Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regse leier ... he,he...
Regse leier ... he,he... [boodskap #68332] Vr, 08 November 2002 13:58 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die leier van die Boeremag of wat ookal die bommers hulle noem, Tom
Vorster, is raai hoe in hegtenis geneem?
Hy het sy alie af gaan traai om sy groen kaart vir werk in die VSA te
hernie.
He, he..
Ja swaer, Afrikaner Volkstaat en so aan, ne? Opoffer en die ideale en
sukke kak...
Groen kaart... He,he, ha, ha!!!
Re: Regse leier ... he,he... [boodskap #68380 is 'n antwoord op boodskap #68332] Sa, 09 November 2002 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kerneels wrote:

> Die leier van die Boeremag of wat ookal die bommers hulle noem, Tom
> Vorster, is raai hoe in hegtenis geneem?
> Hy het sy alie af gaan traai om sy groen kaart vir werk in die VSA te
> hernie.

Ja, ek kan wed dat hy sy fondse reg uit
Noord-Amerika kry. Ek wonder hoeveel van
die "Boere" in Suid-Afrika opgestook word
uit Noord-Amerika, beide Kanada en die
VSA. Dit is 'n bekende feit dat die geld
agter die skinheads se aanvalle op nie-
wittes in Duitsland hoofsaaklik befonds
was deur geld uit Alberta, 'n nes van
verregses.

Gloudina
Re: Regse leier ... he,he... [boodskap #68401 is 'n antwoord op boodskap #68380] Sa, 09 November 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat is 'n verregse?
Jy is seker dan 'n verlinkse!
Wat is 'n verlinkse dan?
skryf in boodskap news:3DCD2DF5.3020800@rogers.com...
>
> Kerneels wrote:
>
>> Die leier van die Boeremag of wat ookal die bommers hulle noem, Tom
>> Vorster, is raai hoe in hegtenis geneem?
>> Hy het sy alie af gaan traai om sy groen kaart vir werk in die VSA te
>> hernie.
>
> Ja, ek kan wed dat hy sy fondse reg uit
> Noord-Amerika kry. Ek wonder hoeveel van
> die "Boere" in Suid-Afrika opgestook word
> uit Noord-Amerika, beide Kanada en die
> VSA. Dit is 'n bekende feit dat die geld
> agter die skinheads se aanvalle op nie-
> wittes in Duitsland hoofsaaklik befonds
> was deur geld uit Alberta, 'n nes van
> verregses.
>
> Gloudina
>
Re: Regse leier ... he,he... [boodskap #68409 is 'n antwoord op boodskap #68401] Sa, 09 November 2002 23:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 9 Nov 2002 22:42:49 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Wat is 'n verregse?
> Jy is seker dan 'n verlinkse!
> Wat is 'n verlinkse dan?

Hey maaan, these questions are so deeep.....
Re: Regse leier ... he,he... [boodskap #68442 is 'n antwoord op boodskap #68409] So, 10 November 2002 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi,
Siestog,mense val my aan kwansuis oor spelling!
Wat in die hel het met joune gebeur?
Jy is mos klaarblyklik so vreeslik slim.Nou verduidelik
die terms verregs/verlinks!
Hel my ou, as dit is wat die ANCmet jou breins gedoen het,kan jy "imagine"
wat hulle met die arme swart mensies
wat volgens Elaine net kans gegun was om tot in st.5 skool
te gaan,se breins gedoen het.
Is dit dan 'n wonder dat die land in die k.k is?
Word groot en probeer redeneer soos die ANC's dan wil
doen!

Paul

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dcd9a68.923109@news.saix.co.za...
> On Sat, 9 Nov 2002 22:42:49 +0200, "Paul Van Straaten"
> wrote:
>
> > Wat is 'n verlinkse dan?
>
>
> Hey maaan, these questions are so deeep.....
>
Re: Regse leier ... he,he... [boodskap #68450 is 'n antwoord op boodskap #68442] So, 10 November 2002 20:14 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> Hel my ou, as dit is wat die ANCmet jou breins gedoen het,kan jy "imagine"

So, ou "Paul van Straaten," het jy nou geheel
en al besluit om niks vir jou taal om te gee
nie?

Tant Hessie van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Julle moet almal onthou....
Volgende onderwerp: Mans kan as hulle wil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 19:08:23 MGT 2024