Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Internasionale Taal
Internasionale Taal [boodskap #67959] Do, 31 Oktober 2002 06:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
word nie.
Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
Annette
Re: Internasionale Taal [boodskap #67970 is 'n antwoord op boodskap #67959] Do, 31 Oktober 2002 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Oct 2002 08:45:42 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
> word nie.
> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
> Annette
>

wat het dan nou van liefde geword?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Internasionale Taal [boodskap #67973 is 'n antwoord op boodskap #67970] Do, 31 Oktober 2002 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie terwyl sekere Presidente met Ander wil baklei nie;))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:5762susqujr7fqqaeef7bm9fqvo6t6fknn@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 08:45:42 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
>> word nie.
>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>> Annette
>>
>
> wat het dan nou van liefde geword?
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Internasionale Taal [boodskap #67976 is 'n antwoord op boodskap #67959] Do, 31 Oktober 2002 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3dc11bed$0$46603$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
> news:5762susqujr7fqqaeef7bm9fqvo6t6fknn@4ax.com...
>> On Thu, 31 Oct 2002 08:45:42 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na
> geluister
>>> word nie.
>>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>>> Annette
>>>
>>
>> wat het dan nou van liefde geword?
>
> Jij het 'n punt hier, lyftaal is die enigste internasionale taal
>
> Gr,Rico
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #67979 is 'n antwoord op boodskap #67970] Do, 31 Oktober 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:5762susqujr7fqqaeef7bm9fqvo6t6fknn@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 08:45:42 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
>> word nie.
>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>> Annette
>>
>
> wat het dan nou van liefde geword?

Jij het 'n punt hier, lyftaal is die enigste internasionale taal

Gr,Rico
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Internasionale Taal [boodskap #67994 is 'n antwoord op boodskap #67959] Do, 31 Oktober 2002 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
musiek ''n internasionale taal?????
annette jy se dat sokker ''n internasionale taal is ...... mmmmmmmmmmmmmmm
ek dink dit moet sex wees tannie annetjie :o):o) *bloos* :o)

-xxx- Sebs
"Annette" skryf in boodskap news:apqkdt$3vlm8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
> word nie.
> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
> Annette
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #68006 is 'n antwoord op boodskap #67994] Do, 31 Oktober 2002 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou hoe kan jy van klassieke musiek as internasionale taal wil praat as
hulle dit nie eers in Welkom/Virginia/Odendaalsrus dit praat nie?:)))
Annette

"Sebs" skryf in boodskap news:v2bw9.9380$I6.788330@zwoll1.home.nl...
> musiek ''n internasionale taal?????
> annette jy se dat sokker ''n internasionale taal is ...... mmmmmmmmmmmmmmm
> ek dink dit moet sex wees tannie annetjie :o):o) *bloos* :o)
>
> -xxx- Sebs
> "Annette" schreef in bericht
> news:apqkdt$3vlm8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na
> geluister
>> word nie.
>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>> Annette
>>
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #68009 is 'n antwoord op boodskap #67976] Do, 31 Oktober 2002 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:apr6ve$45teb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
> Annette

Dit depends Annette, as ek skryf en dink aan jou is dit anders, dan as ek
skryf en dink aan Patricia Lewis :-)

Gr.Rico
Re: Internasionale Taal [boodskap #68019 is 'n antwoord op boodskap #68009] Do, 31 Oktober 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
hehehehe kom hier ''n deng of wat?...... wanneer is die troue????? kan sebs
maar trou-orrelis wees? :o):o)
"Rico" skryf in boodskap news:3dc16894$0$46602$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:apr6ve$45teb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
>> Annette
>
> Dit depends Annette, as ek skryf en dink aan jou is dit anders, dan as ek
> skryf en dink aan Patricia Lewis :-)
>
> Gr.Rico
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #68021 is 'n antwoord op boodskap #68006] Do, 31 Oktober 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
nee antie annetjie.....ek het nooit gese dat klasieke musiek die
internasionale taal moet wees nie.
en virginia?..... ek sal nie weet hoe dit gaan mettie musiek daar nie.....
ek kom nooooit in virginia nie .. en wil ook nie soontoe gaan nie :o):o)
Antie annetjie.......... het jy ooit geprobeer om in die middle van tsjaad
of sentraal afrika klasieke musiek raak te loop?......hulle ken nie vir
klasieke musiek nie. jy ooit ''n swartman in ''n huisie wat gemaak is van
kakka en grassies sien sit wat tjello speel? :-/ :o):o) hehehehe
so klasiek musiek .... of enig ander musiek kan nooit ''n internationale
taal wees nie........ musieksoorte is net soos die verskillende taalgroepe
........... almal het hulle eie soort musiek.....
Net soos klasieke musiek.......... dit hoor by die europese westerse
kultuur.
En arabiese raimusiek........ dit hoor by die arabiese kultuur......... en
sjinese klasieke musiek .... dit hoor by die oosterse kultuur......... so as
ons sjinese klasieke musiek hoor.. dan klink dit ook snaaks en strange vir
ons.
Maar sex (liefde) / liefde (sex) is WEL internasionaal.
En sokker is nie..........daas baie lande wat nie sokker speel nie..........
maar in allie lande word liefde gemaak...

-xxx- Sebs
"Annette" skryf in boodskap news:aprol1$44ksl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou hoe kan jy van klassieke musiek as internasionale taal wil praat as
> hulle dit nie eers in Welkom/Virginia/Odendaalsrus dit praat nie?:)))
> Annette
>
>
> "Sebs" wrote in message
> news:v2bw9.9380$I6.788330@zwoll1.home.nl...
>> musiek ''n internasionale taal?????
>> annette jy se dat sokker ''n internasionale taal is ...... mmmmmmmmmmmmmmm
>> ek dink dit moet sex wees tannie annetjie :o):o) *bloos* :o)
>>
>> -xxx- Sebs
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:apqkdt$3vlm8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>>> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na
>> geluister
>>> word nie.
>>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #68040 is 'n antwoord op boodskap #67973] Do, 31 Oktober 2002 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Nie terwyl sekere Presidente met Ander wil baklei nie;))

>>> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
>>> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
>>> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
>> wat het dan nou van liefde geword?

Almal is reg en die orrel is koning.
In 1975 het hulle die Stalin-orrel (Rooi-oog) in Angola teen ons gebruik.
Enetjie van die goed is gekaap en kort voor lank het die Boere hulle met 'n
eie unieke wysie vermaak.

Na elke sodanige musieksessie is daar dan teen die oorblywende
musiekliefhebbers sokker gespeel todat hulle baie lief vir die musiekante
geword het.

Die uitvoering het dan ook 'n classic geword.
Re: Internasionale Taal [boodskap #68057 is 'n antwoord op boodskap #68009] Vr, 01 November 2002 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dank die vader:)) So vir PL - kruis jy die regterbeen oor die linkerknie?:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3dc16894$0$46602$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:apr6ve$45teb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
>> Annette
>
> Dit depends Annette, as ek skryf en dink aan jou is dit anders, dan as ek
> skryf en dink aan Patricia Lewis :-)
>
> Gr.Rico
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #68061 is 'n antwoord op boodskap #68019] Vr, 01 November 2002 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Begin solank oefen aan Patricia se liedjies op die orrel Sebs:))
Annette

"Sebs" skryf in boodskap news:dmew9.10551$I6.871670@zwoll1.home.nl...
> hehehehe kom hier ''n deng of wat?...... wanneer is die troue????? kan sebs
> maar trou-orrelis wees? :o):o)
> "Rico" schreef in bericht
> news:3dc16894$0$46602$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:apr6ve$45teb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoe lyk jou lyf soos jy daar sit en skryf Rico?:))
>>> Annette
>>
>> Dit depends Annette, as ek skryf en dink aan jou is dit anders, dan as ek
>> skryf en dink aan Patricia Lewis :-)
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #68161 is 'n antwoord op boodskap #67959] So, 03 November 2002 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
wisk...  is tans af-lyn  wisk...
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
In article , Annette
writes:
> Nou net op RSG iemand wat verklaar dat musiek die enigste internasionale
> taal is.( hy praat hoofsaaklik oor klasieke musiek)
> Ek verskil - omdat die alle tipe musiek oral toegelaat word of na geluister
> word nie.
> Ek sou sê sokker is 'n meer internasionale taal.
> Annette
>

Annette
Die enigste internasionale taal is wiskunde. Dieselfde simbole en tekens word
orals verstaan.
Henk

----- Posted via NewsOne.Net: Free (anonymous) Usenet News via the Web -----
http://newsone.net/ -- Free reading and anonymous posting to 60,000+ groups
NewsOne.Net prohibits users from posting spam. If this or other posts
made through NewsOne.Net violate posting guidelines, email ab...@newsone.net
Re: Internasionale Taal [boodskap #68189 is 'n antwoord op boodskap #68161] Ma, 04 November 2002 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Die enigste internasionale taal is wiskunde. Dieselfde simbole en tekens word
> orals verstaan.
> Henk
>

en gebaretaal?

DD
Re: Internasionale Taal [boodskap #68191 is 'n antwoord op boodskap #68189] Ma, 04 November 2002 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee DD ..... Gebaretaal (taal waarmee die dowes met mekaar praat) is nie
internasionaal nie......So weet ek dit van my neef wat in Holland bly wat
ook gebaretaal praat.... dat die duitse gebaretaal anderste is as die
hollangs gebaretaal.... so ook die rooitaalgebaretaal....
So dis nie dieselfde nie........ maar ek glo die simbole waarmee hulle
letters gebaar. dat dit internasionaal dieselfde is ....... maar dit word
net gebruik by name en vanne en daai goetters...
so ek dink dat deur te se dat wiskunde n internasionale taal is n punt is
.... MM NEEEE!!!!!! het jy ooit geprobeer om lekker met iemand te gesels in
wiskundetaal en symbole?? mens kan nie uitfrukking gee aan jou gevoelens
deur wiskundige stelsels te gebruik en wiskumdige symbooltjies te gebruik
... dit sal DEF nie werk nie.
So ek dink die enigste internasionale taal is die OE TAAL............ oe se
baie dinge......jy kan in iemand se oe sien wat hy/syvoel........ ja uh maar
dis ook nie regtig taal nie..........jy kan nie net met jou oe oor
onderwerpe praat nie.....
SO MET ANDER WOORDE ........... DAA IS NIE N INTERNASIONALE TAAL
NIE.........en dis ons eie skuld gewees.......ons was stout gewees en god
het ons toe almal anner tale laat praat...... en niemand het mekaar nog kan
verstaan nie.
So dis n probleem en straf wat ons maar moet dra....... en met behulp van
vertalers en subtiteling kom ons baie ver....... dis eintlik ook baie snaaks
om na n anner land te gaan waar jy fokol kan verstaan ....... en met jou
hande en voete moet probeer dinge verduidlik... en dit werk dan nie lekker
nie en daar kom dan misverstande en almal raak geconfjoes....... dis eintlik
snaaks ...... wel ek skeur my hol altyd om dit :o):o)
So n internasionale taal BESTAAN NIE!!!! klaaaaargepraat!!!!!!!!! :o):o)

bye bye Sebs

"DD" skryf in boodskap news:m0hdsug2i46qikkapbepk1vhgfso9ibg31@4ax.com...
>
>> Die enigste internasionale taal is wiskunde. Dieselfde simbole en tekens word
>> orals verstaan.
>> Henk
>>
>
> en gebaretaal?
>
> DD
Re: Internasionale Taal [boodskap #68195 is 'n antwoord op boodskap #68191] Ma, 04 November 2002 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Sebs"

> .... MM NEEEE!!!!!! het jy ooit geprobeer om lekker met iemand te gesels in
> wiskundetaal en symbole?? mens kan nie uitfrukking gee aan jou gevoelens
> deur wiskundige stelsels te gebruik en wiskumdige symbooltjies te gebruik
> ... dit sal DEF nie werk nie.

Dat gaat moeilijk ja.
Maar ach.... het is ook vaak moeilijk om iemand in je eigen taal uit te
leggen
wat je voelt aan iemand die die taal eigenlijk niet spreekt ;)
Of je gebruikt een andere taal (bijvoorbeeld Engels) die je niet machtig
bent
om jezelf uit te drukken en dat lukt dan vaak net zo min als dat het zou
lukken
met een wiskundetaal.
(zelfs verwante talen zoals het Nederlands en Afrikaans leveren vaak genoeg
problemen op wat betreft gevoelens uiten)

Esperanto is een alternatief. Maartja,... dan moet je weer die taal gaan
leren.

> So n internasionale taal BESTAAN NIE!!!! klaaaaargepraat!!!!!!!!! :o):o)

En wat dan van "uitdrukkingstaal"? De taal die we van nature hebben
meegekregen
zoals "ik lach" --> en dat zie je dan aan mijn gezicht.
of:
"ik huil" --> en dat zie je dan ook aan mijn gezicht.
Deze zijn universeel (kijk maar naar babies. Als oudere mensen van deze norm
afwijken, is dat ze waarschijnlijk aangeleerd (zoals jongetjes die niet
mogen huilen
(slaat nergens op, vind ik)).

Suzan
Re: Internasionale Taal [boodskap #68200 is 'n antwoord op boodskap #68195] Ma, 04 November 2002 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
hi susan

Nee die uitdrukkingstaal is ook nie n internasionale taal nie.....
ok voorbeeld......
Jij gaat met een goeie vriendin ff lekker winkelen in amsterdam ......en je
komt daar een gigantiesch lekkere jongen tegen ... die vraagt je mee om uit
eten te gaan.......dit doe je en jullie gaan uit eten in het
Amstelhotel.....en verder gebeuren daar natuurlijk ook nog leuke dingen .

de volgende dag bij huis aangekomen wil je dit aan je buurvrou
vertellen......
hoe verduidlik jy vir jou buurvrou deur net te lag en huil en
gekkebekketrekke dat jy het geëet met die mees sexy hunk wat jy ooit gesien
het by die amstelhotel... en daar die duurste kos geëet het wat jy ooit
geëet het??????? dit werk nie :o:o):o) hehehehe
so uitdrukkingstaal is ook nie n taal nie.
daar is NIE n internasionale taal nie.
en ja esperanto is dalk n opsie ja........ maar hoe dink jy sal jy dit
regkry om vir allie mense oppie wêreld te verplig dat hulle leer esperanto
praat????? en as dit verplig is sal dit nog duisende jare vat tot die hele
wêreld esperanto sal praat.
nes ingels..... dit kan en SAL ook noooit n internasionale taal word
nie......... probeer jy maar verduidlik vir die japanese dat hulle MOET
begin engels praat.....en vir die sjinese ... en die russe........ en die
brasiliane.....niemand sal dit OOIT reg kan kry nie.
So engels en esperanto is NIE n internasionale taal nie en sal dit ook nooit
word nie.
daar is simply NIE soiets as n internasionale taal nie.
God het ons die straf gegee omdat ons stout was .... hy het ons almal n
anner taal gegee sodat ons mekaar nie kan verstaan nie.
en dit sal ook nie verander nie. daar het god vir gesorg.
So dis NET HY wat dit kan verander .......... maar ek glo nie hy sal .....
want ons is nogsteeds baie stout....:o):o):o) hehehe

lekker dag vir jou hoor. -xxx- Sebs

"Suzan" skryf in boodskap news:3dc6d54c$0$45984$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
> "Sebs"
>
>> .... MM NEEEE!!!!!! het jy ooit geprobeer om lekker met iemand te gesels in
>> wiskundetaal en symbole?? mens kan nie uitfrukking gee aan jou gevoelens
>> deur wiskundige stelsels te gebruik en wiskumdige symbooltjies te gebruik
>> ... dit sal DEF nie werk nie.
>
> Dat gaat moeilijk ja.
> Maar ach.... het is ook vaak moeilijk om iemand in je eigen taal uit te
> leggen
> wat je voelt aan iemand die die taal eigenlijk niet spreekt ;)
> Of je gebruikt een andere taal (bijvoorbeeld Engels) die je niet machtig
> bent
> om jezelf uit te drukken en dat lukt dan vaak net zo min als dat het zou
> lukken
> met een wiskundetaal.
> (zelfs verwante talen zoals het Nederlands en Afrikaans leveren vaak genoeg
> problemen op wat betreft gevoelens uiten)
>
> Esperanto is een alternatief. Maartja,... dan moet je weer die taal gaan
> leren.
>
>> So n internasionale taal BESTAAN NIE!!!! klaaaaargepraat!!!!!!!!! :o):o)
>
> En wat dan van "uitdrukkingstaal"? De taal die we van nature hebben
> meegekregen
> zoals "ik lach" --> en dat zie je dan aan mijn gezicht.
> of:
> "ik huil" --> en dat zie je dan ook aan mijn gezicht.
> Deze zijn universeel (kijk maar naar babies. Als oudere mensen van deze norm
> afwijken, is dat ze waarschijnlijk aangeleerd (zoals jongetjes die niet
> mogen huilen
> (slaat nergens op, vind ik)).
>
> Suzan
>
Re: Internasionale Taal [boodskap #68206 is 'n antwoord op boodskap #68200] Di, 05 November 2002 07:57 Na vorige boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Sebs" schreef

> de volgende dag bij huis aangekomen wil je dit aan je buurvrou
> vertellen......
> hoe verduidlik jy vir jou buurvrou deur net te lag en huil en
> gekkebekketrekke dat jy het geëet met die mees sexy hunk wat jy ooit gesien
> het by die amstelhotel... en daar die duurste kos geëet het wat jy ooit
> geëet het??????? dit werk nie :o:o):o) hehehehe
> so uitdrukkingstaal is ook nie n taal nie.
> daar is NIE n internasionale taal nie.

Mm. Liep anders een keer over straat en kreeg de opmerking:
"leuk he? Verliefd zijn?"
Damn.... betrapt! :)

Maar misschien heb je wel gelijk door te zeggen dat de uitdrukkingstaal
te weinig uitdrukkingen kent om een taal te zijn.

> en ja esperanto is dalk n opsie ja........ maar hoe dink jy sal jy dit
> regkry om vir allie mense oppie wereld te verplig dat hulle leer esperanto
> praat????? en as dit verplig is sal dit nog duisende jare vat tot die hele
> wereld esperanto sal praat.

Ja. Maar het zal minder (politieke) problemen teweeg brengen.
Mocht je iedereen verplichten om Engels te spreken dan zijn de Fransen
pissig (en
eigenlijk wel terecht want Frans is een veel mooiere taal dan Engels ;))
Misschien zou het beter zijn om Engels als tweede taal te schrappen (wie
wilt er eigenlijk
ook de taal van de grootste onderdrukker (uit het verleden en nu)
(=imperialist) spreken? *grin*),
en daarvoor Esperanto te kiezen.
(ik snap overigens dat hele gedoe rondom Afrikaans niet. Ja,.. Afrikaans
werd gesproken
door de blanke populatie ten tijde van de apartheid. En Afrikaans werd
opgedrongen. Maar Engels
net zo goed! :) Alleen wat subtieler dan. Ik erger me vaak aan het feit dat
de Engelse taal
in het Nederlands doorsijpelt. Terwijl we best Nederlandse woorden voor
bepaalde begrippen
kennen zoals bv. toetsenbord, hoor je toch mensen dikwijls spreken over een
keyboard.)

> nes ingels..... dit kan en SAL ook noooit n internasionale taal word
> nie......... probeer jy maar verduidlik vir die japanese dat hulle MOET
> begin engels praat.....en vir die sjinese ... en die russe........ en die
> brasiliane.....niemand sal dit OOIT reg kan kry nie.

Ze willen het niet. Omdat er teveel politiek achter zit. Esperanto is een
neutrale taal
in mijn ogen.

> God het ons die straf gegee omdat ons stout was .... hy het ons almal n
> anner taal gegee sodat ons mekaar nie kan verstaan nie.
> en dit sal ook nie verander nie. daar het god vir gesorg.
> So dis NET HY wat dit kan verander .......... maar ek glo nie hy sal .....
> want ons is nogsteeds baie stout....:o):o):o) hehehe

Misschien heeft God Esperanto wel uitgevonden ;)

Suzan
ps.: je kunt gerust Afrikaans blijven schrijven (ik zag dat je wat
Nederlands
begon te schrijven). Ik versta het goed ;)
Vorige onderwerp: Re: Die Pous----(GLOUDINA WIL MY NIE UITLOS NIE) WORD HIEROMTREND NIKS GEDOEN NIE? IS DIT REG DAT EK WORD GESTALK?
Volgende onderwerp: Vinnige les in header lees.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 22:28:00 MGT 2024