouens en tienerdogters.
Tik by soek in: statistics - suicide-SA
Het nou nie presies gekry wat ek gesoek het nie - die syfers vir die VSA was
wel beskikbaar, so ook die nommer in SA om te skakel as mens so depressief
voel dat mens selfmoord wil pleeg.
Ook wat om te sê aan iemand wat so depressief is.
Maar die ander sites wat aangegee word onder daardie soek is:
SA against West Indies
en SA against England at Trentbridge

Nou sukkel Balfour ook nog met die krieketspelers
Annette
Re: Giggel met 'n traan [boodskap #68683 is 'n antwoord op boodskap #68665] Wo, 13 November 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OneTel  is tans af-lyn  OneTel
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
Selfmoord is nie 'n opsie nie, nie eers laaste in 'n ry van opsies nie. Dis
eenvoudig 'n verdigsel en 'n verdraaing van die werklikheid en bied geen pad
uit of erens heen nie.
Aan die anderkant het 'n mens die Waarheid en dis waarnatoe 'n mens neig as
die druk opbou. DIT bied wel 'n pad erens heen. Is dit nie waar nie?
Nige

"Annette" skryf in boodskap news:aqt3ja$d30bi$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wil toe op die internet kyk wat is die statistiek ivm selfmoord in SA -
> hoeveel mans, tienerseuns, vrouens en tienerdogters.
> Tik by soek in: statistics - suicide-SA
> Het nou nie presies gekry wat ek gesoek het nie - die syfers vir die VSA was
> wel beskikbaar, so ook die nommer in SA om te skakel as mens so depressief
> voel dat mens selfmoord wil pleeg.
> Ook wat om te sê aan iemand wat so depressief is.
> Maar die ander sites wat aangegee word onder daardie soek is:
> SA against West Indies
> en SA against England at Trentbridge
>
> Nou sukkel Balfour ook nog met die krieketspelers
> Annette
>
Re: Giggel met 'n traan [boodskap #68722 is 'n antwoord op boodskap #68683] Wo, 13 November 2002 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie noodwendig nie. In my familie loop depressie "diep. My eie oupa het
selfmoord gepleeg, en my ma het ook 'n paar keer al probeer. Veral as sy
dink sy's gesond en ophou om haar medikasie te gebruik. Die Waarheid kan
voor jou oë wees. Dit kan jou met 'n hamer oor die kop moker, maar as jy
aan depressie ly sien jy dit nie raak nie. Dis nie dat jy nie wil nie. Dis
dat jy nie kan nie.
Ek raak kwaad vir mense wat sulke goed kwyt raak. Julle weet duidelik nie
waarvan julle praat nie. Dink jouself in jy's in 'n diep donker gat, en jy
probeer uitkom - maar maak nie saak wat jy doen of hoe jy skree nie, jy kan
net nie uitkom nie en niemand kan jou hoor nie. Verbeel jouself nou daar
donker gat is in jou kop en al jou gedagtes sink in daai gat af. En jy
skree en skree vir hulp, maar niemand kan jou hoor nie. Vir so 'n mens is
daar later net een uitweg.

Elaine

"OneTel" skryf in boodskap news:3dd2574e@212.67.96.135...
> Selfmoord is nie 'n opsie nie, nie eers laaste in 'n ry van opsies nie. Dis
> eenvoudig 'n verdigsel en 'n verdraaing van die werklikheid en bied geen pad
> uit of erens heen nie.
> Aan die anderkant het 'n mens die Waarheid en dis waarnatoe 'n mens neig as
> die druk opbou. DIT bied wel 'n pad erens heen. Is dit nie waar nie?
> Nige
Re: Giggel met 'n traan [boodskap #68738 is 'n antwoord op boodskap #68722] Do, 14 November 2002 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd2bdf9.0@news1.mweb.co.za...
> Nie noodwendig nie. In my familie loop depressie "diep. My eie oupa het
> selfmoord gepleeg, en my ma het ook 'n paar keer al probeer. Veral as sy
> dink sy's gesond en ophou om haar medikasie te gebruik. Die Waarheid kan
> voor jou oë wees. Dit kan jou met 'n hamer oor die kop moker, maar as jy
> aan depressie ly sien jy dit nie raak nie. Dis nie dat jy nie wil nie. Dis
> dat jy nie kan nie.

Met de kennis van vandaag kan een depressie ook veroorzaakt worden door een
tekort in de hersenen
van serotonine ( seroxat) en dat is goed te verhelpen..

grt emmy

> Ek raak kwaad vir mense wat sulke goed kwyt raak. Julle weet duidelik nie
> waarvan julle praat nie. Dink jouself in jy's in 'n diep donker gat, en jy
> probeer uitkom - maar maak nie saak wat jy doen of hoe jy skree nie, jy kan
> net nie uitkom nie en niemand kan jou hoor nie. Verbeel jouself nou daar
> donker gat is in jou kop en al jou gedagtes sink in daai gat af. En jy
> skree en skree vir hulp, maar niemand kan jou hoor nie. Vir so 'n mens is
> daar later net een uitweg.
>
> Elaine
>
> "OneTel" wrote in message
> news:3dd2574e@212.67.96.135...
>> Selfmoord is nie 'n opsie nie, nie eers laaste in 'n ry van opsies nie.
> Dis
>> eenvoudig 'n verdigsel en 'n verdraaing van die werklikheid en bied geen
> pad
>> uit of erens heen nie.
>> Aan die anderkant het 'n mens die Waarheid en dis waarnatoe 'n mens neig
> as
>> die druk opbou. DIT bied wel 'n pad erens heen. Is dit nie waar nie?
>> Nige
>
Re: Giggel met 'n traan [boodskap #68741 is 'n antwoord op boodskap #68738] Do, 14 November 2002 12:20 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek jou reg verstaan sê jy vir my dat medikasie depressie kan help? Dit
is so, maar depressie lyers moet die res van hul lewens hul medikasie
gebruik. Dis nie 'n siekte wat genees kan word nie. Omtrent 95% van alle
depressie lyers staak deur die loop van hul lewens hulle medikasie en sink
dan weer terug. Dan moet jy natuurlik weer van voor af begin.

Groete
Elaine

"emmy" skryf in boodskap news:3dd38798$0$10857$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
> Met de kennis van vandaag kan een depressie ook veroorzaakt worden door een
> tekort in de hersenen
> van serotonine ( seroxat) en dat is goed te verhelpen..
>
> grt emmy
>
Vorige onderwerp: Kopdoekkarateka
Volgende onderwerp: Immoraliteit van verregse passie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 08:38:43 MGT 2024