Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vinnige les in header lees.
Vinnige les in header lees. [boodskap #68204] Di, 05 November 2002 07:19 na volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vir die mense wat die afgelope tyd so bietjie lieg en/of valse goed beweer
op die nuusgroep. (Slegs vir die wat Outlook Express gebruik, as jy 'n ander
nuusleser gebruik is ek seker jy weet in elk geval hoe om dit te doen)

1. Regs kliek op 'n boodskap en kies "Properties".
2. Kies die "Details" tab.
Daar behoort jy (in die meeste gevalle) alles te kan sien wat jy moet weet
om agter te kom vanwaar iemand pos.

Voorbeeld : (Fiktiewe voorbeelde, enige ooreenkomste met die werklikheid is
bloot toevallig)
Iemand sê byvoorbeeld hy pos van bv. Welkom af, maar jy dink hy pos van
Nederland af:
Kyk wat staan onder "Details" by "NNTP-Posting-Host:"

1. As dit 'n IP adres is (bv. 213.51.190.236), doen 'n tracert op daardie
adres.
Gaan in 'n DOS Window en tik "tracert 213.51.190.236" en enter.
Jy behoort iets te kry soos:
Tracing route to cc140774-a.emmen1.dr.home.nl [213.51.190.236]
over a maximum of 30 hops:
En dan die presiese "pad" van jou rekenaar af tot by daardie adres.
As die "pad" na Nederland toe is, soos in die geval, dan weet jy die ou pos
beslis nie van Welkom in Suid Afrika af nie.

2. Onder "NNTP-Posting-Host:" kan daar ook iets staan soos
"pc5X-01-p2X2.nt.saix.net"
Jy kan op presies dieselfde manier as hierbo 'n tracert doen op wat ookal by
"NNTP-Posting-Host" staan.

As daar dan twee boodskappe (een omtrent 10 minute na die ander een gestuur)
op die nuusgroep is van twee persone wat jy vermoed dieselfde mens is en
deur tracert kom jy agter hulle IPs verskil en hulle pos nog uit twee
verskillend lande wat ver van mekaar af is (beslis nie 'n afstand wat in 10
minute afgelê kan word nie), dan kan jy maar weet hulle is nie dieselfde
persoon nie.

Hoop dit help.

PS: Daar is maniere om te keer dat mense jy IP uitvind deur deur 'n proxy
server te stuur ens., maar dit is gewoontlik opvallend en nie die geval in
die boonste fiktiewe voorbeeld nie:-)
Re: Vinnige les in header lees. [boodskap #68205 is 'n antwoord op boodskap #68204] Di, 05 November 2002 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Klippie - is dit nou na aanleiding van die aantie se
dwaalgedagtes?:)))
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:aq7re0$nnt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die mense wat die afgelope tyd so bietjie lieg en/of valse goed beweer
> op die nuusgroep. (Slegs vir die wat Outlook Express gebruik, as jy 'n ander
> nuusleser gebruik is ek seker jy weet in elk geval hoe om dit te doen)
>
> 1. Regs kliek op 'n boodskap en kies "Properties".
> 2. Kies die "Details" tab.
> Daar behoort jy (in die meeste gevalle) alles te kan sien wat jy moet weet
> om agter te kom vanwaar iemand pos.
>
> Voorbeeld : (Fiktiewe voorbeelde, enige ooreenkomste met die werklikheid is
> bloot toevallig)
> Iemand sê byvoorbeeld hy pos van bv. Welkom af, maar jy dink hy pos van
> Nederland af:
> Kyk wat staan onder "Details" by "NNTP-Posting-Host:"
>
> 1. As dit 'n IP adres is (bv. 213.51.190.236), doen 'n tracert op daardie
> adres.
> Gaan in 'n DOS Window en tik "tracert 213.51.190.236" en enter.
> Jy behoort iets te kry soos:
> Tracing route to cc140774-a.emmen1.dr.home.nl [213.51.190.236]
> over a maximum of 30 hops:
> En dan die presiese "pad" van jou rekenaar af tot by daardie adres.
> As die "pad" na Nederland toe is, soos in die geval, dan weet jy die ou pos
> beslis nie van Welkom in Suid Afrika af nie.
>
> 2. Onder "NNTP-Posting-Host:" kan daar ook iets staan soos
> "pc5X-01-p2X2.nt.saix.net"
> Jy kan op presies dieselfde manier as hierbo 'n tracert doen op wat ookal by
> "NNTP-Posting-Host" staan.
>
> As daar dan twee boodskappe (een omtrent 10 minute na die ander een gestuur)
> op die nuusgroep is van twee persone wat jy vermoed dieselfde mens is en
> deur tracert kom jy agter hulle IPs verskil en hulle pos nog uit twee
> verskillend lande wat ver van mekaar af is (beslis nie 'n afstand wat in 10
> minute afgelê kan word nie), dan kan jy maar weet hulle is nie dieselfde
> persoon nie.
>
> Hoop dit help.
>
> PS: Daar is maniere om te keer dat mense jy IP uitvind deur deur 'n proxy
> server te stuur ens., maar dit is gewoontlik opvallend en nie die geval in
> die boonste fiktiewe voorbeeld nie:-)
>
Re: Vinnige les in header lees. [boodskap #68207 is 'n antwoord op boodskap #68205] Di, 05 November 2002 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" wrote in message ...
> Dankie Klippie - is dit nou na aanleiding van die aantie se
> dwaalgedagtes?:)))
> Annette
>

Ek het mos gesê "enige ooreenkomste met die werklikheid is
bloot toevallig" :-))))
Re: Vinnige les in header lees. [boodskap #68209 is 'n antwoord op boodskap #68204] Di, 05 November 2002 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
OOIT GEHOOR VAN LASTER???/
NOUJA DIT SPREEK BOEKDELE OOR JOU PERSOONLIKHEID.
EK SAL JOU GOETTERS HIER NIE MEER KAN LEES NIE MY LAAITJIE.
GENIET JOU LEWE MET JOU VROU WAT BAIE UGLY IS EN JOU UGLY KINDERTJIES WAT
OOK NOG STUPID IS OOK.
KOEBAAI HOOR.

"Stone" skryf in boodskap news:aq7re0$nnt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die mense wat die afgelope tyd so bietjie lieg en/of valse goed beweer
> op die nuusgroep. (Slegs vir die wat Outlook Express gebruik, as jy 'n ander
> nuusleser gebruik is ek seker jy weet in elk geval hoe om dit te doen)
>
> 1. Regs kliek op 'n boodskap en kies "Properties".
> 2. Kies die "Details" tab.
> Daar behoort jy (in die meeste gevalle) alles te kan sien wat jy moet weet
> om agter te kom vanwaar iemand pos.
>
> Voorbeeld : (Fiktiewe voorbeelde, enige ooreenkomste met die werklikheid is
> bloot toevallig)
> Iemand sê byvoorbeeld hy pos van bv. Welkom af, maar jy dink hy pos van
> Nederland af:
> Kyk wat staan onder "Details" by "NNTP-Posting-Host:"
>
> 1. As dit 'n IP adres is (bv. 213.51.190.236), doen 'n tracert op daardie
> adres.
> Gaan in 'n DOS Window en tik "tracert 213.51.190.236" en enter.
> Jy behoort iets te kry soos:
> Tracing route to cc140774-a.emmen1.dr.home.nl [213.51.190.236]
> over a maximum of 30 hops:
> En dan die presiese "pad" van jou rekenaar af tot by daardie adres.
> As die "pad" na Nederland toe is, soos in die geval, dan weet jy die ou pos
> beslis nie van Welkom in Suid Afrika af nie.
>
> 2. Onder "NNTP-Posting-Host:" kan daar ook iets staan soos
> "pc5X-01-p2X2.nt.saix.net"
> Jy kan op presies dieselfde manier as hierbo 'n tracert doen op wat ookal by
> "NNTP-Posting-Host" staan.
>
> As daar dan twee boodskappe (een omtrent 10 minute na die ander een gestuur)
> op die nuusgroep is van twee persone wat jy vermoed dieselfde mens is en
> deur tracert kom jy agter hulle IPs verskil en hulle pos nog uit twee
> verskillend lande wat ver van mekaar af is (beslis nie 'n afstand wat in 10
> minute afgelê kan word nie), dan kan jy maar weet hulle is nie dieselfde
> persoon nie.
>
> Hoop dit help.
>
> PS: Daar is maniere om te keer dat mense jy IP uitvind deur deur 'n proxy
> server te stuur ens., maar dit is gewoontlik opvallend en nie die geval in
> die boonste fiktiewe voorbeeld nie:-)
>
Re: Vinnige les in header lees. [boodskap #68210 is 'n antwoord op boodskap #68204] Di, 05 November 2002 11:28 Na vorige boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Stone,

Van ons het reeds die oefening gedoen. Ons weet ook dat die skrywer genoem
in die fiktiewe voorbeeld nie al sy varkies op hok het nie. Jy kan bid vir
hom - sommer via Maria.

Willie

"Stone" skryf in boodskap news:aq7re0$nnt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die mense wat die afgelope tyd so bietjie lieg en/of valse goed beweer
> op die nuusgroep. (Slegs vir die wat Outlook Express gebruik, as jy 'n ander
> nuusleser gebruik is ek seker jy weet in elk geval hoe om dit te doen)
>
> 1. Regs kliek op 'n boodskap en kies "Properties".
> 2. Kies die "Details" tab.
> Daar behoort jy (in die meeste gevalle) alles te kan sien wat jy moet weet
> om agter te kom vanwaar iemand pos.
>
> Voorbeeld : (Fiktiewe voorbeelde, enige ooreenkomste met die werklikheid is
> bloot toevallig)
> Iemand sê byvoorbeeld hy pos van bv. Welkom af, maar jy dink hy pos van
> Nederland af:
> Kyk wat staan onder "Details" by "NNTP-Posting-Host:"
>
> 1. As dit 'n IP adres is (bv. 213.51.190.236), doen 'n tracert op daardie
> adres.
> Gaan in 'n DOS Window en tik "tracert 213.51.190.236" en enter.
> Jy behoort iets te kry soos:
> Tracing route to cc140774-a.emmen1.dr.home.nl [213.51.190.236]
> over a maximum of 30 hops:
> En dan die presiese "pad" van jou rekenaar af tot by daardie adres.
> As die "pad" na Nederland toe is, soos in die geval, dan weet jy die ou pos
> beslis nie van Welkom in Suid Afrika af nie.
>
> 2. Onder "NNTP-Posting-Host:" kan daar ook iets staan soos
> "pc5X-01-p2X2.nt.saix.net"
> Jy kan op presies dieselfde manier as hierbo 'n tracert doen op wat ookal by
> "NNTP-Posting-Host" staan.
>
> As daar dan twee boodskappe (een omtrent 10 minute na die ander een gestuur)
> op die nuusgroep is van twee persone wat jy vermoed dieselfde mens is en
> deur tracert kom jy agter hulle IPs verskil en hulle pos nog uit twee
> verskillend lande wat ver van mekaar af is (beslis nie 'n afstand wat in 10
> minute afgelê kan word nie), dan kan jy maar weet hulle is nie dieselfde
> persoon nie.
>
> Hoop dit help.
>
> PS: Daar is maniere om te keer dat mense jy IP uitvind deur deur 'n proxy
> server te stuur ens., maar dit is gewoontlik opvallend en nie die geval in
> die boonste fiktiewe voorbeeld nie:-)
>
Vorige onderwerp: Internasionale Taal
Volgende onderwerp: Kwien Liz kan nog onthou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:58:39 MGT 2024