Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rede vir my afwesigheid..
Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #654] So, 08 Junie 2003 05:31 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vandag 24 geword. En na my "sessie" saam vriende by Sleepers in
Ficksburg gisteraand, was ek nou nie eintlik lus om vanoggend 04h25 te kom
chat nie :-)

--
Linux user #317026
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #655 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Baie baie geluk Andries!
>
> Lorinda

Dankie.
Ek dink ek het slaap nodig..sonder grappies. :-)
Ek gaan nou my bed seermaak
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #657 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Is Sleepers 'n klub?
Ja.

> Watse soort musiek speel hulle daar? Drum and Bass,
> Acid House, wat?
Dit hang af van die mense wat daar is, en wie die aand DJ. Meestal vasdans
Afrikaanse musiek. Maar as dit begin laat word en die ou mense gaan huis toe
speel hulle musiek waarmee jonges kan identifiseer.

-Andries
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #658 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Of slaap hulle daar?
Ek het nogal so iets verwag.

Daar het gisteraand 'n ou uitgepaas. Toe dra 4 ouens hom uit en gaan los hom
in die koue buite langs die straat..hy het by die bar gesit, en die volgende
oomblik d***** hy van sy stoel af. Dit was cool.
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #659 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie nou lus om te dink nie.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ee3772d$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries Kriel" wrote in message
> news:bbvsu9$3ie$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is Sleepers 'n klub?
>> Ja.
>>
>>> Watse soort musiek speel hulle daar? Drum and Bass,
>>> Acid House, wat?
>>
>> Dit hang af van die mense wat daar is, en wie die aand DJ. Meestal vasdans
>> Afrikaanse musiek. Maar as dit begin laat word en die ou mense gaan huis
> toe
>> speel hulle musiek waarmee jonges kan identifiseer.
>>
>> -Andries
>
> Soos wat Andries? Gee 'n paar voorbeelde
>
>
> Lorinda
>
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #675 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bbvr6q$2jp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het vandag 24 geword. En na my "sessie" saam vriende by Sleepers in
> Ficksburg gisteraand, was ek nou nie eintlik lus om vanoggend 04h25 te kom
> chat nie :-)
>
> --
> Linux user #317026

Baie baie geluk Andries!

Lorinda
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #678 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 08 Jun 2003 07:31:36 +0200, Andries wrote:

> Ek het vandag 24 geword. En na my "sessie" saam vriende by Sleepers in
> Ficksburg gisteraand, was ek nou nie eintlik lus om vanoggend 04h25 te kom
> chat nie :-)


Baie baie geluk, Andries.
Mag dit die inwyding wees van voorspoed en geluk vorentoe, sonder
ophou.
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #680 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 18:41:59 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Is Sleepers 'n klub? Watse soort musiek speel hulle daar? Drum and Bass,
> Acid House, wat?
>
> Lorinda
>
>

Of slaap hulle daar?
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #681 is 'n antwoord op boodskap #654] So, 08 Junie 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bbvr6q$2jp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het vandag 24 geword. En na my "sessie" saam vriende by Sleepers in
> Ficksburg gisteraand, was ek nou nie eintlik lus om vanoggend 04h25 te kom
> chat nie :-)
>
> --
> Linux user #317026

Is Sleepers 'n klub? Watse soort musiek speel hulle daar? Drum and Bass,
Acid House, wat?

Lorinda
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #682 is 'n antwoord op boodskap #680] So, 08 Junie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:v8t6evgfiqo5tpetmrns28pl884vt9m2dq@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 18:41:59 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Is Sleepers 'n klub? Watse soort musiek speel hulle daar? Drum and Bass,
>> Acid House, wat?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Of slaap hulle daar?
>

DInk jy? Dinge moes verander het vanaf die dae wat ek klubs toe gegaan
het........

Lorinda
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #683 is 'n antwoord op boodskap #657] So, 08 Junie 2003 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bbvsu9$3ie$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is Sleepers 'n klub?
> Ja.
>
>> Watse soort musiek speel hulle daar? Drum and Bass,
>> Acid House, wat?
>
> Dit hang af van die mense wat daar is, en wie die aand DJ. Meestal vasdans
> Afrikaanse musiek. Maar as dit begin laat word en die ou mense gaan huis toe
> speel hulle musiek waarmee jonges kan identifiseer.
>
> -Andries

Soos wat Andries? Gee 'n paar voorbeelde


Lorinda
Re: Rede vir my afwesigheid.. [boodskap #684 is 'n antwoord op boodskap #658] So, 08 Junie 2003 17:55 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bbvsvt$3mp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Of slaap hulle daar?
> Ek het nogal so iets verwag.
>
> Daar het gisteraand 'n ou uitgepaas. Toe dra 4 ouens hom uit en gaan los hom
> in die koue buite langs die straat..hy het by die bar gesit, en die volgende
> omblik d***** hy van sy stoel af. Dit was cool.
>

Die arme vent. Wat het julle gedrink?

Lorinda
Vorige onderwerp: Hello
Volgende onderwerp: George "Boer" Rodel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:10:17 MGT 2024