Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad is top-stad in wêreld
Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68486] Ma, 11 November 2002 11:55 na volgende boodskap
Jack[1]  is tans af-lyn  Jack[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
1|11|2002 10:22 - (SA)
Die Burger
Kaapstad is top-stad in wêreld
Theuns van der Westhuizen

KAAPSTAD. - Dis amptelik. Kaapstad is die top-stad op die lys
van die 50 plekke wat mense in hul leeftyd moet sien, en vyfde algeheel.
Dié goeie nuus vir Kaapstad is gisteraand om tienuur in 'n regstreekse
uitsending van die BBC se 50 places to see before you die aangekondig.

Die lys is saamgestel nadat die vervaardigers van die hoogaangeskrewe
BBC Holiday Programme sowat 9 miljoen kykers gevra het om vir die
50 beste vakansiebestemmings ter wêreld te stem. Meer as 20 000
kykers het deelgeneem.

Kaapstad het stede soos Sydney, Parys, New York, Las Vegas,
Venesië en Rome uitgestof. Die eerste vier plekke word ingeneem deur
die Grand Canyon in die VSA, die Groot Barrière-rif in Australië,
Disney World in Florida, VSA, en die Suideiland van Nieu-Seeland.
Die nuus is gister wyd verwelkom deur die stad se toerisme-
en sakesektor.

Die BBC-lys is nie net op BBC1 uitgesaai nie, maar gaan ook
op die BBC World-Wide-satellietdiens en die Discovery Channel
vertoon word. Die inligting kan ook gekry word op die BBC se
webwerf www.bbc.co.uk/50.

'n Uittreksel uit die lys is:
1. Grand Canyon, VSA.
2. Groot Barrière-rif, Australië.
3. Disney World, Florida, VSA.
4. Suideiland, Nieu-Seeland.
5. Kaapstad.
6. Goue Tempel, Amritsar, Indië.
7. Las Vegas, VSA.
8. Sydney, Australië.
9. New York, VSA.
10. Taj Mahal, Indië.
11. Rotsgebergte en Louise-meer, Noord-Amerika.
12. Uluru/Ayers Rock, Australië.
13. Chichen Itza, Mexiko.
14. Machu Picchu, Peru.
15. Niagara-waterval, VSA.
16. Petra, Jordanië.
17. Piramides, Egipte.
18. Venesië, Italië.
19. Maledive.
20. Die Groot Muur van China.
21. Victoria-waterval, Zimbabwe.
http://www.news24.com/Die_Burger/Plaaslik/0,5824,4-77_128332 3,00.html
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68487 is 'n antwoord op boodskap #68486] Ma, 11 November 2002 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is so gewild omdat ons nie eintlik misdaad hier het nie;))
Annette

"Jack" skryf in boodskap news:3dcf992b$3_8@news.teranews.com...
> 1|11|2002 10:22 - (SA)
> Die Burger
> Kaapstad is top-stad in wêreld
> Theuns van der Westhuizen
>
> KAAPSTAD. - Dis amptelik. Kaapstad is die top-stad op die lys
> van die 50 plekke wat mense in hul leeftyd moet sien, en vyfde algeheel.
> Dié goeie nuus vir Kaapstad is gisteraand om tienuur in 'n regstreekse
> uitsending van die BBC se 50 places to see before you die aangekondig.
>
> Die lys is saamgestel nadat die vervaardigers van die hoogaangeskrewe
> BBC Holiday Programme sowat 9 miljoen kykers gevra het om vir die
> 50 beste vakansiebestemmings ter wêreld te stem. Meer as 20 000
> kykers het deelgeneem.
>
> Kaapstad het stede soos Sydney, Parys, New York, Las Vegas,
> Venesië en Rome uitgestof. Die eerste vier plekke word ingeneem deur
> die Grand Canyon in die VSA, die Groot Barrière-rif in Australië,
> Disney World in Florida, VSA, en die Suideiland van Nieu-Seeland.
> Die nuus is gister wyd verwelkom deur die stad se toerisme-
> en sakesektor.
>
> Die BBC-lys is nie net op BBC1 uitgesaai nie, maar gaan ook
> op die BBC World-Wide-satellietdiens en die Discovery Channel
> vertoon word. Die inligting kan ook gekry word op die BBC se
> webwerf www.bbc.co.uk/50.
>
> 'n Uittreksel uit die lys is:
> 1. Grand Canyon, VSA.
> 2. Groot Barrière-rif, Australië.
> 3. Disney World, Florida, VSA.
> 4. Suideiland, Nieu-Seeland.
> 5. Kaapstad.
> 6. Goue Tempel, Amritsar, Indië.
> 7. Las Vegas, VSA.
> 8. Sydney, Australië.
> 9. New York, VSA.
> 10. Taj Mahal, Indië.
> 11. Rotsgebergte en Louise-meer, Noord-Amerika.
> 12. Uluru/Ayers Rock, Australië.
> 13. Chichen Itza, Mexiko.
> 14. Machu Picchu, Peru.
> 15. Niagara-waterval, VSA.
> 16. Petra, Jordanië.
> 17. Piramides, Egipte.
> 18. Venesië, Italië.
> 19. Maledive.
> 20. Die Groot Muur van China.
> 21. Victoria-waterval, Zimbabwe.
> http://www.news24.com/Die_Burger/Plaaslik/0,5824,4-77_128332 3,00.html
>
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68491 is 'n antwoord op boodskap #68487] Ma, 11 November 2002 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Nog grappies, madame?

"Annette" skryf in boodskap news:aqo7cd$bj13b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons is so gewild omdat ons nie eintlik misdaad hier het nie;))
> Annette
>
>
> "Jack" wrote in message
> news:3dcf992b$3_8@news.teranews.com...
>> 1|11|2002 10:22 - (SA)
>> Die Burger
>> Kaapstad is top-stad in wêreld
>> Theuns van der Westhuizen
>>
>> KAAPSTAD. - Dis amptelik. Kaapstad is die top-stad op die lys
>> van die 50 plekke wat mense in hul leeftyd moet sien, en vyfde algeheel.
>> Dié goeie nuus vir Kaapstad is gisteraand om tienuur in 'n regstreekse
>> uitsending van die BBC se 50 places to see before you die aangekondig.
>>
>> Die lys is saamgestel nadat die vervaardigers van die hoogaangeskrewe
>> BBC Holiday Programme sowat 9 miljoen kykers gevra het om vir die
>> 50 beste vakansiebestemmings ter wêreld te stem. Meer as 20 000
>> kykers het deelgeneem.
>>
>> Kaapstad het stede soos Sydney, Parys, New York, Las Vegas,
>> Venesië en Rome uitgestof. Die eerste vier plekke word ingeneem deur
>> die Grand Canyon in die VSA, die Groot Barrière-rif in Australië,
>> Disney World in Florida, VSA, en die Suideiland van Nieu-Seeland.
>> Die nuus is gister wyd verwelkom deur die stad se toerisme-
>> en sakesektor.
>>
>> Die BBC-lys is nie net op BBC1 uitgesaai nie, maar gaan ook
>> op die BBC World-Wide-satellietdiens en die Discovery Channel
>> vertoon word. Die inligting kan ook gekry word op die BBC se
>> webwerf www.bbc.co.uk/50.
>>
>> 'n Uittreksel uit die lys is:
>> 1. Grand Canyon, VSA.
>> 2. Groot Barrière-rif, Australië.
>> 3. Disney World, Florida, VSA.
>> 4. Suideiland, Nieu-Seeland.
>> 5. Kaapstad.
>> 6. Goue Tempel, Amritsar, Indië.
>> 7. Las Vegas, VSA.
>> 8. Sydney, Australië.
>> 9. New York, VSA.
>> 10. Taj Mahal, Indië.
>> 11. Rotsgebergte en Louise-meer, Noord-Amerika.
>> 12. Uluru/Ayers Rock, Australië.
>> 13. Chichen Itza, Mexiko.
>> 14. Machu Picchu, Peru.
>> 15. Niagara-waterval, VSA.
>> 16. Petra, Jordanië.
>> 17. Piramides, Egipte.
>> 18. Venesië, Italië.
>> 19. Maledive.
>> 20. Die Groot Muur van China.
>> 21. Victoria-waterval, Zimbabwe.
>> http://www.news24.com/Die_Burger/Plaaslik/0,5824,4-77_128332 3,00.html
>>
>
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68497 is 'n antwoord op boodskap #68486] Ma, 11 November 2002 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
een Italiaans spreekwoord is ..
Eerst Napels zien en dan sterven ;-))
Staat Napels ook op de lijst?

grt emmy

"Jack" skryf in boodskap news:3dcf992b$3_8@news.teranews.com...
> 1|11|2002 10:22 - (SA)
> Die Burger
> Kaapstad is top-stad in wêreld
> Theuns van der Westhuizen
>
> KAAPSTAD. - Dis amptelik. Kaapstad is die top-stad op die lys
> van die 50 plekke wat mense in hul leeftyd moet sien, en vyfde algeheel.
> Dié goeie nuus vir Kaapstad is gisteraand om tienuur in 'n regstreekse
> uitsending van die BBC se 50 places to see before you die aangekondig.
>
> Die lys is saamgestel nadat die vervaardigers van die hoogaangeskrewe
> BBC Holiday Programme sowat 9 miljoen kykers gevra het om vir die
> 50 beste vakansiebestemmings ter wêreld te stem. Meer as 20 000
> kykers het deelgeneem.
>
> Kaapstad het stede soos Sydney, Parys, New York, Las Vegas,
> Venesië en Rome uitgestof. Die eerste vier plekke word ingeneem deur
> die Grand Canyon in die VSA, die Groot Barrière-rif in Australië,
> Disney World in Florida, VSA, en die Suideiland van Nieu-Seeland.
> Die nuus is gister wyd verwelkom deur die stad se toerisme-
> en sakesektor.
>
> Die BBC-lys is nie net op BBC1 uitgesaai nie, maar gaan ook
> op die BBC World-Wide-satellietdiens en die Discovery Channel
> vertoon word. Die inligting kan ook gekry word op die BBC se
> webwerf www.bbc.co.uk/50.
>
> 'n Uittreksel uit die lys is:
> 1. Grand Canyon, VSA.
> 2. Groot Barrière-rif, Australië.
> 3. Disney World, Florida, VSA.
> 4. Suideiland, Nieu-Seeland.
> 5. Kaapstad.
> 6. Goue Tempel, Amritsar, Indië.
> 7. Las Vegas, VSA.
> 8. Sydney, Australië.
> 9. New York, VSA.
> 10. Taj Mahal, Indië.
> 11. Rotsgebergte en Louise-meer, Noord-Amerika.
> 12. Uluru/Ayers Rock, Australië.
> 13. Chichen Itza, Mexiko.
> 14. Machu Picchu, Peru.
> 15. Niagara-waterval, VSA.
> 16. Petra, Jordanië.
> 17. Piramides, Egipte.
> 18. Venesië, Italië.
> 19. Maledive.
> 20. Die Groot Muur van China.
> 21. Victoria-waterval, Zimbabwe.
> http://www.news24.com/Die_Burger/Plaaslik/0,5824,4-77_128332 3,00.html
>
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68529 is 'n antwoord op boodskap #68486] Di, 12 November 2002 02:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
>
> 'n Uittreksel uit die lys is:
> 1. Grand Canyon, VSA.
> 2. Groot Barrière-rif, Australië.

En mag ek net noem dat die Great Barrier Reef in Queensland is? Hulle het
seker nog nie Brisbane ontdek nie... ons is maar net 'n pragtige groot ou
"country town", maar ek is vreeslik bly dat ons dit ontdek het!
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68531 is 'n antwoord op boodskap #68486] Di, 12 November 2002 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Nov 2002 13:55:49 +0200, "Jack"
wrote:

> 1|11|2002 10:22 - (SA)
> Die Burger
> Kaapstad is top-stad in wêreld
> Theuns van der Westhuizen
>
> KAAPSTAD. - Dis amptelik. Kaapstad is die top-stad op die lys
> van die 50 plekke wat mense in hul leeftyd moet sien, en vyfde algeheel.
> Dié goeie nuus vir Kaapstad is gisteraand om tienuur in 'n regstreekse
> uitsending van die BBC se 50 places to see before you die aangekondig.

Interressant. Kaapstad is nou ook amptelik die gevaarlikste stad in
SA.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68536 is 'n antwoord op boodskap #68497] Di, 12 November 2002 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
emmy
een Italiaans spreekwoord is .. Eerst Napels zien en dan sterven ;-))
Staat Napels ook op de lijst?

Wouter
Nee, net Venisië en Rome. Ek reken dis ook reg dat dié twee eerder as
Napels daar is. Veral as jy van Suid Afrika is en reeds Kaapstad gesien het
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68553 is 'n antwoord op boodskap #68531] Di, 12 November 2002 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> 1|11|2002 10:22 - (SA)
> Die Burger
> Kaapstad is top-stad in wêreld
> Theuns van der Westhuizen
>
> KAAPSTAD. - Dis amptelik. Kaapstad is die top-stad op die lys
> van die 50 plekke wat mense in hul leeftyd moet sien, en vyfde algeheel.
> Dié goeie nuus vir Kaapstad is gisteraand om tienuur in 'n regstreekse
> uitsending van die BBC se 50 places to see before you die aangekondig.

Ferdi
Interressant. Kaapstad is nou ook amptelik die gevaarlikste stad in SA.

Wouter
Hoekom se jy so? En hoekom sê jy *nou*, wat het verander?
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68608 is 'n antwoord op boodskap #68553] Di, 12 November 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Nov 2002 16:55:47 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Ferdi
> Interressant. Kaapstad is nou ook amptelik die gevaarlikste stad in SA.
>
> Wouter
> Hoekom se jy so? En hoekom sê jy *nou*, wat het verander?

Sunday Times het 'n berig gehad van die VN wat stede rate in terme van
veiligheid en hulle rate Kaapstad as 'n gevaarliker stad as
Johannesburg.

'n Klompie jare gelede was Johannesburg gevaarliker.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68625 is 'n antwoord op boodskap #68608] Di, 12 November 2002 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het mos deesdae die Metro polisie hier, en ek sien hulle doen nogal baie
moeite deesdae. Ons lees nogal gereeld in die plaaslike koerant hoe die
polisie van Sandton, Pretoria, Midrand en omliggende dele bymekaar kom en
padblokkades opstel, "raids" doen en dies meer. Ek weet nie wat ons huidige
misdaadsyfer is nie, maar dit wil my voorkom asof dinge 'n bietjie beter
gaan hier rond. Ek bly natuurlik in een van die noordelik voorstede waar
misdaad in elk geval laer is as in die midde-stad.

Elaine

"Ferdi Greyling" wrote
>
> 'n Klompie jare gelede was Johannesburg gevaarliker.
>
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68637 is 'n antwoord op boodskap #68625] Wo, 13 November 2002 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 00:31:26 +0200, "Elaine" wrote:

> Ons het mos deesdae die Metro polisie hier, en ek sien hulle doen nogal baie
> moeite deesdae. Ons lees nogal gereeld in die plaaslike koerant hoe die
> polisie van Sandton, Pretoria, Midrand en omliggende dele bymekaar kom en
> padblokkades opstel, "raids" doen en dies meer. Ek weet nie wat ons huidige
> misdaadsyfer is nie, maar dit wil my voorkom asof dinge 'n bietjie beter
> gaan hier rond. Ek bly natuurlik in een van die noordelik voorstede waar
> misdaad in elk geval laer is as in die midde-stad.

Moenie so seker wees daarvan nie. Die middestad het 'n netwerk van
geslotebaan-TV's waarop die strate en sypaadjies gemonitor word.
Ek het nou die dag weer deur die middestad geloop. Dis skoon en veilig
en moerse besig.
Dis in die dag.
Ek sal nog nie in die aande daar uithang nie, maar gaan ry 'n slag 'n
draai deur die middestad. As jy lank laas daar was, wag daar dalk 'n
verrassing op jou.
En aanstaande jaar gaan dit nog beter word met die Newtoen-gebied wat
ontwikkel is as 'n kunste-gebied en wat nou met die Mandela-brug aan
Braamfontein en Wits verbind gaan word.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68638 is 'n antwoord op boodskap #68486] Wo, 13 November 2002 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 08:38:26 +0200, "Annette" wrote:

> Annette: Ja, ek het ook daardie berig gelees, maar ek glo hul glad nie. Want
> wat bedoel hulle met gevaarlik in die stad?
> As iets in Kraaifontein of Langa of Mitchell's Plain gebeur, is dit deel
> van die die stad Kaapstad?
> Volgens my nie.

Dit is actually.
Net soos Alexandra en Soweto ens. deel van Johannesburg is.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68639 is 'n antwoord op boodskap #68486] Wo, 13 November 2002 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 13:32:34 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Want die meeste van die geweld gebeur oor naweke, is
> alkoholverwant en gebeur in tradisioneel bruin gebiede. As
> jy dus oor naweke uit daardie gebiede bly en veral nie saam
> drink nie, is Kaapstad volgens my persoonlike waarneming
> beslis veiliger as beide Johannesburg en Pretoria.
>
> Dit hang alles af van hoe (en vir wie) jy die gevaar bepaal.

Sal jy en jou meisie/vrou 12 uur Saterdagaand met 'n bottel wyn of wat
agter die blad in Strand-straat rondloop?

As jou antwoord "nee" is, dink weer want dis presies wat ek gereeld -
sonder enige gevaar - in die jare 70 en 80 gedoen het.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68654 is 'n antwoord op boodskap #68608] Wo, 13 November 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
> > Interressant. Kaapstad is nou ook amptelik die gevaarlikste stad in SA.
>>
>> Wouter
>> Hoekom se jy so? En hoekom sê jy *nou*, wat het verander?
>
> Sunday Times het 'n berig gehad van die VN wat stede rate in terme van
> veiligheid en hulle rate Kaapstad as 'n gevaarliker stad as
> Johannesburg.
>
> 'n Klompie jare gelede was Johannesburg gevaarliker.
>
Annette: Ja, ek het ook daardie berig gelees, maar ek glo hul glad nie. Want
wat bedoel hulle met gevaarlik in die stad?
As iets in Kraaifontein of Langa of Mitchell's Plain gebeur, is dit deel
van die die stad Kaapstad?
Volgens my nie.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68678 is 'n antwoord op boodskap #68654] Wo, 13 November 2002 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Sunday Times het 'n berig gehad van die VN wat stede rate in
> terme van veiligheid en hulle rate Kaapstad as 'n gevaarliker stad as
> Johannesburg. 'n Klompie jare gelede was Johannesburg gevaarliker.

Annette: Ja, ek het ook daardie berig gelees, maar ek glo hul glad nie.
Want wat bedoel hulle met gevaarlik in die stad?
As iets in Kraaifontein of Langa of Mitchell's Plain gebeur, is dit deel
van die die stad Kaapstad? Volgens my nie.

Wouter
Dit gaan verder as dit, Annette. Kaapstad het al vir dekades die
hoogste moordsyfer (per inwoner) in SA, blykbaar ook die hoogste
in die wêreld. Verkragtings en aanrandings is ook baie hoog.
Maar dis tradisioneel as 'n baie veilige stad beskou, en ook
nie sonder rede nie.

Want die meeste van die geweld gebeur oor naweke, is
alkoholverwant en gebeur in tradisioneel bruin gebiede. As
jy dus oor naweke uit daardie gebiede bly en veral nie saam
drink nie, is Kaapstad volgens my persoonlike waarneming
beslis veiliger as beide Johannesburg en Pretoria.

Dit hang alles af van hoe (en vir wie) jy die gevaar bepaal.

Terloops, die sogenaamde Pikkewyne (Kaapse Metropolisie)
met hulle swart en wit drag wat aanvanklik net die sentrale
stadsgebied gepatrolleer het, word nou al hoe meer in die
tradisionele gevaarareas ontplooi. Die moord- en geweldsyfers
sal hopelik skerp afneem, as dit nie reeds afgeneem het nie
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68679 is 'n antwoord op boodskap #68678] Wo, 13 November 2002 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons hoop maar die ontplooiing word in groot getalle toegepas.
Een van die pikkewyne gisteraand in Kraaifontein vermoor.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dd23881.0@news1.mweb.co.za...
>> Sunday Times het 'n berig gehad van die VN wat stede rate in
>> terme van veiligheid en hulle rate Kaapstad as 'n gevaarliker stad as
>> Johannesburg. 'n Klompie jare gelede was Johannesburg gevaarliker.
>
> Annette: Ja, ek het ook daardie berig gelees, maar ek glo hul glad nie.
> Want wat bedoel hulle met gevaarlik in die stad?
> As iets in Kraaifontein of Langa of Mitchell's Plain gebeur, is dit deel
> van die die stad Kaapstad? Volgens my nie.
>
> Wouter
> Dit gaan verder as dit, Annette. Kaapstad het al vir dekades die
> hoogste moordsyfer (per inwoner) in SA, blykbaar ook die hoogste
> in die wêreld. Verkragtings en aanrandings is ook baie hoog.
> Maar dis tradisioneel as 'n baie veilige stad beskou, en ook
> nie sonder rede nie.
>
> Want die meeste van die geweld gebeur oor naweke, is
> alkoholverwant en gebeur in tradisioneel bruin gebiede. As
> jy dus oor naweke uit daardie gebiede bly en veral nie saam
> drink nie, is Kaapstad volgens my persoonlike waarneming
> beslis veiliger as beide Johannesburg en Pretoria.
>
> Dit hang alles af van hoe (en vir wie) jy die gevaar bepaal.
>
> Terloops, die sogenaamde Pikkewyne (Kaapse Metropolisie)
> met hulle swart en wit drag wat aanvanklik net die sentrale
> stadsgebied gepatrolleer het, word nou al hoe meer in die
> tradisionele gevaarareas ontplooi. Die moord- en geweldsyfers
> sal hopelik skerp afneem, as dit nie reeds afgeneem het nie
>
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68711 is 'n antwoord op boodskap #68639] Wo, 13 November 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Want die meeste van die geweld gebeur oor naweke, is
> alkoholverwant en gebeur in tradisioneel bruin gebiede. As
> jy dus oor naweke uit daardie gebiede bly en veral nie saam
> drink nie, is Kaapstad volgens my persoonlike waarneming
> beslis veiliger as beide Johannesburg en Pretoria.
> Dit hang alles af van hoe (en vir wie) jy die gevaar bepaal.

Ferdi
Sal jy en jou meisie/vrou 12 uur Saterdagaand met 'n bottel
wyn of wat agter die blad in Strand-straat rondloop?
As jou antwoord "nee" is, dink weer want dis presies wat ek
gereeld - sonder enige gevaar - in die jare 70 en 80 gedoen het.

Wouter
Ek het dit toevallig 'n week of twee gelede gedoen, wel op 'n
weeksaand. Die antwoord is dus ja. Daar is geen twyfel dat
die middestad vroeër sleg agteruitgegaan het nie, maar dis so
4 of 5 jaar gelede omgedraai en dis nou 'n totaal ander situasie.

Ses jaar gelede sou ek dit nie in die aand daar gewaag het nie,
toe was Business Against Crime se kameras en die Pikkewyne
nie daar nie. Die Pikkewyne het 'n maand of twee gelede 'n ou
vasgetrap wat petrol gesteel het, hy het dit direk uit die
ondergrondse tenk getap terwyl die petroljoggie anderkant toe
gekyk het. BAC se monitors het dit op hulle skerm gesien, die
Pikkewyne gebel en hulle het hom gearresteer terwyl hy nog
besig was.

Kaapstad se middestad lyk 'n bietjie anders as wat jy hom
onthou, hulle reken die veiligheid is op par met London.

Vra gerus jou Kaapse kollegas vir hulle opinie.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68714 is 'n antwoord op boodskap #68711] Wo, 13 November 2002 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Nov 2002 21:39:05 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Ek het dit toevallig 'n week of twee gelede gedoen, wel op 'n
> weeksaand. Die antwoord is dus ja. Daar is geen twyfel dat
> die middestad vroeër sleg agteruitgegaan het nie, maar dis so
> 4 of 5 jaar gelede omgedraai en dis nou 'n totaal ander situasie.

Presies wat in Johannesburg gebeur.
Wanneer laas was jy hier en waar was jy?
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68718 is 'n antwoord op boodskap #68637] Wo, 13 November 2002 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kom nie gereeld in die middestad nie - meeste van ons kliënte is maar
hier in die noorde rond. Ek het wel gehoor dat 'n hele klompie besighede
weer terugtrek daarheen.

E

"Ferdi Greyling" wrote

> Moenie so seker wees daarvan nie. Die middestad het 'n netwerk van
> geslotebaan-TV's waarop die strate en sypaadjies gemonitor word.
> Ek het nou die dag weer deur die middestad geloop. Dis skoon en veilig
> en moerse besig.
> Dis in die dag.
Re: Kaapstad is top-stad in wêreld [boodskap #68724 is 'n antwoord op boodskap #68714] Wo, 13 November 2002 21:55 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Ek het dit toevallig 'n week of twee gelede gedoen, wel op 'n
> weeksaand. Die antwoord is dus ja. Daar is geen twyfel dat
> die middestad vroeër sleg agteruitgegaan het nie, maar dis so
> 4 of 5 jaar gelede omgedraai en dis nou 'n totaal ander situasie.

Ferdi
Presies wat in Johannesburg gebeur.
Wanneer laas was jy hier en waar was jy?

Wouter
Kom redelik gereeld daar (het kliënte daar) en is deeglik
bewus van wat daar gebeur. Johannesburg se BAC het
bloot Kaapstad se suksesstorie gedupliseer, na hulle in die
Kaap kom kers opsteek het. Ek dink dit was so twee of
drie jaar gelede?

Maar my persepsie is dat die twee Gauteng-stede steeds
heelwat gevaarliker is, daar is baie (soos in vrek baie)
meer hijackings, gewapende huisbraak, ens. Ek ken nie
iemand in Kaapstad wat al gehijack is of in wie se
huis daar al gewapende roof was nie. In Johannesburg
en Pretoria ken ek weer niemand bo 40 met wie minstens
een van die twee nie al gebeur het nie.
Vorige onderwerp: Re: Questions regarding land ownership and democracy
Volgende onderwerp: DIE VRYHEIDSMANIFES VAN DIE AFRIKANER VOLK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 17:06:30 MGT 2024