Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Carjackings
Carjackings [boodskap #68403] Sa, 09 November 2002 21:10 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vandag het die nuusleser van die Vlaamse televisie gesê dat die aantal
carjackings in België gedurende die laaste paar jare drasties gedaal
is. Hoekom? Daar is teenwoordig intensiewere kontroles deur die
polisie, meer arrestasies en inhegtenisneminge.
Dit bewys dat egte repressiewe aksies deur die owerheid hulle doel nie
mis nie. As daar êrens teveel misdaad is dan kom dit omdat die
owerheid te laks is of self 'n misdadigersbende is.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

Loer asseblief op:
http://www.standaard.be/nieuws/binnenland/index.asp?ArticleI D=DMF09112002_004&Snel=1
en:
http://193.121.55.225/tt/tt.php?p=118&g=1&s=0&r= 0&x=1
Re: Carjackings [boodskap #68484 is 'n antwoord op boodskap #68403] Ma, 11 November 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Beste vriend,

'n Land se regering is so sterk as wat sy misdaad statistieke dit weergee.
In Suis-Afrika,is die probleem dat die SAP en ander
veiligheids dienste egter vervuil is van misdadigers, en mense wat
koelbloedig moord gepleeg het in die naam
van "Liberation".
Hulle is so wreed dat hulle,hul eie mense dood maak...
Vandag na die sogenaamde "Liberation" gaan dit net
erger en erger.
In ons land is daar reeds sover gevorder dat Boere nie
meer wil boer en produseer tot goed van die land nie,omdat die terroriste
reeds die afgelope 10 jaar meer as
1000 Boere vermoor het.
Die varke besef nie dat om kos/voedsel te kry, moet
boere produseer nie.As 'n land nie in sy eie behoeftes
kan voorsien nie, gaan erge Hongersnood hom tref.
Niemand in die res van die wereld, praat enige woord oor die
Afrikaner-Boerevolk wat in sy eie land uitgemoor word deur regerings mense
nie.Die media in ons eie land is al so erg liberaal dat dit vir hulle nie
saak maak dat mense uitgemoor word nie.Verder stel die res van die wereld
nie belang om die oproep van die Afrikaner te verdedig of hulle optrede teen
die geweldenaars te veroordeel nie.
Afrika is 'n "lost case", want hy staan nou al 40 jaar
met bakhande en bedel.Zimbabwe was 'n:tabak uitvoerder,vleis uitvoeder enso
voorts.Suid Afrika het in sy eie behoeftes voorsien, en destyds met die
sanksies het hy
steeds uitgevoer op grootskaal.
Sowat 10 jaar gelede het sakkiies aartapels 15kg geweeg.
Dit het destyds vir so min as R3-00 per sakkie verkoop.
Toe kom die boere en verander die gewig na 10kg teen
dieselfde prys.Mense het nie ag geslaan op die feit dat dit
reeds 'n prys verhoging van 50% is nie.
Daarna het meeste boere hulle aartapels begin bemark in 7kg sakkies.Die
gemiddelde prys vir so 'n 7kg sakkie was die afgelope twee maande R35-00.Dus
het die prys die afgelope 10 jaar meer as 110 keer gestyg...terwyl die gewig
met meer as die helfte afgeneem het!
Hoekom?
Daar is nie meer genoeg Boere om te produsseer nie.Ons het al die jare 'n
vrye-mark ekonomie gehad waar die prys deur vraag en aanbod gereguleer
was.Dit is steeds so...
maar daar is nie genoeg te produsseer nie.
Al hierdie dinge inag geneem, gaan SA net nog 'n Afrika-
statistiek en bedelaar word.
Terwyl al hierdie dinge gebeur het,het die vakbonde ook hulle kommunistiese
voet in die deur gekry.Salarisse het die afgeope 10 jaar vir ongeskoolde
werkers met tot 1500% gestyg terwyl produktiwiteit erg afgeneem het.Dit maak
dat ons geensins internasionaal kan meeding op 'n
vrye ekonomie mark stelsel nie.
Groete
Paul

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:glsqsuooadtu8k9q6tbed2hqnkk5bjcbgl@4ax.com...
> Vandag het die nuusleser van die Vlaamse televisie gesê dat die aantal
> carjackings in België gedurende die laaste paar jare drasties gedaal
> is. Hoekom? Daar is teenwoordig intensiewere kontroles deur die
> polisie, meer arrestasies en inhegtenisneminge.
> Dit bewys dat egte repressiewe aksies deur die owerheid hulle doel nie
> mis nie. As daar êrens teveel misdaad is dan kom dit omdat die
> owerheid te laks is of self 'n misdadigersbende is.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> Loer asseblief op:
>
http://www.standaard.be/nieuws/binnenland/index.asp?ArticleI D=DMF09112002_00
4&Snel=1
> en:
> http://193.121.55.225/tt/tt.php?p=118&g=1&s=0&r= 0&x=1
Oor aartappels en lone [boodskap #68495 is 'n antwoord op boodskap #68484] Ma, 11 November 2002 15:13 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Paul Van Straaten
Sowat 10 jaar gelede het sakkiies aartapels 15kg geweeg.
Dit het destyds vir so min as R3-00 per sakkie verkoop.
......Die gemiddelde prys vir so 'n 7kg sakkie was die
afgelope twee maande R35-00. Dus het die prys die afgelope
10 jaar meer as 110 keer gestyg...terwyl die gewig met meer
as die helfte afgeneem het!
Hoekom?

Wouter
Dalk omdat 35 gedeel deur 3 nie regtig groter as 110 is nie?

Paul
Salarisse het die afgeope 10 jaar vir ongeskoolde werkers
met tot 1500% gestyg terwyl produktiwiteit erg afgeneem het.

Wouter
Jy sê tot 1500% en dalk is daar êrens so 'n voorbeeld. Maar
besef jy dat dit impliseer dat iemand wat in 1992 byvoorbeeld
R500 per maand verdien het nou R8 000 per maand moet verdien?
Anders gestel, 'n gemiddelde verhoging van 32% per jaar, in
elke jaar? Dis beslis nie wat in die algemeen met lone van
ongeskoolde werkers gebeur het nie.

En ons produktiwiteit het in die breë die afgelope jare toegeneem,
hoor. Vra maar vir enige ekonoom.

Nou wonder ek of jy dalk in jou ander stellings ook geneig is
om te oordryf?

Paul
Dit maak dat ons geensins internasionaal kan meeding op 'n
vrye ekonomie mark stelsel nie.

Wouter
Ten spyte van die oordrywing, is jy reg dat die prys van ons arbeid
ons internasionaal taamlik onkompeterend gemaak het. Maar die
skerp afname in die waarde van die Rand het dit verander, ons
kompeteer deesdae uitstekend met verskeie produkte en dienste.
Vorige onderwerp: Ek en Richard
Volgende onderwerp: Pragmatis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:49:14 MGT 2024