Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek werk in Kanada.Kan iemand my asb.help?
Soek werk in Kanada.Kan iemand my asb.help? [boodskap #6832] So, 21 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
sa...[1]  is tans af-lyn  sa...[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hallo
Ek's 23,en tans n rekenaar operateur op IBM hoofraam rekenaars.
Ek stel ook belang in persoonlike rekenaars en sal graag ook verder in
hierdie rigting wil leer.
Om die waarheid te se sal ek enigiets doen net om n voet in die deur
te kry.
Hoop enige Suid-Afrikaanse Kanadese kan my help.

Groete
Henri
Re: Soek werk in Kanada.Kan iemand my asb.help? [boodskap #6836 is 'n antwoord op boodskap #6832] Ma, 22 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Andre Viljoen  is tans af-lyn  Andre Viljoen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hello Henry.

Loer na
www.glenayre.com
en stuur pos na gmo...@glenayre.com,of na die fax/e-pos/pos adres
wat jy op www.glenayre.com sal kry.
As jy regtig belangstel, moet jy jou litte roer. Vrydag (26 Julie)
is al te laat!

Groetnis.
Andre'

------------------------------------------------------------ -----
Andre' Viljoen Fax: +1 604 293 4317
OS & Networking Reception: +1 604 293 1611
Glenayre R&D Voice Mail: +1 604 293 4399 X4061
1570 Kootenay St
Vancouver
British Columbia
V5K 2B8 Timezone: PST/PDT (Pacific Standard Time)
Canada
avil...@glenayre.com
Vorige onderwerp: Re: Atlanta wys vir ons, hoe kitsch Amerika is.
Volgende onderwerp: kontakt in Kaapstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:52:44 MGT 2024